George Bekker

Ek was 'n akademiese bibliotekaris en stel belang in my taal, geskiedenis, politiek en religie.

Skending van vroue/kinders

George Bekker 2013-09-23 In die Time-tydskrif van 5 Augustus is egter 'n kort beriggie: 125 miljoen meisies en vroue se genitalieë is in die proses geskend, volgens 'n VN (UNICEF) skatting.

'n Huldeblyk aan my dogter

George Bekker 2013-09-09 "Die datum 9 September is sedert verlede jaar in ons geheue, want dit is die sterfdatum van ons jongste kind."

Bemoedigende nuus vir Jan Rap

George Bekker 2013-09-02

Wit en Gesondheid! Nommer 2

George Bekker 2013-08-29 Dis wenslik om aan die begin daarop te wys dat die VSA die wêreldtoneel oorheers sover dit konvensionele siekte behandeling betref.

Wit en gesondheid!

George Bekker 2013-08-27 Die mense waaraan ek vandag aandag gee is almal wat hulle koffie en tee met wit pilletjies versoet.

Weer die misbruik van kinders

George Bekker 2013-08-15 Die volgende “spoeg en plak” inligting is egter van so ’n aard dat dit ook onder die aandag gebring word.

Die misbruik van kinders

George Bekker 2013-08-08 Of 'n mens dit nou uit 'n evolusionêre of Skeppergod benadering beskou ons het geslagsorgane gekry om te geniet en te gebruik nadat ons seksryp is, sodat daar nie mettertyd 'n tekort aan mense ontstaan nie.

Misbruik van kinders

George Bekker 2013-07-16 Wat ons hier nooit-nooit mag vergeet nie is dat dit oor die beskerming van onskuldige kinders gaan.

Lag 'n slag

George Bekker 2013-07-02 Een oggend vroeg kom Roosevelt op sy rystoel Churchill se kwartiere binne en sien Churchill voor hom sonder 'n draad klere.

Madiba

George Bekker 2013-07-01 As jy enige kennis dra van massa histerie rondom Mandela se siekte vertel ons asseblief in besonderhede hiervan want ons is onbewus daarvan.

Madiba is besig om ons te verlaat …

George Bekker 2013-06-27 Dis nie 'n skielike krisis wat onverwags op hulle afgestorm het nie – hulle weet al jare van die moontlikheid.

Neem kennis van Cornelius Henn se betoog

George Bekker 2013-06-07 Dit gaan oor manipulasie van die natuur om groot geld te maak.

Chris Jones se Forum-artikel

George Bekker 2013-05-29 "Die beskerming wat die reg tans aan sulke mense bied word deur my verwelkom, maar kerke moet toegelaat word om hulle eie besluite te neem."

Verkiesing 2014 - weereens

George Bekker 2013-05-08 Die ANC het homself bewys as 'n logge liggaam met swak leierskap en ons moet die moontlikhede wat die huidige situasie bied ten volle benut.

Versoek aan Cornelius Henn

George Bekker 2013-05-06 Miskien kan jy nogtans die volgende onderwerp oorweeg, aangesien dit openbare aandag geniet, nl die vereiste van 'n selibaat lewe wat die Rooms Katolieke Kerk aan feitlik al sy ampsdraers oplê.
Top