Kommentaar

Liewe oom Jan Rap

Jannie 2013-11-16 Oom George, As ek iemand se broerskind of susterskind is, is ek mos sy "kleinneef'. Vir 'n dogter sê mens "kleinniggie". Dit lyk my oom verstaan Afrikaans nie so goed nie, want ek sien oom het 'n Engelse naam ook.  Oom Jan

Gooi blomme eerder as bomme!

Reusedwerg 2013-11-15 Ek het mos al die tyd die gesegde gehad, Afrikaanse vertaling vir die " make love not war", steek maar moenie doodsteek nie.

Boer soek 'n vrou

Reusedwerg 2013-11-15 Ai nig Dirkie, skud tog asb jou kop/hoof dat jou ore jou wakker klap. Moenie 'n biets wees nie.

Wie anders stry die Afrikanersaak?

2013-11-15 George Dankie vir jou vriendelike terugvoer.  Dit word hoogs waardeer. Jaco Fourie

Wie anders stry die Afrikanersaak?

Jaco Fourie 2013-11-15 Jacobus Faasen Die volgende is uittreksels van ‘n onderhoud deur Michael Trapido van Mail and Guardian met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van  Solidariteit en AfriForum gedateer 16/04/2008 T: Kallie, could you give a brief overview of Afr

Wie anders stry die Afrikanersaak?

Jaco Fourie 2013-11-15 Jacobus Faasen Jy maak die stelling dat AfriForum rassisties is, sonder om jou stelling feitlik te staaf. Ek sal graag jou bewyse wil sien. Jaco Fourie

Wie anders stry die Afrikanersaak?

2013-11-15 Ja Jacobus Faasen, ek het ook nog altyd gewonder op grond van wat die ANC hulself en hul medelandsburgers in raskategorieë klassifiseer ... dink jy hoegenaamd enige van hul toi-toi en halsnoer onderdane sal wetenskaplik-gefundeerde definisies van di

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-15 Beste Angus, soos gewoonlik het Chris Dippenaar nie die moed om my te vra nie en daarom kruip hy so in by jou ... ek weet ook nie of jy regtig in 'n antwoord daarop sou belangstel nie ... nietemin, ek sal met graagte daarop antwoord indien enigeen my daar

Liewe oom Jan Rap

Maya 2013-11-15 Liewe Jannie Kinders moet gesien en nie gehoor word nie.  Bly nou stil. Maya

'n Veldtog vol modder

2013-11-15 Chris Dippenaar, wat van 'n man wees en die moed bymekaar skraap om jou maatjie Wouter Ferns se lae aantygings met behoorlike aanhalings te staaf ... dis duidelik baie makliker vir jou om kinders op die Internet te intimideer en om sulke leë

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

Marlize Hobbs 2013-11-15 Die "algebra" is net verdag as mens dink dis Algebra... dis waar wat Dirk Laurie sê, dit is 'n statistiese model.  Die idee is nie om slim te klink nie, maar om aan te dui hoe ek, wat nie 'n letterkundige of wiskundige is nie, vir mys

Dana Snyman: "Ek skryf nie maklik nie ..."

Francois Verster 2013-11-15 Ek was onlangs op Richmond (Boekbedonnerd fees) en braai toe saam met die gawe boere daar een aand. Sulke oop, eerlike, gemaklike mense wat jou sommer aanvaar en kos en drank aandra - mens voel skoon bewoee as jy 'n stadsjapie is.   Nietemin

Wie anders stry die Afrikanersaak?

George 2013-11-15 Hallo Jaco, jy het op die 11de geskryf oor “Afrikaners wat wen” en vandag oor hierdie saak. Dankie daarvoor, want op hierdie wyse bring jy sake onder die aandag waar mense en spesifiek Afrikaners benadeel word. 'n Week of wat gelede het dit vi

Liewe oom Jan Rap

George 2013-11-15 Dit lyk of Jannie die Engelse "nephew" vertaal na "neef". Die Afrikaanse benaming is "broerskind" of "susterskind". Ek wonder of iemand ons kan inlig oor die werklike verhouding tussen Jan Rap en Jannie. Dis nie

Afrika se bye

Reusedwerg 2013-11-15 Hulle vra mos wanneer is 'n vrou rerig oud. Dit is wanneer 'n by haar byt.

Om te “preek met die pen” as vorm van die Kartuisertradisie van praedicare manibus (“preek met die hande”) in die lig van Gereformeerde wantroue jeens kontemplatiewe spiritualiteit

2013-11-15 Uiters interessante en insiggewende artikel hierdie. En glo ek dat mens dit moet lees met 'n 'leerbare gees' - ingesteldheid. Dankie Len Hansen. Ek sou wat wou gee om hierdie artikel in boekvorm te kon lees (meer verstaanbare) met inagneming natuurli

Gooi blomme eerder as bomme!

george 2013-11-15 Humphries, dankie vir 'n besondere bydrae. "Make love not war" is 'n afgesaagde uitdrukking wat die blommekinders in die 1960's populêr gemaak het. Wil tog iets hierby voeg. Dit was ook in die sestigerjare en in Mosambiek was daar '

Aanklag van vriendskap

george 2013-11-15 Beste Hennie, daar is dae wat 'n mens wonder of dit die moeite werd is om SêNet op 'n daaglikse basis te volg. Jou brief is weer 'n bewys dat dit die moeite werd is. Jy skryf: “Ek is beslis nie die slimste ou wat ek ken nie, maar so da

Wie anders stry die Afrikanersaak?

Jacobus Faasen 2013-11-15 Beste Jaco   Die Afriforum-Solidariteit-VF-Helpende Hand-alliansie is net so rassisties soos die ander twee alliansies, die DA en die Drie-enige Hegemonie. Solank 'n mens glo dat daar iets soos 'ras' is, sal jy jouself, jou geliefdes en jou op

Sita (1898–1987)

2013-11-14 Ek is dringend op soek na 'n eksemplaar van Sita de Kock se operette vir laerskole, nl. SOETKOEK.  Indien enigiemand weet waar ek dit in die hande kan kry, laat my weet, asb..

Boer soek 'n vrou

Dirk Rigter 2013-11-14 Reuse klein dwergie, Male Chauvinest Pig is te 'n sagte beskrywing vir hierdie geskriffie.  (Waarskynlik sal jy nie weet wat dit beteken nie.) Span in jou wa en osse en trek die toekoms tegemoet. Dit wag op jou. O hel, die toekoms is reeds by jou v

Wie anders stry die Afrikanersaak?

George 2013-11-14 Hallo Jaco, jy het op die 11de geskryf oor “Afrikaners wat wen” en vandag oor hierdie saak. Dankie daarvoor, want op hierdie wyse bring jy sake onder die aandag waar mense en spesifiek Afrikaners benadeel word. 'n Week of wat gelede het dit vi

Wie anders stry die Afrikanersaak?

2013-11-14 Jaco Fourie se propaganda laat 'n mens aan die "struggle" voor die ANC die mag oorgeneem het dink ... die "struggelers" het egter en minstens geweet dat absolute politieke mag hul instaat gaan stel om te doen wat hulle wil ... intussen

Liewe oom Jan Rap

2013-11-14 (Glimlag)

Boer soek 'n vrou

2013-11-14 Mooi so Reusedwerg! Jy praat waar ou swaer ...

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-14 Hahahahaha!!! ... en Jaco Fourie druk hierdie diep in die chutney: "Johannes Praag het geen verslaggewers nie. Hulle nuus is tweedehands en 'n "re-hash" van ander koerante se nuus.  Nuus wat ek op hulle webblad lees, het ek r

Profiel van Jaco se Afrikaanse vrou

Jaco Fourie 2013-11-14 Jan Ek ken die vrou van geen kant nie, so kan geensins namens haar praat nie. Waar ek wel lekker gekry het, is waar Rooi Daantjie versoek het Afrikaners moet Naspers booikot en nou sit hy waar hy Naspers verwens het.  Lekker!  Lekker! D

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

Tiens 2013-11-14 In menseterme is die natuur wreed en ongenaakbaar en daarom, as mens, vind ek dit afstootlik. Ek glo ook die wildsbokkies en ander klein onskuldige diertjies geniet dit nie eintlik nie, hulle leef gedurig in vrees en moet rondkyk of daar nie 'n roofdier n

Vir Angus en Leon

2013-11-14 Angus Wat is dit met jou en eiers want hier voer jy nou weer 'n eierdans uit: Hierbo sê jy " ... en dit word nou vir hom onteenseglike bewys dat Homo sapiens sy ontstaan in Asië het. Ek antwoord en sê onder andere " ...maar

Katinka Heyns vertel van Die Wonderwerker

2013-11-14 Dear Judy   The Eugene Marais Foundation (in its infancy) is assisting Katinka Heyns in research for her documentary on Marais. The Foundation, amongst other initiatives, collects Marais memorabilia. We have a small yet interesting collection to da

'n Veldtog vol modder

2013-11-14 Cornelius, ek sien jy adverteer hierdie bydrae van jou oral onder ander mense se bydraes. Is jy 'n bietjie desperaat vir aandag?

Uitnemendheid

2013-11-14 Jou stelling is waar CM, ek het dit weer gelees en bepeins. Ek's net bly daar is vrye keuse as dit kom by die kies van die omgewing.

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-14 Beste Angus,       Ek is bly dat jy wel die betekenis aan die woord "uitgesproke" kon agterkom.     As jy wil, lees gerus my beskouing dan omtrent jou godslasterlikheid "wat uitgespreek, geuiter, is" ..

Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp

Reusedwerg 2013-11-14 Ek bedank jou ook vir die insiggewende brief. Soos dit maar in die lewe gaan, onkunde is gevaarlik, nie dat ek dink ek is kundig op die HIV/Vigs onderwerp nie. Die mense moet praat, daar is ander wat daarmee moet saam leef maar nie kennis het nie. Sterkte

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-14 Hello Angus Cornelius moet vir ons 'n enkele voorbeeld gee van 'n morele waarde wat uniek Christelik is en dan verduidelik hoekom dit nie bespot of ondermyn mag word nie.

Hoe die leser en die teks mekaar lees: Marlize Hobbs oor Shirmoney Rhode

2013-11-14 Kom ons begin met 'n prysuitdeling! Nathan Trantraal is "n blerrie goeie digter! Ek kan insien hoekom jonge mej Rhode juis Chokers en Survivors gekies het as onderwerp vir haar skripsie. Marelize jou metafoor is iets besonders ... geniaal sou e

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

Jaco Fourie 2013-11-14 Johannes Praag het geen verslaggewers nie.  Hulle nuus is tweedehands en 'n "re-hash" van ander koerante se nuus.  Nuus wat ek op hulle webblad lees, het ek reeds 'n paar dae tevore in oorspronklike vorm in ander koerante gelees.&nb

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

2013-11-13 Nes jy daar sê Cornelius!
Top