Kommentaar

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-06 Hello Charl Daar is blykbaar 'n baie goeie kans dat van die watermolekules in die glas water wat ek vandag drink twee duisend jaar terug in die blaas van Caesar was. As die "geheue" van water bestaan, soos homeopate sê dit bestaan, wannee

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-06 Hallo Cornelius,   Homeopatiese middels word voorberei deur `n bestanddeel herhaaldelik te verdun in water, gewoonlik teen `n oplossing van 1:100 op `n slag.  Daar word beweer dat die middel verbeter hoe meer keer jy dit verdun.  Deur dit

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-06 Hello Charl Die punt wat ek wou maak is dat homeopatie kan dien as 'n lakmoespapiertoets wanneer daar aangeklop word vir hulp. CAM werk onder 'n tent wat 'n magdom van kwaksalwery insluit. Naturopate wat werk met kruie het altyd 'n goeie woordjie te s&ec

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-06 Hello George Stel jouself voor dat 'n homeopaat sy middels aanmaak, maar nie dadelik die etikette op die verskillende middels plak nie. Hy gaan uit en as hy terug kom het iemand die botteltjies (almal identies) rondgeskuif om te vee en af te stof. Nou mo

"Sonder Vuiste" deur Edrick Van der Merwe

Edrick 2013-09-06 Baie dankie..! 

Die verworwe en bedorwe Blankes van SA

Jaco Fourie 2013-09-06 Lyk my ek het Kobus de Klerk se ereplek als Neelsie, se aarts-vyand ingeneem het. Dat hy sy stront hiebo en elders blyk te glo, maak van hom 'n jammerlike en verwarde persoonlikheid. Jaco Fourie

"Vrees het nie 'n kleur nie": Sophia Kapp se toespraak op die Kaapse Vlakte

MARLIZE HOBBS 2013-09-06 Ek is so beïndruk deur hierdie gesprek wat Sophia met die mense van Valhallapark gehad het.  Ek salueer dan vir Sophia, vir haar innerlike krag en haar vermoë om in liefde te glo en in liefde te leef.  Dit is baie waar: vrees het nie '

Uit die Bybel: Kennis is ...

2013-09-06 Geesteswetenskap:  Die geleerde verwerking van primitiewe onsin.

Die kinders van vandag …

Jaco Fourie 2013-09-06 Neelsie Jy wil so graag jou onnoselheid voor die publieke oog hou. Eerstens plaas jy 'n respons onder 'n skakel wat niks met die onderwerp en response hierbo te doen het nie, dan sê jy onmiddelik hierbo:  "Elders het die slimjan egter d

Uit die Bybel: Kennis is ...

2013-09-06 Hahahahahha....    

Vir Jaco wat wil praat

2013-09-06   ... gewis Jaco Fourie, enige opgevoede mens kom daardie gevoel langs hul ruggraat af as hulle in kak trap ... ongelooflik hoe jy jouself so kan beskryf en nog boonop daarmee spog ook ...      

Oor anekdote en kliniese toetse

George 2013-09-05 Ag nee wat, ek hou nie van die soort debat nie. Almal stem saam dat homeopatie nie werk nie. The Guardian se debat:  "Is there any proof that homeopathic medicine works?" was interessanter, want albei kante van die saak is gestel. Miskien k

"You don't do much" by David-John Bailey

David-John 2013-09-05 Ahhh... thanks man :)

Vir Jaco wat wil praat

Jaco Fourie 2013-09-05 Neelsie Squirm boy squirm Jaco Fourie

Die verworwe en bedorwe Blankes van SA

2013-09-05 Met die grootste respek en empatie; Pieter en Reusedwerg ...     François Williams kom as gematig vir my voor gereken teen Piet Croucamp, Gillian Schutte, Jaco Fourie en Wouter Ferns se geveinsde nuanses in hul populistiese napratery t

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-05 Beste Charl,       Baie dankie vir jou eerlike antwoord.       Homeopatie, word in ieder geval en heel tereg dalk as die behandeling van 'n siekte met geneesmiddels wat by 'n gesonde mens juis daardie siekte so

Die kinders van vandag …

2013-09-05 Ek beskou enige gesprek met Jaco Fourie afgesaag. Elders het die slimjan egter die volgende te seg gehad oor my kommentaar onder hierdie bydrae: "Terloops. Jy [Cornelius Henn] het my nog nie ge-antwoord op die volgende, waar jy tweekeer in een d

Die verworwe en bedorwe Blankes van SA

2013-09-05 Beste FC Boot,   Dat jy jouself verwerdig om te antwoord op williams se snert vind ek nogal merkwerdig.   Trouens jy is heeltemal korrek in jou opmerkings oor die rekord van ANC bevind, en dieselfde word ge-eggo deur die gerespek

Vir Jaco wat wil praat

2013-09-05 Jaco Fourie, jou platvloerse en banale reaksie hierbo demonstreer net nogmaals jou opvoeding en algemene gedrag daarin enige onderwerp - en dit verg gewis geen antwoord deur my nie. Enigeen wat geloofbaarheid in enigiets wat kwytraak vind,

Die verworwe en bedorwe Blankes van SA

Reusedwerg 2013-09-05 Eish, ek kan myself nou skop dat ek myself verwerdig het om op een van die persoon se sotlikhede te reageer. Ek probeer om 'n profiel nav die man se briewe, saam te stel maar ek moet bieg, dit is moeilik. Ek glo ook nie ek sal suksesvol wees nie. Die pren

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-05 Hallo Perdebytjie,   Dankie, jy's welkom.   Hallo Chris,   Dis reg dat geen homeopatiese medikasie nog ooit `n deeglike dubbelblinde toets kon slaag nie.  Homeopatie ontbreek ook aan `n logiese meganisme wat enigsins met bevestig

Vir Jaco wat wil praat

Jaco Fourie 2013-09-05 Neelsie Jy bly net eenvoudig te lief om in jou eie kak te trap.  Jy plaas Orania onder my gekkegrensers hierbo.  Ek nie, en het nog nooit.  Hulle sit ten minste hulle geld waar hulle mond is.  Terloops.  Indien jy op hoogte

"You don't do much" by David-John Bailey

jonathan 2013-09-05 great lyrics man! best of luck for you! i hope your song makes it to the top 4

Die verworwe en bedorwe Blankes van SA

2013-09-05 So 'n wit gesin wil ondervind hoe dit voel om onder haglike omstandighede in 'n swart woongebied te woon. Nou kom ou verloopte francois williams en maak allerhande gevolgtrekkings, soos die wiel draai en geregtigheid sal geskied/geskiet. Hy vra nie hoe

Rolf Harris

francois williams 2013-09-05 Charl, hahaha!! Jou bydra bevestig presies die skaal van die probleem van kindermishandeling in Westerse lande...in NZ kry iemand 3 jaar NADAT hy 'n baba verblind en haar koppie inmekaar geslaan het...in SA kry so 'n doos 5 jaar vir 'n POGING van verkrag

Die verworwe en bedorwe Blankes van SA

francois williams 2013-09-05 Pietie, kom lewer jou kommentaar by my bydraes oor die FEITE van NZ en OZ oa...ek kom nog by Finland ook...vasbyt ouboet...die waarheid seëvier...maar hoekom is jy nie bly nie? Maar jy wil mos alles witwas en afwas...shaaim...

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-05 Beste Charl le Roux,     Die onderwerp blyk heel duidelik deel van jou opleiding te wees. Daarom ek die vrymoedigheid het, om met respek die volgende aan jou te bevraag: Hoeveel van die kliniese toetse waarna jy verwys, vind buite die toesi

Oor anekdote en kliniese toetse

2013-09-04 Hello Charl Heel bo aan die lys van drogredenasies is gewoonlik die bevestiging van die gevolg ('affirming the consequent'). Ek dink dat dit is wat jou bydrae hierbo baie mooi demonstreer. (S)CAM kan nie bestaan sonder om hulleself skuldig te maak aan hi

The born-frees

Vanessa Tyulu 2013-09-04 With limp limbs she lies on the bed As I cry myself to sleep for not being fed Sores around her mouth having bled Now with cracked creases like a desert crust My memories with age gathered rust And only that cobweb left for me to trust Death handing

Wil ons ooit helde wees?

Henk Seymore 2013-09-04 Hallo Rentia Is die letterkundige gehalte van die fiksie nie grootliks  gekoppel aan waar op die skaal van realiteite die skrywer die mengsel van vereenselwiging en dissosiasie plaas nie en hoe oortuigend sodanige plasing van die mengsel  oo

Die kinders van vandag …

Jaco Fourie 2013-09-04 Koos. Die rede waarom ek sê wat verby is is verby, want daar is te veel Afrikaners wat daaroor top, dat hulle die groot prentjie vir ons toekoms miskyk, en onderling tot nimmereinde kyf oor die ONS en JULLE sindroom wat die Afrikaner verdeeld wil

My oorle ma se kerrie en rys

Angus 2013-09-04 Beste Pieter,  Bly weg van kerriepoeier wat in pakkies verkoop word. Kom Durban toe en probeer 'n Durbanse kerriemengsel. Probeer eers die mild, dan kan jy oorgaan na die sterk kerrie. Laasgenoemde is die lekkerste. Groete, Angus

Die verworwe en bedorwe Blankes van SA

2013-09-04 Jy word meer walglik by die dag.   Nou verlustig jy jouself ook in die swaarkry van onskuldige kinders.   Die redaksie van SêNet behoort hulle te skaam vir die publikasie van jou aanhoudende snert.     Pieter Redeli

Vir Jaco wat wil praat

2013-09-04 Jaco Fourie tik: "Afrikaner ateiste, Katolieke, Jode, Gays, ens  almal Afrikaners, gaan hulle nie toelaat om  in hulle volksstaat burger te wees nie" (die vetdruk deur my aangebring - die res verbatum).      'n Mens

My oorle ma se kerrie en rys

2013-09-04 Jy moenie Rajah gebruik nie, jy moet Cartwrights (Carthrights? Carthwrights?) gebruik.  My ma het so gesê kan ek onthou.

Die kinders van vandag …

Koos Smit 2013-09-04 Jaco, Ek dink nie ons moet sê wat verby is, is verby nie. Ons moet deeglik kennis neem van die foute wat gemaak is en daarteen waak om dit nie weer te herhaal nie. Ek dink ek en jy is dit eens dat ons totaal nuut moet dink oor waarheen met die to

Talent

2013-09-04 Trienie, ek lees dit gereeld.  Maar soos jy sê, met die dat die man nou soos 'n Hebreër skryf, sonder klinkers, sukkel mens om by te bly.

The born-frees

Rentia 2013-09-04 It is a great pleasure, Baipedi. It is wonderful to hear new voices on LitNet and get more people to respond and get in contact with poetry. Your poem is for me both very fragile and very powerful. And it has the honesty and urgency that I look for wh
Top