Kommentaar

Die leë kamer

Reusedwerg 2013-11-08 'n Mens mis die kinners as hulle die nes verlaat. Mens onthou ook net die lekker tye. Ons kan gelukkig wees ons het nie die probleme gehad wat die hedendaagse ouers mee sit nie. Ek kan een geleentheid onthou. Die seun, hy was so 5 jaar oud speel buite. Di

Wat kan 'n man dan doen?

Reusedwerg 2013-11-08 My huidige vrou is al 28 jaar met my getroud en is ek ook nie van plan om haar my aanstaande eks te maak nie. Sy het die afgelope 28 jaar darem met my huis gehou. Ek is nie lus vir nuwe skoonma nie. Op my ouderdom, as jy weer trou is die kans skraal dat j

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

2013-11-08 Jaco,   Daardie 4X4´s is dan só duur,  mens wonder net of hulle nie deur boereverneukery bekom is nie!   Ha!Ha!Ha!   Pieter Redelinghuys

Praat die Engelse beter Engels as wat ons Afrikaans praat?

Angus 2013-11-08 Dat so iets "vir seker alle nasies geld", mag ons wel dink, veral as ons die ironie van Pygmalion nie verstaan nie. 

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

F C Boot 2013-11-08 Ek sou voorstel dat jy eers 'n paar boeke oor die ANC in ballingskap lees en uitvind van al die geknoeiery agter die skerms voordat jy weer so 'n oningeligte skrywe plaas. Die Blanke kieser en veral die Afrikaner is in totale duisternis gehou oor die ware

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

2013-11-07 Hello FC,   Baie dankie vir jou kommentaar.    Dit het my genoop om weer te gaan kyk wat die verslag daaroor skryf en herhaal ek dit soos dit in die verslag staan in die oorspronklike en lees dit soos volg:    Remarkably, an

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

2013-11-07 Hello Reusedwerg   Wanneer 'n persoon 'n reusedwerg is, kan ek aanvaar dat dit hom 'n persoon van normale grote maak?   Die doelwit van die verslag word in die aanhef bevestig. Met die koms van die 20ste verjaardag van demokrasie in Sui

Wat kan 'n man dan doen?

2013-11-07 Reusedwerg......   Jou huidige vrou ..... ! ?   O bliksem... jy verdien dit mos !   Raed-na-Gael    

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

2013-11-07 Hello Oupa,    Nee, alles is nie fantasties nie.    My diefwering bly en sluit ek al die kamers se deure wat ek nie gebruik nie in die aand en in die oggend wanneer ek werk toe gaan, en is ek dankbaar vir die toegangsbeheer by

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

2013-11-07 Hello Duitswester,    Geen probleem en onderneem ek om in die toekoms waar dit moontlik is om kommentaar te plaas sonder dat dit 'n persoon sal aanspreek.    Dit is egter belangrik om jou kommentaar te kwalifiseer, want die br

Cornelius Henn se gatomswaai

2013-11-07 Beste Dirk,   Persoonlik dink ek dat die persoon wie deesdae onder die naam van "Henn" skryf nie dieselfde persoon is wie ek ongeveer 6 jaar gelede hier op SêNet leer ken het nie. Daardie persoon was 'n sagte (in die positiewe sin

Miere val op hulle voete!

2013-11-07 Hello Varkspek,    Ek weet werklik nie hoekom jy nog vra nie?    Veral aangesien die antwoord so voor die hand liggend is.    Dit het te doen met die feit dat die feit dat miere, alhoewel 'donkerbruin' is egter spierwit

Louis Crompton se oevre

Jaco Fourie 2013-11-07 My bydrae tot spoeg en plak. Jaco Fourie As of 1730, the Dutch Republic had just experienced an epizootic disease in its cattle population, while its dikes were threatened by shipworm. Several disasters had hit the country: the flooding of Stavoren in

Kô lat os praat! #prefablyinkaaps

2013-11-07 My uitroep JUIS omdat ek by is Christo !

Wat kan 'n man dan doen?

2013-11-07 (Glimlag) Tipies!

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

2013-11-07 Vanselfsprekend dat Jaco Fouries as 'n tipies ideologies geskape en nasionalistiese Afrikaner, sy erfenis vir 'n pot lensiesop verruil en 1994, as sy jaar nul verklaar ... ewe vanselfsprekend dat Jaco Fourie geen riglyn het om hoegenaamd 'n gewete te

Die leë kamer

2013-11-07 Mmmm Soveel heimwee. Lekker geskryf. Moenie worry, as hy hier tussen ons is in die Laeveld en die groot vyf, kuier hy tussen lekker boeremense. Ons ken van kuier en braai en die Vader se liefde mildelik saai! Sterkte met die verlange. Wildplaas

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

2013-11-07 Beste Jaco,   Dankie vir jou pittige en tot-die-punt stukkie Afrikaner-geskiedenis. Dit wys jou net - jy kan nie n goeie man onderkry nie.   Calvinistiese groete,   Pieter Redelinghuys

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

Jaco Fourie 2013-11-07 Terloops Laas Saterdag was  meer as 15000 Afrikaners by AfriForum se musiekfees by die Voortrekkermonument (Beeld 4 Nov 13. bl.3).  Die 4X4's was orals te siene. Afrikaners hou nog steeds van partytjies. Jaco Fourie

Wat kan 'n man dan doen?

2013-11-07 Soos by die rolbalklub so paar jaar gelede trek 'n ou my nader en vra "wat sien jy anders aan my vrou", die staan langs hom, glimlaggend.  Ek kyk haar op en af en haar glimlag word by die minuut breër, ek verwag eintlik sy gaan uitbars

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

Reusedwerg 2013-11-07 Wouter. Vatso ou katvis. Jy moet baie vroeër opstaan. Daar is 'n gesegde, niemand is so doof soos iemand wat nie wil hoor nie. Dieselfde kan van iemand gesê word, niemand is so blind soos iemand wat nie wil sien nie. 

Vir Angus en Leon

Angus 2013-11-07 Beste Jan, Ek twyfel of jy besef wat jy self geskryf het. Jy sê tog duidelik dat Dawkins sy T-hempies moet bêre totdat "bogenoemde navorsing" (dit is nou die "navorsing" wat in Poplular Mechanics gedoen is), totdat hierdie

Hoe laag kan die standaarde daal?

Anthony Wilson 2013-11-07 Dankie Jason die artikel is BAIE waar. Daar is 'n vervlakking en verswakking in bykans alles. Jy kan nie hier ook kinders die regte voorsê en dan hulle nie verantwoordelikheid leer nie. Wat het geword daarvan dat Universiteite 'n plek vir die skrand

Kô lat os praat! #prefablyinkaaps

Christo 2013-11-07 Kom by Jan Rap!

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

Varkspek 2013-11-07 Dis natuurlik vanselfsprekend dat jy en jou trawante die sanksiejare kies om aan te dui hoe swak die ekonomie onder apartheid kwansuis was. Enige land/regering sou onder daardie omstandighede ekonomies gesukkel het. Gaan bietjie na hoe goed die ekonomi

Praat die Engelse beter Engels as wat ons Afrikaans praat?

2013-11-06 Dankie Angus, ek het daardie fliek destyds seker 3 maal agtermekaar gesien.  GBS se stelling, by monde van professor Higgins, naamlik " the moment one Englishman opens his mouth he makes another Englishman despise him" geld vir seker vir al

Venyn

2013-11-06 Dankie CM.   Vroomheid is die masker van onverdraagsaamheid, oordeel,  hipokrasie, en medemenshaat. Dit is die antitese van Christelike etiek.   Pieter Redelinghuys

Vir Angus en Leon

2013-11-06 Ag ou Angus, daar druk jy alweer jou kop in die sand.  Jy't of half gelees en toe op die kassie geklim, of op die kassie geklim om aspris bietjie kreatief om te gaan met wat ek gesê het (en die een is so reg soos die ander).  Hoe verberg m

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

F C Boot 2013-11-06 "Die wat belasting betaal het toegeneem vanaf 1,7 miljoen mense in 1994 tot 13,7 miljoen mense in 2012 met die inkomste uit die groep wat toegeneem het vanaf R114bn tot R814bn in 2012" Statistieke beteken niks tensy 'n mens hul in konteks

Die omvang van kerklike gesag en die toelaatbaarheid van debat

2013-11-06 Beste Trienie,   Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is ongelooflik om sulke mooi gedagtes van 'n Christen te hoor, en trouens is jy reg dat daar geen slapende-en-gapende Afrikaners is nie - trouens, hierdie neerhalende etiket van my&nbs

Et1 en Cornelius Henn se reaksie op my skrywe oor apartheid

2013-11-06 Lees eers weer my kommentaar hierbo Wouter Ferns ... jy sal dit dalk nie wil glo nie maar ek het die skakel spesiaal daar vir jou geplaas ... en die res Wouter Ferns? ... hoekom vra jou slim maatjie Dirk Rigter sulke vrae as hyself die antwoord kon Google

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

2013-11-06 Wouter   Fantasties man! Haal nou jou diefwering en alarm stelsel uit, kyk in die oggend as jy werk toe ry hoe die kinders met hulle fietse skool toe ry op goeie paaie en skryf sommer in by Tuks vir daai internasionale erkende graad. Luister

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

Reusedwerg 2013-11-06 Wouter, ek is rerig bly dat jy die statistieke onder ons aandag gebring het. Ek is ook beïndruk met die verslag. Indrukwekkend. Ongelukkig moet jy die verslag soos 'n balanstaat lees. Ek is baie skepties om bly te raak oor verslae wat deur enige orga

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

2013-11-06 Dag Wouter, sulke data word altyd en oral deur ander data uitgedaag, steeds, dis leesbaar en stimuleer denke. Tot waar dit duidelik word dat jou belang hierin blyk te wees om ander soos Jan Rap, Cornelius en Reusedwerg te verneder. Dis waar ek ophou om

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-05 Foeitog, waar kan Mamma vir seuntjie 'n pleistertjie plak?

Elkeen se menswaardigheid

2013-11-05 Hierdie doen jy soos klokslag.    Toon geen terughouding in die manier hoe jy hier aangaan nie en kom dan met 'n storie waar jy weer probeer poog om te wys hoe 'n goeie persoon jy is en hoe mislik die res is.    Jy gee jou id

Suid-Afrika - 20 years later - Goldman Sachs Report

2013-11-05 Wouter Ferns se leuen sommer by die inval: "Vreemd soos dit mag wees is daar nog ’n debat hier onder sekere deelnemers hier of daar iets soos apartheid was" (sic).     Dis egter nie waar nie aangesien die vraag reeds her

Interview with The Soil and their finalist, Nothando Zungu

Paul 2013-11-05 Awesome, awesome song, hope it wins.

Et1 en Cornelius Henn se reaksie op my skrywe oor apartheid

2013-11-05 Alles kan nie gegoogle word nie, maar bogenoemde is gegoogle tot en met die letter:    http://www.apartheidmuseum.org/segregation   Wie probeer Henn bluf behalwe homself
Top