Kommentaar

Ek sal 'n gelowige Christen word

Angus 2013-10-17 Beste Jan Rap,   Christene het die woorde "glo" en "geloof" op die brein. Dit kan misleidende woorde wees, want dit is skepping van die menslike verbeelding. Ons ateïste hou van die woord "weet'.  Ons wil hê

Oor debatte, aanhalings en die Woord

2013-10-17 ... en steeds weet die arme "nerd" Wouter Ferns (soos hy graag na homself verwys en met homself hier dweep), niks van die katolieke Kerk nie ... Goddank, dis inderdaad in wonderlike openbaring! ... mag Jesus Christus onse HERE, self hierdie gehe

Trienie – Gees en siel

Jaco Fourie 2013-10-17 Trienie Jou hart is in die regte plek, en ek respekteer jou dienooreenkomstig daarvoor.  Die aanvaarding van enige god gaan vir my vele ver verby as wat jy hierbo suggereer.  Indien enige god bestaan, moet hy vir die hele mensdom sigbaar

Evolusie, wetenskap en geloof: 'n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin

JH Fourie 2013-10-17 'n Opmerking vooraf: as gelowiges hulle bemoei met evolusie is dit gewoonlik weenseen of ander kreasionistiese agenda, om iewers die hand van 'n skepper in die proses in te smokkel.  Durand se biografiese benadering word 

Die JEPD-hipotese

2013-10-17 Wouter Ferns, ek is nie verantwoordelik vir jou voor die handliggende gebrek aan begrip nie ... jou slimmigheid is ook reeds lankal vervelig verby ... jy ken steeds nie eens die verskil tussen katkisasie en selfstudie, of eens katoliek en Katoli

Trienie – Gees en siel

2013-10-17 Kerneels, Waarom is dit jou altyd beskore om, indien iemand werklik 'n sinnelose, feitlose en onakkurate bydrae lewer, dit jou naam sal wees wat onderaan verskyn? Kom, sommer so 'n vinnige voorbeeld - wys vir ons enige brief waar ek of Trienie sou b

Die sin van jóú lewe

2013-10-17 Beste Thysie,   Ek dank Jesus Christus onse HERE vir die bedoeling in jou bydrae hierbo.   Verwysing na die "Woord van die HERE", is egter reeds geruime tyd 'n kwessie op die werf.   Wat en hoe bedoel jy in jo

Red October

Jaco Fourie 2013-10-17 Wouter Jy het feite voorgestel, wat nêrens teë bewys is nie.  Is dit nie ironies dat dit altyd die godsdienstige gelowiges is soos gewoonlik wat hul nie aan feite steur nie, maar aan  hulle eie geloof oor wat werklik gebeur het ten

Oor debatte, aanhalings en die Woord

2013-10-17 En hierdie kortstondige, aan-die-stertkant blootstelling van jou kwalifiseer jou voldoende om die tipe aanmerkings te maak wat jy wel doen, Chris? Maar dit is ook nie onverwags nie, want as ek so kyk na julle gespartel oor die JEPD hipotese - let wel, hip

Ben Shapiro: Brainwashed

2013-10-17 Beste Wouter,   "Regse drek" is die korrekte beskrywing vir die ortodokse jood, Sapiro, se stukkie stront.   Daar is hoop vir die wêreld as geheel dat die universiteite in die VSA anti-Republikein , anti-Israel, anti-k

Die wit rokkie

2013-10-17 Julle saamlees en kommentaar word hoog op prys gestel, dankie.

Evolusie, wetenskap en geloof: 'n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin

Dirk Laurie 2013-10-17 Op 'n punt van feit: die boek wat ek geresenseer het, is nie 'n filosofering oor Bybelverklaring nie, en ek dink nie my resensie gee daardie wanindruk nie. Die boek gaan oor die lewe van 'n paleontoloog, ongemaklik geplaas binne die Jesuïetiese

Ek sal 'n gelowige Christen word

2013-10-16 Angus Pieter Chris en Wouter Ek kyk nou die dag die video van daardie Maher-kêrel wat iemand hier gepos het, kan nou nie presies onthou wie dit was nie.  Baie spitsvondig, hierdie Maher, ek het lekker gelag.  Maar dit tref my toe, weer

Red October

2013-10-16 Pieter Christenonnies, meeste van hulle, hou nog by die Ou Testamentiese 'spaar die roede en bederf die kind' (alhoewel hulle, meestal, hulle nie steur aan die verbod op vark nie); dié dat, in die tyd toe Christenonnies nog die septer (en die la

Why do child stars turn to the dark side?

2013-10-16 Wouter Oukei, my fout ... die hofies is wel tweetalig maar ek het gereken die groot swart blok wat sê ENGLISH het ook 'n brieweblad.  Ek sien nou hy het nie (en die hofies daar is nie tweetalig nie).  Nogtans, hoekom sou 'n Afrikaanse o

Die JEPD-hipotese

2013-10-16 Henn,    Is jy nou finaal die kluts kwyt?   Hoe dra jou 'kommentaar' by tot die gesprek?   Wat beteken die gebrabbel?   Wat is die boodskap daarin opgesluit?   In kontras tot jou is dit duidelik dat Chris wel belese

Red October

2013-10-16 Wouter Ferns sal met sy waan om alles op sy grys en onsekere skaaltjie te probeer dwing sodat nie kantel nie - juis die stem wat ALLE slagoffers nodig het om hul pyn en beswaar te lug in 'n wêreldwye protes en namens die HELE Suid-Afr

Oor debatte, aanhalings en die Woord

2013-10-16 Kobus, ek het anderdag by 'n winkelsentrum vir 'n rukkie onder 'n venster wat oop was op die tweedeverdieping gestaan en luister na die laaste paar minute van een van jou tipe kerkdienste. Dit was een yslike opswepery wat geen sin gemaak het nie, baie soo

Tog te dierbaar

2013-10-16 Die wat hul hart vind, vind 'n stem - gaan dan heen en jubel sulke kennis!!!!

Die JEPD-hipotese

2013-10-16 Asseblief tog Chris Dippenaar, ek huil gewis nie oor die "verlore aandag" van 'n lummel wat tienerdogters in die openbaar probeer verneder nie ... derhalwe, jou rede is duidelik nes die van Kobus de Klerk benede jou slimme erns ... jy het soos g

Trienie – Gees en siel

2013-10-16 Opmerklik dat Trienie Mahne, haarself van die begin af hier as 'n sogenaamde ware gelowige verhef het en Kobus de Klerk beaam het dat die Bybel, Jesus Christus (die Woord van God) is.   Derhalwe is Trienie Mahne, ook deur

Vir Cornelius oor nog steeds ras

2013-10-16 Ad Nauseam Chris Dippenaar ... in die dertiende kommentaar van bo, staan my antwoord op al jou baie "onse" (nes 'n wafferse Kobus de Klerk homself ook gedurig tel) wat my die volgende stelling laat maak het: "antropologie beteken natuurkenn

Die wit rokkie

Driekie Grobler 2013-10-16 Dis pragtig geskryf, vol emosie en baie teer. Daar lê beslis 'n diep boodskap tussen die lyne.

Ben Shapiro: Brainwashed

2013-10-16 Brainwashed: How Universities Indoctrinate America's Youth Shapiro's central thesis is that the academy is overwhelmingly comprised of people who are anti-Republican, anti-Israel, and anti-American, against capitalism, religion, war, and God, while

Ben Shapiro: Brainwashed

2013-10-16 Ag tog.....

Die wit rokkie

corina 2013-10-16 Hierdie is een van jou beste gedigte Evelyn. Ek lees, my hart krimp, harttrane drup ...

Oor debatte, aanhalings en die Woord

2013-10-16 Hello,  Hierdie is na aanleiding van die 'katoliek' se opmerking:  ....dink weer; want jy (wouter) weet steeds nie eens behoorlik wat die verskil tussen katoliek en Katoliek is nie - eweneens, die res van die ware gelowiges...

Oor debatte, aanhalings en die Woord

2013-10-16 Hello,    Ek is vinnig terug uit die bos vir die volgende na ek gewik en weeg of ek die volgende teenopstelling moet uitlig. Vir die rekord dit staan nie as 'n argument teen enige iemand nie en dien slegs as 'n waarneming en verwys ek na 'n ge

Red October

2013-10-16 Hello,    Ek herhaal weer, elke moord, elke misdaad, elke slagoffer laat 'n mens met 'n diep weemoed en laat dit (my) hart stukkend om te lees van bejaardes, 76 en 73 onlangs wat op hulle plaas vermoor is. Hierdie is 'n tragedie wat elkeen kan

Red October

2013-10-16 Hello,    Natuurlik is hierdie nie maklik, maar om die idee te probeer aanblaas dat daar 'n volksmoord aan die gang is beteken dat die wat sulke onsin versprei hoegenaamd nie 'n houvas op die werklikheid het nie. Elke moord is tragies en dan d

Die wit rokkie

Philip 2013-10-16 Hoe seer maak kinderlike onskuld 'n grootmenshart nou!!!! Dit is pragtig.

Vir Cornelius oor nog steeds ras

2013-10-16 Cornelius, kom ek herhaal gou weer my vrae aan jou: 1. Google vir ons 'n sinvolle artikel van 'antropografie' wat jou woordeboek verklaring ("onderdeel vd antropologie wat 'n studie maak vd verspreiding op aarde vd menslike rasse met hulle eie taal,

Die JEPD-hipotese

2013-10-16 Cornelius, jy maak dit vir my al makliker om jou te ignoreer.

"Virseker onseker" deur WJ van den Heever

Wesley 2013-10-16 Dude! Hierdie is mal goed!! Love altyd jou werk!! Dis inspirerend!!!!

Picasso

Rudolph 2013-10-16 Skreeusnaaks! Ek het nou 'n beeld in my kop van Picasso wat die norse ou tannies aanval deur sy toerusting te ontbloot :-)

Trienie – Gees en siel

2013-10-16 Jaco, Jou skrywes hier bevat vele waarhede. Gelowiges wat mekaar verskeur is ‘n uiters swak voorbeeld van hoe ‘n opregte gelowige moet opereer. Ek stem saam. Oorsaak van vele kerkskeurings. Maar selfs hierin sal jy duidelik onderskei wannee

Nostalgie ... 4

Reusedwerg 2013-10-16 Die SAS & H het mos gestaan vir sit asseblief stil en houvas.

Het jy ook al só gevoel?

Reusedwerg 2013-10-16 Ek stem saam. Mens kan nie vir almal gee nie, maar vir wie gee jy dan? Hier by ons staan daar gewoonlik vier wit mans. Ek gee hulle gereeld geld wanneer ek iets het om te gee. Ek gesels ook graag met hulle as ek vir die verkeerslig wag. Nou die oggend tie

Het jy ook al só gevoel?

2013-10-16 Hello Dada My klerekas is so klein dat ek seker nie eers 'n swartsak daarmee sal kan vol maak nie. Dit sluit die denims en t-hemde in wat nog nie genoeg gate in het om weg te gooi nie. My dogter sny elke paar maande 'n paar sentimeters van my hare af as

Red October

2013-10-16 Beste Cornelius,   In jou skrywe aan Chris raak jy skoon berserk met jou beledigings van 'n persoon wat jy glad nie ken nie, maar jou pad sien om hom te veroordeel.   Wat op aarde gaan aan met jou? Ek herken nie langer die persoon wie jy w
Top