2013-10-22As iemand wat voortdurend met nie-fiksie deurmekaar is sal dit vermetel wees op hierdie resensie te probeer reageer. Nogtans, sal ek een Winterbach-sinnetjie probeer verbeter. "Good en solid en onherroeplik fucked."
Behoorlik, solied en onhe
2013-10-22Verbatim Chris Dippenaar, verbatim ... jy is gemeen genoeg om die Bybel gedurig in jou slimmigheid buite konteks aan te haal ... tog smeek jy hier dat jou lafhartige woorde in die een of ander konteks gelees moet word ... siestog ...
2013-10-22
Beste Dirk,
Met jou pogings om Jan Rap te probeer oortuig dat Apartheid (soos Biskop Tutu dit uitgedruk het) boos was, simpatiseer ek mee. Maar nog beter dat jy nie langer met hom redeneer nie. Trouens sy opinie oor die saak is nul w
2013-10-22
Beste Jaco,
Dank vir jou inset. Die begin het my 'n bietjie onthuts maar soos wat ek verder gelees het , het ek merendeels begin saamstem. Jy is korrek deur te konstateer dat lande deur eiebelang gedryf word, en dat moraliteit hier geen p
2013-10-22Redelinghuys,
Om net jou onsinnige snert te herhaal, wat duidelik nie verband hou met wat ek weergee nie, gaan jou nie baat of die knoop vir jou deurhaak nie.
Die inkwisitore, soos jy na hulle verwys, se inkwisisie het met dit wat ek oor geskrywe he
2013-10-22Hallo Rietha,
Jou hond darem al beter?
En as ek mag, gaan lees Trienie se 'As die kopbeen praat' - die idee daar vat-vat aan joune.
Op die einde van ons leeftyd gaan dit maar oor of jy glo of nie - dis al.
2013-10-22Beste Trienie,
Ek het nou hierbo gelees, maar verstaan geen kop of stert daarvan nie. Die moderne wetenskap het mos nou al bewys dat drome die werkinge van die onderbewussyn in die brein is. Dus moet die uitleg daarvan nie meer 'n mistieke beteke
2013-10-22Tiens, probeer http://www.saforestrymag.co.za/articles/detail/selecting_indigenous_trees_for_your_garden of http://www.gardeninginsouthafrica.co.za/?task=blogsection Dalk vind jy hulp daar vir `n vinnig groeiende boom.
2013-10-22Chris,
Om te verstaan wat daar geskrywe staan omtrent die verse wat jy heel uit verband en konteks aanhaal, moet jy insig hê in wat dit alles beteken – en waar sal jy daardie insig dan vandaan kry? Jou gebrek daaraan staan ooglopend en bl
Jaco Fourie2013-10-22Hulle sê 'n gek lag vir alles, maak nie saak wat dit is nie
Ons Niksseggende Neelsie lag vir Kobus, lag vir Angus, lag vir Wouter, lag vir Jaco, lag vir Chris. WOW!!
Bevestig dit die stelling hiebo gemaak??
Jaco Fourie
Jaco Fourie2013-10-22Hel Niksseggende Neelsie!!!
En ek dog toe die hele tyd jy is nie 'n Bybelaanbidder nie. Wys net. Selfs, tot nou toe, het jy dit self nie geweet nie. Daar kort seker 'n paar breinselle.
HeHe
2013-10-22Hello FC
Ek dink jy mis die punt van die gesprek hierbo: Dis die meriete van die JEPD-hipotese wat ter sprake is en die vloedverhaal word slegs gebruik om dit te demonstreer. Ons is mos nou al lankal verby die gesprek waar die waarheid van hierdie vloedm
2013-10-22Die historikus is seker maar net so goed soos sy bronne. Foxe baseer sy weergawe van Paulus se dood op die van Eusebius, wat op sy beurt dit weer baseer op die 'Handelinge van Paulus', 'n boek wat nie opgeneem is in die Bybel nie.
Volgens Foxe uit Hoofst
FC Boot2013-10-22Ai toggie dat mense so sukkel met die Bybel en dan veral Genesis. Die eerste vraag wat 'n mens jou afvra
is hoe groot was die mens se wetenskaplike kennis in die tyd dat die verhale geskryf was.
Gemeet teenoor vandag bitter klein, net soos ons k
2013-10-22Dis seer Tiens, jy't die kroon van jou tuin en omgewing uitgehaal ... enigiets inheems gaan die "gevaarlike" natuur in jou omgewing lok - die volgende is giftige spinnekoppe ... dit raak al hoe moeiliker om mens te wees waar lewe en dood so
2013-10-22Cornelius, ek staan by my woorde soos jy dit hierbo in vetdruk aanhaal. As jy die ordentlikheid gehad het om dit in konteks te plaas sou dit duidelik gewees het dat dit nie sê wat jy probeer insinueer nie. Ook jou verwysing na die “arme tiener
2013-10-22Kobus, in Thess.4:13-18 voorspel Paulus die einde soos volg: 13 But we would not have you ignorant, brethren, concerning those who are asleep, that you may not grieve as others do who have no hope. 14 For since we believe that Jesus died and rose again, e
2013-10-22... en o ja Pieter, ek volg tans hierdie gesprek ook met groot belangstelling: http://www.covertmessiah.com/
Ek wik en weeg reeds geruime tyd om 'n "volledige bydrae" daaromtrent op die werf te deel ... ek glo ek sal daarby kom sod
2013-10-22
Graag wil ek jou weer bedank vir daardie besondere insiggewende stukkie skrywe oor Foxe. Nou eers begin ek werklik te begryp die geweld wat lê aan die hart van die Christelike "godsdiens" , nl die ontkenning van die fisiese&nb
2013-10-22Beste Rietha,
Ek sit maar op my stok hier onder in die hok en koets vir al die stront wat van bo af val.
Daar is gewis homoseksuele wat onredelik deur die dogma van regsinnige instansies soos die Calvinisme geraak word.
Godsdien
Enjee2013-10-22In die Waterbergbosveld word geweldige druk op die regering uitgeoefen vir lisensies vir eksplorasie vir steenkool oor 'n groot gebied, oa in die Nylsvlei-vloedvlakte. Daar is verskeie plaaslike instansies wat hul hierteen verset, maar my meni
2013-10-22... en daar stel jy die dwaal toe duidelik in jou eie woorde Jaco Fourie: "meeste mense glo opreg in die leerstellings van hulle kerk".
Miskien is dit waar wat Bybelaanbidders betref ... katolieke en ander Godsdienstiges, glo egte
Rietha2013-10-22Hi Jaco, jy oorskat my geweldig. My snare is in vir diens - ek dink g'n niks. Wat beteken dit as jy se "enige geloof of enige kerk" - praat jy nou van alle soorte gelowe, toemaar dit maak nie saak nie. Ek weet niks van sulke goed nie. Die woord
2013-10-22Beste Pieter,
Dit raak my hart en ek waardeer jou respek daarvoor.
Eweneens is dit altyd my pleidooi at elkeen se hart gerespekteer moet word - gelowige en ongelowige.
Ek is egter meer as bereid om oor enige onderwerp
2013-10-22Haahhahahaha .. dis nou genoeg!!!! ... ek gaan my breek van die lag vanoggend!!... Jaco Fourie reken: "n meer suiwer Afrikaner bloedlyn as myne kan nie oortref word nie" ... hahahaha ... en Kobus de Klerk het gedink hy kan met homself as 'n &quo
2013-10-22Hahahahaha Angus!!! ... wil jy nou meer? ... dis okei, ek sal sien of ek tyd het ... meesterlike Strooipopvervaardiger groete, Cornelius Henn
2013-10-22... en daar het julle dit uit Wouter Ferns se eie "?"
Volgens die gebreinspoelde slimjan Wouter Ferns: "Eenvoudig gestel 1900 tot 1948 = segregasie & 1948 tot 1991 = apartheid".
Uit my verklarende woordeboek:
&nb
Jaco Fourie2013-10-21Wat Cornelius verkies om oor blind te wees is dat Wouter reeds gesê het dat waar by moord kom bly dit 'n sensitiewe saak. Wouter se beswaar was oor die VALSE INLIGTING deur die gekkegrensers versprei rakende die STATISTIEKE oor die aantal blan
2013-10-21
Beste Cornelius,
Dankie vir jou antwoord, en ek wil byna om verskoning vra as ek jou gevoelens aangeraak het. Hierdie artikel was liefs nie vir jou oë bedoel nie, maar daar is het jy dit nou. Persoonlik het ek nik
Jaco Fourie2013-10-21Rietha
Ek sien ek het 'n fyn snaar by jou gepluk. Dit beteken ek het jou tot nadenke gebring, en goed so. Ek hoop Mea het ook kennis daarvan vir haarself ook geneem.
Enige kerk, en geloof moet getakseer (gekritiseer) word op sterkt
Waldemar Gouws2013-10-21Dankie Henk vir die skakels en iets vd stramien van RM se werk. Iewers het hy geskryf oor sy nagtelike drome: "Ik herinner ze mij met grote vreugde. Het is als een overwinning voor mij,wanneer het mij lukt mijn droomwereld terug te halen."
Dalk
2013-10-21Juis Chris Dippenaar, om enige onderwerp aan te roer met die wete dat jy dit nie eers naastenby volledig sal kan weergee nie, en my dan te bevraag oor die agtergrond wat jy vanselfsprekend in jou eie erkentenis weglaat - is absurd! ... jy't
2013-10-21Redelinghuys,
Tipies maar die kwaadwillige geestelike ingesteldheid van die agnostikus - en natuurlik ook die bykans afwesigheid van insig en begrip in wat so iemand lees.
As jy iets geweet het, en nie net 'n bol woord-wind was nie, sou jy kon agter
2013-10-21Hello,
Tiens, tot 'n groot mate is hierdie 'n sinvolle brief maar word deur Henn bederf wat weereens sy onkunde bewys en gryp na die strooihalms wat jy hom bied en Smuts verklaar as die vader van apartheid.
Tot 'n groot mate
2013-10-21Transsubstansiasie (verbatum): Wie My vlees eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom (Johannes 6:56) Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat die Here Jesus in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem het; en
2013-10-21... Sê die 'slim' ateïs, Chris, terwyl hy nie eens weet dat God, oor Wie se Woord hy homself so slim hou nie, leef nie.
Apokaliptiese verwagtinge? Watter absolute snert. Korintiërs is deurspek met leringe, onderrig, vermaninge, verduide
2013-10-21Hello Kobus,
Hierdie het ek al vergeet, maar in 'n vorige geleentheid wat ek hierna gekyk het was dit vir my opvallend dat Paulus hom opgestel het teen Griekse filosofie en is hierdie verwysing na In Korinthiërs 1 en 3 die herinne