Jaco Fourie2013-12-04Rooi Daantjie se Praag gal oor plaasmoorde en oor regstellende aksies teen wittes gemik, maar swyg soos die graf wanneer AfriForum, soos hierbo en elders genoem, iets positiefs daaromtrent doen. Jy sal nêrens op Praag-webblad iets daaroor lees
Reusedwerg2013-12-04Jaco ek stem heelhartig saam met jou. Die geleenthede is daar om gebruik te word. Ek was ook een van die PANDA (previously advantaged now disadvantaged) lede van die samelewing. Ek het vriende afgeskryf wat die heel tyd op die negatiewe haper en het my ge
2013-12-04Jaco Fourie se optimisme is pragtig! ... sy besorgdheid oor sy "swart serp" antie Zille en hul DA, is egter ironies ... nee Jaco Fourie, jou antie se organisasie is selfs die eerste in die geskiedenis van die "demokrasie" om teen die A
Jaco Fourie2013-12-04Jan
'n Van is nie deurgans 'n aanduiding van 'n persoon se kultuur nie. Daar is baie gevalle waar Afrikaner jong kinders 'n ander kultuur (in S.A. meerendeels Engelse) stiefpa of stiefma (as gevolg van dood of egskeiding) verkry, waar die huistaa
Jaco Fourie2013-12-04Jan
Ian Cameron van AfriForum is 'n Afrikaner. Met sulke Engelse naam en van, verwag jy van hom hy behoort nou kwansuis Engels te praat? Volgens jou logika hierbo lyk dit so!
Jaco Fourie
2013-12-04Cornelius, jy kan jouself nou maar eenmaal nie help nie. Vreeslik ordentlik die volgende: "ek verwyder doelbewus die tienerdogter se naam om nog verleentheid aan haar te spaar", dit nadat jy alreeds die skakel geplaas het na haar brief.
Wat be
2013-12-03Dirk, ek sien jy skryf in Engels vir Deborah. Voel jy nie sleg om So Te Wees Nie, so kompromiterend? Gelukkig is ons nie almal so nie. Buitendien, dis uiters paternalisties van jou; dink jy sy's te dom om Afrikaans te verstaan? Tog
Jaco Fourie2013-12-03Wouter
Jou gewoonte om 'n tweede mening te verkry, is natuurlik 'n gesonde benadering om die kaf van die koring te skei.
In bogenoemde geval omrede ek nie dieselfde gedoen het nie, het ek met die spreekwoordelike "egg on my face" gesit.
G
f williams2013-12-03Jannie, is jy dannie 'n Afrikaan is nie, wat soek jy in Afrika??
Hoekom het jy nie laankal gefokkerof nie? Skoert en maak eenbiljoen ware Afrikane inniglik bly toe asb...dan het jou lewetjie darem nut gehad...al is dit ook by verstek...
f williams2013-12-03Wat kerm en klaag jy so oor ons regering? Ten minste het onse regering nie SA opgefok sos die EU regerings die EU opgefok het nie, en die VSA regering die VSA nie, ens ens...die hele Weste is bankrot...ek dink SA staan sterk maar dan benodig ons mense wat
2013-12-03Dis baie duidelik dat Kobus de Klerk, geen waarde aan die algemene betekenis van die woord mistiek heg nie.
Kobus de Klerk omskryf ook nêrens sy besondere definisie aan die woord mistiek nie.
Uit die verklarende woordeboek:
mistiek1, (s). 1
2013-12-03Soois, hoekom sal ek my sak nou pak vir Engeland; jy weet mos ek sukkel met daardie taal. As ek waai waar ek nou bly gaan ek Upington toe of iewers elders in die Noord-Kaap, daar skyn die son meeste van die tyd en jou gereedskap en kar roes nie.&nbs
2013-12-03Soois, jy verwar my met Richard Dawkins of dalk Max du Preez of Harald Pakendorf of dalk prof Piet Croukamp of Pierre de Vos of iemand wat gesê het hulle is Afrikane (ek weet Dawkins het definitief, ek is nie seker van die ander nie maar dit sal my
2013-12-03Soois, jy verwar my met iemand anders want ek het nog nooit Suid-Afrika sleggesê nie. Wat ek wel doen is om my misnoë uit te spreek ten opsigte van die totale onvermoë van die regering (die instel waarvan julle julle so intens beywer
2013-12-03Soos, jy sê ons het kaal rondgehardloop in die bosse toe kon hulle al laaankal skryf. Nou vertel my, watter alfabet het hulle gebruik? Die Romeinse? Die Griekse? En wat ookal die alfabet was, het, sê die Zoeloes, diesel
2013-12-02Hello Jaco,
Ek moet erken, hierdie brief van jou het eerste my aandag gevang, want dit sou 'amazing' gewees het, maar ek het die gewoonte om 'n tweede mening te kry en daarom dan die vice.com artikel. Kon nie met 'n 'nicer homofoob' met 'n
2013-12-02Hello Trienie
Is dit nie belaglik hoe Cornelius almal sal groet in die naam van Allah, maar jou in jou moer stuur as jy jou Christengeloof ietwat anders interpreteer as hy. Wanneer dit kom by Jesus en die interpretasie van wat sy kruisiging beteken het h
2013-12-02Chris Dippenaar, om ander verdag te probeer maak; op 'n bedekte wyse te beskuldig - "geïnsinueer" - is 'n patologiese misantroop soos jy se aanslag op hul persoon bloot omdat jou onsin andersyds geen inslag kan vind nie... jy is beslis
Orisha2013-12-02Good day
Has the date for the AKTV Mediaveertjies awards 2014 been set yet?
Could you kindly inform me when that date is set for?
Kind regards,
Orisha
Entries close on 7 February 2014. The event will take place on 9 May 2014 -
2013-12-01Ongelukkig maak die gebruik van die waarlik afstootlike woord "geestesversteuring" afbreuk aan die resensie. Hoe kan 'n mens se "gees", indien daar so iets is, versteurd wees?
Dit impliseer ook dat die "gees" d
2013-12-01Soois, ek hoor nou die dag oor die radio 'n onderhoud met 'n NRO-persoon dat hulle hulself nou staal vir die kerstyd want kinderverkragtings piek met die feesgety, so 6000, dis reg, ses duidend, per maand. Ek sê mos, jy's 'n dubbelagent, jy ma
2013-12-01Dirk, as ek aan minderwaardigheid gely het oor Afrikaanswees sou ek Engels geskryf het.
Met 'n van soos Pelser het Deborah of 'n Afrikaanse pa of 'n Afrikaanse man so as sy inligting oor Afikaanse sangers op 'n Afrikaanse forum soek kon een van die twee
Wouter2013-11-30Hello Jaco,
Vice.com is 'n webwerf wat besig is om 'n reputasie vir betroubaarheid op te bou maar is seker soos alles oop vir bevraagtekening. Wat nou wil uitgelig word is die volgende:
http://www.vice.com/en_uk/read/sadly-robert-m
F C Boot2013-11-30.Die arme bitterbek vergeet van die tydperk wat meer bekend is as die 'Wars of calamity' en die afgryslike halsnoermoorde tydens die bevrydingstyd as van dat daar bevind is dat:"In fact, various media reports last year stated that Interpo
Wouter2013-11-29Jan Rap,
Jy is nie goed met statistiek wanneer dit jou pas. Jou aanvanklike syfer van 'n paar maande terug was 15 opstande 'n dag, die het jy intussen aangedik tot 30 opstande 'n dag wat dan 'n totaal van 11000 opstande 'n jaar veronderstel
f williams2013-11-29Ek vra weer, wat van die piramides in die Soedan?
Ek vra weer wat van Ethiopia?
Wat van die pragtige ou stede soos Timbuktu met sy serduisende jare oue biblioteke en universiteite??
Wat van Djenne?
Djenne is gebou uit modder uit ja, so wat???
Jy seg
f williams2013-11-29Jannie, nee maar reg so, dan beter jy jou sak begin pak vir Ingeland jong, want ek dink as ons 'n nuwe regering kry dan gaan ons daai wette inbring waarvan jy so kostelik praat...en dit gaan beteken dat outjies soos jy, wat SA slegseg, baie vinnig 'n nuwe
f willaims2013-11-29Jannie se gewone kop se akkies...toe die Westerling nog kaalgat in die bosse ge-kaal-nael het,die Afrikane laaankal kon skryf...shaaim, jy het behoorlik 'n Westerse ongeleerde geleerdheid weg huh!!
Dirk Rigter2013-11-29Neelsie, oppas vir gatomswaai soos laaskeer. Gaan leer eers om Afrikaans in ordentlike, kort volsinne te skryf en kom dan terug hiernatoe. Jou twak maak geen sin nie.
Hoe, dink jy, versterk ons Afrikaans met sulke negatiewe nonsens soos om vir ieman
Reusedwerg2013-11-29Jammer Cornelius dat jy ook nou onder die spervuur kom oor my gehate swak geskriffie. Ek het nou die dag iets raak gelees. Dit is in Ingels. Om derms te ryg venynig te raak en in bekgevegte oor beuselagtighede betrokke te raak staan my nie aan nie. Die ge