Weeskind2013-09-20'n Baie goeie storie, maar mens kan nie 'n storie begin met "Die volgende oggend" nie. "Die volgende oggend" word uitsluitlik op 'n latere stadium in 'n verhaal gebruik, wanneer dit reeds duidelik is wat die dag voor die volgende oggen
2013-09-20Hello George,
Vir wat dit werd is ek het jou verwysing geniet en bevestig jy wat bekend is van Kobus, wanneer jy skryf:
'Kobus jou hele benadering is altyd dat almal verkeerd is. Alleen jy en jou interpretasie van die Bybel i
2013-09-20George,
Jy sê die diere word in vers 19 gemaak en Adam in vers 7 en dat daar nêrens enige aanduiding is wat die kronologie van hierdie verse betwyfel nie, maw sê jy, die mens is eerste gemaak en daarna die diere.
Wat jy dus daar p
2013-09-20Cornelius Henn skop die gesprek so af... Die tweede kommentaar naas Thomas en werk die heuningkwas oortyd:
Cornelius Henn2013-09-16 @14:34
Beste Thomas, tot op hede had die ou grote Kobus de Klerk (soos hy graag met homself sp
2013-09-20Hello FC,
En van wat ek val jou gelees het hier is jy 'n ingeligte Christen en waardeer ek die verwysings waarmee jy kom. Hierdie is dalk 'n ou debat maar daar is die wat geloof en intelligensie wil skei en dit is 'n fout en belaglik tot di
2013-09-20Hello Jaco,
Gelukkig het ek dit gemis, die "katolieke Sirie". Wat 'n lagwekkende stelling is dit nie. Die Christene wat daar is, is 'n minderheid van die bevolking en dan ook nog in die bed saam met Assad en wens ek geen Chri
2013-09-20Hello Pieter
Daar is baie waarmee ek jou eens is en het my laaste brief wel aspekte in wat van jou stellings ondersteun. Ek het ook na Japanese persone verwys in my skrywes en die het aangedui dat oorgawe was nie 'n moontlikheid vir Japanese nie.
Angus2013-09-20Al wat ek van die saak weet, is wat 'n kollega se pa een aand om die braaivleisvure vertel het. Toe hy student was aan die PU vir ChO het die blikfakkels, soos die Torch Commando genoem is, hier in die vyftigerjare 'n vergadering in Potch se stadsaa
Angus2013-09-20Beste F C Boot,
Ek het maar net kommentaar gelewer soos ek dit sien. Ek neem aan dat jy die Bybelverhale as mitologie sien, maw as die skepping van die menslike verbeelding. Daar was nie werklik 'n Adam en Eva en 'n pratende slang nie. Jy sal dus ook s
2013-09-20
Beste Chris,
Baie dankie vir jou terugvoer, en ek onderskryf jou sentimente oor die persone wie jy noem: Jan Smuts, Bram Fischer, Breyten Breytenbach, Beyers Naude, ens. Die groot tragedie van die Afrikaner-nasie was dat hy nooit 'n land van sy
George2013-09-20Kobus, na aanleiding van jou jongste reaksie, haal ek die begin van die vierde laaste paragraaf aan: “Verse 19-20 bevestig weereens dat God die kreature geskape het sonder om te vermeld wanneer, maar laat val dan die klem op die feit dat die mens di
2013-09-20Terwyl God aan Abraham beloof het om Sodom en Gomora ter wille van enkele getroues te spaar, het die Protestante Amerika en hul leier Obama, min gevoel vir die ongeveer 10% katolieke onder hul leier Bashar al-Assad, wat volgens alle waarskynlikheid die en
Jørgen Skydstofte 2013-09-20
Dear Elize!
Thank you for your friendly and kind greeting this morning. Well - not
everything are so well. Lise is ill because of gut cancer and has been several
times hospitalize. Yesterday she was to ordinary investigation for it and they
declared she
2013-09-20Kobus, wat jy aanvanklik beskryf as 'n duidelike klemverskuiwing tussen Gen. 1 en 2 is nou ewe skielik "fyner nuanses en klemverskuiwings". Volgens jou is dit ook "baie duidelik in Genesis 1 dat God die skeppingsorde - nie die hiërargi
2013-09-20Chris,
Jou stelling: Met die oorname van die NP regering deur DF Malan in 1948 het die donker wolke van Afrikaner-nasionalisme se rassistiese beleid oor die land toegesak wat daarna oor ? tydperk van vyftig jaar Suid-Afrika tot skandvlek
2013-09-20Chris
Waarvoor Malan "geveg" het, het mos in 1994 gestalte gekry. My vraag aan jou nou is: Wat van ons kinders en kleinkinders?
Hoop nie jy poog vir persoonlike gewin deur jou lofsange nie, net nou doop ons jou ook d
2013-09-20
Beste Wouter,
Dankie vir jou brief. Die afleiding wat mens maak by die studeer van Van Eck en Barnard se tesis is eenvoudig dat Bybel- vertalers onbevoeg is, en nie weet hoe om die oorspronklike Grieks te vertaal nie. Daar bestaan alternatiewe
2013-09-20Beste Pieter,
'n Vooringenomenheid aan die mag van die dag, is die Wouter Fernse', Jaco Fouries' en Chris Dippenaars' se forte ...
In hul aanhang van die maghebbers se mening, lyk hulle sterk en slim in hul skaamtelose ongevoelighei
Chris de Wit2013-09-20Hallo Pieter.
Dankie vir jou kommentaar. Ek lees nou ook die boek van Hannes Haasbroek 'n Seun soos Bram oor Bram Fischer. En soos in die geval van Sailor Malan, Jan Smuts, Bram Fischer, Breyten, Beyers Naude en vele ander groot A
2013-09-20
Beste Wouter,
Dankie vir jou inset van 2013-09-19 @ 20.31 wat ek eers vanoggend gelees het, en van kennis geneem het, na my brief van 2013-09-19 @ 22.03
Die "bottom line van jou inset", nl. die laaste twee paragrawe
2013-09-20Ja, hoe skepties kan jy wees as jy gedurig die stand van die dag napraat en die mag aan bewind onvoorwaardelik verdedig? - siestog Chris Dippenaar ... verduidelik dan as jy welk so ingelig is; hoekom is die die sogenaamde Orion-onderhoud bespotlik? ... ja
2013-09-20Tel 'n mens die kommentare van veral Jaco Fourie en Wouter Ferns hierbo, dan is dit duidelik hoe desperaat hulle die onderwerp omtrent Kobus de Klerk se ydele uitsprake probeer aflei en verdoelsel ... ek kan my op geen manier voorstel hoekom my deel
2013-09-20Kobus de Klerk dweep: "Dit is maar die bekende probleem wat ons in sulke gesprekke teëkom - die agnostikus en die lou-gelowiges, wat in die eerste plek so is omdat hulle in verskillende mates nie die begrip het om die Woord en vir God te verstaa
2013-09-19Chris,
Jou siening van die Afrikaner se wroegingsjare om 'n staanplek in hierdie land vir sy nageslag te verseker, is ietwat misplaas en komieklik. Jy probeer 'n oorlogsheld bo verdienste ophemel om steun vir jou "heritage trust" en "war m
2013-09-19Beste Wouter,
Ek vind dit heel deprimerend dat ek gedurig daarop gewys moet word dat Oliver Stone nie betroubaar is nie en dat hy slegs 'n politieke agenda het om die VSA en sy buitelandse beleid te "beswadder". Hierdie opinie papegaai jy
2013-09-19 Hello Almal,
Die volgende wat volg staan nie in debat met enige aspekte in hierdie siklus aangespreek nie en kan daarom slegs as aanvulled gesien word en dien slegs as stimulering vir verdere denke. In dit wat volg word The Myth
FC Boot2013-09-19Beste Angus
Ek is 'n Christen en het geen probleem daarmee nie. Ek het wel 'n probleem met mense wat alle Christene oor dieselfde kam skeer en as belaglik en agterlik probeer uitbeeld en dan die wetenskap voorhou as synde die Wet_van_Mede_en_Perse
Jaco Fourie2013-09-19Wouter
Die man se waansin mbt "katoliek" is in 'n voorbeeld waar hy in 'n respons op 'n ander skakel skryf oor Protesante Amerika, met Obama aan die spits, se aanvalle op "katolieke" Sirie, 'n land met 'n bevolking van meer as 80% M
2013-09-19
... had die "opregte ware gelowige", ook net die oortuiging om te verduidelik wat die verskil tussen eenvoudige gelowiges in ons almal se Skepper, en die ware Christengelowiges ...
... punt is; mede sinici van die Kobus de Klerks' en
2013-09-19
Beste Chris,
Graag sal ek die volgende wil byvoeg tot my aanvanklike skrywe. Sailor Malan was beslis 'n visionêr vir demokratiese regte vir ons "gekleurde medeburgers" en daarvoor verdien hy my volle respek.
Die storie
2013-09-19Hello Pieter,
Baie goeie verwysing. In my brief van 'n ruk terug het ek geput op Gagnon, R.A.J. 2001. The Bible and homosexual practice: Texts and hermeneutics, vir die argument teen homoseksualiteit.
Baie dankie
&
2013-09-19
Beste Pieter,
Angus reken heel oortuigend elders dat "fools never differ" ...
Wat moet ek nou van jou entoesiastiese eenstemmigheid hier dink?
Skeptiese groete,
Cornelius Henn
2013-09-19Goddank die heilige katolieke Kerk is so verhewe bo die begrip van die spotters ... beslis 'n openbaring waarin ek nederig in buig ... Namaste! Cornelius Henn