Reusedwerg2013-11-18Nig Dirk, ek is mos maar stadig van begrip. Ek sit toe en dink ek wonder hoekom het jy nie ingeskryf vir Boer soek 'n vrou nie?
Perdeby. Ontspan die boude.
George2013-11-18Jannie, dit was aangenaam en amper nutteloos om met jou te gesels. Jy het 'n sin vir humor, veel meer as jou sogenaamde oom. Wat ek nou wel weet is dat jy en Jan Rap verskillende mense is. Moet nou net nie vir my sê jy is die oom se tannie is nie!
Jaco Fourie2013-11-18Jan
Rooi Daantjie se tyd loop uit, want sy brood en botter (Praag) is besig om te struikel sonder advertensie-inkomstes. Die gekkegrensers wat hom nog volg, is te suinig om meer of selfs enige bydraes te maak. Nieteenstaande dit, oor die afgelope
2013-11-18Tiens
Ek weet presies hoe jy dink en voel. Glo my, ek het al menigmaal die 'remote' van die TV neergesmyt en opgestaan met die woorde aan my seun. "Nee, ek is klaar met dierekyk, ek kyk nie verder nie. Dis te wreed..." vernaam as jy nog di
kobus2013-11-18Het iemand dalk inligtinhg byderhand oor inheemse bome met penwortelstelsels. Ek het onlang Noord-Kaap toe getrek en het min skadubome in my erf.
Jaco Fourie2013-11-17Weereens, ek herhaal soos hierbo: "Die vernuftige sal met elke dreigende of verslegtende gebeurtenis 'n geleentheid daarin vir homself soek om homself in die proses te verryk.
"Vrydagaand e-TV 7uur nuus. Afrikaner bou sink "
patricia durand - DEAN2013-11-17is
Descendand of Pieter Willem DU Randt through his son Jan Jonathan b.1838 +1902 who died in concentratio
camp KRUGERSDORP
2013-11-17Kerneels, dit was te wagte. Hoe anders? Soos ek hier skryf preek daar 'n pastoor, ene Henry Pike, oor RSG (Durbanville, Die Bron) maar hy praat amper meer Engels as Afrikaans. Elke aanhaling uit die Bybel is in Engels (het die ou nie 'n
F C Boot2013-11-16Lyk my dit word nou 'n geval van oud, ouer, oudste as jy die volgende artikel in aanmerking neem.
Brain shape Confirms Controversial fossil as oldest human ancestor.
Scientific American April 4 2013 HONOLULU–A seven-million-year-o
Jannie2013-11-16Oom George,
Ek is jammer dat ek so ongeskik was, dis omdat ek so baie probleme het op die oomblik met my meisie wat pregnant is en alles.
Ek het in my pa se woordeboek gekyk, hulle noem dit "HAT" en nou is ek nog meer deurmekaar, ek weet n
2013-11-16Reusedwerg,
Jy moet jouself afvra of daardie boere metgeselle of slavinne soek. Die tyd van slawerny is lankal verby, dus sou ek dink pragtige, goedversorgde, slim vroue, is eintlik wat in die boere se gedagtes is. Hoekom moet mens verwaarloosd e
2013-11-16Daar is 'n verskil tussen die begrip "Boervrou" en "Boer se vrou", soos ek die tante voor die kerkdeur Sondag vir haar vriendin hoor sê.
Plaas daarvan dat ek na die herder se pleidooi aandag skenk, sit ek en dink toe hie
2013-11-16Jaco
Met 'Jaco se Afrikaanse vrou' bedoel ek eintlik 'Jaco se BRIEF OOR DAARDIE Afrikaanse vrou'; ek het geensins beweer dis jou vrou (jy't dit al duidelik gemaak dat jy nie die soort ou is wat vrou gaan vat nie) of dat sy 'n vriendin van jou is nie.
Jannie2013-11-16Oom George,
As ek iemand se broerskind of susterskind is, is ek mos sy "kleinneef'. Vir 'n dogter sê mens "kleinniggie".
Dit lyk my oom verstaan Afrikaans nie so goed nie, want ek sien oom het 'n Engelse naam ook. Oom Jan
Jaco Fourie2013-11-15Jacobus Faasen
Die volgende is uittreksels van ‘n onderhoud deur Michael Trapido van Mail and Guardian met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van Solidariteit en AfriForum gedateer 16/04/2008
T: Kallie, could you give a brief overview of Afr
Jaco Fourie2013-11-15Jacobus Faasen
Jy maak die stelling dat AfriForum rassisties is, sonder om jou stelling feitlik te staaf.
Ek sal graag jou bewyse wil sien.
Jaco Fourie
2013-11-15Ja Jacobus Faasen, ek het ook nog altyd gewonder op grond van wat die ANC hulself en hul medelandsburgers in raskategorieë klassifiseer ... dink jy hoegenaamd enige van hul toi-toi en halsnoer onderdane sal wetenskaplik-gefundeerde definisies van di
2013-11-15Beste Angus, soos gewoonlik het Chris Dippenaar nie die moed om my te vra nie en daarom kruip hy so in by jou ... ek weet ook nie of jy regtig in 'n antwoord daarop sou belangstel nie ... nietemin, ek sal met graagte daarop antwoord indien enigeen my daar
2013-11-15Chris Dippenaar, wat van 'n man wees en die moed bymekaar skraap om jou maatjie Wouter Ferns se lae aantygings met behoorlike aanhalings te staaf ... dis duidelik baie makliker vir jou om kinders op die Internet te intimideer en om sulke leë
Marlize Hobbs2013-11-15Die "algebra" is net verdag as mens dink dis Algebra... dis waar wat Dirk Laurie sê, dit is 'n statistiese model. Die idee is nie om slim te klink nie, maar om aan te dui hoe ek, wat nie 'n letterkundige of wiskundige is nie, vir mys
Francois Verster2013-11-15
Ek was onlangs op Richmond (Boekbedonnerd fees) en braai toe saam met die gawe boere daar een aand. Sulke oop, eerlike, gemaklike mense wat jou sommer aanvaar en kos en drank aandra - mens voel skoon bewoee as jy 'n stadsjapie is.
Nietemin
George2013-11-15Hallo Jaco, jy het op die 11de geskryf oor “Afrikaners wat wen” en vandag oor hierdie saak. Dankie daarvoor, want op hierdie wyse bring jy sake onder die aandag waar mense en spesifiek Afrikaners benadeel word. 'n Week of wat gelede het dit vi
George2013-11-15Dit lyk of Jannie die Engelse "nephew" vertaal na "neef". Die Afrikaanse benaming is "broerskind" of "susterskind".
Ek wonder of iemand ons kan inlig oor die werklike verhouding tussen Jan Rap en Jannie. Dis nie
2013-11-15Uiters interessante en insiggewende artikel hierdie. En glo ek dat mens dit moet lees met 'n 'leerbare gees' - ingesteldheid. Dankie Len Hansen. Ek sou wat wou gee om hierdie artikel in boekvorm te kon lees (meer verstaanbare) met inagneming natuurli
george2013-11-15Humphries, dankie vir 'n besondere bydrae.
"Make love not war" is 'n afgesaagde uitdrukking wat die blommekinders in die 1960's populêr gemaak het. Wil tog iets hierby voeg. Dit was ook in die sestigerjare en in Mosambiek was daar '
george2013-11-15Beste Hennie, daar is dae wat 'n mens wonder of dit die moeite werd is om SêNet op 'n daaglikse basis te volg. Jou brief is weer 'n bewys dat dit die moeite werd is.
Jy skryf: “Ek is beslis nie die slimste ou wat ek ken nie, maar so da
Jacobus Faasen 2013-11-15Beste Jaco
Die Afriforum-Solidariteit-VF-Helpende Hand-alliansie is net so rassisties soos die ander twee alliansies, die DA en die Drie-enige Hegemonie. Solank 'n mens glo dat daar iets soos 'ras' is, sal jy jouself, jou geliefdes en jou op
2013-11-14Ek is dringend op soek na 'n eksemplaar van Sita de Kock se operette vir laerskole, nl. SOETKOEK. Indien enigiemand weet waar ek dit in die hande kan kry, laat my weet, asb..
Dirk Rigter2013-11-14
Reuse klein dwergie, Male Chauvinest Pig is te 'n sagte beskrywing vir hierdie geskriffie. (Waarskynlik sal jy nie weet wat dit beteken nie.) Span in jou wa en osse en trek die toekoms tegemoet. Dit wag op jou. O hel, die toekoms is reeds by jou v
George2013-11-14Hallo Jaco, jy het op die 11de geskryf oor “Afrikaners wat wen” en vandag oor hierdie saak. Dankie daarvoor, want op hierdie wyse bring jy sake onder die aandag waar mense en spesifiek Afrikaners benadeel word. 'n Week of wat gelede het dit vi
2013-11-14Jaco Fourie se propaganda laat 'n mens aan die "struggle" voor die ANC die mag oorgeneem het dink ... die "struggelers" het egter en minstens geweet dat absolute politieke mag hul instaat gaan stel om te doen wat hulle wil ... intussen