2013-09-18Hello,
Jaco skryf:
'Cornelius verkwalik Protestante dat hulle die Bybel alleenlik as bron van goddelike openbaring aanvaar, en by herhaling "ad nauseum" hulle neerhalend as "Bybelaanbidders" uitkryt, met d
F C Boot2013-09-18Die volgende berig het in die het in die 'The Independent' van 17 September van 2010 verskyn. Almal weet tog dat Francois Williams in vervoering oor die nasie is."Soos ek alreeds hierbo by voorbaat geseg het, en laat ek tog herhaal, ons almal
2013-09-18Jaco,
Vra vir Cornelius Henn om die 'miljoene katolieke' se kerke, tradisies en geskiedenis vir jou te bevestig, ek het nou al 'n paar keer gevra en al wat Cornelius Henn bied, is skakels beide na Rooms Katolieke en Protestante tekste. 
2013-09-18Hello,
Ek voel ook soos Kobus, soms moet die leser sy eie huiswerk gaan doen met die dat ek aanteken by Nature.com en soek vir hierdie nuwe woord vir my. Kry niks nie, so ook Scientific American. Verwysings is so skaars soos Cornelius Henn
2013-09-18Hello Chris,
Baie dankie vir jou reaksie. In wese is daar nie veel waarmee ek kan of wil verskil met jou nie, aangesien die poging om sin te maak van hierdie geskiedenis 'n komplekse besigheid en dit aanvaar word dat my kommentaar het ook ni
george2013-09-18Kobus, sewe mense doen die moeite om met jou in gesprek te tree en soos in die verlede bewys jy die nutteloosheid van sulke pogings. Leon Retief vra ewe ordentlik vir jou bewyse (literatuurstudies) en jy beskuldig hom (en sommer ons almal) van luiheid. As
2013-09-18Beste Pieter,
Alhoewel dit die grootste waan denkbaar is om enige Godsdiens as enigiets anders behalwe 'n persoonlike verhouding met onse Skepper voor te stel, is dit tog waar dat die intellektualisme oral daarvan, die wêreld regeer
2013-09-18Met hierdie uiteensetting van Bybel-tekste wat "skynbaar" handel oor seksuele verhoudings en wandrag tussen persone van dieselfde geslag, en die hermeneutiek betrokke daarby, het Ernest van Eck en Ralph Barnard vir die gemeenskap 'n gr
2013-09-18En natuurlik The Wings of the Dove van Henry James (daar is ook 'n knap1997-filmweergawe daarvan met Helena Bonham Carter as Kate - dit het my destyds verlief gemaak op haar) en dan Josef Brodsky se fantastiese boek Watermark.
2013-09-18Hello,
Kobus is groot en sterk en kan mooi na homself kyk en het geen hulp van my kant af nodig nie, maar is Varkspek se brief te dik vir 'n daalder. Om nou vir Kobus 'n klap te wil kom gee, na sy eie briewe wat klaaglik misluk om die onder
2013-09-18Hello Pieter,
Dit is inderdaad so, hierdie publikasies is nie die alfa en die omega nie of die goud standaard nie, maar dit vervul 'n belangrike rol in die sin dat kenners die geleentheid gebied word om ander kenners se werk te toets en te bevest
2013-09-18Jaco Fourie, jy't jouself reeds elders daarin verhef deur Kobus de Klerk, beter verstaanbaar as ek te komplimenteer - hoe onsinnig ookal ... derhalwe, het jy my kritiek jeens jou algemene onsin op die werf, jouself in Kobus de Klerk se plek bejammer
2013-09-18Hahahahaha .... Beste Angus, baie dankie vir jou altyd se begrip en geduld! ... weet gerus ek's 'n BAIE leergierige student ... meester-se-troetelhoener-groete, Cornelius Henn (Graad een)
2013-09-18Kobus:
Ek dink ek kan my konsentrasie behou vir 'n paar duisend woorde. Selfs tienduisende woorde. Maar duisende woorde se baraminologie is 'n ander storie. Op daardie gebied moet jy dan maar nou die eensame kenner bly.
Jaco Fourie2013-09-18Die burgerregte-organisasie AfriForum het ? aansoek gebring ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting om die diensvlakooreenkoms tussen die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit en Centlec te verkry. Die oogmerk van die aansoek is
2013-09-18Hello Wouter
In my reaksie hierbo sê ek die volgende: "Die rede wat gewoonlik gegee word vir die gooi van die atoombom is dat die Amerikaners nie bereid was om die lewensverlies van duisende soldate te dra nie, en dit is seker nie 'n ongeldige
francois williams2013-09-18Soos ek alreeds hierbo by voorbaat geseg het, en laat ek tog herhaal, ons almal weet dat selfondersoek, en enige eerlik is nie die sterkpunt van enige Wittes nie, ek meen, wie ken enige eerlike Witte?
Nie juis nie huh...shaaim...
francois williams2013-09-18Cornelius - mooi naam - Idi Amin was afgerig deur die Britse weermag, een van die grootste moordmasjiene wat die wêreld nog gesien het ... en die skietery in Washington, weereens die skuldige was 'n marine, in die grootste nuwe moordmasjien die Wand
Jaco Fourie2013-09-18Jan
Nee ou maat. So maklik gaan jy nie wegkom nie. Jy spog oor Rooi Daantjie se WAARNEEMBARE DADE hierbo, dan sê jy "Ek hoef nie vir jou te vertel wat Dan Roodt doen nie want dit weet jy maar alte goed anders sou jy mos nie gedu
Angus2013-09-18Beste Cornelius,
Dit maak nie saak as jy ons terug hou nie. Oor so 'n stuk of twintig jaar het ek jou deur graad twaalf, deur die universiteit en is jy 'n volwaardige genetikus.
Groete,
Angus
2013-09-18Beste Francois,
Kan dit wees dat jy en Angus dieselfde meen omtrent ras - alles wit gister en swart die volgende dag?
Ek meen, kliek op hierdie skakel - vars op die net: http://abcnews.go.com/US/navy-yard-shooting-washington-dc-leaves-de
2013-09-18
Dit blyk dat die siniese Wouter Ferns ook nou van mening is dat die HELE mensdom van 'n Adam en Eva stam en uit 'n Tuin van Eden getrek het (Afrika?) ... en daar vlieg die hele evolusie teorie en verskeidenheidsleer in die ware logi
2013-09-18
Beste Angus,
Met respek; as 'n graad eentjie in die graad twaalfs se biologieklas wil kom leer, dan is dit dalk oulik, maar ek voel dit hou die hele klas terug ...
Namaste!
Cornelius Henn
2013-09-18George,
Daar is geen weerspreking of teenstrydigheid van die skeppingsgebeure in Genesis 1 en 2 nie. Dit is baie duidelik dat die Woord 'n klemverskuiwing verduidelik in die twee hoofstukke met betrekking tot die skepping.
Genesis 1 gee die blote fe
2013-09-18
Beste Wouter,
Saun Wilentz se kritiek, in die finale analise, klink bloot soos regverdiging vir die VSA se buitelandse beleid, en ek is nie geneig om sekere van sy argumente te aanvaar nie.
Die New York Review of Books is ook
2013-09-18Brianvds,
Klaarblyklik nie lank genoeg om die konsentrasiespan vir 'n paar duisend woorde te hou nie. En as ek so na jou 'ure van die dag' klagte kyk, lees hulle en hulle onderwyser nog baie stadig ook boonop. Wat jy daarmee suggereer isdat jy no
2013-09-18Kobus:
Jy sal verbaas wees wat se lang stukke laerskoolkinders deesdae lees. Of ten minste dan as hulle 'n onderwyser het wat daarop aandring dat hulle langer stukke lees as wat in hulle stoepit handboekies is. Helaas, dit beteken dat ek nogal he
Angus2013-09-18Beste Jan Rap,
Dis maar vinkel en koljander. Ultravioletbestraling en UV-bestraling.
As jy dit 'n twakstorie noem, sal ek graag wil hoor waarom?
Glo jy eerder die Bybelstorie van Aram en Ieva en die appeltshjie?
Groete,
francois williams2013-09-18Jan, aangesien jy basies toegee dis in die swak gene van wittes om te moor, wonder ek wanneer begin jy links en regs skiet...thats the way the cookie crumbles huh...
Angus2013-09-18Beste Cornelius,
Jy skryf in raaisels. Van wanneer af en waar probeer ek jou nogal oortuig dat ek 'n kreasionis is? Wat het Dawkins hiermee te make? Is dit omdat hy gesê het die mens uit Afrika kom? Dis nie sy teorie nie, en ook nie myne ni
2013-09-17Jaco
Deur my te vertel wat AfriForum doen is steenkoolkarwei Newcastle toe; ek het mos lankal gesê ek loof en waardeer almal wat iets vir Afrikaans en die Afrikaner doen. Wie sê ek gee nie AfriForum krediet vir wat hy doen nie?
2013-09-17Angus, wat bedoel jy met 'n 'biologiese' verskil? 'n Rottweiler en 'n Chihuahua verskil nie biologies nie, altwee het longe, lewer ens (weliswaar van verskillende groottes) maar dis verskillende honderasse. 'n Landras lyk dalk 'biologies' soos
2013-09-17Hello,
Jan Rap dui aan die trek uit Afrika is 'n twakstorie. Hopelik sal Jan Rap die alternatief kan bied. Dit sal net so leersaam wees soos die vorige skrywe van Jan Rap oor vooruitgang en demokrasie wat sosiale verval tot gevolg gehad het