2014-01-24Beste Jan, hoekom nie net die Kaapses met hul Kaaps laat nie? ... is Afrikaans vir jou 'n voorwaarde vir Boer wees?... en heel belangrik; hoe skei jy 'n Boer van hul Voortrekkererfenis? ... Boeregroete, Cornelius Henn
2014-01-24... net vir die rekord; enigeen wat daaroor wonder kan gerus my uitdaging aan die liegend klug Wouter Ferns se kwaadsprekery hier lees: https://www.litnet.co.za/Article/brief-n-veldtog-vol-modder ... ja, die verspotte karikaturale komposstamper het nog n
2014-01-24Dankie FC Boot ... dis werklik skreiend hoe sogenaamde studente van faam nie eens die algemene verklaring van woorde ken nie dog gedurig ander met hul 'slimmigheid' probeer voorskryf ...en dan is daar nog die klug Wouter Ferns ook!
hannes steyn2014-01-24Haai hene Francois, ek het jou brief 2 keer gelees en kan steeds nie agterkom wat jy eintlik wil sê nie, behalwe dat jy gestand doen aan jou reputasie as 'n befaamde moaner. Daar is so baie negatiewe nuus om oor te moan ...
george2014-01-23Reusedwerg, jou laaste paragrafie laat dit so klink of jy dink dis 'n hopelose saak. Die opskrif van jou brief saam met jou storie verskaf tog ook die antwoord. Ons moet wakker wees, veral in 'n winkel. Hierdie mense weet hoe 'n verbruiker se kop werk en
2014-01-23Ek lig my hoed vir jou Issie. Hiervoor sal jy natuurlik verguis word; dis net te ongemaklik vir die benepenes om herinner te word aan hulle aandeel in die jag op Afrikanerdom.
2014-01-23Nee, hy werk nie. Vandag weer het die polisie weer 'n ou in een van die daaglikse opstande doodgeskiet. En gister en eergister ook. En daar's plekke wat nie water het nie en die wat water het se water is vrot. Ook is daar oor die 280 dorpe waarvan die
Wouter en Lilly2014-01-23Hello,
Wonder bo wonder 'n antwoord, maar vol van die gewone ontwyking en word slegs 'n paar punte uitgelig uit Henn se relaas. Henn se verweer oor apartheid is soos volg: "blanke Afrikaners nie uitgesonder kan word in enige aspek van apartheid n
2014-01-23Dirk, net eers jou vrae beantwoord:
1 Die swartes sou meestal hulle burgerregte uitoefen in die republieke/koningkryke van Swaziland, Basoetoeland, Zoeloeland, Xhosaland, Vendaland, Pediland, Tsongaland en Tswanaland en ook, hier en daar, in die Republie
F C Boot2014-01-23Betekenis van woorde. In die algemeen beteken die volgende:
British Empire (Britse ryk)
http://www.oxforddictionaries.com/definition/english/
British-Empire a former empire consisting of Great Britain and its possessions, dominions, a
Wouter2014-01-22Nog een, is Maurice Blanchot(oorlede), 'n kluisenaar wat nooit klas gegee het, maar indien hy sou, sou ek ingeskryf het, so ook Adam Phillips, nie 'n kluisenaar nie, maar gee nie klas nie, 'n Britse sielkundige en 'n ander onlangse ontdekking, A.O.
Wouter2014-01-22En vir die rekord, ek is jaloers, daar is 'n paar persone by wie ek ook graag sou wou klas gehad het.
Soos Hermann Giliomee, Isaiah Berlin, George Steiner, Hannah Arendt, Martha Nussbaum, James Wood, Leszek Ko?akowski, Ernst
Wouter2014-01-22Hello,
Soos gesien kan word kan Henn nie die onderwerp baas raak nie en het agter die rokspante van Jan Rap gaan skuil elders. Net soos Henn elders aangedui het dat daar veel te deel is oor die onderwerp, maar nou met die uitdaging wat Dirk aan H
2014-01-22"Herman Giliomee se student Dirk Rigter"
Een van die grootste oorsake van "katgevegte" op die werf, is die feit dat sogenaamd spiritueel intelligentes en ander slimjanne moedswillig enigeen wat hul opponeer of nie eer ni
anna2014-01-22
Dankie vir bg voorstelle - ons is hier in Oos-Londen maar redelik afgesonder en aan onsself oorgelaat! Het nooit werklik aan die sosiale netwerke gedink nie!
Dirk Rigter2014-01-22Henn, dis "...onkunde oor algemene kennis, nie "...onkunde in algemene kennis nie. Jou gebruik van voorsetsels is ook maar wankelrig.
Jy antwoord nie op my vrae nie, want jy het nie antwoorde nie. Net één vraag, kom n
Dirk Rigter2014-01-22Ou Boeregroete, met hierdie aanhaling uit jou kommentaar hierbo "...om die werf met 'n tsunami stront te tref..." verkrag jy sommer self jou eie waardigheid. Niemand anders hoef dit te doen nie...
Jan Rap, jy het jo
F C Boot2014-01-22Beste Kobus
Dit gaan nie soseer oor wat die letterlike betekenis van die uitdrukking is nie, maar wel watter betekenis dit kry
as opgesweepte, emosioneel opgewonde groepe of skares dit begin sing. Dan maak dit nie saak of jy 'n uniform dra of nie, of
George2014-01-22Dirk dit was goed om 'n paar gedagtes met jou te wissel. Is verras om te hoor dat jy 'n student van Hermann Giliomee was. Jare gelede het 'n kollega, wat ouer as ek was, vir my vertel dat sy in Nederland 'n student van NP van Wyk Louw was. Ek dink Van Wyk
2014-01-22 ... en o ja:
stront, (informeel, plat, geselst.). 1. Uitwerpsel van mense en diere, drek, mis. 2. Nikswerd, smerige vent, smeerlap, skobbejak. in strontstraat beland, in uiters ongunstige omstandighede, in groot moeilikheid raak; bo bont en onder
2014-01-22Jacobus Faassen, ek staan eerstens vir die waardigheid van my erfenis as Boer en daarna vir die waardigheid van ons taal in hierdie kwessie ... nes Ingels deur menige volk en nasie buiten die Britte gepraat word, net so word Afrikaans as taal deur ander n
2014-01-22Dirk Rigter,
Dis voor die handliggend dat geen sinvolle gesprek of rede met jou gevoer kan word nie.
Ek sit beslis nie hier in 'n voltydse hoedanigheid om jou klugspel en onkunde in iets soos algemene kennis te beantwoord nie.
Had jy
F C Boot2014-01-22Angus skryf op 15 Januarie 2014.
:Beste Jaco,
Dit wys maar net dat mense vir hulleself begin dink, en ontslae raak van die geloof in die bonatuurlike. Derdewêreldse volke is nog superstisieus, glo aan bonatuurlike magte, en daarom sal die chri
2014-01-22Goeie dag Jaco Fourie
Ek wil ten eerste vir u baie dankie sê dat u u eie siening hieroor weergee. Ek neem nie baard as eienskap van Christen of nie Christen. Ek het sleg die baard geneem as ware voorbeeld om te toon dat die kerk nie me
Jaco Fourie2014-01-21Jacobus Faasen
Weereens. Dit is verblydend dat jy jou nou ook tot die debat toetree. Ek wens van harte dat dit so sal voortduur.
Mbt Tot die Afrikaner. Ek kan jou misnoë teenoor hulle volkome verstaan. "After all&qu
2014-01-21Beste Jan Rap,
Elders dig Dirk Rigter ook die volgende aan my en jou toe: "Toe ek [Dirk Rigter] my teenstand teen die onmenswaardige behandeling van mede landgenote uitgespreek het, het Jan Rap én Cornelius Henn in verskeie
Kobus Faasen2014-01-21Aysh, geliefdes, die gewraakte term beteken "taal van die apartheidsonderdrukker". Miskien wil julle graag daardie status handhaaf, ook ten opsigte van jul moedertaal, maar dis illegitiem en ongrondwetlik, want alle amptelike landstale moet gely