Kommentaar

Liewe oom Jan Rap

2013-11-19 Ekself vat 'n vet kans, maar meen dat Jannie natuurlik Angus is. Gewoonlik raak hulle twee gewoonlik humoristies teenoor mekaar, en is altwee erg ingestel op Afrikaans. Angus het ook 'n sterk humorsin, en lag ek gewoonlik my pap vir sy stel

Boer soek 'n vrou

2013-11-19 Julle is verniet so fyngevoelig teenoor mekaar. Sien bietjie die humor ook in mekaar se briewe raak, of positiewe. My opmerking was heel humoristies bedoel Dirk, verskoon as jy meen dit het met vuil sokkies te doen gehad. Klink my ek was uit lyn uit, want

Boer soek 'n vrou

2013-11-19 Alhoewel 'n voordeel, is Afrikaans sekerlik ook nie juis 'n kwalifikasie om Boervrou te wees nie ... die passie om raak te kan skiet en 'n vis uit die water te pluk, is veel belangriker ... hierdie dame: http://www.melissabachman.com/ https://

Pretoria bly Pretoria

Jaco Fourie 2013-11-19 ET Dit is ironies hoe Rooi Daantjie ondersteuners beswaar maak wanneer hy vir sy stront vasgevat word, maar verheug hulle saam met hom wanneer hy ander, soos bv Hellen Zille vieslik afkraak as Botoxzille, om net een van vele voorbeelde te noem. Lees

Pretoria bly Pretoria

2013-11-19 Beste Et1,   Jaco Fourie dien as 'n tipiese volbloed - dog gemiddelde - politiek geskape Afrikaner (soos hy ook graag met homself hier spog).   As sulks, is dit vanselfsprekend dat hy nie 'n benul omtrent die werklike toedrag in d

Boer soek 'n vrou

Reusedwerg 2013-11-19 Die uiteenlopende reaksie van vier mense, gelukkig is daar die onder ons wat hulle nie oor beuselagtighede opklits nie. 

Komeet ISON

2013-11-19 Thomas — Ek het al gewonder of jy klaar verhuis het. Ek sal jou beslis een of ander tyd kom opsoek. Ek weet nie of Juju se ondersteuners heelnag gebid of partytjie gehou het nie? Groetnis Panda

Boer soek 'n vrou

Dirk Rigter 2013-11-19 Klein dwergie, is dit nie interessant dat elke keer as jy beledigend wil wees jy die vroulike vorm daarvoor inspan nie! Jy fel 'n verdoemende oordeel oor jou paternalistiese self.  Genoeg gesê ...   O, so terloops, sinsnedes soos...

Pretoria bly Pretoria

2013-11-19 Ek weet nie Jaco, as ek die petalje so betrag dan smaak dit my ons is reeds in Post-toria, Pretoria is toeka verby.   Wees gegroet Duitswester

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-19 Beste Angus,  Ek maak altyd 'n punt daarvan om enige belangstellende en/of deelnemer se kommentare en bydraes weldeeglik te lees; enersyds uit respek, andersyds ter wille van myself.   Ek het 'n leeftyd se behoefte om minstens 'n uur

Boer soek 'n vrou

Reusedwerg 2013-11-19 Ai nig Dirkie, jy is darem aggresief jong. Wil jy daaroor praat? Oppas dat jou grimering nie uitval as jy my met die handsak wil bykom nie. Kry 'n lewe of kry net iets. Ek lees tussen die lyne in jou briefie wat my erg bekommer. Gaan kry hulp of berading.

Pretoria bly Pretoria

Et1 2013-11-18 Aan Jaco Fourie   Staak jou persoonlike aanvalle teen Dan Roodt. Jou giftige skrywes laat 'n slegte smaak in die mond wat dit betref.  Het jy enige bewyse dat PRAAG ondersteuners nie ook Afriforum se inisiatief ondersteun het nie ?  Groe

Profiel van Jaco se Afrikaanse vrou

2013-11-18 Hello,    Een van die beste programme is The Daily Show van Jon Stewart wat die nuus met 'n stewige dosis satire aanbied.    Ongelukkig kan die programme nie meer gevolg word vanuit hierdie omsstreke nie en is dit net die episodes

Komeet ISON

Thomas 2013-11-18 Panda   Dankie weereens vir nuttige inligting. Jy sal maar vir my moet kom kuier in die Kaap om my te help om my nuwe teleskoop onder die knie te kry.    Terloops, as jy gewonder het oor die krag van gebed. Juju se saak is vir 'n jaar u

Vraag vir Jaco

Jaco Fourie 2013-11-18 Jan Rooi Daantjie lei sy volgelinge by die neus met oa. die volgende giftige propaganda: 1. Volkstaat sal gewesenlik word binne 5 jaar (2009 stelling).  Die verkiesing is op hande.  Die vooruitsig van volkstaat is  steeds nie in die v

Profiel van Jaco se Afrikaanse vrou

2013-11-18 Beste Jan Rap, Dis tragies hoe die werf se volbloed - dog gemiddelde - politiek geskape Afrikaner Jaco Fourie in sy eenman vertoning, bekspoel oor Steve Hofmeyer, Dan Roodt, VFPlus, Dan Roodt  ... wyl hy vurig AfriForum bevorder ... http://maro

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

2013-11-18 Jaco Fourie se vervelige eenmanvertoning kan ook hierteen gelees word: http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/video-sekuriteitsvideo-opname-van-plaasaanval/   

Menswaardigheid

2013-11-18 Dankie CM - ek't ook geheel ooreenstemming met jou hierin!

Elkeen se menswaardigheid

Angus 2013-11-18 Beste Cornelius, Lyk my jy lees wat ek geskryf het sommer so met die een oog.    God bestaan wel, het jy nie geweet nie? Hy is 'n karakter in die boek wat hulle die Bybel noem.    Netso bestaan Bart Nel ook. Hy is 'n karakter in

Intellektuele verslawing

2013-11-18 Nogmaals in die kol CM!

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-18 Hello,    Ek is in akkoord met die volgende: "ek wil dit eerder nie sien nie." Daar is baie in die natuur wat as afgryslik beskryf word, beteken dit die hele natuur moet afgeskryf word, hoe sal ons sin maak van die natuur e

Komeet ISON

2013-11-18 Of die weer gaan saamspeel sal ek maar moet sien. Ons het nogal bewolkerige weer hier gehad. Vandag is daar feitlik nie 'n wolkie in die lug nie, so dalk is ek môre-oggend gelukkig. 

Boer soek 'n vrou

2013-11-18 Reusedwerg   Ordentlike mans praat nie van vrouens of perdebye se boude nie!

Vir neef Jannie

2013-11-18 (Glimlag) As ek nou so neef Jannie en Oom Jan Rap se briewe lees, klink dit tog of hulle oor sekere dinge begin saamstem ... ?

Boer soek 'n vrou

Dirk Rigter 2013-11-18 Reuse klein dwergie, nou weet ons: Jy's een van daai paternalistiese bliksems wat glo dat vrouens, soos katte en honde, huisdiere is en so behandel moet word. (Jy lyk alte veel na 'n fan van Angus Buchan). Wat se ding is 'n "dolla" wat..."

Boer soek 'n vrou

Reusedwerg 2013-11-18 Nig Dirk, ek is mos maar stadig van begrip. Ek sit toe en dink ek wonder hoekom het jy nie ingeskryf vir Boer soek 'n vrou nie? Perdeby. Ontspan die boude. 

Liewe oom Jan Rap

George 2013-11-18 Jannie, dit was aangenaam en amper nutteloos om met jou te gesels. Jy het 'n sin vir humor, veel meer as jou sogenaamde oom. Wat ek nou wel weet is dat jy en Jan Rap verskillende mense is. Moet nou net nie vir my sê jy is die oom se tannie is nie!

Profiel van Jaco se Afrikaanse vrou

Jaco Fourie 2013-11-18 Jan Rooi Daantjie se tyd loop uit, want sy brood en botter (Praag) is besig om te struikel sonder advertensie-inkomstes. Die gekkegrensers wat hom nog volg, is te suinig om meer of selfs enige bydraes te maak.  Nieteenstaande dit, oor die afgelope

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

2013-11-18 Tiens Ek weet presies hoe jy dink en voel. Glo my, ek het al menigmaal die 'remote' van die TV neergesmyt en opgestaan met die woorde aan my seun. "Nee, ek is klaar met dierekyk, ek kyk nie verder nie. Dis te wreed..." vernaam as jy nog di

Slange in 'n doringboom

kobus 2013-11-18 Het iemand dalk inligtinhg byderhand oor inheemse bome met penwortelstelsels. Ek het onlang Noord-Kaap toe getrek en het min skadubome in my erf.  

Interview with BlackByrd and their finalist, Beulah Lee Harris

graham reid 2013-11-17 Brilliant song, deserves to win

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

Jaco Fourie 2013-11-17 Weereens, ek herhaal soos hierbo:  "Die vernuftige sal met elke dreigende of verslegtende gebeurtenis 'n geleentheid daarin vir homself soek om homself in die proses te verryk. "Vrydagaand e-TV 7uur nuus.  Afrikaner bou sink "

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

patricia durand - DEAN 2013-11-17 is Descendand of Pieter Willem DU Randt through his son Jan Jonathan b.1838 +1902 who died in concentratio camp KRUGERSDORP

Persverklaring: Afskaling van Afrikaans by Universiteit van Kwazulu-Natal

2013-11-17 Kerneels, dit was te wagte.  Hoe anders?  Soos ek hier skryf preek daar 'n pastoor, ene Henry Pike, oor RSG (Durbanville, Die Bron) maar hy praat amper meer Engels as Afrikaans.  Elke aanhaling uit die Bybel is in Engels (het die ou nie 'n

Wat kan 'n man dan doen?

De-lilah 2013-11-17 @reusedwerg, soooooo bly daar is darem een man wat die reël tot 'n goeie huwelik ken (lol). Dit verklaar die 28 jaar. Doen so voort.

Vir Angus en Leon

F C Boot 2013-11-16 Lyk my dit word nou 'n geval van oud, ouer, oudste as jy die volgende artikel in aanmerking neem. Brain shape Confirms Controversial fossil as oldest human ancestor. Scientific American April 4 2013   HONOLULU–A seven-million-year-o

Liewe oom Jan Rap

Jannie 2013-11-16 Oom George, Ek is jammer dat ek so ongeskik was, dis omdat ek so baie probleme het op die oomblik met my meisie wat pregnant is en alles. Ek het in my pa se woordeboek gekyk, hulle noem dit "HAT" en nou is ek nog meer deurmekaar, ek weet n

Boer soek 'n vrou

2013-11-16 Reusedwerg,   Jy moet jouself afvra of daardie boere metgeselle of slavinne soek. Die tyd van slawerny is lankal verby, dus sou ek dink pragtige, goedversorgde, slim vroue, is eintlik wat in die boere se gedagtes is. Hoekom moet mens verwaarloosd e

Boer soek 'n vrou

2013-11-16 Daar is 'n verskil tussen die begrip "Boervrou" en "Boer se vrou", soos ek die tante voor die kerkdeur Sondag vir haar vriendin hoor sê.   Plaas daarvan dat ek na die herder se pleidooi aandag skenk, sit ek en dink toe hie

Profiel van Jaco se Afrikaanse vrou

2013-11-16 Jaco Met 'Jaco se Afrikaanse vrou' bedoel ek eintlik 'Jaco se BRIEF OOR DAARDIE Afrikaanse vrou'; ek het geensins beweer dis jou vrou (jy't dit al duidelik gemaak dat jy nie die soort ou is wat vrou gaan vat nie) of dat sy 'n vriendin van jou is nie.
Top