2014-01-21Geen ander party behalwe die VFPlus kan daarop aanspraak maak dat hulle onbeskaamd veg vir Afrikaans, minderheidsregte, selfseggenskap en teen rasgedrewe regstellende aksie is nie ... jou steun vir die Ingelse DA is net so goed soos 'n wegblystem of oor
Dirk Rigter2014-01-21Ou Boeregroete Henn, antwoord (sinvol!) op die volgende asb.:
Jy reageer glad nie op my versoek om Prof Muller se ontleding van Genl Hertzog, 'n Afrikaner-nasionalis, se bydrae tot die Statuut van Westminster te lees, en dan daaroor kommentaa
2014-01-21Dirk Rigter, so tipies in jou lafhartige verdagmakery tik jy die volgende twak: "Toe ek [Dirk Rigter] my teenstand teen die onmenswaardige behandeling van mede landgenote uitgespreek het, het Jan Rap én Cornelius Henn in verskeie skrywes
Anthony Wilson2014-01-20Dankie Jason vir 'n interessante artikel. Persoonlik dink ek dat klein en groot sake is NIE meer waaroor dit gaan nie. Mense vertrou net nie meer die mense nie. Daar is maar GEEN politike party wat deesdae jou stem verdien nie. Die ANC is te opgeblase en
Chantal2014-01-20Ek is klaar met al drie my manuskripte. Ek het baie kortverhale gelees om dit te kan doen. En hou 'n woordeboek by my. Ek hoop maar net dit is vir die judges goed, leesbaar en kortverhaal aanvaarbaar!
Jaco Fourie2014-01-20Barend Smit
Ek self is g'n Christen, en smag ook nie om 'n Christen te wees nie.
Net 'n interessante beskouing rakend die "baard". In die Christelike kerk is die dra van 'n baard al dan nie merendeels die gevolg van eeue oue kultuur
2014-01-20Lees ook hier hoe FW de Klerk die BOERE in hul stryd omskryf: "Second, how would Afrikaners and other whites be able to retain the right to national self-determination that had been the central theme of their history? Afrikaners felt just as strong
2014-01-20Jacobus Faasen, dink jy dis reg dat jy jou gebreinspoelde haat so laat geld? ... die Boere sluit Adam Kok se mense in! ... die feit dat jy so deur die Ingelse aan die neus gelei word is jou probleem ... bedink jouself 'n slag en respekteer die waarheid ..
Jaco Fourie2014-01-20Jacobus Faasen
Tot ad nauseum en steeds. Indien jy dit wil hê dat Afrikaans nie as "isiBhulu" in Zulu of Xhosa wil wees nie. Gaan spreek hierdie mense aan. Nie AfriForum wat niks daarmee te doen het nie. Afrikane
2014-01-20Beste George,
Die onderwerp is gewis ver bokant die skaduweeboksertjie Dirk Rigter se vuurmaakplek.
Welke jy my sou bewonder of my vriend is skeel my ewe min.
Ek twyfel nie aan die intelligensie van die meerderheid van
Dirk Rigter2014-01-20George, jy is heeltemal reg oor my foutiewe uitlating ivm "geswore Afrikaner-historici". Die punt wat ek wou maak is dat die medewerkers aan Prof CFJ Muller se boek allermins Britse Imperialiste of anti-Afrikaner was. Maar vir seker moes ek ande
Reusedwerg2014-01-20Skoonpa het voor die kniege ingegee het gereeld op SKi (spend kids inheritence) vakansies gegaan. Laas met die drie dogters op 'n bootreis om Maleisie en Singapoer gaan vaar. Dogters wil niks weet van bootreis met die skoonseuns nie.
George2014-01-20Dirk jy verwys aan die begin van jou brief na “'n Afrikaner-historikus”. Hierteen kan seker niemand beswaar inbring nie. Aan die einde van jou brief verwys jy egter na “geswore Afrikaner-historici”. Ek het ernstige probleme met die
2014-01-20Beste FC Boot,
Baie geluk met hierdie rekord aanhaling van jou! Jou paar woorde in die inleiding daartoe laat egter die meeste stof tot nadenke.
Jy tik: "Die jonger geslag sal waarskynlik nie weet nie, maar daar
Lilly White2014-01-19Hello again,
Browsing further through my library the following book is considered. The Lion and the Springbok presents a unique account of the dynamics and divergences of the ‘uneasy special relationship’ between Britain and Sou
2014-01-19Dirk Rigter, jou skadu boksgeveggie is opmerklik... ook ewe opmerklik hoe hoog die uitdrukking 'in die sin van die betekenis van die woord' bokant jou vuurmaakplek is .... jammer dit val so ver buite jou begrip want nou sal jy verseker nooit die redes vir
2014-01-18Ek is bly dat julle die gedagte van die Kerkafvaligheid onder Afrikaners aanhaal. Indien ek my siening hieroor op die tafel gooi sal ons eers moet begin by die uiterlike kerk. Ek sal 'n voorbeeld neem. Als lidmaat in 'n sekere kerkverband wat se preke
F C Boot2014-01-18Die jonger geslag sal waarskynlik nie weet nie, maar daar was 'n tyd toe 'God save our Queen' na afsluiting van bioskoopvertonings gesing is en daar op amptelike posstukke, l 'in her majesty's service' gestaan
'n Artikel 'History of
Angus2014-01-18Beste Jaco,
Ek en Jan is groot vrinne; hy weet ek trek sommer sy been. ( Ag, dêmmit, hier gaan ons alweer! Die bleddie Ingels!) In "Suiwer Afrikaans": Ek spot sommer so ligweg.
Groete,
Angus
Lilly White2014-01-17Hello,
Nog steeds word daar voort gegaan op die grondslag gebied deur Dirk en word die volgende uit 'The Cambridge history of Africa' geneem onder die redakteurskap A.D Roberts wat die volgende agtergrond skets tot dit alreeds uitgelig deur
2014-01-17Angus, dankie man!
Jaco, moenie hoeharrie nie, ek het dan immers die vraag gevra. Mens is nooit te oud om te leer nie. Om die waarheid te sê, hoe ouer jy word hoe meer moet jy leer want jy vergeet al hoe meer wat jy geleer het.&n
F C Boot2014-01-17 francois williams sê:
"kyk maar na wit anties, dik en ongeskik en almal is op dwelms."
Aitsa,ken 'n paar 'anties' as jy dit sou waag om dit vir hulle te sê, jou gaan klap dat jy jou ouma vir 'n eendvoël gaan aansien
Reusedwerg2014-01-17Ek kan onthou dat ek ook gewaarsku is teen die euwels van die wêreld. Dit is hoekom ek toe op die ouderdom van wettig vat gedink het ek moet alles probeer opdrink voorlat die kinners dit kry. Almal waarsku mos, huidige vrou het geen simpatie,
Jaco Fourie2014-01-17Angus
Wow! Ek self ontbreek in suiwer standaard Afrikaans, beide prakties en akademies. Dit is verblydend om te sien hoe iemand soos jy dit kan uitwys hoe moeilik dit eintlik is om 'n taal-puris te wil wees soos dit Jan se ideaal is.
(Jan. Gee
2014-01-17Daar is werklik baie om te kon deel en selfs op beskaafde wyse oor rede te kon voer sou die klug "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth op 'n bootreis" en die Dirk Rigters respek vir die onderwerp had.
Nietemin, ek dink nie dit gaan
Dirk Rigter2014-01-17Henn, ek het jou uitgeknikker! Eers met 'n kort-linker opstopper opgevolg met 'n dodelike reguit-regter. Jy sien tans net sterretjies en weet nie regtig waar jy is nie. Na 'n dag of wat sal jy besef dat jy goed op jou m..r gekry het voor 'n groot skare. (
Jaco Fourie2014-01-17Dirk
Neelsie is soos 'n standard ses seuntjie wat wil voorgee hy weet meer omtrent S.A. geskiedenis as die geleerde intelektueles hierbo deur jouself en Wouter aangehaal, nl. Dugard, John; Bethlehem, Daniel L.; Du Plessis, Max; John Darwin; en selfs Gi
2014-01-16Dirk Rigter,
Jy haal my heel lustig as volg aan: “Hoe gek moet jy wees as jy meen dat die Republiek van Suid Afrika hoegenaamd soewerein in die betekenis van die woord kon wees voor 31 Mei 1961? ... die Unie van Suid-Afrika was 'n Britse DOM
Lilly White2014-01-16Hello,
Browsing through the books in my library on a cursory level the following book is followed in the question of the dominions. The following comes from The Empire Project written by John Darwin from Oxford University lecturer in Imperi
Lilly White2014-01-16Hello again,
There is a whole world of facts and knowledge evading Henn existing outside a dictionary.
The following is taken from the Cambridge History of South Africa Volume II under the editorship of Robert Ross et al.&nbs
Wouter2014-01-16Hierdie is 'n ou laai van Henn, gee jou 'n oordosis uit 'n woordeboek en beskou dan daarmee die debat gewonne. Maar die werklike historiese konteks en toepaslike feite die sal jy nie uit Henn kry nie. Daarom is bogenoemde 'n perfekte uiteensetting. Net so