2013-10-21Hello Pieter,
Eenvoudig gestel vind ek Comestor Tea Party met upper class pretensies, soos ek kan onthou is die woord barbare mildelik al deur Comestor gebruik om 'hulle', wie hulle ook al mag wees te beskryf en kon ek nooit 'n direkte antw
Reusedwerg2013-10-21Jan ek word ook erg moerig oor "prominente" mense sulke banaliteite kwyt raak. Ongelukkig het dit die gewenste uitwerking. Die ou soek aandag en moenie vergeet nie, dit is oor ses maande verkiesing . Jy sal al hoe meer sulke sotlike uitsprake kr
2013-10-21Ek stem saam met Johannes - die 'mixery' laat my effe verward.
Ek wil egter sê dat ek nogal van die beskrywing van die hare waardeer het - dit het my Maandag gemaak -’n haarstyl wat ten beste beskryf kan word as ’n mengsel tussen die m
Reusedwerg2013-10-21Pieter. Soos jy teen die tyd bewus is, is ek nie 'n groot aanhanger van die VSA nie. Hulle arrogansie grens aan verwaandheidswaansin en domastrantheid. Ongelukkig word die land goed deur sy media en Coke en hamburger kultuur bemark. Ek hoop ek is reg deur
2013-10-21Beste Pieter, ek het geheel ooreenstemming met jou hierin ... net Chris Dippenaar en die slim Wouter Ferns se gesaghebbende "SlayerX", sal jou kan "debunk" ... saamsweer teoretikus groete, Cornelius Henn
2013-10-21Beste Pieter,
Dis opvallend hoe saamsweer teoretikusse gedurig 'n agenda by die Roomses soek.
Ek wil jou egter verseker dat die algemene en heilige katolieke (met 'n klein k) Kerk, ook die Kopte, Ortodokse, Helleenses, en
2013-10-21Beste Angus, probeer nou met dieselfde ywer die woord "biologie" verklaar ... miskien kom daar tot die gevolg dat die studie van biologie ook 'n onafhanklike dissipline buite die genetika is, en met sy eie ondersoek strategie ...
2013-10-21Hahahahaha... Jaco Fourie, jy geniet duidelik Wouter Ferns se sieklike poppespel deur 'n gemaakte dialoog om jul napraat agenda te dien ... dis ook algemeen dat linkse gekkegrensers soos jy, enigeen wat hul erfenis en identiteit respekteer sal beledi
2013-10-21
Eerder wou ek my weerhou om te antwoord op hierdie brief maar die volgende stelling dwing my daartoe:
"---n boodskap van die teenwoordigheid en bystand van die ware God en die innerlike Vrede en Vreugde wat dit meebring selfs in die mees h
Jaco Fourie2013-10-21Pieter
Dankie vir jou heel insiggewende uitbreiding aangaande die Katolieke kerk se geskiedenis, wat ek heel interessant gevind het.
Jaco Fourie
2013-10-21... en o ja, ek het nie geweet die rekord kan so maklik verander word nie? ... maar dan het sekere bydraers ook die voorreg om derduisende woorde se onsin te spoeg en plak en ander daarmee te belaster nes hulle wil ...
2013-10-21Dis bewonderingswaardig Chris Dippenaar ... ek dink jy verdien gewis respek sou jy dieselfde vir die dogter wie se hart jy dieselfde geminag het, ook doen ... en dan is daar jou stelling elders: "Vir jou [Pieter Redelinghuys] en vir my [Chr
2013-10-21Beste Tiens, dis sinvol gestel ... enigeen een wat die geskiedenis lees, sal stem dat dit ook net die hare op die ore van die monster Apartheid is ... die ideolgies gefabriseerde begrip "Afrikaner", het wel daarin gedeel, maar dis absurd om
2013-10-21Heil die leser.
Vir jare reeds minag Kobus de Klerk, die sogenaamde "agnostiese ateïste" (of in watter kombinasie hy ookal die woordjie "agnostici" aan ander kan vloek).
Die werklikheid is dat Kob
2013-10-21Waardeer Jan Rap
Daar was eintlik soveel stories rondom die aap. Nadat my pa haar weggeskeur het moes hy haar weer terugbring. Sy het geweier om terug te gaan bos toe en het agter die bakkie bly aanhardloop en opspring. Daarna was daar eer
2013-10-21
Deur die sanksionering van die dwang-kerstening deur die Christelike Kerk met die swaard van die Germane, en die goedkeuring van grootskaalse geweld en doodmaak in die naam van God tydens die kruistogte, het die hele morele bodem uit die Chris
2013-10-21Cornelius, dis maklik om te sê die ou en daai ou is verkeerd as jy niks gaan doen om hierdie stelling te ondersteun nie. Al wat jy moet doen is om 'n enkele voorbeeld te gee van hoe jy midrash toepas in die K/katolieke kerk. Hoe onderskei jy dit van
Rietha2013-10-21Oor politiek het ek nog in my lewe nie 'n kind hoor vra aan ENIGE oupa wêreldwyd nie: hoekom het jy vir ons gelieg (ek hou meer van die woord jok - ek word bang wanneer mense se "lieg", maar ek is 'n eenvoudige skepsel). Jy kry mense wat d
Jaco Fourie2013-10-21Die alomteenwoordigheid (indien in die Bybel te vinde?) verwys na god die vader en god die heilige gees ('n latere dogma van die kerk). Christus is met menslike vlees en liggaam hemel toe, en kan dus onmoontlik in sodanige vleeslike hoedanigheid &qu
2013-10-21Kobus, Korinthiërs kan net verstaan word in konteks van die apokaliptiese verwagtinge van Paulus en sy volgelinge. As die wonderwerke wat hulle verwag net om die draai is, is daar, volgens Paulus, min sin daarin om tyd te mors deur te argumenteer met
Rietha2013-10-21Jaco dit sal maar 'n saai lewe wees as iemand nie iets uitlaat waaroor hy wonder nie. My brief is een groot vraag? Ek maar min stellings gemaak. Op watter een vat jy my nou aan? Ek het niks gesê van wat ek glo nie. Mea praat van baie mense wa
Angus2013-10-21Beste Jan,
Daar is bewyse voor dat die oerknal plaasgevind het, daarom weet ek dit het, totdat jy met bewyse kom wat die teendeel bewys. Die parallelle heelalle sal ek maar aan jou oorlaat om aan te glo. Die klippe by Machu Piccho moet ek nog eers
2013-10-20Willem, dankie vir 'n inspirerende lesing waarbinne jy dinge verwoord wat ek self nog net vaag of ongevormd vir myself probeer deurdink het. En die bronne wat jy gee, gaan my 'n tyd lank besig hou.
2013-10-20Ek kan nie sê dat ek die Karoo ken nie. Ek weet van die belangrike rol wat dit in ewolusie gespeel het, en dit raak my op metafisiese vlak as 'n ruimte met 'n groot gees, met diep wortels in ons wording. Hoe ouer ek word hoe meer verbonde voel ek my
Jessica2013-10-20U sou wel opgemerk het dat my waarnemings vanuit 'n eenvoudige, nie-godsdienswetenskaplike hoek kom. Selfs as 'n jong vrou stel ek, soos so baie van my feministiese geesgenote, lankal reeds glad nie belang in enige filosofiese substan
2013-10-20
Beste Wouter,
As ek reg onthou was Comestor 'n lektor in die wysbegeerte (ek praat nou onder korreksie) wat nou gereeld op SêNet boeke resenseer wat handel oor die" upper class" in Brittanje, en gevolglik&nb
Jaco Fourie2013-10-19Retha.
Jy het seker gehoor van die staaltjie. Een oordelende wysvinger na ander, die ander vingers wys oordelend terug na jouself.
Jy behoort jou nie te bemoei wat ander se redes en motiewe vir kerkgang is nie. Indien jy 'n Christen is v
2013-10-19Kan nie eintlik anders as om om 'n ongelooflik-goed regeerde land te wees nie met die nou dat SA 'n groter staatsdiens as die VSA het. En tog, in die VSA, ten spyte van hulle kwansuise bankrotskap (soos jy altoos met groot vermaak verkondig) werk hu
2013-10-19Hier stem ek saam met Williams, wat die spandering op Zuma se huis nou betref. Sover dit my aangaan kan NOG meer geld op standbeelde, condo's, combo's, nando's, karre, reise ens spandeer word want dit beteken minder geld vir hopho's en alle ander to
2013-10-19Rietha, ek is gay, en ek gaan nie kerk toe nie. Ek gaan nie, nie omdat ek gay is nie, maar omdat ek nie elke Sondag in die kerk kan sit met vroom omies en tanties in wie se mond botter nie kan smelt nie, totdat hulle by die deur uitstap nie. Dan is hulle
2013-10-19
Beste George,
Al hierdie vetsakke behoort na Kuba gestuur te word waar hulle sal leer om minder te eet en beter te werk. Hulle het 'n "attitude" probleem wat deur hulle spysverteringskanaal loop. Die Kubane is slank en weet hoe om te
2013-10-19
Jan Rap sit vandag met 'n probleem wat hy nie vrede mee kan maak nie, en ook met meer as net 'n "image probleem". Hy wil graag glo dat die Afrikaner 'n eerbare Christen-nasie is, en hy sien homself as die room van&nbs
2013-10-18Chris Dippenaar saam met Wouter Ferns aan die eenkant met Kobus de Klerk aan die anderkant, is gewoon dieselfde misantropiese munt ... opmerklik ook hoe hierdie gelowige en ongelowige, dog ewe siniese slimmes en spiritueel intelligentes, gereeld bymekaar
2013-10-18Siestog Chris Dippenaar ... die punt is egter dat my reputasie ook niks met die beginsel omtrent die herinterpretasie van die boeke van die Bybel raak nie ... jy weet duidelik niks van die onderwerp af nie - eweneens jou kruiper maatjies Wouter Ferns
2013-10-18Die probleem is daar is talle mense in die NGK en dit sluit teoloë in, wat sonder die Bybel besluit wat hulle wil hê. Dit beteken dat mense hulle eie kop kan volg en oa kan trou al is albei van dieselfde geslag. Eers na hierdie standpunt inname
2013-10-18Beste Dirk Rigter,
Met die grootste respek en bewondering vir jou netjiese uiteensetting hierbo; jy het duidelik vir Jan Rap verkeerd verstaan.
Jan Rap, is egter 'n man wat homself kan staan en daarom weer