Kommentaar

Dirk Uys & Johannes Kerkorrel

2013-12-04 Jaco, al die 'Engelse' vanne wat jy noem is Skotse vanne.  Ons houtwerkonnie was Afrikaans en sy van was McAlpine, my eie ma het 'n Skotse van maar hulle was Afikaanssprekend.  Alhoewel 'n afstammeling van die 1820 setlaars het my oupa as penkop

Is die Engelse fokken mal??

2013-12-04 Jy sê ek sê Suid-Afrika sleg, ek antwoord ek sê nie die land sleg nie; ek is ontevrede oor jy en jou maatjies ons mooi land so opf#k en jy reageer deur te vra wat kerm ek oor die regering.  Kort jy Ritalin, kan jy nie by die onderwe

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaar 'n klein ensiklopedie van woord en digkuns

Breyten Breytenbach 2013-12-04 'n Indringende, verhelderende en verrykende resensie van wat duidelik 'n groot bundel is. Dankie, Henning Snyman. Bravo, geluk en groot dankie, Marlene van Niekerk!

Retensiereg en die Beechcraft 90

Gustaf Pienaar 2013-12-04 Beste Neville - dankie vir jou navraag.  Ek durf regtig nie op die feite wat jy verskaf 'n mening waag nie.  Die bedoeling van "Regsalmanak" is ook nie om as regsadvies te dien nie. Onthou egter: daar's 'n Engelse spreuk wat lui "

Afrikaners bly wenners te wees

Jaco Fourie 2013-12-04 Reusedwerg Dankie vir jou respons

Retensiereg en die Beechcraft 90

Neville Raman 2013-12-04 Op 24 Junie 2013 word my voertuig gediens (major service). Op 5 September 2013 breek my voertuig se timingbelt, skaars 2000 km na die diens. Die valves het gebuig a.g.v die timing belt wat gebreek het. Ek kontak die motorhawe en my voertuig

Afrikaners bly wenners te wees

2013-12-04 Jacobus Faasen In 'n vorige respons het jy genoem dat Solidariteit / AfriForum 'n rassistiese organisasie is.  Ek het onmiddellik daarna die teendeel vir jou bewys waarop jy nie die moeite gedoen om my te antwoord nie.  Ek gee jou verdere bew

Afrikaners bly wenners te wees

Jaco Fourie 2013-12-04 Rooi Daantjie se Praag gal oor plaasmoorde en oor regstellende aksies teen wittes gemik, maar swyg soos die graf wanneer AfriForum, soos hierbo en elders genoem,  iets positiefs daaromtrent doen. Jy sal nêrens op Praag-webblad iets daaroor lees

Afrikaners bly wenners te wees

Reusedwerg 2013-12-04 Jaco ek stem heelhartig saam met jou. Die geleenthede is daar om gebruik te word. Ek was ook een van die PANDA (previously advantaged now disadvantaged) lede van die samelewing. Ek het vriende afgeskryf wat die heel tyd op die negatiewe haper en het my ge

Homofobiese Mugabe het gay seun

2013-12-04 Wharrggggghahahahahaha!!!!!!! ... toemaar, dis eintlik oulik ... siestog ... slimjanne se meesters!

Afrikaners bly wenners te wees

2013-12-04 Jaco Fourie se optimisme is pragtig! ... sy besorgdheid oor sy "swart serp" antie Zille en hul DA, is egter ironies ... nee Jaco Fourie, jou antie se organisasie is selfs die eerste in die geskiedenis van die "demokrasie" om teen die A

Dirk Uys & Johannes Kerkorrel

Jaco Fourie 2013-12-04 Jan 'n Van is nie deurgans 'n aanduiding van 'n persoon se kultuur nie.  Daar is baie gevalle waar Afrikaner jong kinders 'n ander kultuur (in S.A. meerendeels Engelse) stiefpa of stiefma (as gevolg van dood of egskeiding) verkry, waar die huistaa

Dirk Uys & Johannes Kerkorrel

Jaco Fourie 2013-12-04 Jan Ian Cameron van AfriForum is 'n Afrikaner.  Met sulke Engelse naam en van, verwag jy van hom hy behoort nou kwansuis Engels te praat?  Volgens jou logika hierbo lyk dit so! Jaco Fourie

Meneer, wees lief vir jou eie vrou ...

2013-12-04 In antwoord op Chris Dippenaar se teatrale vloermoer hierbo: https://www.litnet.co.za/Article/brief-chris-dippenaar-se-teatrale-vloermoer    

Chris Dippenaar se teatrale vloermoer

2013-12-04 Cornelius, jy kan jouself nou maar eenmaal nie help nie. Vreeslik ordentlik die volgende: "ek verwyder doelbewus die tienerdogter se naam om nog verleentheid aan haar te spaar", dit nadat jy alreeds die skakel geplaas het na haar brief. Wat be

Dirk Uys & Johannes Kerkorrel

2013-12-03 Dirk, ek sien jy skryf in Engels vir Deborah.  Voel jy nie sleg om So Te Wees Nie, so kompromiterend?  Gelukkig is ons nie almal so nie.  Buitendien, dis uiters paternalisties van jou; dink jy sy's te dom om Afrikaans te verstaan?  Tog

Homofobiese Mugabe het gay seun

Jaco Fourie 2013-12-03 Wouter Jou gewoonte om 'n tweede mening te verkry, is natuurlik 'n gesonde benadering om die kaf van die koring te skei. In bogenoemde geval omrede ek nie dieselfde gedoen het nie, het ek met die spreekwoordelike "egg on my face" gesit. G

Te veel Westerse invloed in SA

f williams 2013-12-03 Jannie, is jy dannie 'n Afrikaan is nie, wat soek jy in Afrika?? Hoekom het jy nie laankal gefokkerof nie? Skoert en maak eenbiljoen ware Afrikane inniglik bly toe asb...dan het jou lewetjie darem nut gehad...al is dit ook by verstek...

Is die Engelse fokken mal??

f williams 2013-12-03 Wat kerm en klaag jy so oor ons regering? Ten minste het onse regering nie SA opgefok sos die EU regerings die EU opgefok het nie, en die VSA regering die VSA nie, ens ens...die hele Weste is bankrot...ek dink SA staan sterk maar dan benodig ons mense wat

Hoekom …

Jaco Fourie 2013-12-03 Ag neewat, geen minderwaardigheidskompleks nie.    Afrikaans is ryker as Engels.  In die Afrikaanse konteks, is albei Afrikaans.

Uittreksel uit Speels deur Elle Roux

Gypsy 2013-12-03 Die boek gaan ek vir myself vir krismis koop!!  

Oor geloof, mistiek en mishorings

2013-12-03 Dis baie duidelik dat Kobus de Klerk, geen waarde aan die algemene betekenis van die woord mistiek heg nie. Kobus de Klerk omskryf ook nêrens sy besondere definisie aan die woord mistiek nie. Uit die verklarende woordeboek: mistiek1, (s). 1

Is die Engelse fokken mal??

2013-12-03 Soois, hoekom sal ek my sak nou pak vir Engeland; jy weet mos ek sukkel met daardie taal.  As ek waai waar ek nou bly gaan ek Upington toe of iewers elders in die Noord-Kaap, daar skyn die son meeste van die tyd en jou gereedskap en kar roes nie.&nbs

Te veel Westerse invloed in SA

2013-12-03 Soois, jy verwar my met Richard Dawkins of dalk Max du Preez of Harald Pakendorf of dalk prof Piet Croukamp of Pierre de Vos of iemand wat gesê het hulle is Afrikane (ek weet Dawkins het definitief, ek is nie seker van die ander nie maar dit sal my

Is die Engelse fokken mal??

2013-12-03 Soois, jy verwar my met iemand anders want ek het nog nooit Suid-Afrika sleggesê nie.  Wat ek wel doen is om my misnoë uit te spreek ten opsigte van die totale onvermoë van die regering (die instel waarvan julle julle so intens beywer

Verkragtingskultuur wat helemal hanne uitruk

2013-12-03 Soos, jy sê ons het kaal rondgehardloop in die bosse toe kon hulle al laaankal skryf.  Nou vertel my, watter alfabet het hulle gebruik?  Die Romeinse?  Die Griekse?  En wat ookal die alfabet was, het, sê die Zoeloes, diesel

Homofobiese Mugabe het gay seun

2013-12-02 Hello Jaco,    Ek moet erken, hierdie brief van jou het eerste my aandag gevang, want dit sou 'amazing' gewees het, maar ek het die gewoonte om 'n tweede mening te kry en daarom dan die vice.com artikel. Kon nie met 'n 'nicer homofoob' met 'n

Meneer, wees lief vir jou eie vrou ...

2013-12-02 Reusedwerg, roep jou vrou nader en wys haar jou "grappie" hier op LitNet. Hoe hard dink jy gaan sy lag?

Henn se “sondaars nes ek en jy”

2013-12-02 Hello Trienie Is dit nie belaglik hoe Cornelius almal sal groet in die naam van Allah, maar jou in jou moer stuur as jy jou Christengeloof ietwat anders interpreteer as hy. Wanneer dit kom by Jesus en die interpretasie van wat sy kruisiging beteken het h

Te veel Westerse invloed in SA

F C Boot 2013-12-02  Francois Williams dra  die westerse invloed in sy naam en gene.

Homofobiese Mugabe het gay seun

Jaco Fourie 2013-12-02 Wouter Dankie vir die terugvoer.  Amper bly geword.

Dirk Uys & Johannes Kerkorrel

2013-12-02 Dirk Rigter, natuurlik ... net omdat jy so seg beteken allermins dis die waarheid!

Meneer, wees lief vir jou eie vrou ...

2013-12-02 Chris Dippenaar, om ander verdag te probeer maak; op 'n bedekte wyse te beskuldig - "geïnsinueer" - is 'n patologiese misantroop soos jy se aanslag op hul persoon bloot omdat jou onsin andersyds geen inslag kan vind nie... jy is beslis

ATKV-Mediaveertjies 2013

Orisha 2013-12-02 Good day   Has the date for the AKTV Mediaveertjies  awards 2014 been set yet? Could you kindly inform me when that date is set for?   Kind regards, Orisha Entries close on 7 February 2014. The event will take place on 9 May 2014 -

Hoe lyk Die bleek man op my hakke?

2013-12-01 Ongelukkig maak die gebruik van die waarlik afstootlike woord  "geestesversteuring" afbreuk aan die resensie. Hoe kan 'n mens se "gees", indien daar so iets is, versteurd wees?  Dit impliseer ook dat die "gees" d

Verkragtingskultuur wat helemal hanne uitruk

2013-12-01 Soois, ek hoor nou die dag oor die radio 'n onderhoud met 'n NRO-persoon dat hulle hulself nou staal vir die kerstyd want kinderverkragtings piek met die feesgety, so 6000, dis reg, ses duidend, per maand.  Ek sê mos, jy's 'n dubbelagent, jy ma

Dirk Uys & Johannes Kerkorrel

2013-12-01 Dirk, as ek aan minderwaardigheid gely het oor Afrikaanswees sou ek Engels geskryf het. Met 'n van soos Pelser het Deborah of 'n Afrikaanse pa of 'n Afrikaanse man so as sy inligting oor Afikaanse sangers op 'n Afrikaanse forum soek kon een van die twee

Homofobiese Mugabe het gay seun

Wouter 2013-11-30 Hello Jaco,   Vice.com is 'n webwerf wat besig is om 'n reputasie vir betroubaarheid op te bou maar is seker soos alles oop vir bevraagtekening. Wat nou wil uitgelig word is die volgende:    http://www.vice.com/en_uk/read/sadly-robert-m

Verkragtingskultuur wat helemal hanne uitruk

F C Boot 2013-11-30 .Die arme bitterbek  vergeet van die tydperk wat meer bekend is as die 'Wars of calamity'  en die afgryslike halsnoermoorde tydens die bevrydingstyd as van dat daar bevind is dat:"In fact, various media reports last year stated that Interpo

Vir Wouter

Wouter 2013-11-29 Jan Rap,    Jy is nie goed met statistiek wanneer dit jou pas. Jou aanvanklike syfer van 'n paar maande terug was 15 opstande 'n dag, die het jy intussen aangedik tot 30 opstande 'n dag wat dan 'n totaal van 11000 opstande 'n jaar veronderstel
Top