Kommentaar

Rasverhewendheid vir Dirk Rigter (en sommer Kobus Faasen ook)

Angus 2014-01-28 Beste Kobus Faasen, Miskien het jy my en Cornelius se skrywes oor die onderwerp "ras" misgeloop. Dit is nog ingewikkelder as waarby ons kon uitkom hier op SêNet. "Ras" het geen biologiese definisie nie. Dit is 'n sosiaal-p

John Dwyer: Klondike

Johannes Comestor 2014-01-28 Dankie, Trienie, vir jou kommentaar. Ook my dank aan Jan Rap vir kommentaar op van my vorige skrywes. Ek het deesdae aanmoediging nodig. Johannes Comestor

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

F C Boot 2014-01-28 Beste Wouter Nee weereens sit jy die pot mis. Apartheid het Suid-Afrika nie arm gemaak nie. Suid-Afrika was 'n arm land omdat die rykdom nie in die hande van die bevolking was nie maar beheer is deur enkele groot mynmaatskappye en sommige individue. D

En jy sal die waarheid ken

Vonki 2014-01-27 Wie is ek om te oordeel.  Ek /ons staan nie wag by die poorte van die hemel en besluit wie gaan waar, so is elke mens geregtig en verantwoordelik op sy of haar eie bestemming na gelang van eie optrede. 

Karen Adendorff se Hekel vir die lekker heruitgegee

Izak de Vries 2014-01-27 Sandy If you phone the LAPA office, they will be able to help: 012 401 0700. Or you could email them: lapa@lapa.co.za

Rasverhewendheid vir Dirk Rigter (en sommer Kobus Faasen ook)

Reusedwerg 2014-01-27 Ek het al op die Net geskrywe, jy kan iemand vloek onder sy ma se rok uit tot wie weet waar, maar o wee as jy eers as 'n rassis identifiseer is, het jy moeilikgeit. Ek wil bieg, ek is nie 'n "racist" nie, ek is 'n "tribalist". Dit is s

Rasverhewendheid vir Dirk Rigter (en sommer Kobus Faasen ook)

Jaco Fourie 2014-01-27 Jacobus Faasen Mooi so! Jou bydraes help om kleur en geur aan die gesprek te gee.  Moet net nie ophou nie

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Jaco Fourie 2014-01-27 FC Boot Dit is wat ek nou 'n uitmuntende repliek noem, sonder die nodigheid van lange akademiese aanhalings waarin jy geneig was om in te verval nie.  Ook nie 'n "geprattel" oor dieselfde onderwerp soos ons niksseggende Neelsie geneig is

Rasverhewendheid vir Dirk Rigter (en sommer Kobus Faasen ook)

2014-01-27 Beste Angus Nee goed; moet net keer of dit gaan beter.  Het jy jou boek gekry? Jy mag reg wees oor 'rassis' maar jy moet onthou die betekenis van baie woorde het verander in die laaste jare en woordeboeke het nog nie ingehaal nie.  'Rassis' de

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Wouter Ferns 2014-01-27 Hello FC,    Baie dankie vir die reaksie van jou en die tyd wat jy daaraan spandeer het, ek bly voel dat jy so 'n positiewe moontlike 'spin' op apartheid sit as wat moontlik en vergelykings te tref wat nie met mekaar te doen het nie, aangesien

Karen Adendorff se Hekel vir die lekker heruitgegee

Sandy 2014-01-27 Hi would love to purchase both books by Karen Adendorff ... but via eft ... do not have a credit card is this possible please ... Sandy Hobson : Hillcrest KZN

Verwarring tussen isiBhulu se “Boer” en ander “Boer”-identiteite

Kobus Faasen 2014-01-27 Stryder Cornelius: Gee asseblief vir my en die res van die webwye wêreld jou skakellose uiteensetting van die verskillende groeperings Afrikaans en hoeveel van hulle as die "Boer se Taal" beskryf kan word. Ons kort 'n praktiese model waaro

SA Boere en mense roekeloos

2014-01-27 Soois, jy't wiskunde te vroeg gelos want jy analiseer nie mooi nie.  Soos jy hierbo redeneer sal dit 'n mooi meisie se eie skuld wees dat sy verkrag word want sy WIL mos nou mooi wees en sexy lyk.  Dit is ook 'n ou se eie skuld as sy kar gekaap

Breinwedloop 2014

Dirk Rigter 2014-01-27 Kom ons ontleed gou hierdie "wysheid" van dr Strydom, volgens Trienie se skrywe:..."So bv as jy na die hoofstuk lees ivm allergieë, neem dit jou na langtermyn vrese, angstigheid en stres. Maar, voor dit is ‘n ander wortel wat in

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

Jaco Fourie 2014-01-27 Barend Smit Jy skryf: "Ek dink die grootste fout wat ons in die lewe besit is om ons siening op ander af te druk. dit laat my dink aan 2 wat saam 'n vuur maak, maar ook wil kyk wie se vuur die warmste is. Elkeen gooi nog meer brandstof op en

Breinwedloop 2014

2014-01-27 Beste Trienie   Ek het Dr MK Strydom gegoogle en kon bittermin van haar te wete kom. Dis klaar vir my verdag dat sy uit 'n godsdienstige oogpunt te werk gaan.   Die stukkie video wat haar boek adverteer het onmiddellik duisende alarms e

Rasverhewendheid vir Dirk Rigter (en sommer Kobus Faasen ook)

Kobus Faasen 2014-01-27 Sorry Popza, as jy vir my 'n wetenskaplike definisie van "ras" (en die vyf verskillende definisies wat ter plaatse ter sprake is) kan opdis, sal ek begin saampraat. Omdat ek jou egter nie as 'n wonderwerker beskou nie,  los dit maar

John Dwyer: Klondike

2014-01-27 Ai Comestor Met hierdie opsomming van jou maak jy nostalgiese gevoelens in my los. In my kinderjare was die plaaslewe nie vir sissies nie. Maar ja - wanneer die ryp aartappelplant omgedolwe word, lê sy vrug soos geelgoud oor die rooi oopgeploe

Rasverhewendheid vir Dirk Rigter (en sommer Kobus Faasen ook)

Angus 2014-01-27 Beste Jan, Hoe gaan dit? met my gaan dit nog goed; hoop om dieselfde van jou te hoor. Jan, as iemand, enig iemand, beweer hy is nie 'n rassis nie, dan sê ek sommer prontuit vir hom: jy lieg. Daar is g'n mens op hierdie aarde wat nie 'n rassis is

SA Boere en mense roekeloos

Reusedwerg 2014-01-27 Mnr Williams. Ek is nie iemand wat nuwejaarsvoornemes maak nie. Ek het wel 'n besluit gemaak om gaaf met jou te probeer wees. Ek glo elke mens het die reg tot 'n opinie en om sy naam self gat te maak. Ek kan in 'n mate met jou skrywe hier bo saamstem. Ek

Breinwedloop 2014

2014-01-27 Hello Mefiante Trienie sluk maar maklik aan nonsens: "Dr MK Strydom vertel hoe studente die brein in stukkies opkerf om die afsonderlike dele na te vors. Daar is ontdek dat die mens se “eie vrye wil” ‘n fisiese struktuur in die

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

F C Boot 2014-01-27 Beste Wouter 'n Mens kyk altyd na die oorsprong van stelsels. Apartheid is nie 'n Afrikaner-instelling nie.Die Engelse het min ooghare gehad vir die Boere en nog minder die swartes. Op 26 November 1879, veroordeel W E Gladstone die eerste anneksasi

Die onvolkome kennis van die wetenskap én die geloof

2014-01-27 Dankie Dirk, ek bêre hierdie wysheid in my hoogste argief... veral die leer dat almal die God van Abraham aanbid - elkeen op grond van hul eie model ... sou jy daarop ingaan dan lees jy dat die God van Abraham ook die God van Melgisedek is - en die

Verwarring tussen isiBhulu se “Boer” en ander “Boer”-identiteite

2014-01-27 Boeregroete, Jacobus Faassen, jy tik: "Die meerderheid landsburgers beskou “umBhulu” en “amaBhulu” as synde die apartheidsonderdrukker(s)" ... is dit reg dat sulke breinspoeling en onkunde as gronde vir die leuen daarin

Vir Kobus Faasen oor die term Boer

2014-01-27 Beste Jan, Dankie vir jou antwoord. In hierdie onderhoud: https://www.litnet.co.za/Article/michael-le-cordeur-gesels-oor-kaapsonderhoud deur Naomi met Michael le Cordeur, vra Naomi die volgende: Hoe verskil Kaaps van Afrikaans? Michael antwoor

Verwarring tussen isiBhulu se “Boer” en ander “Boer”-identiteite

Kobus Faasen 2014-01-27 Beste Angus   Amper volpunte vir jou erkenning dat die "isiBhulu"-term verdelend is. Hierdie pejoratief gee nie erkenning aan die feit dat die meerderheid Afrikaanssprekendes nooit in hul lewe "Boere" was, is of kan

Die onvolkome kennis van die wetenskap én die geloof

Dirk Laurie 2014-01-27 Inderdaad. Verwondering is "Hoe groot is U" en baie van ons kan dit ervaar sonder om te spesifiseer wie of wat is "U". Aanbid is "Spreek Here, U dienskneg luister". Dit verg meer.

rondgaanreis

Kobus Faasen 2014-01-27 Og, vielen dank, Oom Jan, ons praat silwerskoonsuiwer Afrikaans, dis nettie wet wat onsuiwer is.   Kobus

Verwarring tussen isiBhulu se “Boer” en ander “Boer”-identiteite

Angus 2014-01-26 Beste Jacobus, Jy wat so lekker met die woorde kan speel; ai, ek het gedink jy sal van beter weet! Doodskiet is doodskiet, hoe jy ookal daarna wil kyk: of hy nou 'n boer of 'n Boer of 'n apartheidsonderdrukker/rassis/persoon wil skiet, dit bly nog onaan

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Wouter 2014-01-26 Hello, Die week wat verby is het ek die geleentheid gehad om twee uitstekende films te sien, "12 years a slave" en die biografiese film oor Hannah Arendt wat die verhoor van Eichmann ondersoek. 'n Wyle terug was daar 'n debat hier oor Lin

Nuwe Stories 3: Sluitingsdatum vir kortverhaalwedstryd om die draai

2014-01-26 Wat dan van Nuwe skrywers wat eers nou, in hul aftreejare eerste pogings in fiksieskryf begin? Hoekom word daar teen die jarige beginners gediskrimineer?  Of is daar 'n aparte kompetisie vir 60 en ouer Jong = beginners?    

Die onvolkome kennis van die wetenskap én die geloof

ben van bruggen 2014-01-25 Is dit gepas om iets te aanbid wat onkenbaar is. Daar is 'n verskil tussen verwonderd wees en aanbid.

Eenbedryf-skryfkompetisie deur die Akademie vir Dramakuns (ADK)

bettie coetzee 2014-01-25 Iemand sê vir my mens bereken die speeltyd/geskrewe teks volgens minute per getikte, dubbelgespasieerde 12pt font-grootte. Dus, 10 minute ongeveer vir 10 bladsye. Is die berekening korrek. Dus 30 bladsye vir 30 minute eenbedryf? Iemand anders, ook

Verwarring tussen isiBhulu se “Boer” en ander “Boer”-identiteite

F C Boot 2014-01-25 Ek herhaal wat ek van tevore reeds gepos het en klaarblyklik nog nie posgevat het nie. Dit gaan nooit in ontplofbare situasies oor die werklike betekenis van woorde nie, maar wel oor die reaksie wat die gebruik van woorde by mense ontlok. Sou het die

Net in die Vrystaat!!

francois williams 2014-01-25 Jan Rap, as jy ongelukkig voel in die NSA kan jy mos maar aanskuif? Ek sien in die sneeuwitte paradys van die Oekraïne, brand Kiev, en mense gooi klip dat dit bars ... jy ken mos die drils, skuif soontoe ... en Hannes? Wie moan waar? Klink of jy wi

Breinwedloop 2014

2014-01-24 Dis idioties om sommer omtrent alle menslike siektes aan hul houdings toe skryf. Jy's boonop gevaarlik ook omdat jy mense probeer oortuig dat die grootgedeelte van hul siektes die resultaat is van hul eie "slegte" houdings nog voor hulle si

Uitbuiting van my as verbruiker

Reusedwerg 2014-01-24 Ek het nou al teen die tyd geleer, en dit werk soos 'n bom. Al wat ek deesdae seg, en skoonpa het my geleer. Om die vrede harmonie en maritale voorregte te bewaar is die wagwoorde, " yes dear" is altyd van toepassing.

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Wouter 2014-01-24 Hello,    In The Drowned and the Saved, Primo Levi’s final book on his experiences at Auschwitz, he makes a wise remark about the difficulty of rendering judgment on history.    The historian is pulled in two directions. He i

Suid-Afrikaanse Geskiedenis les 2 vir Cornelius Henn

Wouter 2014-01-24 Hello FC,    Verduidelik tog hoe Smuts nie 'n Afrikaner is nie? & hoe Rhodes se afsterwe in 1902 die wetgewing vanaf 1910 gevorm het - 'n Unie wat onafhanklik was en waar die Afrikaner aan bewind was vanaf die begin.    Soos be

Vir Kobus Faasen oor die term Boer

2014-01-24 Cornelius, is daar ooit iets soos Kaaps?  Is dit nie maar Afrikaanse sintaks met Engelse woorde nie ... en kort-kort 'n hele sinnetjie, selfs paragraaf, Engels nie?  Indien Kaaps wel 'n aparte taal wees, sal ek graag wil weet op grond waarvan.
Top