Ek sien in die nuutste Popular Mechanics, onder die opskrif 'A Fossil Rewrites Evolution' die volgende:
The earliest human ancestors lived about 55 million years ago, new research suggests. That changes scientists' view of primate lineage, shifting the origins to Asia, not Africa.
Lyk my of die ou wat die T-hempies met die slagspreuk 'We are all Africans' (Dawkins) laat druk het te vinnig gepraat het. Hy moet nou maar daardie hempies bêre tot bogenoemde navorsing verkeerd bewys is (en selfs al gebeur dit moet hy besef die T-hempieteorie is taamlik verdag; daar gaan nog baie dinge ontbloot word) of hy moet hulle skenk aan die African-Americans, -Englishmen, -Germans, -Swedes, -Dutchmen, -Frenchmen, -Italians ens dan verkondig die goed darem ten minste die waarheid.
Jan Rap


Kommentaar
Ek sou my nie te veel steur aan enigiets wat in Popular Mechanics gepubliseer word nie.
Beste Jan,
Hello,
Hello,
Brianvds, 'veel steur' sou ek vervang met 'met 'n knippie sout' en dit geld nie alleen vir Popular Mechanics nie maar ook Nature, Scientific American, New Scientist en Dawkins se T-hemp
Beste Angus
Ek stem saam met jou dat mens geneig is om goed te aanvaar wat met jou mening strook en te verwerp die wat nie met jou mening strook nie. In my geval is dit beslis so, jy slaan die spyker op die kop maar die sleutelwoord is GENEIG, nie onteenseglik soos jy beweer nie.
Ek sê dan in my brief dit LYK vir my of Dawkins te vroeg gepraat het en NIE 'pê wê wê Dawkins is verkeerd' nie. Ek het nog bygevoeg ook dat die moontlikheid bestaan dat die navorsing wat aanleiding gegee het tot die beriggie in Popular Mechanics verkeerd kan wees. Het jy nie mooi gelees nie of wat?
Ek vat die Asiëstorie ook met 'n knippie sout - ek sê nog steeds die waarskynlikste is die mens is afgelaai hier, taal en al, destyds, sommige in Oos-Gondwana uit sê sterrestelsel A, ander in Wes-Gondwanaland uit sterrestelsel B en so aan, dalk ook nog in die destydse suide en noorde ook. En, veral wat jy weet, gaan die aflaaiery nog steeds voort.
Touché, Angus.
Jou eerste paragraaf (reaksie) is 'n kolskoot! Ek sal dit vir baie lank onthou.
Dirk Rigter.
... en Dirk Rigter het natuurlik nie 'n benul dat dit op hom (nes Angus self) ook van toepassing is nie!
Hahahahahaha! ... Brianvds en Angus, ek sou julle veel eerder as intelligent beskryf! ... maar nou ja, die slimjanne raak eensaam en bied julle so tussen die oorweldigende spoeg en plak 'n rang as die slimste ... hahahahaha ... ek glo egter julle het genoeg wysheid en verstand om dit ook met 'n knippie sout te neem ... ek glo ook enige ander intelligente belangstellende sal weet dat gewoon dit onmoontlik is om gedurig dieselfde hoeveelheid en derduisende woorde in 'n teenargument te plak - daarom dat die slimjanne hul klug so maklik en kamstig die botoon voer!
Dirk, dis wel raak maar nie 'n kolskoot nie want Angus impliseer dat ek nou die Popular Mechanics-beriggie as onteenseglik aanvaar wat nie die geval is nie. Om die waarheid te sê, ek aanvaar baie min dinge as onteenseglik waar (en laat ek dadelik erken dis meer uit hoofde van 'n gebrek aan kennis as kennis in pag. Die feit bly egter dat ek baie min dinge as onteenseglik waar beskou selfs al strook dit met wat ek in my water voel).
Waar dit wel 'n kolskoot is, is dat dit in jou geval geld soos blyk uit jou onthutsgeit wanneer iemand van jou ingeplante menings verskil.
Jan Rap
Nee, wat, Jan! Sulke semantiese geronddansery help niks. As ek vir iemand sê: "Kom lyk my gat reën," dan glo ek vas dat die water nou-nou gaan spat.
Ag ou Angus, daar druk jy alweer jou kop in die sand. Jy't of half gelees en toe op die kassie geklim, of op die kassie geklim om aspris bietjie kreatief om te gaan met wat ek gesê het (en die een is so reg soos die ander). Hoe verberg mens die eier op jou gesig in so 'n situasie? Jy soek 'n hopie sand (in jou geval die beskuldiging van 'semantiese ronddansery') en verberg jou gesig. Dit help nie; almal het die eier gesien.
Beste Jan,
Angus
Wat is dit met jou en eiers want hier voer jy nou weer 'n eierdans uit:
Hierbo sê jy " ... en dit word nou vir hom onteenseglike bewys dat Homo sapiens sy ontstaan in Asië het.
Ek antwoord en sê onder andere " ...maar die sleutelwoord is GENEIG, nie onteenseglik soos jy beweer nie." Jou antwoord daarop is " ... Met ander woorde jy beskou dit mos onteenseglik as meer aanvaarbaar as die Afrika-teorie."
Kreatief (ek vermy die woord 'kul' want jy's my vriend wat 'n boek vir my gestuur het en njannies, die een wat ek vir jou stuur is jy kan maar sê op pad): Eers is dit onteenseglike bewys en nou's dit onteenseglik as meer aanvaarbaar.
Groetnis
Jan Rap
Lyk my dit word nou 'n geval van oud, ouer, oudste as jy die volgende artikel in aanmerking neem.
Brain shape Confirms Controversial fossil as oldest human ancestor.
Scientific American April 4 2013 HONOLULU–A seven-million-year-old skull found in the Djurab Desert in Chad may indeed represent the earliest known member of the human family. Researchers unveiled the specimen back in 2002 and made quite a splash with their claim that the ancient fossil was our ancestor.
They assigned it to a new species, Sahelanthropus tchadensis (nickname: Toumaï) and said it was very close to the point at which the human lineage diverged from that of our closest living relative, the chimpanzee. Critics, however, countered that the skull was probably an ape’s instead of that of a hominin (a creature on the line leading to us), given its primitive features.
But a new analysis of the skull—specifically, its braincase—supports the discoverers’ claim that Toumaï is a hominin. Thibaut Bienvenu of the Collège de France and his colleagues reconstructed Toumaï’s endocast—a cast of the interior of the braincase, which reveals the shape of the brain. Because the fossil skull is distorted and filled with a highly mineralized matrix, they had to do their reconstruction virtually, which meant imaging it with 3D X-ray synchrotron microtomography and then feeding that data into a program that allowed them to remove the matrix and correct the distortion on screen.
The resulting virtual reconstruction of the endocast reveals that Toumaï had a cranial capacity of 378 cubic centimeters—consistent with earlier estimates. This puts it within the range of chimp cranial capacity. In comparison, modern humans have brains around three times larger than that.
But though Toumaï’s brain was apelike in its small size, it was apparently homininlike in other ways. In a presentation given on April 2 at the annual meeting of the Paleoanthropology Society, Bienvenu reported that the endocast shows strongly posteriorly projecting occipital lobes, a tilted brainstem, and a laterally expanded prefrontal cortex, among other hominin brain characteristics.
Previously, Michel Brunet of the Collège de France, whose team discovered Toumaï*, and his colleagues argued that Toumaï was a hominin on the basis of traits including his relatively small canine teeth, which are associated with reduced aggression, and the forward position of his foramen magnum (the spinal cord opening in the base of the skull), which is associated with upright walking.
Both of these characteristics are considered hallmarks of humanity. But skeptics argued that other features, such as the hulking brow ridge and aspects of the rear and base of the skull, signaled that the fossil represents an ape.
The endocast traits bolster the original interpretation. Bienvenu said that Toumaï’s endocast offers “a unique window on the first stage of human brain evolution” and shows evidence of brain reorganization toward the human condition well before brain size had begun to expand. He added that this early brain reorganization was probably a consequence of the shift to upright walking.
04/10/13 Posted updated to identify Brunet.