SA Boere en mense roekeloos

  • 7

Soos ek al dikwels hier uitgespel het, meeste mense in SA, veral Blankes is slapgat, luilekker, bedorwe en hoogs onparaat, en dit word nou bevestig hier in VB:http://www.volksblad.com/nuus/2014-01-24-barkly-boere-roekeloos

Onder ’n lowergroen boom op Môreson vertel Hendrik en sy vrou, Charmaine, wat húlle reken die probleem met plaasaanvalle en moorde in dié prag-distrik is.
“Dis laksheid . . . ek praat vir myself ook. Ons mense het geen diefwering nie en die voordeur staan tot watter tyd oop. Toe Jan-Hendrik (Sarel se seun) my net ná die aanval bel, het my voordeur nog oop gestaan. Maar ek het nou my moer suur geskrik.”
Die opstal op Môreson is een van min in die distrik wat wel diefwering voor die slaapkamers het.
Nie een van die twee plase waar daar die afgelope drie maande moorde was, had ’n hond nie – volgens Hendrik en kol. Trevor Mey, gebiedsbevelvoerder van die polisie, is dit ’n fout.
“Ons boere is nie paraat genoeg nie. Ons het twee voertuie om in die dorp en tussen die plase patrollie te ry. Hier is meer as 200 plase. Dis onmoontlik om oral te wees.”

Wat meer moet mens byvoeg??

In die buiteland, veral in China is die mense hoogs paraat en alles is agter slot en grendel en diefwerings galore, en kameras en wagte, maar SA mense wil nie eens deur sluit nie!!
Dan word daar hoog en laag geklaag oor misdaad???

Hoe rym dit, hoe rym dit?

Swak ...

Francois Williams

  • 7

Kommentaar

  • Mnr Williams. Ek is nie iemand wat nuwejaarsvoornemes maak nie. Ek het wel 'n besluit gemaak om gaaf met jou te probeer wees. Ek glo elke mens het die reg tot 'n opinie en om sy naam self gat te maak. Ek kan in 'n mate met jou skrywe hier bo saamstem. Ek glo die meeste boere (dis nou boere soos in op plaas sy lewe maak) probeer hulself, naastes en besittings beveilig. Die probleem is die aanvallers slaan toe wanneer jy dit die minste verwag. Dit is ook nie die plaaswerkers self wat die aanvalle uitvoer nie maar die aanvallers word van naburige plase af gehuur of selfs van die stede af. Ek weet van boere wat rustig op die plaas leef sonder enige beveiliging, weet net nie vir hoe lank nie. Die vraag is, hoekom moet jy in 'n tronk woon en die krimineel is los op die hoewe?

  • Soois, jy't wiskunde te vroeg gelos want jy analiseer nie mooi nie.  Soos jy hierbo redeneer sal dit 'n mooi meisie se eie skuld wees dat sy verkrag word want sy WIL mos nou mooi wees en sexy lyk.  Dit is ook 'n ou se eie skuld as sy kar gekaap of gesteel word want hy WIL mos nou 'n mooi duur en skoon kar hê.  Iemand wat mooi juwele dra is 'n wettige teiken want dis mos nou 'n uitnodiging vir 'n sakkeroller. Dit werk nie so nie.

    Laat ek jou nou vertel hoekom die Sjinese so paraat is met wagte en diefwering en die soort van ding:  Dis omdat die Sjinese so skelm is!  In Orania byvoorbeeld is daar nie 'wagte en diefwering galore' nie omdat die inwoners van Orania nie so skelm soos die Sjinese is nie.

  • francois williams

    Geagte Jannie Jammergat en Reusedrol ... Julle beaam my vermoedens presies!! Ek seg dan uitdruklik SA se witmense is slapgat en ruggraatloos en onparaat, en dan poog julle presies om dit toe te smeer en dit af te water?? Waarom? Herken en erken dit, dan kan julle moontlik daarvan werk maak en julle eie gatte red, ten minste, en dit beteken nie om nou kop-in-gat-te-wil-steekie, en dan kliphard te bid nie!! Dit is nutteloos!! Veiligheid is 'n lewenswyse ... nes soos agtelosigheid ongelukkig ook 'n lewenswyse is, maak julle keuses, want die krims voel vere ... traai gaan hulle traai en dis die maklike en saww teikens wat die sappigstes is ... maw, sorrie vir julle ... lyk my kierangtjies braai by voorbaat ... cry yourself a river and drown in it ...

  • Jy lees weer verkeerd jammergat etteroog, ek beaam niks van jou nie en bevestig net weer eens dat, vandat julle bleedin 'heart drolle die land opgfk het, almal nou paraat moet wees - die kaper, dief, verkragter en skelm is onskuldig want hy word uitgelok; dis die ou wat die teiken is se skuld want hy moes mos paraat gewees het. Presies soos in Sjina, skelmgeit en agterbaksgeit vier hoogty daar die dat hulle al as paraat evoleer het want dit gaan al eeue aan; g'n wonder die Japanners het so min simpatie met hulle gehad nie. Ook maar goed jy't klaar gefkf, daai ou-vrou-met-'n-nat-broek gene soek ons nie hier nie. Aan die ander kant nou weer, hier is al so 'n groot Sjinese gemeenskap jy kan daar tussen hulle gaan bly. Wees net paraat want een of ander tyd gaan julle gejaag word soos destyds in Lesotho; die plaaslike bevolking daar was moeg vir julle skelmstreke.

  • Ai die stomme francois williams,

     gedurig besig om te vertel dat ons nie moet kla nie, want dit is jou eie skuld as jy besteel, beroof, verkrag, vermoor word want jy wil mos deel wees van'  veral Blankes is slapgat, luilekker, bedorwe en hoogs onparaat,'

    Dan lees ek onder http://www.bdlive.co.za/national/2013/09/20/mitchells-plain-worst-area-for-crime-in-sa Mitchells Plain worst area for crime in SA by Max Gebhardt, September 20 2013, 06:49

    Police Minister Nathi Mthethwa. 

     SOUTH Africa’s worst police district in terms of crime-related incidents is Mitchells Plain in the Western Cape.According to the South African Police Service (SAPS), it was the country’s leading station by volume in contributing to the total of 1.8-million reported serious crimes in the 12 months to March.

    Crime in the Western Cape — in particular gang violence in Mitchells Plain — has been at the centre of a continuing battle between the Democratic Alliance (DA)-controlled provincial government and Police Minister Nathi Mthethwa.DA leader Helen Zille has called on the national government to deploy the army in the gang-swept Cape Flats to try and bring the violence under control. She also wanted to institute a commission of inquiry into the high crime rate in the area but this has been fiercely resisted by Mr Mthethwa.Ms Zille said gang violence spikes were a policing and security issue. "Only the SAPS has the power to undertake collecting evidence, affecting arrests and ensuring convictions in court," she said in a statement late last month.

    Mr Mthethwa maintains that the police are doing their job and there is a need to continue building police stations in the Western Cape because of gang violence and drug abuse. "We have pointed out that what we are confronted with in this province is a 200-year-old deep-seated legacy that cannot be eradicated by police alone," he said in a speech at the opening of the Lentegeur Police Station in Mitchells Plain last month.The only solace the beleaguered residents of Mitchells Plain can take from the latest crime statistics — while the politicians fight it out among themselves — is that at least there was a 3.7% decrease in the number of cases reported at the station, although at 20,034 cases a year, or nearly 55 cases a day, that is cold comfort. It underscores the theme of yesterday’s crime statistics: there was, overall, a small or in many instances, a marginal change in crime levels over the last year."

    Nearly 20 years since freedom, violent crime is still unacceptably high and it is the poorest who are often affected worst," Agang SA political director Moeketsi Mosola said in a statement.DA shadow minister of police Dianne Kohler Barnard said that for the second year in a row the SAPS has failed to reassure the country that it is winning the war against crime."Meagre incremental decreases are hardly solace for those who continue to live in fear," she said.That the murder rate was up for the first time in five years was devastating, she said.According to the SAPS, there were 650 more murders last year than the previous year.

    There was also a 6.5% increase to 16,363 in the number of attempted murders.Mr Mthethwa said the increases in murders and attempted murders were due to various factors such as alcohol, faction fights in rural areas and domestic violence. It also had to do with the increased number of protests which is racking the country, especially in the platinum belt in North West province.National police commissioner Riya Phiyega said the police had to deal with 1,886 unrest-related protests during the year and an additional 10,517 peaceful protests.

     "The escalating number of public unrest also draws local members conducting basic policing to support public policing and strains resources," she said.Mr Mthethwa said the public protests were increasingly characterised by violence. "That has diverted the police from their core policing and operational matters." The police are determined to ensure that the murder rate returns to its downward trend experienced over the past nine years, he said.Institute of Security Studies director of the governance, crime and justice cluster Gareth Newham said the increase in serious and violent crimes shows government’s approach to crime is not working."The good news is that trends are still going down, but at the moment the crimes that really drive fear — street robberies, house robberies and car hijackings — have all gone up."

    Mr Newham said the SAPS needs stable leadership that understands policing. "In particular, you need to make sure that crime intelligence is operating as effectively as possible."Ms Kohler Barnard said that during the 2010 Soccer World Cup, the SAPS illustrated that it had the capacity and ability to significantly lower crime levels. It has "failed to recapture this achievement".The focus now for Gen Phiyega is to bring the overall trend in crime back to its downward trajectory. For her to achieve that, she said, is going to require a collective effort from all South Africans, and not just the SAPS.

    As 'n mens nou die treurige storie gelees het, sou die probleem ook wees omdat bruinmense ook skuldig is aan die toestand wees omdat hul net soos die ' blankes -slapgat,luilekker,bedorwe en hoogs onparaat is'  of is dit dalk 'n geval dat misdaad besig is om hand uit te ruk omdat die polisiemag, kort-kort in een of ander skandaal betrokke is en dat die sosiale kontrak tussen staat en inwoner besig is om te verbrokkel en belastingfondse vir ander doeleindes aangewend word as om die lewe en veiligheid  binne perke te verseker.

    Of is dit nou maar net weer 'n geval van dat as 'n mens soos onse liewe francois, soos 'n donkie gebore is
    jy nooit soos 'n perd sal doodgaan nie en dan koppig bly vassteek by dieselfde ou storie van hoe sleg die blankes is en dus alles verdien wat hul toekom?

  • francois williams

    Geagte Heer Boot, jou skippie sink, soos wat jy jou eie argumente vol gate steek met jou swak en onvanpaste logika...ten minste gee jy toe dat misdaadsyfers sedert die hoogtepunt, of is dit laagtepunt, van aparthate se dae, al hewig geval het en steeds val...dit beteken definislis dat die SAP al mooi verbeter het, tenspyte van die feit dat dit nog baie bagasie moet saamsleep van die vorige BOSE SAP wat daarop uit was om SA en haar mense te vermorsel en tot in die grond toe af te breek...vandag gaan dit al BAIE beter!

    Mitchellsplein is natuurlik die klinkklare bewys van die boosheid van Aparthate waar Distrik Ses summier gesloop is en die mense hawelose die vlaktes ingejaag is en aan hulle lot oorgelaat was deur die vorige Blanke regering, dis 'n reuse swart vlek op die geskiedenis van elke Banke mens...en wys watter Nazis was en is meetste Blankes steeds, al leef hulle kniediep in ontkenning!!
    JY is skuldig!!
  • francois williams

    Dit is nou verreweg die mees onsinnigste kommentaar wat jy kon lewer. Waar kom jy aan die nonsens?
    Dit is 'n bewese feit dat gedurende die bose apartheidsjare die moordsyfer in Suid-Afrika op 7000 per jaar gestaan het wat intussen verdubbel en in sommige jare verdriedubbel het.

    As jy voordat jy begin galbraak het jou huiswerk gedoen het sou jy agtergekom het dat jy nonsens praat.
    Sekuriteitstudies dui daarop dat sedert onluste in die jare 80 toegeneem het die moordsyfer gestyg het totdat dit onder die huidige regering 'n hoogtepunt bereik het en nou 'n geringe afname toon.

    Jy is skuldig aan onverbloemde haat teenoor Blankes en soms wonder ek of al die opofferinge wat gemaak is van die Blanke kant af die moeite werd was, want in die bose apartheidsjare was ek werksaam in talle nie-blanke woongebiede en het daar veiliger gevoel as wat ek vandag in die nuwe demokratiese Suid-Afrika in sommige sentrale sakegebiede van stede soos Johannesburg en Pretoria voel.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top