Dirk Rigter2013-10-31Ja, Cornelius Henn, as jy rêrig niks meer by te voeg het tot die debat nie, en jy al die byvoeglike (skel)naamwoorde waaroor jy beskik, reeds opgebruik het, wat bly vir jou oor? Dan skryf jy lang losstaande sinne met twee maal dubbelspasiëring
2013-10-30Hallo Reusedwerg, ek wil jou standpunt 100% onderskryf. Daar is min Afrikaners wat iets probeer doen of aan enigiets behoort. Selfs wanneer ons nie heeltemal met hulle saamstem nie behoort ons hulle te verdra en miskien selfs aan te moedig. Ons is 'n klei
Jaco Fourie2013-10-30Reusedwerg
Jy skryf: "Wat word die swart bewustheidsondersteuners genoem. Regse swartes omdat hulle hul eie ras wil bevoordeel. Ons is te gou om mense te brandmerk en dit veral die Afrikaner".
Ek leef in 'n multikulturele land as Afrika
2013-10-30Hello Perdebytjie,
Baie dankie vir jou reaksie.
Die feit dat jy 'soms self twyfel aan jou eie objektiwiteit', bewys dat jy strate is voor die res is, want dit is die beste wat gedoen kan word.
Die twyfel of 'n
2013-10-30Dirk Rigter,
My kommentaar handel oor die idee daaraan, en nie oor jou of enige ander persoon nie.
Waarom is dit kamstig riool om 'n geharde naprater, 'n naprater te noem; 'n kruiper, 'n kruiper te noem ...  
2013-10-30I have seen Kiss Me and agree that the first sex scene was mind blowing, beautiful, very true to the characters and not exploitative at all. I reviewed the film for LitNet. https://www.litnet.co.za/Article/kyss-mig-utterly-romantic-and-undoubtingly-releva
2013-10-30Beste Wouter
Dankie vir bostaande inligting oor Sunstein se boek. Die hele redenasie oor dat mense aanklank vind by ander wat saamstem met hul standpunte, geld vir ons almal. Ek ondervind dit ook in sterk mate en begin soms self twyfel aan my eie
Reusedwerg2013-10-29Ek wil nie in enige bekgevegte betrokke raak nie. Die beleidmakende Afrikaners na wie ek verwys is die Afrikaanssprekende persone wat op TV-skerms verskyn en uitsprake maak wat as die algemene gevoel van die Afrikaner weerspieel word.
Wat my kr
2013-10-29Kerneels skrywe hierbo 'daarom lees Kobus de Klerk se verheerliking van die Bybel as die Woord, vir my hy die Bybel as God verheerlik ... Kobus de Klerk twis ook dat Jesus Christus God is, maar wel die Woord is (net die Bybel dus)'...
Watter louter
2013-10-29I haven't seen the movie myself, but have read expansive accounts on it. Recently I have had the opportunity to see Elena Undone, and a Swedish film named Kiss Me, and both took my breath away as far as acting goes, as well as the intimate scenes go. Some
Reusedwerg2013-10-29Hennie, ek dink jou brief spreek baie mense se gevoelens aan. 'n Mens gaan baie keer onbewustelik gewroeg deur die lewe. Ek kan onthou ek het jou beskrywing soos 'n handskoen gepas. My ondervinding kan ek kortliks opsom. Ongelukkig het daar traumatiese ge
2013-10-29Wouter Ferns, weereens - HOU BY DIE PUNT! ... my vraag is omtrent jou slim snede: "1900 tot 1948 = segregasie & 1948 tot 1991 = apartheid" ... in plaas daarvan dit te verduidelik, slinger jy jou belediginge om my verdag te probeer maak ...
2013-10-29Wouter Ferns, die Bybel is vir my 'n kosbare bundel heilige Skrifte ... dis gewoon jou blatante waan waarin ek van kamstig van die Bybel ontslae wil raak ... nes Pous Francis, glo ek ook dat die bestudering van die Bybel sin aan die besondere ervaring van
2013-10-29Kobus de Klerk, watse "lasterlike dinge" het Michael Servetus kwansuis kwytgeraak gereken ook in jou hedendaagse Katolieke en Calvinistiese soort onverdraagsaamheid teenoor ander se harte?
2013-10-29Dirk Rigter, wyl jy nou uiteindelik die moed bymekaar geskraap het om minstens jou onsin ook na my kant te slinger, probeer nou jou kop in een mis slimmigheid "1900 tot 1948 = segregasie & 1948 tot 1991 = apartheid" te verduidelik ... derhal
2013-10-29Dirk Rigter, die werklike ironie is natuurlik hoe linkse gekkegrens kruipers soos jy gedurig sentimente soos "ek is lief vir jou" en "ek het 'n droom", aan die een of ander ekstreme en fundamentele probeer verdag maak ... ja, jou
Hester2013-10-29Geweldige leesstof! Oop, eerlik en 'n wakker-hou-boek! Het die onderhoud gelees na ek die boek gelees het. Die onderhoud baie goed gedoen! Verstaan nou soveel meer! Geluk aan skrywer en Nathan Trantaal!
2013-10-29Jy sê " .. julle wat die argument verloor.." Wat was die argument Dirk? Dat 'apartheid' slegs van 48 af bestaan? Het jy dan nie gelees wat Tiens vir jou geskryf het nie, of die lys pre-48 apartheidswette wat ek vir jou gelys he
2013-10-28Dirk, niemand skuil agter die Engelse se rokpante nie; ek sê bloot segregasie is nie deur die Afrikaner alleen toegepas nie maar ook deur byna elke volk waaraan jy sal kan dink. Die beleid spesifiek in Suid-Afrika is lankal deur die Engelse to
2013-10-28Kobus de Klerk,
Jou uitleg omtrent alles behalwe wat ek aan jou vra, is jou rede en al oortuig jy my nie die minste daarmee nie - ek altyd graag enigeen wat 'n ander kan respekteer, se rede ook graag wil respekteer.
&nb
2013-10-28Hello,
Vir 'eensydige breinspoel pogings' is die antidote nie te vinde in Shapiro nie, maar in elkeen op sy eie met 'n ingesteldheid dat die waarheid nie is wat jy wens dit is nie.
Soos die toeval dit het is ek besig om 'n op
2013-10-28Hello,
Jare terug was die debat oor 'postmodernism' hewig aan die gang en was die Sokal-geval 'n voorbeeld van hoe absurd die gesprek geraak het.
Dit was egter nie so absurd soos dit wat Henn en Jan Rap hier kwytraak nie.&nbs
2013-10-28Hello,
Die enigste rede hoekom Henn van die Bybel wil ontslae raak, is sodat Henn geen bepreking het om te skep wat hy wil nie en dit dan as 'n werklike betaande entiteit 'daar buite' te verkondig.
Ek is ook nie oortuig dat '
2013-10-28Hello Kobus,
In die Cambridge History to Chrsitianity wat die Reformasie-tydperk behandel is daar 'n hele hoofstuk wat die verbranding van mense in detail beskryf, beide deur die Katolieke en die Protetstante bewegings, veel meer as net die
2013-10-28Hello Kobus,
Baie dankie vir die reaksie. Dit is maar net my mening maar is ek nou nog beïndruk met dit wat Lewis voor staan en het nog steeds 'n 'sagte plek' vir hom as persoon en sy denke, soos reeds bevestig was Lewis 'n konst
Dirk Rigter2013-10-28Dit was onafwendbaar, ek moés die ironie raaksien: Cornelius "boeregroete" Henn gebruik waaragtig 'n direkte vertaling van Martin Luther King se "I have a dream..." toespraak as opskrif vir sy brief. "Boeregroete
2013-10-28Genugtig, Cornelius... dat 'n deurdagte ateïs soos Jaco selfs meer insig kan verkry met bietjie moeite as jy wat almal so besaai mat jou sinnelose, redelose en uiters onkundige haat in die Naam van die HERE... En dan is die ergste dat jy self skynbaa
Dirk Rigter2013-10-28Cornelius, waar kry jy al daai byvoeglike naamwoorde? Jy't jou kwota opgebruik vir een dag. Hoe het ek die anderdag vir Ja Rap gesê, mense soos julle wat die argument verloor, probeer hard om die moddergooiery te wen. (Soms daal julle amper so laag