Dirk Rigter2013-10-15
Ek het tot nou toe regtig gedink niémand kan Kobus de Klerk oortref met onsin skrywe nie, maar helaas, hier's dit wraggies nou. Verdere kommentaar is oorbodig. Onsinnighede soos hierdie verdien om doodgeswyg te word.
2013-10-15Charl,
Jou en Wouter se reaksies verras glad nie. Hoe anders? Julle is baie voorspelbaar met julle reaksies.
Ek dink nie jy moet fyngevoelig raak en sommer als oor die ad hominem holruggeryde boeg wil gooi nie. Ek wys vir jou 'n baie belangrik
2013-10-15Tiens
Ek dink dit is 'n goeie voorstel. Kan Jan Rap ons nie help nie? (Sorry die vraag) Soos Tiens dit gedoen het. Baie van ons is juis hier op SêNet om ons skryfvernuf te verbreed. Dalk gee webvoet toestemming daartoe en kan di
2013-10-15Jaco,
Hoekom sou daar by die mees primitiewe mens 'n vrees en 'n hunkering na 'n 'bonatuurlike wese' ontstaan het?
Hoekom sou die mens 'n bewussyn en daaruit , onder andere , 'n emosie soos liefde, ontwikkel het?
Hoekom het jy as ateïs, hierdie ei
2013-10-15Hello Pieter
Ek het meer as net 'n tikkie tong-in-die-kies by jou gesien van die begin af. Dit was die ideale geleentheid om jou blikoor vir godsdiens 'n bietjie te draai. Dis dalk eerder ek wat nou moet skuldig voel omdat ek dit so dik aangemaak het, ja
2013-10-14Hallo,
Alhoewel Chris JEPD hier as `n hipotese (onbewese postulaat) voorstel, kom dit voor asof daar heelwat induktiewe getuienis ter ondersteuning daarvan is. Voor ek bewus was van JEPD, het ek opgelet dat Genesis 1 tot Gen. 2:3 in die Afrikaanse
Judy Krogh2013-10-14I thoroughly enjoyed Die Wonderwerker. It is of interest to me because of Marais' connection with my family. He stayed with my mother-in-laws aunt, Hannie Preller, who gave his rocking chair to my mother-in-law. It is now in my possession and I woul
2013-10-14Beste Eks-NG lidmaat,
sekte, =s. 1. Groep mense wat 'n bepaalde vertolking vd godsdiens aanhang, afgeskei vd hoofkerk of die gevestigde godsdiens. 2. Afgesplitste godsdienstige groep.
Trienie Mahne en Kobus de Klerk byvoorbeeld, is el
Dirk Laurie2013-10-14Ek is bly ek kon vir Jessica help om 'n antwoord op die vraag "Behoort ek hierdie boek te lees?" te vorm. Dis al wat 'n resensent probeer regkry.
2013-10-14Liewe Jessica, nee, die Bybel is nie die Woord van God soos die Calvinistiese Bybelaanbidders daarmee dweep nie ... Jesus Christus is die Woord (GOD) ... katolieke (met 'n klein k) groete, Cornelius Henn
2013-10-14Whaaaargghahahahaha!!! ... Wouter Ferns, had jy maar die ordentelikheid en die "debat" gevolg - nietemin, ek glo dat jy steeds tot jou onthutste en patetieke slimjannie gevolgtrekking sou gekom het ... siestog ... ek meen, intusse
Jaco Fourie2013-10-14X-NG Lidmaat
Elke organisasie, hetsy sekulêr of godsdienstig, het 'n gedragskode, en die verbreking daarvan plaas die betrokke persoon onder sensuur of onderhewig aan 'n disiplinere prosedure. Dieselfde geld vir die Katolieke Kerk wat Cornelius b
Eks-NG lidmaat2013-10-14Jan Rap
Ek kan nie meer met jou saamstem as die vraag wat jy vrae nie: "Hoe kon daar hoegenaamd so 'n punt op die agenda gewees het?" Hang 'n mens se werksvermoë af van jou seksualiteit? Is dit net heteroseksuele dominees wat die e
2013-10-14Hello,
Ek het hierdie debat gemis en gaan nou deur dit en is die volgende verby belaglik. Verontwaardig skryf sy edele Cornelius Henn die volgende:
2013-10-08 @12:45
Hier is Chris Dippenaar se onsin aan die woord antropologi
Anthony Wilson2013-10-14
Wat help dit jy staan buite en wys vinger en kritiseer net. Ek het nog altyd geglo dit is beter om te probeer en te faal as om NIKS te doen nie.
2013-10-14Hello Pieter,
Die Vietnam-oorlog is 'n groot onderwerp en het 'n toneel uit Oliver Stone se 'Platoon' my 'n idee gegee van die brutaliteit van daardie oorlog asof oorlog nie brutaal is alreeds nie.
Baie dankie
&nb
2013-10-14Hello Pieter,
Wat die film aanbetref kan jy hier ook probeer:
http://archive.org/details/TheFogOfWarElevenLessonsFromTheLifeOfRobertS.Mcnamara
Maar jy kan die link van voorheen net so copy and paste....en so ook met
2013-10-14Beste Angus
Almal (wel, meeste) weet dat wortel 2 irrasioneel is maar baie min kan dit bewys, iets wat 'grotbewoners' al 2500 jaar gelede kon doen. Wat die belang van wortel 2 vir die samelewing behels, of jy dit nou kan bewys of nie, is die daar
Jessica2013-10-14Dis altyd kostelik om te sien hoe die Christelike hiërargie en sy apologete, Laurie, Durand en Teilhard de Chardin inkluis, die uiters gewelddadige geskiedenis van hul geloof probeer wegpraat met allerlei akrobatiese intellektuele toertjies wat
2013-10-14Mrs Trienie, hoe sou jy die JEPD-hipotese benader? Hande voor jou oë, vingers in jou ore, of albei?
Dit kom dalk vir jou as 'n skok, maar nie almal het die kruk van godsdiens nodig om 'n verslawing te oorkom nie.
2013-10-14Hallo Kobus,
Jou hele betoog berus steeds op die buitensporige, ongegronde veronderstelling dat jy kwansuis op bonatuurlike wyse insigte sou bekom wat ander nie beskore is nie. Hierdie blatante dwaling is so ooglopend dat jou hardnekkige aa
2013-10-14 ... punt is Henk; Trienie Mahne het min saak met enige sentiment buiten om harte vir haar "liewe Trienie pot" te probeer roof ... steel sy joune en hou jy van haar, dan hou jy ook van Jesus ... 'n mens noem dit eintlik "relationship s
2013-10-14Wouter Ferns, ek moet met dank getuig dat dit my diep nederig stem waar jy tog sekere werklikhede aanvaar ... ja, SOLA SCRIPTURA, is 'n diepgewortelde Calvinistiese (Protestante) dwaling ... Kobus de Klerk regverdig duidelik sy verheerliking van die Bybel
Tiens Pretorius2013-10-14Dit ís nogal 'n oulike stuk en ek stem saam dat die vraag aan die begin lastig is. Vir my net so lastig in baie van haar skrywes, is die feit dat sy nie altyd die dubbel negatief gebruik nie. Die stukke lees dan nie lekker nie. 'n Hele paar Sê
2013-10-14
Beste Chris,
Baie dankie vir jou besonder deeglike en geleerde antwoord op my vraag oor "rein en onrein diere" wat ek wel opreg bedoel het maar ook met 'n tikkie tong-in-die-kies daarby. Nou voel ek ook bietjie skuldig dat e
2013-10-14Beste FC Boot,
Ek gaan beslis nog 'n rukkie hieraan lees, maar wat gewis hieruit voortvloei - veral uit jou laaste paar aanhalings - is die feit dat ons siel direk aan ons bloed gekoppel is.
Hierin het die Jehova-getuies beslis 'n groot
Angus2013-10-14Beste Jan,
As niemand vandag meer weet dat die wortel van 2 irrasioneel is nie, wys dit net van watter belang dit is vir die samelewing. Vir ons behoud is kennis van die genetika van meer belang. Wat het die spelonkbewoners daarvan geweet?
As
2013-10-14Ai Mr Chris
Hoe verstaan ek jou nou? Jy sê: "Die Bybel seker al meer bestudeer is as enige ander boek in mensegeskiedenis..." Jy het my dan vertel dat jy jou bybel verkoop het vir drank. Het jy dan nou ophou drink?
2013-10-13Hello,
Dit is amusant hoe Kobus De Klerk die wat met hom verskil afmaak as 'insigloos', 'gebuk gaan onder selfdesepsie', en dan daarmee tesame enige deskundiges wat met sy gunsteling idees verskil ook op 'n verskeidenheid van maniere a
2013-10-13
Beste Chris,
As dit nie jy is nie, dan is dit Angus wat ons gedurig terg en verpes met hierdie ou storie van die Vloed. Julle moet darem besef dat fundamentaliste en evangeliste die Ou Testament beskou as die goudstandaard v