2013-09-27Kobus,
Dit is met absolute ondersteuning dat ek jou skrywe lees. Ek stem ook 100% saam met jou. Ek het die artikel gelees waarna Pieter R verwys het, en kon werklik dadelik die subtiele “intelligente aanpassing” en “intelligente verdr
2013-09-27Beste Angus, ek kan steeds nie agterkom waar presies pas jy DNS in die logika rakende erflikheidsfaktore nie ... biologie, het jy mos nou reeds tot vervelens toe gestry is dit egter nie ... wil jy nou wraggies voorgee dit val in by baraminologie (wa
Panda2013-09-27Hallo George,
Wat bo is in die Noordelike-Halfrond is onder in die Suidelike-Halfrond. Daar is nie fout met Cornelius se kaart nie. In Australië word die wêreldkaart in skoolatlasse met Antaktika bo gedruk en aan die onderkant oor Europa word
2013-09-27Eish Chris Dippenaar (or is it Kiss Diapenaaa?), from which side of the Orange are you? ... On both sides in our democratic English, the devils (spirits) get chased... and on both sides of the river, the people's cars are driven and their meat braaie
2013-09-27Jaco,
Dankie. Ek lees jou vorentoe. Net 'n klein puntjie. Mbt tot die 'droom' - Daar was by my geen verwagting nie. Onthou, ek het bedank. Die ander 'punt' wat in die 'droom' uitstaan - "daar is niemand anders nie
2013-09-27Boot,
Die deel van die 'wetenskap' waarna jy in jou tweede paragraaf in jou kommentaar hiernaas verwys, is die direkte voorbeeld van wetenskap wat nie bona fide wetenskap is nie, juis omdat dit juis teen God of SY Woord probeer aanstoot of militeer en
2013-09-26Hello FC
Jy vind dit dalk interessant om weet waar Kobus kom aan hierdie interpretasie hierbo. Dit hang alles af van waar punte en kommas geplaas word in Gen.1:1&2.
Die eerste ding wat ons moet onthou is dat die oorspronklike Hebreeus nie leestekens
Jacqueline(tjie)2013-09-26Wat betref die eerste vraag:
Ek weet van geen kunswerk wat volgens ons mening 'die kwessie van die outokraties-patriargale gedrag, en die chauvenisties-konserwatiewe uitsprake van [spesifiek] die president aanbied in 'n eties en esteties aan
Dirk Rigter2013-09-26
Kobus De Klerk, jy wil met intelligensie werk, sê jy. Nou toe nou, dit van iemand wat die volgende kwytraak:
"Die indruk word geskep dat die gewone mens nie die Woord sal kan verstaan sonder grondige kennis van die antieke kult
Reusedwerg2013-09-26Genugtig George, jy sal die oorsaak wees dat ek nie weer 'n rustige nagrus in my lewe sal beleef nie. Ek is dan al verby my "sell by date" van lewensverwagting. Dit is nogal insiggewend om die statistieke te lees. Die CIA is nogal bedrywig
Thomas2013-09-26Kobus
Jou verbale en geestelike verguising van homoseksuele mense op grond van jou blindelingse geloof in 'n antieke middeleeuse geskrif is heimlik dieselfde as die afmaai van "ongelowige"s in 'n winkelsentrum in Nairobi. Godsdiens is e
Dirk Rigter2013-09-26Maureen, hier's 'n hele paar kwessies ter sprake, te veel om volledig te beantwoord. Net 'n paar goed:
Indien jou pa 'n geldige testament gehad het, met wense soos uiteengesit in jou skrywe, en hy en jou stiefma nié binne gemeenska
FC Boot2013-09-26Mooi so Kobus,
Die aarde is inderdaad ouer as 6000 jaar en so ook is die ontstaan van die mens.Geen wetenskaplike
maak daarop aanspraak dat sy uitsprake tov die ontstaan van die heelal ens, akkuraat is tot op die presiese
sekonde, uur, dag en jaar.
2013-09-26Beste Raed-na-Gael, net God bewerk geloof in elkeen se hart ... jy is egter as draer daarvan 'n besonderse lig saam op my pad, en ek weet vir andere ook ... Namaste! Cornelius Henn
2013-09-26Ek deel ook heelhartig die volgende bemoedigende verhaal elders deur Raed-na-Gael:
(Begin van aanhaling)
So drie of wat jaar terug, was daar so sewe of agt meisies en drie seuns, almal sestienjariges in my kategese groep. E
2013-09-26Kobus de Klerk lieg! ... ek gaan nie noual die moeite doen om dit na te slaan nie, maar die huigelaar het verskeie keer probeer voorgee dat die aarde tussen tien- en twintigduisend jaar oud is ... ek sal die rekord nagaan as die werf se godsdiensboef dit
2013-09-26With the greatest pleasure Jan Rap; clearly there are a number of natives here who, despite the effort of dedicated minds like yourselves who constantly try to remind them that other opinions with reason to believe also exist, believe that only they
Jaco Fourie2013-09-26Raed
Dankie vir jou mooi brief wat ek baie waardeer. Ek wil net 'n paar regstellings maak waar jy verkeerde persepsies van my uitgespreek het.
Ek kan nie glo ek het gese ek kan BEWYS daar is geen god nie. My siening is altyd dat be
2013-09-26Cornelius, ek dink nie mens in Engels vrees in iemand kan jaag nie, soos in: "Some suppressors and cynics use Holy Scriptures to chase holy fear into people about something conjured as HELL."
'Jaag' werk 'n bietjie anders in Engels. As e
2013-09-26Die 'kerke' - lees tradisionele kerke - loop in baie gevalle leeg juis omdat God se Woord daar so gekompromitteer word en die lidmate nie meer weet waar God te vinde is in al die dogmatiek van daardie kerke gemeng met die persoonlike voorkeure en snert va
2013-09-26Mike Dillard, is nog 'n geagte "konspiritualis" in my digitale biblioteek buite Wouter Ferns, Chris Dippenaar en hul BIG BROTHER SlayerX se slimmigheid ... enigeen wat meer wil leer ter wille van hul oorlewing, kan hier
2013-09-26Ek weet nie hoe oud is die aarde nie, Boot, niemand weet werklik nie - die Woord gee vir ons absoluut geen aanduiding van hoe oud die aarde is nie want ons weet glad nie hoeveel tyd het verloop sedert God die aarde geskape het en toe later die huidige ske
Dirk Rigter2013-09-26Hierdie klomp teologiese- en bybel-geskiedkundige waansin kan net kom van iemand wat die begrip "spirituele insig" enigsins ernstig opneem. En al die groot woorde tog: ... gepriviligieerde interpretasie posisie... wat sou dit beteken?? Verbale s
2013-09-26Hallo Cornelius
Ek haal jou aan: "What injury does it mean to anyone else if David Icke and Trevor Mutwa believe happily in extraterrestrials?" Dit lei tot die volgende vraag: Wil jy vir my sê daar is mense wat glo dat, in d
FCBoot2013-09-26Angus skryf in antwoord op my skrywe onder Baraminologie
“Ek gaan tog, sodra ek die kans kry, antwoord op wat jy van die mens en die chimp sê. Dalk kan jy die bal aan die rol sit en verduidelik waarom jy sê dat die twe
2013-09-26Jaco,
Ene Cobus Fourie, het ook oor jou voorkeur, so drie of vier jaar gelede vir my geskryf ( hier op die Sê ) dat " as ek net wil verstaan ". Ek was op daardie stadium onder die indruk dat daar familieban
francois williams2013-09-26Toe is die breins agter die Kenia skietery wel van die VSA en VK huh!!!
Hoekom is mens geensins verbaas nie?
So, dus, Woutie, jy ontken steeds die Weste is in wese geweldadig??
Genugtig ou...jy is regtig sentimenteel...
2013-09-26F C Boot,
Ek hoef werklik nie een jota aandag aan jou kinderagtige 'uitdaging' te bestee nie - gee jy vir my een enkele skakel of die bewys van een enkele brief waar ek gesê het dat die aarde net 6000 jaar oud is - as jy enigsins in staat was om
Jaco Fourie2013-09-26Raed
Die feit dat jy vir my tekse in dit Bybel uitwys, ek gaan gestraf word omrede ek god nie aanbid nie, sê vir my jou hele godsdiens is nie op liefde vir jou god gebaseer nie, maar wel uit VREES vir al die verkillende vloeke en strawwe wat daar
FCBoot2013-09-26Beste Kobus
Met alle respek, jy praat van 'Die feit dat die Boot-hutspot' bestanddele bevat waarvan Wouter hou.Nee jy is totaal en al die kluts kwyt,bly vasklou aan 'n 6000 jaar oue skepping,wat al oor en oor bewys is 'n menslike versinsel te wees.
Jy