Kyk niks maak my so smoorkwaad soos 'm man of enige mens basies, wat diegene afknou wat swakker is as hulle nie, hetsy dit boelies op skool is, of mense wat diere mishandel, ens ens ...
As die Moslems mense se hanne afkap vir steel, dan is dit mos ok om manne se ballas af te kap wat verkrag?
Ongelukkig in onse hedendaagse westerse kulturele gulag waarin saamgekluister meedoënloos moet hardloop in die rotresies al in die rondte op die mallemeule van hulle se mislike bestaan, op daardie vlak is mense so afgestomp, gebreinspoel en deurtrek-dom, dat niks registreer nie ...
Die hele proses van verwoesting in SA het natuurlik begin in 1652.
Toe die ongewaste Wit Westerling sy vuil pote aan wal geplaas het innie Kaap.
Hou in gedagte dat dieselfde vuilgat Kaaskoppe moes veg vir elke krummeltjie brood onner mekaar soos die barbare wat hulle was.
Tussendeur het die Swart Dood soos 'n sekel gemaai deur die hole en gate en ghettos van Europa, miljoene is uitgewis.
Daar was grootskaalse kerklike verdrukking, miljoene vroue is lewendig gebraai vir die genot van die skares.
Dan was daar die 100-jarige, en 300-jarige oorloggies wat ellelank aangehou en aangehou het.
Geen wonder dat die Westerling teen wil en dank MOES ontsnap uit die helhole van Europa uit nie!!
Ongelukkig vir Afrika, wat natuurlik ryk, beskaafd, skoon en rein was, het hierdie vloedgolf gemors uitgespoel op die Kaapse strande en SA vervloed met 'n tsunami riool, massamoorde, slawerny, godsdiens, verkragtings, siektes, peste en plae ...
Die mooie mense wat die Kaap bewoon het is vervarklik, hulle moes word net soos die Wit Gemors van die tyd, of dood ... dit was baie tragies.
Mense is verslaaf, families versplinter, dwelms ingebring, uitbuitery was die norm, diefstal, lieg en bedrieg die enigste geloof ...
SA wat vir miljoene jare die tuiste was van die beskawing, is in 'n ommesientjie onherroeplik verander.
Afgodediens is afgeforseer of die dood, vroue is verkrag, kinders is verkrag, grusame foltering is ingebring, dodelike siektes het versprei, diere is vermoor, die mooie oeroue mense van SA is ver-etterlik ...
Die witmens het die Paradys verwoes met behulp van sy afgotjie wat iewers in die hel sit, pyprook met 'n hoed op en Afrikaans praat ...
Vandag poog die kinders van die paradys om die brutale Witmens te beskaafd, al is dit 'n onbegonne en ondankbare taak, jy kan die aap uit die bos bring, maar hoe bring jy die bos uit die aap uit???
Ek lees in The Guardian:
According to a news report on BBC One presented in 12 November 2007, there were 85,000 women raped in the UK in the previous year, equating to about 230 cases every day. The 2006-07 British Crime Survey reports that 1 in every 200 women suffered from rape in that period. It also showed that only 800 people were convicted of rape crimes that same year, meaning that less than 1 in every 100 reports of rape led to a conviction.[142][143] According to a study in 2009 by the NSPCC on young people aged between 13-18, a third of girls and 16% of boys have experienced sexual violence and that as many as 250,000 teenage girls are suffering from abuse at any one time.[144][145] 12% of boys and 3% of girls reported committing sexual violence against their partner
230 rapes per day every day in the UK, according to the NSPCC, representing less than five percent of true incidence.
That's actually 4600 rapes in the UK each day, 95 percent of them never recorded. That's 1.68 million rapes per year. That's five percent of females.
I believe it helps to unveil these numbers, state them forcefully in order to expose the true extent of the problem. Ugly stuff. Not surprising people don't like it.
But combine that with 1.2 million estimated incidences of domestic assault each year, and the appallingly high rates of sexual abuse of girls, and well, we have a very, very large problem that nobody's even acknowledging, let alone doing anything about.
How is the blatant, unreported, widely accepted violent abuse of between five and 25 percent of the female British population in any way acceptable?
The only explanation is apartheid. It's so widely accepted it's invisible.
First you have to admit you have a problem. The West cannot even admit that it has a problem in the way it treats its women.
Jaak, soos geseg, jy kan die barbaar uit die bosse bring ...
Karma is egter een ding wat niemand kan ontsnap nie, en die Westerling het nog derduisende jarre se kak karma om af te werk ...
Geniet dit!!
Francois Williams


Kommentaar
Soois, dink nou mooi: Jy wéét van al hierdie slegte goed in die Weste omdat dit ten boek gestel is; die mense het skrif duisende jare gelede ontwikkel. Jy weet nie van die gruwels van jou SwJ's nie omdat hulle nog nie kon skryf nie. Nou dat Westerlinge hulle hierdie kuns geleer het sal jy ook begin lees van die minder mooi dinge, soos die afkap van arms in Sierra Leone, mutimoorde, die soort van ding.
Jannie se gewone kop se akkies...toe die Westerling nog kaalgat in die bosse ge-kaal-nael het,die Afrikane laaankal kon skryf...shaaim, jy het behoorlik 'n Westerse ongeleerde geleerdheid weg huh!!
.Die arme bitterbek vergeet van die tydperk wat meer bekend is as die 'Wars of calamity' en die afgryslike halsnoermoorde tydens die bevrydingstyd as van dat daar bevind is dat:"In fact, various media reports last year stated that Interpol named South Africa as the world’s rape capital, and said women were more likely to be raped than educated. A 2009 Medical Research Council study found that one in four South African men admitted to raping a woman."
Kyk 'n mens kan dom mense iets leer maar nie vir die heer Francois Williams.
Soois, ek hoor nou die dag oor die radio 'n onderhoud met 'n NRO-persoon dat hulle hulself nou staal vir die kerstyd want kinderverkragtings piek met die feesgety, so 6000, dis reg, ses duidend, per maand. Ek sê mos, jy's 'n dubbelagent, jy maak of jy anti-wit is maar wys gedurig op die verbysterende agteruitgang, indirek natuurlik, wat die land ondervind sedert die nuwe bedeling.
Soos, jy sê ons het kaal rondgehardloop in die bosse toe kon hulle al laaankal skryf. Nou vertel my, watter alfabet het hulle gebruik? Die Romeinse? Die Griekse? En wat ookal die alfabet was, het, sê die Zoeloes, dieselfde alfabet as byvoorbeeld die Venda's gebruik? En waar het hulle papier gekry?
As jy verwys na hiërogliewe of spykerskrif; weer eens, dit was Semiete en nie Afrikane nie.