George Bekker

Ek was 'n akademiese bibliotekaris en stel belang in my taal, geskiedenis, politiek en religie.

Verkiesing 2014

George Bekker 2013-04-25 Dis nodig om die demokrasie te ondersteun en die stembus is 'n belangrike deel daarvan.

Dominee, try weer om te probeer!

George Bekker 2013-04-15 Het Sondag 'n kerkdiens bygewoon.

'n Vlieër oor mediese sake

George Bekker 2013-04-10 As 'n mens dink aan letterlik derduisende mense wat gesterf het as gevolg van die mediese behandeling van rumatiese siektes besef jy dat dit nie sake is wat bloot geïgnoreer kan word nie. Dit verdien meer aandag.

George Claassen se poging om ’n joernalis stil te maak

George Bekker 2013-04-05 "Hierdie brief is eintlik ’n lelike aanval van een joernalis op ’n ander, of is dit maar net nog ’n Claassen-ateïste veldtog teen die evangelie?"

Genadedood: Die reg om te verskil

George Bekker 2013-03-08 Jones het net 'n algemene, onpersoonlike stelling gemaak en die “ou mense” is my invoeging, juis om te verseker dat ons nie op die onpersoonlike vlak bly nie – dit gaan oor mense wat tans nog lewe!

Chris Jones in die nuus

George Bekker 2013-03-05 Ons sal maar moet asem ophou en aanhou om die koerant te koop.

Presentjie vir Jan Rap

George Bekker 2013-02-07 Ons is so gewoond daaraan dat die Afrikaner as 'n skurk voorgestel word dat 'n mens later selfs 'n negatiewe opinie van jouself het.

Teoloë en predikante

George Bekker 2013-02-05 Ek het groot simpatie met predikante en teoloë wat in ons materialistiese wêreld 'n boodskap moet bring om 'n bietjie balans aan ons skeefgetrekte waardes te gee.

Chris Jones se artikel in By

George Bekker 2013-01-29 "Die assosiasie wat Jones hier skep (al was hy nie verantwoordelik vir die bladuitleg nie), tussen konserwatiewe gelowiges en Naziisme is boos."

Debat rondom Hermann Giliomee in die koerante

George Bekker 2012-07-10 Debat rondom Hermann Giliomee

Politieke korrektheid en die joernalis

George Bekker 2012-07-09 Politieke korrektheid en die joernalis

Oester en agterstevoorom klere

George Bekker 2012-07-06 Die boer se reaksie was: “Ek sien jy trek jou boordjie verkeerom aan, maar moet jy dit nie liewer met jou broek doen nie!”

Evangelie vir eunigs, gays en Afrikane

George Bekker 2012-06-21 Met die lees van Pieter se brief Evangelie vir eunigs, gays en Afrikane was ek skielik wakker toe ek lees: "Baie van ons vergeet gerieflikheidshalwe dat die eerste Christen in Afrika volgens die vertelling nie wit was nie."

Feit soos ’n koei: Veroordeel rassediskriminasie of jy is self skuldig

George Bekker 2012-06-19 Daar is altyd baie klaers, maar hierdie is wat julle moet doen ...

Jeugdag

George Bekker 2012-06-18 "Saterdag is Jeugdag herdenk. Vir baie lesers is 37 jaar gelede verder as wat hulle geheue strek."
Top