George Bekker

Ek was 'n akademiese bibliotekaris en stel belang in my taal, geskiedenis, politiek en religie.

US word SU

George Bekker SêNet-briewe 2016-07-12

“Gaudeamus Igitur nog 'n dag is in sy moer.”

Lekker saam

George Bekker SêNet-briewe 2015-11-23

Varkspek het ons op 'n vermakerige manier volledig ingelig oor 'n kersete ...

Rassespanning kan deur kerk versag word

George Bekker SêNet-briewe 2015-10-08 Mens hoor van woede onder swartmense en dat dit só erg is dat dit tot rasse-uitbarstings kan lei. Aan die ander kant het ons 'n heeltemal ander situasie as 'n paar dekades gelede toe swartmense se lot grootliks deur wittes bepaal is. Wie die land regeer word nou in demokratiese verkiesings beslis, al is dit […]

Open letter to Open Stellenbosch

George Bekker SêNet-briewe 2015-09-10

We, as Afrikaners (white Africans), say to Open Stellenbosch ...

Lovelyn Chidinma Nwadevi

George Bekker SêNet-briewe 2015-09-08 Lovelyn Chidinma Nwadevi het haar mening oor die Universiteit Stellenbosch se pogings tot verandering verlede week op LitNet verwoord. Die eerste wat opval van Lovelyn is dat sy hoogs intelligent is, haarself kan verkoop, haarself goed kan uitdruk en – dis nie 'n woord waarvan sy sal hou nie - selfs slu kan wees. Sy […]

Benouend

George Bekker SêNet-briewe 2015-08-12 As “regse lesers” dit waag om in die media 'n bietjie rammetjie uitnek te raak sal die “oortreder” gou daarop gewys word dat hy geregtig is op sy standpunt, danksy die nuwe bedeling van 1994, maar tog word hy in die proses behoorlik reggesien en hopelik permanent stil gemaak. Gewoonlik word nog bygevoeg dat hy […]

Probleme bolangs

George Bekker SêNet-briewe 2015-07-14 Het nie vandag lus om oor die winterweer of ander koeitjies en kalfies te skryf nie. Soos die ou dominee gesê het dis nie nou my toeleg nie. Wil oor die Siekte-industrie en 'n spesifieke afdeling daarvan skryf. As iemand aanstoot neem is hy of sy welkom om te reageer want dit bring ons op […]

Die man op die donkie

George Bekker SêNet-briewe 2015-06-08

'Verras deur die man op die donkie.' Wat 'n treffende titel vir 'n boek!

Verontregting

George Bekker SêNet-briewe 2015-04-16 Beste Jan Rap, jou brief van 13 April verwys (https://www.litnet.co.za/Article/brief-beelde-woede-en-wraak). Jan, jy stel my sommer aan die begin teleur. Verwys sowaar na “UCT-studente”, ipv UK-studente. Wat die swart verontregting betref: dit word algemeen geglo, dikwels op grond van valse propaganda, dat alles die blankes se skuld is [ek hou nie van die vertaling 'white' = […]

Studente "kennis"

George Bekker 2015-04-10 Na aanleiding van wat met talle standbeelde gebeur die volgende aanhaling: The greatest obstacle to enlightenment is not ignorance – it is the illusion of knowledge. – Daniel J. Boorstin

My taaltjie

George Bekker 2015-03-31 Die opskrif het ek bedink om Cecil John Rhodes en sy geesgenote in herinnering te roep – aangesien hulle nou in die nuus is. Rapport het homself Sondag in die skande gesteek met 'n reuse opskrif op die voorblad: “Eskom dril vir ramp.” Dit neem die leser 'n rukkie om te besef dat die “dril” […]

Dirk Rigter en Helmine le Roux

George Bekker 2015-03-26

Die SABC en Suid-Afrika 2015

George Bekker 2015-03-23

My mense

George Bekker 2015-01-19
Top