Kommentaar

Baraminologie

2013-09-19 Hello Angus,    Baie dankie vir die verklaring aangesien ek my nie kon kry om dit te google nie.    Baie dankie   Wouter

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-19 Dit is maar die bekende probleem wat ons in sulke gesprekke teëkom - die agnostikus en die lou-gelowiges, wat in die eerste plek so is omdat hulle in verskillende mates nie die begrip het om die Woord en vir God te verstaan en dan ware gelowiges te w

Sailor Malan: Vergete vryheidsvegter vir demokrasie?

2013-09-19 Beste Chris, Baie dankie vir hierdie interessante bydrae oor 'n vergete held. Die tragedie van die saak in die konteks van daardie tyd was dat twee ideologiese strome binne die Suid-Afrikaanse samelewing gebots het, nl. dié van Afrikaner nasiona

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

Angus 2013-09-19 Beste Cornelius, Ja-nee, ek moet saamstem. Julle in die biologieklas is ons huishoudkundiges ver vooruit. Ons moes Mendel maar herontdek, want die ou was eintlik 'n tuinier in die 19de eeu, met baie groen vingers, en genetika was toe nog nie ter sprake n

Baraminologie

2013-09-19 Beste Angus,   Dankie vir jou brief. As jy regtig lekker wil lag, sal jy sommer baie materiaal op youtube.com  onder "Richard Dawkins" vind, oa. wat hy te sê het oor die bou van Noag se ark. Sy lesing 

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

Angus 2013-09-19 "And fools never differ", so gaan die spreekwoord mos verder.

Sailor Malan: Vergete vryheidsvegter vir demokrasie?

2013-09-19 Chris   Ek neem kennis van jou oortuigings en lofsange tov Sailor Malan. Hy het wel met die witbrood (lees Oppenheimer) onder die arm baklei teen die "skandvlek" van SA toe die meeste blankes nog besig was om homself op te hef.

Vir Jaco Fourie: Die Eskimo se blas vel

2013-09-19 Waar is Jan Rap en sy alternatief wat die 'twakteorie' kan aanspreek?    Is Jan Rap se twak dalk nat? 

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-19 Hello Jaco,    Ek neem kennis van jou verklaring en sal daaroor moet dink. Wat wel duidelik is dat Cornelius Henn se 'katolieke kerk' met sy 'miljoene katolieke', net Henn se skedel bestaan en 'n eie maaksel is, alhoewel Henn dit verdedig as '

Baraminologie

2013-09-19  ... nee, nee Angus, lees weer; is jy nie dalk al heeltemal deurmekaar met die punte en kommentare by die verskillende bydraes nie? ...

Help – ek soek liefde!

2013-09-19 Hello Trienie Jy beskryf jou geloof as volg: "Die opregte ware gelowige het egter ’n verpligting: Saai van liefde. Hulle verkondig nie ’n evangelie van hel en oordeel nie, want dit ontlont net ’n ander hel. Hul evangelie is een van

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-19 Beste Pieter,   Wyl sommige van die kommentare hierbo duidelik niks meer as onderhewig aan 'n kruipery onder mekaar is nie, het onse geliefde emeritus aartsbiskop Mpho Tutu, die volgende omtrent die katolieke beskouing rakende die rol van die

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-19 Hello Chris,    En dankie aan jou vir 'n gesprek waar die soeke meer belangrik is as die vooropgestelde antwoorde geredelik beskikbaar.    Baie dankie   Wouter

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

Leon Retief 2013-09-19 Ek kon die tweede skakel wat deKlerk gegee het nie oopmaak nie, nietemin: nie een van die voorbeelde wat gegee is is van navorsing in akademiese vakjoernale nie en dit is wat ek gevra het. Daar bestaan wel sulke publikasies waarvan ek goed bewus is, ek

Baraminologie

Angus 2013-09-19 Beste Fc Boot, Dis waar wat jy sê, nêrens in die Bybel staan dit dat jy dit letterlik moet verstaan nie. Gaan vertel dit egter aan 'n Christen dat die Bybel mitologiese verhale is wat iets religieus verduidelik, dan het jy probleme. Die kreas

Baraminologie

Angus 2013-09-19 Beste Cornelius en en F C Boot, Voordat julle nou verder na julle bloeddrukpilletjies (rasgebaseerd) gryp, hoekom google julle nie? Of moet ek dit vir julle doen? Kyk hier.   Groete,  Angus

Baraminologie

Angus 2013-09-19 Beste Pieter, Man, ek soek self na die goed. Miskien moet ons maar vir Noag self vra; dis mos hy wat die goed versamel het. Groete, Angus

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-19 Wyl Chris Dippenaar dalk meen Wouter Ferns, bedoel diese slimmigheid as iets "gryse-wysheid", Wouter Ferns in geen onsekerheid, sy onsekerheid eintlik in alles daarmee verkondig ...   hahahahahaha ...   grys, (-e); =er, =ste. 1. Gr

Afrikaners wat doen en nie net praat nie … (word hiermee vervolg)

Jaco Fourie 2013-09-19 AfriForum het vandag onmiddellik saam met die gemeenskap van Thabazimbi opgetree en daarin geslaag om grondbesetters te laat verwyder. Dít, nadat die organisasie klagtes vanuit die gemeenskap ontvang het oor die beweerde plakkery naby die Marakele-

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-19 Wouter, weereens dankie vir jou grys-wysheid bydrae.

Snaakse Sêgoed

2013-09-19 Beste Angus Dalk was vroutjie se waarskuwing nodig. Ek sien jy dink net aan Baraminologie? Groete Trienie  

Die ou-ou sprokie

Stephanie 2013-09-19 Excellent!!

kykNET Sondagaand na die eerste episode oor boerekos

Sophia van Coller 2013-09-19 Het Boerekos Resepte reeks baie geniet. Kan gerus meer soortgelyke programme  uitsaai.

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-19 Hello George Wanneer Kobus 'n interpretasie gee van die Bybel is dit altyd goed om die teks byderhand te hê. Hier volg die tweede van die skeppingsverhale in Genesis: Gen.4b Die dag toe die HERE God die aarde en die hemel gemaak het, 5 was daar

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-19 ... en Jaco Fourie, soos gewoonlik - nes die geval met Chris Dippenaar en Wouter Ferns  - is jy gruwelik van die punt hier verdwaal ... dis die ou grote se bydrae hierdie en onder hoofde "Baraminologie" ... hoekom laat julle nie h

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-19 Jaco Fourie, jy verbeel jouself eweneens dat ek dink SêNet is in twee kampe verdeel ... stamp maar jou eie kompos ...    

Baraminologie

2013-09-19 Beste Angus, daarby is jy en Richard Dawkins die ekstreme verkondigers dat die hele mensdom uit 'n Tuin van Eden (Afrika) kom, en van 'n Adam en Eva stam ... jy laat my al hoe meer aan 'n pienk een horing met vlerke dink wat om die kreasioniste se ossewat

Baraminologie

2013-09-19 Hello Angus, Baie dankie vir jou skrywe waaroor ek nou sommer baie opgewonde oor voel. Weet jy dalk waar mens Baramins kan versamel of selfs koop? Ek is besonder lief vir die Kat-specie, ook vir Pandas, dolfyne,  pappagaaie en uile. G

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

Jaco Fourie 2013-09-19 Wouter Net 'n uitklaring oor my gebruik van "katoliek" in teenstelling met "Katoliek" (eintlik Rooms in Corneels se definisie) My argument aanvanklik het te doen met kerke wat die Bybel alleenlik als goddelike bron aanvaar, in te

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-19 George, Jy is duidelik baie antagonisties. Wat is die punt dan in die gesprek met my? Wil jy twis soek? Vooroordeel is 'n besonder sterk kniehalter. Wie nie wil sien nie, sien nie. Benewens die bron waaruit aangehaal is, is daar die National Academi

911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar

2013-09-19 Dis bitterlik hartseer om die bose sameswering deur 'n Protestante Amerika se President Obama, op die katolieke Sirië en hul leier President Assad, te moet aanskou ... enigeen met genoeg data, ek heelhartig aanmoedig om hierdie skakel en die vid

Baraminologie

F C Boot 2013-09-19 Beste Angus Jy is eintlik die een wat met 'n yslike kopseer sit want daar staan nêrens in die Bybel dat jy dit letterlik moet verstaan nie. As dit sou was sou Christus nooit deur gelykenisse die Evangelie (goeie Boodskap) verkondig het nie.

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-19 Beste FC Boot - "great minds think alike" !!! Cornelius Henn

Oorlog en Christelike Etiek

2013-09-19 ... en so balanseer Wouter Ferns se patologiese sy grys skaaltjie deur inligting te verkrag sodat dit nie kantel nie ... slim vir baie ja; gru vir enigeen wat vir hulself kan dink om te aanskou ... die doel natuurlik vir die Wouter Fernse' en Chris Dippen

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

2013-09-19 Wat hierdie bose bende betref, het elkeen hul eie God; word alle oortuiging in 'n grys massa met 'n selektiewe gespoeg en plak beperk sodat hul duiwelse skaal nie kan kantel nie ... en so ploeter die patetieke bleeksiel Wouter Ferns (soos hy graag na homs

"Never Been To Heaven" by Rashid Martin

Rashid Martin 2013-09-19 Thank you

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

F C Boot 2013-09-19 Beste Angus Dit lyk my mense het  verskillende idees oor wat 'biologies' beteken. Dalk nou 'n goeie tyd om te sê wat jy onder dit verstaan.

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-19 Beste Angus, ek raak al hoe meer oortuig dat jy (en Jan Rap dalk) duidelik nie eens die woord "biologie" verstaan nie ... dit blyk ook jy het jou genetika, in huishoudkunde op skool geleer ... ekke, het Mendel se wette in BIOLOGIE gele

911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar

2013-09-19 Wouter Ferns, jy meen Al Qaeda wen hierdie debat.... (waarskynlik na aanleiding van Chris Dippenaar se skakel: http://www.theonion.com/video/911-conspiracy-theories-ridiculous-al-qaeda-says,14222/ ) Wel, ek is reeds baie lankal besig om myself te ver

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

Angus 2013-09-18 Beste Jan, Dis wat ek nog die heeltyd wil weet, maar Cornelius wil my nie sê hoe hy biologies tussen rasse onderskei nie. Jy kan nie ras biologies definieer met bloedplaatjies en muskiete en hakskeensenings nie. Groete, Angus
Top