Kommentaar

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-11 ... en o ja Chris, dankie wel vir jou wens ... ek neem dit ter harte ... Namaste! Cornelius Henn

Afrikaners wat doen en nie net praat nie

2013-09-11 Hel Jaco, ek moes net ietsie vir jou tik ... dit lyk maar sad as iemand sulke "messages in a bottle" vir hulself in die openbaar stuur ... maar moenie worry nie, ek't nie jou slimmigheid hierbo gelees nie en sal nie enige commintaar daaro

Afrikaners wat doen en nie net praat nie

Jaco Fourie 2013-09-11 AfriForum se regspan het ? hofaansoek ingedien om die name van die werknemers in al 278 munisipaliteite dwarsoor Suid-Afrika te kry wat oor wangedrag afgedank is of wat bedank het voordat dissiplinêre stappe afgehandel is. Die aansoek sal vandee

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-11 Punt 7:     Ter afsluiting en in die algemeen ...     Hou by die punt Angus (as jy kon - ek verstaan egter jy besef na alles dat jy en jou heer Dawkins, verwaand is in jul veronderstelling omtrent die biologiese definieerbaarheid

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-11 Beste Charl,   Dis duidelik dat Chris Dippenaar daarop uit is om die sin hierin te ontsier.   Ek is reeds tot vervelens deur die Wouters, Jaco's, Chrisse en Kobusse se meul op die werf.   Daarom tree ek nou hier uit.   Dankie

Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?

Con 2013-09-11 Hi mev Louw   Ons hou wel die Silwerboom Lees Reeks en Goue Lees Reeks - hulle gaan so vir R78 per eksemplaar.   U kan ons kontak by 051 444 1212   Lekker dag   Con Protea Boekwinkel

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-11 ... ag tog, hier gaat ons al weer ...  wat is tog jou punt betreffende die onderwerp Chris Dippenaar?  ... het ek dit in die korrekte redeverband aangehaal of nie? ... hel,  jy gee dan self voor dis waar die onderhoud aangaan ... stry jy no

Uitnodiging: Karoo-kantate deur Marié Heese word bekendgestel

coetzee dp 2013-09-11 Marie (Heese) ek wil jou net gelukwens met die publikasie van jou jeugverhaal. Daan Coetzee oud-kollega by Unisa

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

Angus 2013-09-11 Natuurlik is ek onthuts en ergerlik; ek word dan as 'n boef uitgekryt. Sal jy nie ook wees nie? Volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is 'n boef 'n skurk en 'n skelm. 'n Skurk weer, is 'n gemene vent, en 'n bedrieër. Die woord skelm voe

Harvey Sachs: The Ninth

Jaco Fourie 2013-09-11 Johannes Jou bydraes word beslis gelees en gewaardeer.  Ek, en moontlik ander voel miskien hulle is nie altyd op dieselfde akademiese vlak as joue om kommentaar te kan lewer, sonder om onkunde bloot te stel nie. Jaco Fourie

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-11 Terloops, die "VERBATIM" aanhaling uit Peter Brabeck-Letmathe se onderhoud is uit twee verskillende bronne. Die laaste gedeelte daarvan is nie in die YouTube video waarvoor Cornelius 'n skakel verskaf het nie.

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-11 Cornelius, "Vrede" vir jou ook.

'n Huldeblyk aan my dogter

George 2013-09-11 Dankie Wouter, Perdebytjie, Trienie, Raed-na-Gael en almal wat in stilte kennis geneem het, vir julle meelewing. Dit was nie maklik om hierdie saak te verwoord nie, maar dit was goed om ons verhaal op LitNet te kon deel. Die tradisionele wyse waarop gelow

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-11 Chris Dippenaar, met respek; ek verwonder my aan jou moeite en haal beslis my hoed daarvoor af ... my benadering is ietwat anders as joune in die geheel, en beskou ek  heelhartig beide kante van 'n saak ... ek dink egter jy maak 'n groot fo

Die Digter, die Keiser, die Paleis

2013-09-11 'n Plek in een woord, Damaskus: Luisboom.

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-11 Dit is heeltemal natuurlik in jou geval Chris Dippenaar ... ek meen; wat is 'n woordeboekverklaringe en algemene taal werd in die hande van 'n "spiritueel intelligente" soos jy en die werf se berugte Kobus de Klerk ... julle het mos jul eie verh

Harvey Sachs: The Ninth

Johannes Comestor 2013-09-11 Ek waardeer dit werklik dat daar mense is wat lees wat ek skryf. Gewoonlik is daar geen reaksie nie.   Johannes Comestor

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-10 Uit Cornelius se skakel, die een oor die Ashkenazi Jode: "A number of genetic disorders occur more frequently in certain ethnic populations [nie 'races' nie]" Angus, maak jouself reg vir 'n sarsie woordeboek-verklarings! Kom ons kyk hoe hierdie

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-10 Punt 6:   (begin van aanhaling)   Ten slotte wil ek [Angus] nog weet wat beteken: “As die heer Dawkins verantwoordelik wil wees in sy hipotese, bes hy sy clichés ter bespotting van ander se harte, omvattend te verwoord - nes hy

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-10 Peter Brabeck-Letmathe: http://www.youtube.com/watch?v=SEFL8ElXHaU "Water is of course the most important raw material we have today in the world. It's a question of whether we should privatise the normal water supply for the population. And there

Harvey Sachs: The Ninth

2013-09-10 Hello,    Weer ek, hierdie was so mooi, seker omdat ons in hierdie musiek soveel beter kan wees as wat ons in die alledaagse kan wees. (Ek luister nou 'n simfonie van Mozart, kliphard, laat dit my oordonder en na dit gaan dit Beethoven se nege

Harvey Sachs: The Ninth

2013-09-10 Hello Comestor,   Ja, baie goeie wenk, sal ook hierdie boek wil aanskaf. Dankie dat jy dit uitgelig en bespreek het. (Ek weer is 'n Mozart-man en dan Beethoven, Haydn, met 'n sagte plek vir Schumann)    Baie dankie   Wouter

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-10   Punt 5:     (begin van aanhaling)   Pieter Redelinghuys onderskei verskillende rassegroepe wat medies verskillend behandel moet word. Dit kan wees dat ’n swartman ’n ander bloedrukmiddel moet kry as ’n witman,

Vsa is nie waghond van wêreld nie!

2013-09-10 Beste Hans,   Gesien deur die bril van Hollywood films van die 50-jare,  het die VSA soos 'n gelukkige paradys voorgekom veral by die aankyk van daardie tyd se sg.  "musicals",   soos bv. " Oaklahoma",

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-10 Angus, ek verstaan ook glad nie hoekom Cornelius godsdiens intrek by julle gesprek nie. Kan hy regtig dink dat ras as biologiese "feit" God se bestaan bewys, of is hy maar net besig om stront na die muur te slinger in die hoop dat iets gaan vas

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-10 Beste Angus, ek hoop jy vind die antwoorde op jou vrae hierbo uit punt 5 in my antwoord dusver ... neem ook asseblief in ag dat jou besondere modus op die werf, op gereelde kwinkslae berus wat juis die Godsdiens teiken - waarom laat dit my aan 'n min

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-10 Chris, kombersterme soos "die punt mis"... "ultra-regs" ... "conspiracy theorist" ... is ook als geykte clichés en wat die visse stroom afdryf misbruik om hul slaafsheid aan die sisteem teenoor enige kritiek te pr

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

Angus 2013-09-10 Beste Cornelius,  En dan verder. Jy beweer Jood en Afrikaner omskryf kultuur en "ras" is 'n "biologiese vasstelling(genetiese/fenotipies)." Ja?? Kan jy my asseblief verduidelik hoe jy tussen rasse (wat jy ookal daarmee bedoel) ka

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

Angus 2013-09-10 Beste Cornelius, Ek maak beswaar teen die volgende bewering van jou: "ek aanvaar ook dat jy en Richard Dawkins, wel meriete het in jul vasomlynde leerstukke ...  maar moet asseblief nie jul hipotese nes 'n wafferse godsdiensboef, as die wa

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-10 Punt 4:     (begin van aanhaling)     As jy [Cornelius Henn] sê ras is biologies definieerbaar, neem ek [Angus] aan jy bedoel daarmee dat rasse van mekaar onderskei kan word op biologiese gronde. Aangesien jy die Germaanse

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-10 Cornelius, dis vir my duidelik dat jy, soos ek seker maar voor die tyd moes geweet het voordat ek kommentaar tot jou gerig het, dat jy my punt heeltemal gemis het. Die heel eerste kommentaar onderaan die video-skakel wat jy verskaf sê dit beter as

'n Huldeblyk aan my dogter

2013-09-10 Hy beloof dat Hy self  al ons trane sal afvee.   Raed-na-Gael

Harvey Sachs: The Ninth

2013-09-10 Dankie Comestor Dit was interessant, miskien omdat musiek vir my 'n passie is.  

Ironie

2013-09-10 ... ja, en sodra die bespotting verloop het, sal die teenoorgestelde daarvolgens jou tog ook troos ...    

'n Huldeblyk aan my dogter

2013-09-10 George Wat 'n pragskrywe. Jou en haar geloof is so sterk voorop dat jy ewig trots daarop kan wees. Wat 'n voorbeeldige kind. Dankie vir die vaste fondasie wat jy in haar lewe gebou het. Ek het die foto's geniet. Trienie  

Die kinders van vandag …

F C Boot 2013-09-10 Die volgende artikel het in die  The Economist van 20 Oktober 2012  verskyn. "Over the rainbow It has made progress since becoming a full democracy in 1994. But a failure of leadership means that in many ways, South Africa is now going

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-09 Beste Chris,     Dankie vir jou deelsaamheid en jou leersame inligting hierin.     My bedoeling is allermins om alarmisties te wees.     Ek is oortuig daarvan, en vol vertroue dat daar nog in die afsienbare toekoms,

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-09 Punt 3:     (begin van aanhaling)     En waarom dra “sommige kundiges” se uitspraak soveel gewig, terwyl werklike kundiges soos Dawkins, Spenser Wells, Craig Venter, Francis Collins, Mark Jobling, Matthew Hurles, Chri

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-09 Punt 2:   (begin van aanhaling)   Om die saak verder te vertroebel, haal jy [Cornelius Henn] uit ’n vorige brief van jou aan: “Angus, in my vorige bydrae het ek egter baie duidelik en onder meer die volgende gestel: LET WEL: Jood

Vir Cornelius: dit lyk nie of ras 'n punt het nie

2013-09-09 Beste Angus, ek stel dit in die eenvoudigste taal wat ek ken naamlik; aanvaar asseblief dat my persoonlike en hele rede hierin is om bloot die werklikheid dat "ras", wel deur sommige gesaghebbendes in die biologie definieerbaar beskou word
Top