Op 8 Augustus en weer op 15 Augustus het ek oor die misbruik van kinders geskryf. Daar is geskryf oor die besnydenis van seuns en dogters/vroue was nie juis ter sprake nie – seker weens my gebrek aan kennis.
In die Time-tydskrif van 5 Augustus is egter 'n kort beriggie: 125 miljoen meisies en vroue se genitalieë is in die proses geskend, volgens 'n VN (UNICEF) skatting. Time sluit af met die hoopvolle sin: “The practice is declining, however.”
George

