Affer innie pad gesels op Spektrum, RSG

Leatitia Solomons van Affer innie pad

Hilton Andries van Affer in die pad

Iris Bester

Malene Breytenbach

Martie Meiring
Tussenin ... ATKV-Boeketent


Izak de Vries en Eben Pienaar vat 'n ruskans ...


Sanlam | LitNet: Tydskrifverhale

Alta Cloete, Corlia Fourie, Elize Parker en Madri Victor gesels oor tydskrifverhale.

Elize Parker

Alta Cloete

Corlia Fourie

Chanette Paul

Johann Nell - Sondag op 'n voëlplaas

Johann Nell

Francois Bloemhof
Lina Spies, 75

Lina Spies is 75 en is vanjaar met 'n spesiale profielprogram deur die US Woordfees vereer.
Die betowering van Martie Preller

Ek is 'n Babela ... Martie Preller
Dominique Botha - Valsrivier, 'n elegie van die lewe

Dominique Botha

Francois Smith
Watter invloed het fantasie en die magiese in letterkunde op ons samelewing?

Fanie Viljoen

Nanette van Rooyen

Hans du Plessis

Madri Victor, sameroeper van die Skrywersprogram
Etienne van Heerden - Klimtol

Van Zyl Gunter gooi die klimtol.

Etienne van Heerden gesels met Bibi Slippers.
Lied van die lang pad

Johan Bakkes

Johan Bakkes en Valiant Swart

Valiant Swart



Kommentaar
Lieflike foto's! Ek wens ek was daar ...
Lieflike foto's, Naomi. Maak mens LUS vir die kuier saam met die skrywers.
Ons pragtige Chanette! Ek sou wat wou gee om daar te wees saam met jou en al die boeke..., en vir daardie heerlike mosselpot saam met 'n wyntjie!!