2013-09-17
Dankie vir jou goeie raad Varkspek ... dis egter te laat ... my neus brand ongelukkig klaar van al die swaeldamp - vars uit die Hel daarin!!!
2013-09-17Beste Angus,
Dankie vir jou insiggewende bydrae hier oor ras - nogmaals.
Soos reeds elders aangedui, ek meriete aan alle kante van die saak respekteer.
'n Mens moet aanvaar dat ras by die mens, taamlik di
2013-09-17
Beste Varkspek,
Dankie vir jou brief - nou jy raak 'n aspek van briefskryf aan wat ons almal raak. Ek stem volkome saam met jou dat sekere outeurs geen genade vir die leser se geduld het nie, en respekteer nie&nbs
2013-09-17Hello Pieter
Nog voor die einde van die Tweede Wêreldoorlog was die Koue Oorlog al goed op dreef. Dit sou moontlik wees om die finale oorwinning oor Japan te hê sonder om die atoombom te gebruik, maar dit sou tyd geneem het. Tyd wat Stalin se
2013-09-17Beste Pieter,
Die Evangelie handel gewis nie daaroor om 'n politieke mag te ontwikkel, of sodanige samelewing te skep nie.
Dis egter waar dat deur die millennia heen, menige godsdiensboef gekom en gegaan het en hul dogma,
2013-09-17Dankie Varkspek, ek het geheel ooreenstemming met jou ... maar het ons verantwoordelike harte in die samelewing nie die verantwoordelikheid om eerder fel met die probleem te handel en ons te weerhou van die kleinlike en siniese bespotters (ewe skuldig daa
2013-09-17Jaco Fourie, werklik interessant hoe hard jy in Satan se gat ook probeer kruip ... nee jou arme siel, die ou grote Kobus de Klerk sal jou in sy swael en hel versmoor nog voor jy lekker kan spel ... my probleem is nie dat ek versoening in onver
2013-09-17Jaco Fourie, jy probeer werklik hard (met deernisvolle erkenning aan jou halwe feite hierbo) ... derhalwe, jy hoop verniet dat Kobus de Klerk, jou "agnostiese" en desperate verering van sy dwaal sal ag ...
Nee Jaco Fo
2013-09-17
Beste George,
Baie dankie vir jou belangstelling in hierdie onderwerp en jou gedagtewisseling daaroor.
As byvoegsel kan ek noem dat een van die redes (dalk die hoofrede) om die bom te gebruik was die toetrede van Rusland in die oo
lrb2013-09-17Ja hel om nie te praat van gevaarlike AB rugbyspelers an Franse refs nie ! En al die giftige slange, werklik 'n gevaarlike plek gee my 100% eerder die Cape Flats.
Jaco Fourie2013-09-17Cornelius.
'n 2009 Nuusuittreksel van 'n gayfees by die Voortrekkermonument. 'n Fees waar mense trots was om beide gay en Afrikaner te wees. Die daaropvolgende reaksie van die kerke en die Voortrekker-jeugbeweging was so oorweldiging negati
Varkspek2013-09-17Williams,
Jou taalgebruik is swak. Waarom gebruik jy 'n dubbele oortreffende trap in die opskrif? Swak man, swak.
Die brief self het ek nie gelees nie, want ek weet dit is gewoonlik 'n bol snot.
Varkspek
Varkspek2013-09-17Cornelius,
Ek het bedoel dat, weens die omstandighede, swig hulle dalk makliker voor 'n seksuele swakheid wat hulle het.
Dit kan ook wees dat 'n persoon, omdat hy bewus is van so 'n neiging by hom, besluit om 'n priester te word in die hoop dat hy
francois williams2013-09-16FC Boot, please note that:
Note: NZ government agencies have declined to provide the relevant stats on the numbers of assaults and murders of foreigners.
Het jy enige info in die verband?
Volgens ons stats is daar oor die 1 500 Buitelande
2013-09-16Thomas,
Aanvaar maar dat geen gelowige by jou sal aanvaarding soek of verwag oor sake Spiritueel nie. Jou teenstrydige standpunte oor wat algemeen aanvaar word, weerspieël maar net die klein, beperkte fabelwêreldjie waarin jy as ateïs l
George2013-09-16Pieter, dankie vir 'n interessante bespreking. Dis 'n ontstellende verhaal. Die weergawe wat ek, lank gelede, gehoor het klink anders. Die ontsettende weerstand wat die Japanners op klein eilandjies in die Stille Oseaan gebied het en die hoë ongevall
Jaco Fourie2013-09-16Cornelius verkwalik Protestante dat hulle die Bybel alleenlik as bron van goddelike openbaring aanvaar, en by herhaling "ad nauseum" hulle neerhalend as "Bybelaanbidders" uitkryt, met die inuendo dat hulle 'n boek eerder as hulle god a
Angus2013-09-16Beste Cornelius,
Ek kan nog nie agterkom of jy my doelbewus verkeerd verstaan nie, en of jy dit uit onkunde doen nie.
Hoe maak jy 'n onderskeid tussen Eskimo, Chinees, Kaukasiër, Zulu , Khoisan, of hoe jy ookal ras wil aandui?
George2013-09-16Kobus, jy skryf: “Byvoorbeeld – hoe sou die optekenaar van die boek Genesis (die Goddelike profeet Moses) anders as deur Goddelike openbaring geweet het dat daar eers net water was gevolg deur drooglegging van habiteerbare grond, en daarna eer
Jaco Fourie2013-09-16Cornelius se probleem is dat hy versoening in onversoenbare godsdienste probeer bewerkstellig. Versoening tussen Islam en die Christendom is onmoontlik; tussen Jodendom en Christendom; tussen die Hindoe en die Christendom onmoontlik; Boeddhism
2013-09-16Thomas,
Jy verbeel jou gereeld - soos byvoorbeeld dat ek sou gesê het dat die son om die aarde draai - wat 'n wanvoorstelling. Wys jy hoe jy jouself bedrieg. Ek het julle uitgedaag om te bewys dat die aarde om die son draai en nie andersom nie -
2013-09-16Hello Pieter,
Verskoning dat daar in die antwoord aan jou eers aan Cornelius Henn aandag gegee moet word. Maar die man is so 'n pyn en kan my eenvoudig nie met rus laat nie. Hoe desperaat moet Henn nie wees om reaksie uit te lok. Genoegsaam
Angus2013-09-16Beste Thomas,
Die Sun Moon universiteit, Asan, Chungcheongnam-do, Suid-Korea, is so 'n kreasionistiese universiteit. Dis waar Jonathan Wells, die kampvegter vir die vernietiging van Darwanistiese evolusie, sy twee doktorsgrade binne twee jaar gek
2013-09-16
Ag shaaaaaaiiiiiim Pinoy-boy,
Tsk., tsk, tsk, shaaaaaaaiiiiiiim!
Nou sit ek hier en sisisidddddder en bbbbbbeeeeef oor jou skokkkkkkende storie oor NZ. Ek is verbaas dat jy nie beweer dat die ex-Saffas agter die skerms&
Jaco Fourie2013-09-16Varkspek
Ek het 'n teorie, en dit bly my persoonlike teorie. Of daar grondigheid daarin is al dan nie, sal ek werklik nie kan sê nie. My teorie is gebaseer op persoonlike ondervinding en waarneming.
'n Mens kan slaap vir net solank
2013-09-16Die volgende woorde van Charl het my laat dink:
"Mense se oortuigings is soms so onlogies dat debat onmoontlik is en satire eintlik die enigste sinvolle manier is om daarop te reageer. Die bevordering van `n denkende samelewing is van meer bel
2013-09-16My bydrae van 26 Julie, “Strooipoppe in Evolusie”, handel oor twee wanvoorstellings wat dikwels deur kreasioniste gemaak word oor wat evolusie deur middel van natuurlike seleksie kwansuis sou beweer. Dit bevat `n verduideliking van
2013-09-16
... dis waar Pieter; dog, sy was 'n kind (jonger as 21) en kinders is ALTYD onskuldig ... wette verklaar die aspirasie van die mensdom ... daarom, al weet 'n mens die wet gaan verbreek word, dit 'n raamwerk skep waarin ons (verkeerdelik soms?) vei
2013-09-16
Beste Cornelius,
Ek wonder of jy diep gedink het oor al die implikasiese van jou antwoord op my vraag? Jy skryf:
Nee Pieter, Christelike etiek van enige basiese ordentlikheid, kan geen rol speel in oorlogvoer....
Nou vra e
2013-09-16
Beste Thomas, tot op hede had die ou grote Kobus de Klerk (soos hy graag met homself spog), nie die moed om eens sy verafgoding van die Bybel as die Woord, hier te verduidelik nie ... hy ry gewoon op die rug van sentimentele clichés en kreas