Angus2013-09-13Beste Cornelius,
Nee, ek het maar gemeen dat, aangesien jy so vas glo aan woordeboeke, dat jy dalk die Oxford hier gebruik het.
hybrid 1. an animal or plant that has parents of different SPECIES or varieties. A mule is a hybrid of a male donke
2013-09-13Bespot, of kritiseer:
Hierdie soort dogma onder die dekmantel van Godsdiens, verdien die ergste kritiek denkbaar - ja, hoe laakbaar is dit om daarmee te spot - ridicule?
http://www.viralnova.com/8-year-old-child-bride-dies/?fb_actio
2013-09-13Ek het geen verantwoordelikheid hier om aan jou te wys waar jou gedrag teenoor Kobus krities, bespotlik of vieslik was nie. Ek los dit oor aan jou gewete.
Jaco Fourie2013-09-13Ons ou Neelsie is te lief om my met "dekadent" en "promisku" uit te kryt, asof hy dink dit doen iets aan my.
DECADENT: "Decadence was the name given, originally by Ron Wiggins, to a number of late nineteenth-century writ
Angus2013-09-13Beste Cornelius,
Soos gewoonlik, het jy die kat aan sy, ons sal maar sê, stert, beet as jy beweer dat ek Dawkins se standpunt wat ek “verdig”, nie verstaan nie. Hierdie video waarop jy so staatmaak, beslaan ? halfbladsy aa
2013-09-13Chris Dippenaar, jy het nogmaals jou ou houtjie na my geswaai en toe gehardloop ... die skakel wat jy hierbo as kamstige bron in antwoord geplak het, verwys nie na 'n enkele van my onderwerpe in die skakels in my bydrae nie, dit handel oor skeptisme,
2013-09-13Sexual assault victims’ organizations are slamming evolutionary biologist and leading atheist Richard Dawkins for comments he made about the inoffensiveness of “mild pedophilia.”Dawkins made the remarks in a recent interview with The T
2013-09-13... en wyl ons op die onderwerp is: Richard Dawkins wrote in The God Delusion that religion is a dangerous form of child abuse, a claim he reiterated in an online essay titled “Religion’s Real Child Abuse.” He [Richard Dawkins] 
2013-09-13Hallo Cornelius,
1. Dawkins en rassisme.
Dit behoort vir enigiemand duidelik te wees dat Richard Dawkins besig is met `n veldtog om rasseharmonie te bevorder. Die oorsprong van so `n aksie behoort nie die doelwit verd
2013-09-13Chris, dankie vir jou meer sober belanstelling hier - nee, ek dink die sameswering kom maar uit jou eie verbeelding - nietemin, ek wou hierdie kaart ook byvoeg, maar het toe die "send" knoppie gedruk in plaas van plak: http://odt.org/Pictur
2013-09-13Chris Dippenaar, ek nooi jou of enige ander belangstellende om enige aanhaling waar ek ENIGEEN al gespot het vir hul geloof, of ongeloof, hier aan te haal ... die feit dat ek kritiek het teen diegene wat ander se geloof, en ongeloof byvoorbeeld
2013-09-13Cornelius, die kaart wat jy hier gee het nog steeds Europa in die middel met die tradisionele wes en oos. Verder het dit ook 'n bo en onder. Altwee hierdie "foute" het 'n invloed op ons perspektief van ander kulture: Wie is wes en wie is bo. Ant
2013-09-13
Beste Cornelius,
Na die lees van jou brief het ek gewonder wat geword het van die aangename en tolerante Cornelius van vorige jare wat lekker met anderdenkendes omgegaan het, en so as voorbeeld gedien het vir ander Christene.
&n
2013-09-13Cornelius, jy kan begin deur 'n verskoning aan te bied aan Kobus de Klerk vir waar jy hom in die verlede gespot en verkleineer het oor sy oortuigings.
2013-09-13
Beste Dirk,
Dankie vir jou belangstelling in my brief en vir jou insiggewende repliek daarop.
Ek is nie bewus van Verwoerd en Voster se dwanglesse in taal en semantiek nie, en is derhalwe onkundig oor hulle terminologie vir die VV
2013-09-13... en dan die struike oor nog 'n GROOT woord:
hibride, =s, hibried, =e. Produk van 'n kruising tussen indiwidue wat in hulle erfsamestelling verskil.
Hoeveel van suiwer ras is daar ooit in ons Afrikanerkultuur?
Opregte groete,
2013-09-13... ja, en om te dink 'n ekstreme fundamentele ateïs probeer my van die kreasionistiese ware waarheid oortuig dat ons almal van Adam en Eva stam ... veilig reis Angus ...
francois williams2013-09-13Wat verwag mens dan andersins van die Witte Weste met sy kak geskiedenis in die opsig?
Dis tog hoe die Weste kastig 'ryk' geword het deur te steel en plunder.
Die totstandkoming van die EU was net om WO3 te probeer afweer maar hoekom?
2013-09-13
Dag Reusedwerg,
Ek is teleurgesteld. Gewoonlik is jou skrywes weldeurdag en leesbaar. Hier blyk jy egter oningelig en radikaal te wees.
Die Jood presteer waar moontlik, deur selfdissipline. Die Jode tans in Israel is die wie reeds teruggekeer het na h
2013-09-13Hello Pinoy-boy,
Vertel gerus vir ons van die veiligheid van kinders in Manila waar kinders op straat oopgekap word en beroof word van hulle organe.
Sê sommer ook vir Brillante Mendosa groete. Hy maak goeie films
Angus2013-09-12Beste Cornelius,
Jy het my lekker laat lag. Sê my, waar pas jy en jou hibride dogtertjie in? Ek kan nie so lekker google nie, dus hoop ek maar my poging slaag. Kyk hier.
Groete,
Angus
2013-09-12Goeie meelewing van die voorbeeld / uiting van die gebreke wat veroorsaak dat kinders so lewe. Dankie tog vir die polisie wat so optree; baie moeilik om dag vir dag aan die moet reageer-end van die probleem te wees. Renée du Toit
2013-09-12Hello Pieter
Hier is 'n meer sober siening van die Dawkins-insident.
http://www.patheos.com/blogs/friendlyatheist/2013/09/10/richard-dawkins-isnt-defending-mild-pedophilia-but-that-doesnt-make-his-comments-okay/
Chris
Jaco Fourie2013-09-12Duitswester
Soos vele kere deur myself gese. Die verlede is vir altyd verby en kan nooit herroep word nie. Om daaroor te spekuleer wat kon beter vermag word, bly 'n steriele onderwerp, wat geen vrugte vir Afrikaner toekoms gaan oplewer nie.
Johannes Froneman2013-09-12Dit gaan nie oor die uitstaande advertensiegeld nie; dis net 'n rookskerm. Die eintlike kwessie is die inmenging deur die bemarkingsafdeling (BEK) in die Wapad se sake en die moontlikheid van deurlopende sensuur. Volgens die reglement van die blad is dit
Dirk Rigter2013-09-12Ai Pieter, wat se ding is die VVO? Vreemde Vlieënde Onderwerp? Wag 'n bietjie, jy dink seker aan die VN. Dateer jou denke uit die ou RSA toe Verwoerd, Vorster en PW ons gedwing het om van volke te praat i.p.v. nasies.
Was jy daar toe Obama i
Angus2013-09-12Beste Cornelius,
Volgens jou verskil jy en jou dogtertjie biologies van mekaar; dus behoort julle tot verskillende rasse. En boonop is julle altwee nog hibriede ook? Tot siens, ek is op pad Johannesburg toe. Ek gaan so wragtag my skoolgeld terug vr
Jaco Fourie2013-09-12Pieter
Ek hoor jou. Ek verseker jou my kennis van die Middeooste geskiedenis en huidige politiek daar, skort geensins nie, inteendeel!. En ja. My kommentaar hierbo was nie bedoel om objektief te wees nie, die dat ek gesê het "reg
2013-09-12
Chris Dippenaar, kom ek maak dit makliker - net vir jou - haal net een gesaghebbende bron aan wat WTC7 se inploffing logies verklaar - net een ...
2013-09-12
Ag nee, Perdebytjie,
Die wonderlike ex- wit- saffa Francie Willemse wat sit in die buiteland, egter nie meer in Tjaaina nie - ag, shaaaaiiiim! Tsk,tsk,tsk, Ag, shaaaiiiiiim - maar in die Pynappelpyne. Ek hoor dat hy
2013-09-12Director Justin Chadwick admits that Elba was a “brave choice” because he bears little resemblance to Madiba. However, while watching the actor in character last year [2012?], Nelson Mandela had trouble believing that it wasn’t himsel
2013-09-12Beste Pieter, ek het self nog nie iets van "age of consent" uit Katolieke geledere verneem nie, maar dit blyk dat Richard Dawkins dit lag-lag na negejaar sal verlaag ...
2013-09-12
Goddank! ... ek dink Wouter Ferns het dalk iewers agtergekom sy gehuigel is eintlik heel openlik 'n gespoeg en plak uit die regeerders se massamedia ... hou maar gerus verby Wouter Ferns ...