F C Boot2014-02-19Chris Dippenaar
Ongelukkig het die webredakteur 'n artikel waarin ek die die vraag vra 'Was Jesus 'n Jood' afgekeur as synde
te veel 'C & P'. Dit is 'n heel deeglike bespreking met verskillende standpunte omtrent die saak asook opdragte
tot die v
2014-02-19Beste Jan Rap,
Dirk Rigter is eintlik maar net Jaco Fourie.
Vals naampies is natuurlik geheel anders as 'n skrywersnaam, skuilnaam, nom de plume, of te wel pseudoniem soos joune.
Mense wat vals name en/of karikature soos ook in die ge
2014-02-19Whargahahahahaha!!!! ... hoe sensasioneel!!! - ek meen; hierdie is sekerlik kommentaar nommer 30+ ... nee wat "Jaco Fourie Dirk Rigter", "Wouter Ferns" het jou onderwerp ook 'n hele klompie kommentare boontoe reeds as absolute onsin be
Marthie2014-02-19More - ja, daar mag nog van Konsalik se boeke beskikbaar wees, veral in Richmond Boekedorp - dis nou die Richmond in die Karoo.
U kan e-pos stuur aan classicbooksnc@gmail.com en as ek u nie kan help nie, stuur ek u e-pos aan na die ander boekwinkel
Reusedwerg2014-02-19Mooi man. Is dit nie snaaks nie. Wanneer jy uitreik na die medelandsburgers word jy met ope arms ontvang en op die hande gedra. Maar o wee, laat jy net iets ook wil terug ontvang, dan is jy duiwelsdrek. Ek het die les geleer, moenie teen die prikkels skop
Jaco Fourie2014-02-18Chris en F C Boot
Chris. Dankie vir jou aanvullende bydraes, veral mbt. die beraming van Jesus se dood, asook oor die donkerte ten tye van die kruisiging. Ek kom agter dat jy wydbelese is mbt. Bybelse antieke geskiedenis, asook oor die s
George2014-02-18Reusedwerg, dit is goed dat jy hieroor skryf. Dit lyk of twee van die manne reeds op die regte pad is. 'n Mens kan net hoop dat die twee wat "teruggeroep" is ('n lekker ANC woord!) ook mettertyd sal verander.
George2014-02-18Dis verskriklik. Al wat ons gewone ouens kan doen is om, soos Johannes, sulke dinge onder die aandag te bring.
As jy dit nog nie gelees het nie, doen gerus die moeite en jy sal meer ingelig wees!
George2014-02-18Varkspek ek het gelag vir jou brief en toe gewonder? Hierdie laaste deel oor jou en die kinders se gebedel het dit nie net in jou verbeelding gebeur nie?
Ons weet ook nou wie jy is en vir wie jy gaan stem. Daar is egter nou nog 'n regse party wat ook j
2014-02-18Dirk, jou fut is uit! Iewers is geskrywe aan die smaak van die poeding sal jy hom beoordeel; nie die kok se kwalifikasies of narsisme nie. Kyk om jou heen; die land brand, die Rand val, die infrastruktuur versleg by die dag en misdaad vier hoo
2014-02-18Hello FC
'n Interessante oorsig van die ontwikkeling van die Talmud-tradisies, maar heeltemal irrelevant. Die punt wat jy gemaak het is dat Jesus voorkom in hierdie geskrifte. Die "spoeg-en-plak" hierbo het niks hieroor te sê nie.
Chris
2014-02-18Chris Dippenaar, daarmee dissimuleer jy jou laakbare ondermyning van Godsdiens as kwansuis iets opgevoed en heilig ... ek is wel oortuig dat die res van jul sinici jou bedrog as 'n hoogtepunt beskou ... punt is; my verwoording van dit waaroor jy so
Amanda Groenewald2014-02-18Fees van die ongenooides – PG du Plessis
Motivering: Die omslag suggereer dadelik die verskillende lae (motiewe) van die boek: dit is ’n historiese roman in Suid-Afrikaanse konteks; die boek gaan nie net oor ’n ete nie, maar
F C Boot2014-02-18Vir diegende wat belangstel hier is 'n kort oorsig oor die Talmud ontrek uit die kommentaar van By Rev. I. B. Pranaitis 'n Rooms Katolieke priester.
THE TALMUD
The Talmud gets its name from the word Lamud - taught, and means The Teaching.
By me
2014-02-18Cornelius, jy is vinnig besig om 'n nuwe laagtepunt wat betref vieslikheid en walglikheid te bereik hier op LitNet. Voor jy weet het jy vir Williams verbygesteek.
2014-02-18Hello Jaco
Dankie vir die skakels wat die verband tussen Jesus en die Talmud bespreek. Dit lyk vir my asof my aanvaarding dat daar na Jesus verwys word in die Talmud verkeerd was. Dit wys jou maar net wat 'n ontsaglike komplekse onderwerp ons mee te doen
2014-02-18François Williams, jy argumenteer dat ons nou in 'n utopie lewe waar plaasmoorde, babaverkragtings, huisrowe, korrupsie, georganiseerde misdaad, dwelms by skole, pedofiele, prostitusie (veral in Kaapstad), mensehandel, polisiegeweld, elke dag in di
Carl2014-02-18Hallo Hannes
Ek het jou brief aandagtig gelees. Hier volg 'n voorstel: jy soek onder andere na 'n leser vir jou roman ; ek soek na 'n leser vir my digbundel.
'n Leser met kundigheid om konstruktief te kan kritiseer. Transaks
2014-02-18Trienie Mahne, verduidelik net eers asseblief; wie of wat is 'n "agnostikus" in jou gedagte? ... taal, is sekerlik die enkele grootste struikelblok in gesprek en redevoer op die werf ... daar is diegene wat hul eie betekenis aan woorde het, en d
2014-02-18Jaco
Ha-ha-ha. Dis 'n vreemde versoek? Daar is baie wat nie van jou versoek sal hou nie. Gelowiges en ongelowiges. Maar die spel sal voluit gespeel word. Tot op die einde ... Want ons is elkeen hier vir 'n spesifieke doel en elkeen van ons speel die
2014-02-18"Dirk Rigter Jaco Fourie", jou tjommie "Wouter Ferns" het reeds bewys dat dit wat jy kwyt raak absolute stront is ... dis nog net Chris Dippenaar wat bakhand onder jou loopmaag kniel en dit oor homself stryk om substansie daaraan te pr
Jaco Fourie2014-02-18Waar 'n wandaad teenoor 'n ander opsetlik gepleeg is, was die outydse "oog vir 'n oog, en tand vir 'n tand" die juiste strafmaatreël.
Jaco Fourie2014-02-18Ongelykhede is deel van enige gemeenskap. Leiers vs volgelinge; base vs werkers; ryk vs arm; sterk vs swak; gesond vs gebreklik; ens.
Die ideaal van enige gemeenskap is om gelyke geleenthede daar te steel, sodat die indiwidue dit kan aangryp en u
Jaco Fourie2014-02-18Ek mis KdK. Wens hy is weer terug. Hy het hierdie web behoorlik laat suis. Miskien doen ons moderateur die moeite om hom te oorreed om terug te kom.
hannes steyn2014-02-18Dankie van my kant af ook. Ek het nie die vloed meegemaak nie maar was 'n jaar of drie gelede gestasioneer in Laingsburg met 'n siviele konstruksieprojek. Ek het behoorlik aan die inwoners (veral die wie beïnvloed was) se lippe gehang as hulle daaroo
2014-02-18Is dit belangrik, ek meen nou of dit (ras) bestaan of nie? Gestel nou ewe skielik is daar wel 'n wetenskaplike definisie as gevolg van die verhandeling van een of ander doktorale student aan, sê die UWK. Gaan dit jou lewensuitkyk enigsin
2014-02-18Sooisie, jy't op 'n kol gesê SA is nou een van die 'top tien' lande in die wêreld. Watter lande is die ander nege?
Nog 'n paar vragies vir jou:
Het jy al ooit gehoor van 'n Rooikruis-groep uit Afrika, besig om die arme bankrot E
2014-02-18Francois Williams, jy argumenteer dat ons nou in 'n utopie lewe waar plaasmoorde, babaverkragtings, huisrowe, korrupsie, georganiseerde misdaad, dwelms by skole, pedofiele prostitusie (veral in Kaapstad), mensehandel, polisiegeweld, elke dag in die nuus i
2014-02-18Hello FC
Die spekulasie hierbo oor die datum van Jesus se geboorte gebruik inligting uit Lukas en harmoniseer dit dan met wat ons kry in Mattheus om uit te kom by die datum van 7 - 1 v.C. (hoekom dit nie 7 - 4 v.C. is nie is vreemd; daar is nie onsekerhe
2014-02-17... en o ja, woorde met hoofletters en kleinletters is wel erg buite die begrip van domastrante slimjanne soos "Dirk Rigter Jaco Fourie" en hul longdrop tjommies soos die karikatuur "Wouter Ferns" - hoe gaan die trop ooit iets met 'n k
2014-02-17Die klug "Wouter Ferns" se vermetelheid en arrogansie ook maar soos altyd 'n stertjie agter die res van hulle anderhaters aan: "Wat om te doen met Cornelius Henn?"... ja, tot op hede had die verspotte karikatuur nie die ordentlikheid o
2014-02-17Dankie Gawerjal, 'n mens sou wel kon byvoeg dat dieselfde skoenlekkers, kruipers en slapgatte van KODESA nes die rotte van Hamelin steeds in hul waan vandag agter Helen Zille aan DAnc(e) ... soveel ook vir die "slim Dirk Rigter Jaco Fourie" ...
Dirk Rigter2014-02-17Jan, jou fut is uit! Jy het, net so min as Henn, geen idee wat die neo-liberalisme of liberale demokrasie beteken nie, en die ergste is dat julle twee hierdie begrippe rondgooi asof julle daarmee getroud is. Kon julle nie eers oplees oor die begrippe