Dirk Laurie2013-11-27Cornelius, jy sê: Jesus Christus is die Woord van God.
Hoe weet jy dit? Omdat dit in die Bybel staan? 'n Persoonlike openbaring net aan jou?
Enige van daardie twee antwoorde bewys my punt.
2013-11-27Hoekom moet ek die een wees wat weereens die gedagtes moet uitvars? ... "sexting" ... soos in SEXTING! is gewis die woord van die jaar ... nie dat ek juis 'n benul daaraan het nie - maar dis voor, agter, bo, onder (selfs weerskante van die
f williams2013-11-26Ok, so Egipte is nie in Afrika nie ... interessant, het dit nooit geweet nie, dankie man vir die vars info ... wat van die piramides in die Soedan?
En wat van die klipkerke daar in Ethiopia?
Ek meen, Ethiopia was tog die eerste land om in die
Jaco Fourie2013-11-26I read the above interview, as well as his blog.
What especially impressed me is that the thinking expounded by Mr. Fargher, is that of a young man in his mid twenties, who has obviously researched his subject thoroughly.
He has added new dimension
2013-11-26Beste Dirk,
Soveel mooi gedagtes om so 'n erge dwaling te verdoelsel ...
Jy tik: "Met ander woorde, jou kerk se eie belydenisskrif sê dat jou rede om die Bybel as die Woord van God te beskou, behoort te wees die persoonlike
Reusedwerg2013-11-26Varkspek, jy moet ligloop. Laat jy net 'n grap op die Net maak en jy is in vir 'n ding. Jy sal uitgekryt word wat grens aan agterlik, sielsiek en onvolwasse. Die Net is nie vir mense wat die ligter sy van die lewe raaksien nie. Ek het al soveel strooi in
Reusedwerg2013-11-26Ek het al ervaar dat 'n saak gewoonlik drie kante het. My kant, jou kant en die waarheid. Is dit nie snaaks dat die gebeure van die verlede altyd uitgelig word as die gebeure van die duiwel nie. Daar moet mos maar altyd 'n vark in die verhaal wees. Ons is
2013-11-26During apartheid, South African Blacks enjoyed the highest standard of living compared against all other blacks living in any commonwealth country anywhere in the world and in Africa. Furthermore, poverty never divides along breed, creed or religion anywh
2013-11-26Soois, die piramiedes is nie deur Afrikane gebou nie en niemand weet eintlik wie Zimbabwe gebou het nie; daar is stories dat dit Indiërs was - die juiste woord 'shona' is blykbaar die woord vir goud in Gujerati of iets. Wat die westerse invloed
2013-11-25There is a huge difference between a logical argument and an unsubstantiated assertion. Should Mr. Fargher be unaware of the distinction: a logical argument consists of a concluding statement substantiated by supporting statements. Consid
Perdebytjie2013-11-25Beste Trienie
Dankie vir jou gesprek oor hierdie onderwerp. Ek sal egter graag wil weet of jou inligting wetenskaplike bevindinge is,of jou eie idees. As jy werklik wetenskaplik daarna wil kyk, moet jy studies lees van mense wat jare met hierdie
2013-11-25Soois, wittes steel nie hair straightener nie. In vergelyking met ons, Nieu-Seeland en Australië, is Denemarke, Noorweë en Swede redelik inbraakvry. Ook nie meer lank nie; immigrante begin alreeds die voordele van wit administrasie a
Varkspek2013-11-25Jy is klaarblyklik te dom om te besef dis net 'n grappie, Jaco. In teenstelling met jou ernstige bestudering van Praag se webwerf.
Varkspek
2013-11-25Hello,
Nee werklik, Reusedwerg trap in die beesmis, en probeer dan daarna 'n brief te plaas wat moet bevestig dat alles was nog die hele tyd 'n grap....
Maar natuurlik is dit nie, Dirk word beskryf as 'nig', en hoekom trou hy, Dirk
2013-11-25Hello Jannie,
Ongelukkig speel ek nie meer saam nie.
Ek het al genoeg boeke oor die geskiedenis van Suid-Afrika gelees en is my advies dat jy en jou pa eerder 'n paar boeke nader trek.
Advies oor watter boeke o
2013-11-25CM - ek verstaan nie mooi, is dit hoe jy voel, of verwys jy na iemand anders? Spontane vreugde kan deur niemand verbied word, dis 'n keuse vanuit jou eie hart.
F C Boot2013-11-25Beste Jannie
Hierdie kan sommer sien dat jy een van die nuwe geskiedenisboeke,seker van 'n ander Oom as voorgeskrewe werk ontvang het, want dompaste was eintlik bewysboeke en die aandklokreëling was van toepassing in alle gebiede.
Die bew
Karin B2013-11-25Wonderlike musiek die. Ja, en musiek hoef nie as Gospel uit gegee te word om 'n boodskap te hê nie. Sien uit na die volgende Album, maar geniet intussen die een.
Viljee2013-11-25
As ons bely dat ons Gelowiges is, dan het ons die Ewige Lewe wat ons by die Wedergeboorte ontvang het. Ons kan dus niemand begrawe nie, net sy oorskot, want hy of sy het die Ewige Lewe. Die dood het vir Gelowiges geen betekenis nie. Die begrafnis is dan
2013-11-25Baie dankie. Ek het al twee maal bevestigings gekry van vorige lewens. Lees hier oor die een: http://maankind.wordpress.com/2013/04/12/deja-vu-of-meer/
(Die ander een impliseer twee bekende persone, en ek wil nie graag in die openbaar daaroor skr
Alta2013-11-25Hello Johannes
Ja! Ek weet van die boek, maar nog nie tyd gehad om te lees nie. Dankie dat jy dit noem. Proust self het my meer as twee jaar besig gehou. Soos dit met hierdie dinge gaan, het ek hierdie week nog verdere insigte gekry, maar nou
Viv2013-11-24Surely the issue is not whether the higiene of impoverished, downtrodden people who had survived years of brutality under British soldiers contributed to the illness in the camps, but rather that people were herded into camps in the first place? The cause
Angus2013-11-23Beste Hennie Fritz,
Ek was al by so 'n begrafnisdiens waar die oorledene voor die tyd 'n lysie van liedere gemaak het, wat ons toe lustig saamgesing het. Ek was eintlik spyt toe die diens verby was.
In die Afrikaanse kerke gaan dit egter
F C Boot2013-11-23Wat van :
"Take My Hand, Precious Lord"
Precious Lord, take my hand
Lead me on, let me stand
I'm tired, I'm weak, I'm lone
Through the storm,
through the night
Lead me on to the light
Take my hand preci
2013-11-22Henn
Ek stem saam. Louis Schwartzhberg se blomme en wolke is asemrowend mooi. Die musiek saam dit stem mens werklik rustig. Dit geniet. Dankie.
2013-11-22Beste Dirk
Ek is so bly daar is mans soos jy, wat hierdie tipe van kastige tong in die kies seksisme verfoei. Ek is saam met jou verstom dat Trienie vir hom 'n staande ovasie gegee het. Dit wys hoe gebreinspoel baie vrouens is, om sulke onderduim
Hermanus Kepanus2013-11-22 Reinkarnasie is nie vir my so vreemde gedagte nie. ‘n Geloof in ‘n lewe na die dood is algemeen – en reinkarnasie beteken maar net bloot dat jy jou geloof aanpas om ‘n lewe voor jou geboorte ook in te sluit. Dat jy geoordeel
2013-11-22Beste Hennie, "afterparties" is 'n ou gebruik waar die oorledene gevra word om nog 'n rukkie te vertoef en die wêreldse genot wat hy of sy soveel waarde aan geheg het, te beskou en beluister in vergelyking met die Hiernamaals waaraan hy of
2013-11-22Reusedwerg
Jou powere pogingkie om te probeer snaaks wees, is geweldig flou en die ou goedjies wat jy punt vir punt opnoem, is al so oud soos die berge. Toe ek nog baie jonger was, was hierdie vrot seksistiese grappies alreeds in omloop. Dis seke