2013-10-11Ek kan nie jou probleem daarmee sien nie; op daardie hoogte is daar baie keer mikrovliegtuigies en dit is dus 'n veiligheidsmaatreël.
Jan Rap
Gerhard2013-10-11
'Typo's' en weglating gepleeg op die rooiwynnag van die skryf en versend hiervan. Moet lees:
Derde versie: 'diepblou see...'
Laaste koortjie: 'Die vrede wag...'
En dan het die heel laaste losstaande reëltjie verdwyn:
&qu
2013-10-10
Beste Eks-NG lidmaat,
Graag wil ek jou opreg gelukwens met jou besluit om uit die NG Kerk pad te gee. Jy het 'n stap in die regte rigting geneem, en trouens om uit die Kerk te bedank, is tans 'n wêreldwye fenomeen. Ons leef beslis ni
2013-10-10Hello Pieter,
Dit het die duur van Apartheid verleng sonder enige twyfel maar wat ook moet erken word is dat die VSA tog gepoog het om dit te temper en selfs te laat afskaf en die doelwit van 'n veelrassige demokrasie daar te stel en dit is
2013-10-10Hello,
Jy kan dit hier kyk en is ek besig om dit nou te kyk:
http://www.youtube.com/watch?v=KkQk50qtTwo
Dit gee jou 'goosepumps'...
Baie dankie
Wouter
2013-10-10Hello Pieter et al,
Pieter jy sal dit seker nie besef nie maar hierdie briewe van jou het 'n veld van belangstelling oopgemaak in my waarvan ek niks geweet het voorheen nie, spesifiek kan daar verwys word na Japan, Korea en Vietnam.
2013-10-10Hello Trienie,
Ek neem kennis van die antwoord wat jy bied en word it aanvaar dat in die konteks is dit genoeg, maar wat wanneer dit nie genoeg is nie en hoe word 'n persoon dan onderskraag?
Baie dankie
Wouter
Angus2013-10-10Beste Panda,
Dankie vir hierdie interessante video en inligting. Hier moet jy my bietjie reghelp. Is dit moontlik vir enigiemand om hierdie verskynsel waar te neem? Jupiter en die aarde lê nou aan weerskante van die son, maw die son is tussen die t
2013-10-10Wat maak 2013 verskillend van 'n eeu of twintig gelede, CM? Jou tipe 'wetenskap' wat nog op sy bababootsies rondgly? Hoe sal jy kan help, terwyl jy self geen idee het om die Waarheid van die Leuen te onderskei nie? O, ja, daardie selfdesepsie-tegniek - we
2013-10-10
Verskoon my asb dat ek my eie vraag omtrent die gedrag, en invloed op beleid, van leiers met Christelike oortuigings self probeer antwoord. Hierdie skisofrenie fassineer my: hoe kan Christene 'n beleid van sistematiese moord en genocide goedkeur?
2013-10-10Jan Rap
(Glimlag) Jou humor is kostelik! En maak jy my nou baie nuuskierig om te sien wat die ander te sê het. Ek geniet die redenasie en het selfs die vorige brief gaan oplees. Elkeen het 'n standpunt beet! Lekerrrrr leesstof.
Kobus Faasen 2013-10-1010-10-2013
Beste Professor
In terms of (Eng.) = ten opsigte van (Afr.). Waarskynlik is 'in terme van' al diep ingeburgert in onse brose taaltje.
Kobus Faasen
2013-10-10
Beste Chris,
Baie dankie vir jou inset wat hoogs waardeer word. Ek sal The Fog War google en dit waarskynlik opspoor op Amazon. co.uk.
Nogmaals baie dankie.
Groete,
Pieter Redelinghuys
2013-10-10
Beste Wouter,
Dankie vir jou uitstekende antwoord op my vraag, en vir jou uiteensetting van daardie stukkie geskiedenis.
De Klerk se verklaring vir die mislukking van Apartheid is helder en duidelik vir almal om te verstaan.
D
Dawie van Velden2013-10-10Tree in die bres vir Prof Jonathan Jansen
Die beriggewing oor professor Jonathan Jansen se Percy Banneshik-gedenklesing: Mense het met woede daarop gereageer, maar dis duidelik dit is selektief aangehaal. Ek het die volledige toespraak gelees, en ook s
F C Boot2013-10-10Almal maak daarop aanspraak dat hul reg is en dat hul nooit verkeerd kan wees nie want hul vertolking van dit wat in die Bybel is onberisplik en foutloos en aan die ander kant diegene wat die mening huldig dat die wetenskap die antwoord op alles is.
2013-10-10Charl,
Dit maak nie vir my saak wat jy van my, of dit wat ek weergee, dink nie. As enige aspek vir jou aanstootlik is, soos jy sê, dan kan jy gerus maar ophou om met my te kommunikeer - jy begryp in ieder geval weinig van wat ek skrywe. Jy strooi
2013-10-10Henn & Chris
Jul is verniet bekommerd oor hierdie dametjie. Lees julle nie 'tussen lyne' nie? Inteendeel, sy is alreeds besig om haar godgegewe skeppingsdoel in te stap. Let op haar stellinge:
"Sit nie terug - moet help
Vriende versi
F C Boot2013-10-10Beste Cornelius
Na aanleiding van jou vraag oor die 'blue eye gene' kon ek die volgende op die internet opspoor. Daar is baie meer oor die onderwerp beskikbaar maar dan wel teen betaling.
Dit is ingedeel soos volg:
1. Navorsing- Universiteit van
2013-10-09Hello Pieter,
Wat 'n moeilike vraag is hierdie nie, maar hier volg hoe ek die legkaart vir myself voltooi het. Vir my is die oorsprong van apartheid te vinde in die volgende:
Isaiah Berlin verwys in 'n studie van hom na Herde
Pouveer2013-10-09
Excellently reasoned. Many thanks.
I think what Jansen does not see is how gravely the ability of Afrikaans-speaking kids who goes to Engllish private Schools has deteriorated within just one generation. They cannot spell properly anymore
2013-10-09Hallo Kobus,
Met my vorige bydrae begin ek deur op te merk dat ek uit jou voorafgaande bydrae verstaan dat die “Woord” waarna jy verwys wel die Bybel is, soos ek vermoed het. Hierop antwoord jy as volg: “Die aannames wat j
2013-10-09... beduidend ook dat die werf se meester Bybelaanbidder en infernale Spiritueel Intelligente Kobus de Klerk , geleidelik van "agnostici", na die mees onsinnige samestelling naamlik "agnostiese ateïs", en toe helaas met verwysing
2013-10-09Kobus de Klerk, ek vat dit van wie dit kom; jy Kobus de Klerk, gewoon 'n lafhartige mensehater en ekstremistiese fundamentele en bose Bybelaanbidder - ja, die regsinnige (gereformeerde) ou grote Kobus de Klerk, meesterlik spiritueel intelligent
2013-10-09Hello Pieter
Daar is 'n baie belangrike waarheid in jou bydrae hierbo wat ons altyd in gedagte kan hou: Dit is so dat die wenners omtrent altyd die geskiedenis skryf; dat die wenners grootliks moreel opgetree het en die verloorders nie; dat die wenn
hannes steyn2013-10-09Hallo,
Ek is Hannes Steyn en het ook deelgeneem aan die kompetisie.
Ek het nou net Estelle se storie hier bo geniet en kon sien (hoor? proe? voel? ruik?) waarom dit die wenner is. Wel gedaan, en om gepas aan te haal;
Imagine no possessions
I wonder if
Johannes Comestor2013-10-09Die outeur openbaar gesonde twyfel oor die beweerde neutraliteit van Engels. Hy opper ook sinvolle besware teen die sug na homogeniteit of kulturele eenderswensing. Dit is by uitstek mense wat onseker oor hulle identiteit is, of nie waarde
2013-10-08Pieter,
Ja wel, jy sien, die Vietnamese het saamgestaan, soos een man (mens en volk ). Hulle sou ook nie met 6000 man, met hul vroue en kinders, skape, beeste en bokke op kommando gaan nie.
Dan is daar nog die (broeder)twis, tweedrag en
2013-10-08Chris Dippenaar,
'n Mens kan inderdaad geheel en al verkeerd wees, en tog die regte ding doen - nes die Heilige Sondaar aan die kruis saam met Jesus - wat selfs in sy laaste oomblikke vir sy "regte ding doen", genade ont
2013-10-08Ja, daar was sowaar Afrikanermense (kolonialers) wat mal was oor die dom, kort, vet tannie – wys jou net dat die Engelse lank voor die Duitsers heelwat van propaganda geweet het.
Die koningin het baie gehuil, maar daar is nog 'n geval waarva
2013-10-08Jy is welkom Wouter Ferns, enigeen kan 'n deel van my digitale bilioteek op Twitter @CorneliusHenn ook volg ... ek is ewe opelik daarop as hier op die werf ...