Kobus Faasen 2014-01-1414-01-2014
Liewe mede-Afrikaanse
1. Die meerderheid Afrikaanssprekendes is nie Afrikaners of Boere nie.
2. Dit is onwetenskaplik en illegitiem om Afrikaans aan die ras-illusie te koppel.
3. Dit is onwetenskaplik en illegitiem om te mis
Reusedwerg2014-01-14Ek wil glo dat jy dit self geskryf het en nie geknip en plak het nie. Baie dankie vir die goeie bydrae. Doe so voort ou vetseun. Jy kan mos.
2014-01-14Comestor
Jy is self 'n uitstekende resensent en het werklik die boekopsomming interessant oorgedra. Dankie.
Jou eie siening kom sterk deur hierdie keer en laat my nie wonder soos in jou vorige briewe. Die "om te wonder" daaroor is egter v
Reusedwerg2014-01-14Jan ek wil nie in die bekgeveg betrokke raak nie. Dis nie my geveg nie. Wat my egter tot stomgeit en verslaenheid slaan is die mense wat in 'n ander land as die land waarin ons onsself bevind, woon. Sien die mense nie wat aan die gang is nie. Soos j
Dirk Rigter2014-01-14Cornelius, as jy dink groot Brittanje het steeds die reëls bepaal in 1960, dan het jy géén begrip van wat die staatkundige verhouding tussen die RSA en GB op daardie tydstip was nie. Die RSA was toe lankal 'n soewereine staat binne die
F C Boot2014-01-14Francois Williams
Jammer dat ek dit moet sê, maar jy het in my beskeie opinie, dringend sielkundige behandeling nodig, want enigiemand wat die volgende as 'normaal' beskryf en spog met die 'taai Afrika-gene' wat dit sal oorleef, is nie normaal ni
francois williams2014-01-14Corneels, juistement...want hulle is op Westerse dieet en westerse lewensstyl...kyk maar na wit anties, dik en ongeskik en almal is op dwelms...
francois williams2014-01-14Tienie...ek is BAIE gelukkig met die nwue SA, hoe dan anders?
Reusedwerg, waar is my feite nie agter mekaar nie?? Feite is tog feite...en feit bly staan, SA is TOPS!!!
Reusedwerg2014-01-13Ou vetseun, wat doen jy? Is die artikel nie deur 'n Australier geskryf en in die Sydney Herald publiseer nie? Ek dog jy haat die Ossies so erg en dat hulle niks goed of reg kan doen nie, nou lees en hang jy die woorde aan wat daar geskryf is. Was jy al in
Jaco Fourie2014-01-13Jacobus Faasen
Feite Regstelling
Afrikaans is 'n "Boeretaal" en nie 'n slawe of inboorling taal nie. Dit is meer as 80% van Europese afkoms, met die dubbele negatief van die Franse Hugenote geërf.
Die feit dat die Maleise en
2014-01-13Ja-nee Johannes, hierdie soort van ding is mode, wittes is sleg en donkeres is edel. Jy kan eintlik sommer aanvoel oor hoe 'n skrywer soos hierdie glimlaggend rondkyk oor sy prestasie en wag vir die klop op die skouer.
Skamele troos, maar gelukkig
Flip Crouse2014-01-13 Jan! Baie geluk met hierdie onverbloemde onpartydige artikel. Soos die spreekwoord lui! SLAAN DIE SPYKER OP SY KOP! jy het die gespyker aan die deure van die geskiedenisgalery soos 'n ware Martin Luther vasgespyker!
Jy moet net vir ons in 'n opvolg
2014-01-13Dirk Rigter, soos reeds menigmaal aan jou uitgewys; jou persepsie is erg versteurd ... die jaartal wat jy aandui is kort voor Republiekwording en toe Groot Brittanje nog die reëls bepaal het ... Dr. Verwoerd het dadelik na Republiekwording op 31 Mei
francois williams2014-01-13FC Boot...kom ons begin by NZ, sover kon jy vasstel dat honderde Buitelanders wel hul lewens verloor het in motorongelukke, ongelukkig kon jy nie die getal vasstel wat slagoffers is van kriminele dade nie? Is dit omdat die NZ regering dit probeer verbloem
2014-01-13"The SA Institute of Race Relations (SAIRR) recently reported that almost a third of black South African women are obese, followed by coloured, white and Indian women" ... lees en kyk die prentjies hier: http://www.theshrinksa.co.za/quality_2.ht
F C Boot2014-01-13Francois Williams
Ek dink jou bekommernisse oor toeriste wat vermoor word gaan verdwyn in die lig van die tragedie wat besig is om in Afrika af te speel.http://www.afro.who.int/en/clusters-a-programmes/frh/child-and-adolescent-health/programme-componen
F C Boot2014-01-13Francois Wiiliams
Daar is talle webblaaie beskikbaar met teenstrydige inligting.Wat wel duidelik is dat talle motoriste in ongelukke betrokke is in NZ wat blykbaar tot die verwarring bydrae.Uit die NZ Herald blyk die vogende:
"Overseas drivers and
francois williams2014-01-13Angus, dit is juis my punt ook!! Great minds think alike it seems...SA moet ophou om die Wewste die afgrond in te volg...en asap ook...
2014-01-11Chris Dippenaar
Ek skaam my vir u en hoop dat u die God van Cornelius mag leer ken... Gaan dit by u om vuur te stook of om vir u naaste tot hulp te wees. Lees mooi en het respek vir ander se siening. Ek weet waarvan Cornelius praat, ek sal u nie kan oort
Reusedwerg2014-01-11Baie dankie dat die studie geplaas is. Dit is interessant. Wys jou nou maar net, die mens bly maar snaakse wese. Deur al die swaarkry is daar altyd uitkoms, al sal dit die wenkbroue lig. Deesdae kom dit seker ook voor dat gewapende magte hul aan die skone
F C Boot2014-01-11Waarom word die gebruik van dagga onwettig verklaar? Waarskynlik omdat die oormatige gebruik daarvan soos rook gesondheidrisikos inhou en 'n mens se liggaam, eerder die brein, steeds 'n groter dosis nodig het om dieselfde effek te verkry.
Dit is
F C Boot2014-01-11Beste Jaco
Dit moet teen hierdie tyd duidelik wees dat onder die ANC-regering die onderskeid tussen party en staat
besig is om te verdwyn. Dit blyk duidelik uit die totale misbruik van Tshwane Metropolisie wat as beskermingseenhede gebruik is vir Zuma
2014-01-10As 'n beskonke 9-jarige jou ontstig, moet liewer nie terugkom SA toe nie; hier is meisies al swanger op daardie ouderdom en nie net een nie maar duisende. Ook is hier pasgebore babas, fetusse eintlik, onder die invloed. Jy kan maar nie anders
Angus2014-01-10Beste Francois,
Man, ek ek stem volkome saam met jou as jy tik: "Nou ja, waar vrouens dik is en stink, hoe kan dinge ooit goed gaan???"
Suid-Afrika is 'n goeie voorbeeld hiervan.
Groete,
Angus
2014-01-10Jaco, ek's nie ernstig nie; dis maar 'n grap en jy was nog nooit lelik nie ... lelik lelik nie. Dirk Rigter egter kan geniepsig raak maar dis reg so want hoe meer 'n ou modder gooi hoe sekerder weet jy hy's uitgevang. Selfde met Wouter.
Angus
Reusedwerg2014-01-10Ek staan elke oggend met 'n lied in my hart op. Gedurende die dag word dit van my vereis om "meer aggresief/selfgeldend" op te tree. Dan trek ek my tablet, nie Disprin nie, nader en lees van sekere mense se sotlikhede op die forum. En sowaar ek
2014-01-10Ter aansluiting, deel ek ook graag hierdie verduideliking aangaande die onderwerp ...
http://www.opbouwonline.nl/artikel.php?id=14110
Katholiciteit en identiteit (1)
G. Janssen
Wij belijden met de apostolische geloofsbel
2014-01-10
Die karikatuur "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth Costello op 'n bootreis" se slimmigheid hierbo is soos gewoonlik sonder enige erkenning aan die oorspronklike outeurs daarin ... sy/haar/dit se hutspot letterdiefstal is heel moontlik
Jaco Fourie2014-01-10FC Boot
Ek stem heelhartig met jou saam, inteendeel, alle logika het dit dat die slaagsyfer ten minste 50% behoort te wees. Onder die ou bedeling was dit 40%.
'n Werkgewer verlang gewoonlik die mees geskikste persoon wat vir hom die voordeligs