2013-09-17Hello Pieter et al,
Ek voel ek is 'n verduideliking verskuldig oor Oliver Stone. Maar eers 'n staaltjie. Comestor was altyd kwaad vir my in die verlede wanneer ek aangedui het dat ek nie 'n boek deur hom bespreek erken as verteenwoordigend
2013-09-17
Beste Cornelius,
Dankie vir die mooi gedig vol sentimente vir 'n visie van 'n beter wêreld en naasbestaan.
Beste groete,
Pieter Redelinghuys
2013-09-17
Beste Chris,
Dankie vr jou brief - ek merk dat ons ooreenkom oor al die aspekte onder diskussie, en dankie vir jou opmerking omtrent die moontlike toekoms van Hiroshima, en Japan as 'n geheel, indien die Russe daar aangeland het.
2013-09-17
Beste Trienie,
Dankie vir jou brief en belangstelling in hierdie onderwerp. Jy vra my kommentaar op Wouter se skrywe. Die paragraaf wat Efesiërs siteer bevat die kern van sy antwoord: dat daar "rulers of darkness of this world" i
Reusedwerg2013-09-17Jan ek het al probeer om die persoon se bydrae op die Net te kwalifiseer. Dit is nie vir my moontlik nie. Hy lewer onsamehangende beuselagtige knip en plak artikels oor wittes/blankes wat ek wragtag nie weet wat sy doel is of wat hy wil bereik nie. Ek het
2013-09-17Hello Trienie,
Baie dankie vir jou reaksie. Daar is net een punt waaroor ek wil kibbel en dit is dat jy voel ek dalk nie 'dalk nie die diepte van die antwoord verstaan nie'.
Ek hoop ek doen, want die boek het juis as doelwit
2013-09-17Hello Pieter,
Ek wil weer in my beurt ook beaam wat Chris aangedui het, weer onderskraag toe Chris geskryf het:
Deur terug te kyk na die verlede is van die vrae wat ons vra miskien van meer waarde omdat dit gaan n
2013-09-17Hello Almal,
Hierdie is nie 'n reaksie op 'n enkele persoon nie maar brei wel uit op sekere punte wat Chris aangeraak het net soos dit 'n alternatief tot Oliver Stone soos gebied deur Pieter verwoord. Oliver Stone, 'n uitstekende kunst
Jaco Fourie2013-09-17Cornelius
Vergeet om verder uit te brei mbt Katolieke "Tradisie", wat op 'n plein hoër as die Bybel staan, gesien dit deur die pouse, god se sogenaamde tweede in bevel bekragtig word, nl:
Vergewing van sondes deur priesters, asook die
2013-09-17Kêrels, as julle so ooglopend probleme het met afleibaarheid sindroom en gebrek aan die vermoë om te konsentreer en klaarblyklik ook begripsvermoë (hoe het jy op skool dan jou begripstoetse geslaag en die massas inligting op universiteit k
Jaco Fourie2013-09-17Jan
Jy skryf hierbo: "ek sien hoe jy Dan Roodt verguis omdat hy wel iets WAARNEEMBAAR DOEN".
Dit was as gevolg van hierdie valse stelling van jou dat ek FEITLIK uitwys wat AfriForum WAARNEEMBAAR DOEN. Ek het gehoop jy sou in teenstelling a
2013-09-17Leon Retief,
Tag, julle is 'n lui spulletjie. Die aanlyn tydskrif waaruit jy aanhaal, is alreeds een - 'n evolusie bastion boonop. Doen gerus self verder jou huiswerk.
Die aanhaling wat jy daaruit plaas, is juis maar die neerhalende kwetsende sloto
2013-09-17Wouter Ferns, had jy maar die ordentelikheid om jou struikel te erken en die werklikheid buite jou slimmigheid te respekteer, dan was jou "marteling" lankal verby ...
2013-09-17Beste Jason,
Na aanleiding van jou besonderse bydrae, sluit ek ewe heelhartig hier by jou aan: https://www.litnet.co.za/Article/brief-die-griekwas-boertjies-sal-ons-nog-verlos
Boeregroete,
Cornelius Henn
2013-09-17Jaco, wyse besluit. Ek meen, wat anders kan jy nou eintlik doen?
Wouter, hoekom ca 1955? En wat behels hierdie groef? Het jy iets in gedagte of praat jy nou maar net omdat praat praat is? Jy moet ook seker maar nie antwoord nie want h
2013-09-17Nee wat Angus, ek strip nie my moer nie. Ouens wat hulle moer strip wil nie verder praat nie soos Claassen en Jaco. Ek, egter, wil graag wil praat oor enigiets. Wat godsdiens betref neem ek nie aan debat deel nie, dis futiel - die een ou haal
2013-09-17Jy gee nie om om 'n poephol van jouself te maak nie so jy dink nie voor jy jou groot bek oopmaak nie. Daar kan verskeie redes wees hoekom dit lyk of die soort van ding net, of hoofsaaklik, in die Weste gebeur:
1) Die Westerlinge skiet beter.
2) Di
2013-09-17Nou Angus, sê my nou, wat is die verskil tussen 'UV' en 'ultraviolet'?
Nog 'n ding, jy glo tog vir seker nie daardie twakstorie dat ons almal oorspronklik uit Afrika kom nie, of hoe?
Groetnis
Jan Rap
Leon Retief2013-09-17De Klerk: "dit is al op die vlak waar dit geëvalueer word in wetenskaplike publikasies en is baie sorgvuldig gekonstrueer. Dus, dit haal nou al die wetenskaplike tydskrifte."
Gee asseblief 'n paar verwysings na wetenskaplike pu
2013-09-17Varkspek:
Ek het net so vlugtig na daardie brief gekyk en toe besluit daar is geen manier wat ek deur die hele ding gaan swoeg nie.
Die term "baraminologie" is gewild onder kreasioniste; ek het hom al vantevore raakgeloop
2013-09-17Beste Pieter
Die onderwerp wat jy aangeraak het is uiters belangrik. Dankie. Ek sien nog geen kommentaar van jou af op Wouter se skrywe. Die man verbaas my weer aangesien die beste antwoord op hierdie delikate saak vanuit sy tikvingers gevloei
Leon Retief2013-09-17Die laaste paragraaf wat deur de Klerk gegee word: Despite its use of computer software and flashy statistical graphics, the practice of baraminology amounts to little more than a parroting of scientific investigations into phylogenetics. A critical analy
Jaco Fourie2013-09-17AfriForum se tak in Kuruman het ? skrywe gerig aan Ga-Segonyana Munisipaliteit waarin 18 brandpunte uitgelig word wat die gemeenskap as geheel benadeel en Kuruman se infrastruktuur laat verbrokkel. Die skrywe is gerig met die doel om Ga-Segonyana in te
Jaco Fourie2013-09-17Angus
Dankie vir die insiggewende verklaring hierbo. Soos ek reeds gesê het, hierdie is nie my vakgebied nie, dus het ek baie van jou skrywes daaromtrent geleer. Nogmaals dankie
Jaco Fourie
Dirk Rigter2013-09-17Kennisgewing: Die plat-aarde-ondersteuners hou eersdaags 'n konferensie onder voorsitterskap van Kobus De Klerk. By hierdie byeenkoms sal hulle onder andere navorsingsresultate bekendmaak wat aantoon dat die son om die (plat) aarde draai en dat die
francois williams2013-09-17Sorrie, eenmistakie...eenduisend Kiwis verlaat hulle land elke week, nie elke maand nie...sorrie...hoop die afrikanerosaurusse kan bly opvang ...good riddance...
2013-09-17Pieter, ek sien dat jy ook Rusland as faktor noem. My reaksie hierbo het ek gestuur voor ek jou bydrae gesien het.
"Hiroshima vandag is 'n skoon moderne stad...." Die vraag wat ek seker vra is of hierdie frase geskryf kon word vandag as Japan o
2013-09-17What If?
A Poem by Ganga White
What if our religion was each other?
If our practice was our life?
If prayer was our words?
What if the Temple was the Earth?
If forests were our church?
If holy water—the rivers, lakes a
2013-09-17
Beste Wouter,
Welkom terug en dankie vir jou inset.
Godsdiens het ongetwyfel 'n rol gespeel by die morele regverdiging van genocide, altans in die owering van nuwe wêrelddele deur die Weste. Onmiddellik kom die Spaanse conquistad