George Bekker2013-08-29Raed-na-Gael,
Dit spyt my dat 'n bietjie tafelsout jou so kwaad gemaak het (hoop jou bloed en gael het intussen weer geskei!).
Die vergelyking met tafelsout is getref omdat elke leser tafelsout ken (nie omdat dit totaal veilig is nie).
Hopel
2013-08-29Wanneer bewerings van komplotte en sameswerings rondgeslinger word is daar `n eenvoudige benadering om die geloofwaardigheid van sulke beweerde onreëlmatighede te toets: vra hoe groot dit is. Dit is moeilik vir twee mense om `n geheim te hou; i
2013-08-29Moet nou nie stront praat nie Hans Richardt. Vergelyk byvoorbeeld Paul Kruger se huis met dié van die gemiddelde gegoede klas daardie tyd en dan vergelyk jy Zuma, Mandela of Mugabe se huis met die van die hedendaagse gegoede middelklas hier.&
Thomas2013-08-29George
Die realiteit is bepaald wonderlik en aangrypend. Geloof in denkbeeldige gode wat die realiteit geskep het is heeltemal onnodig en bederf so bietjie die grootsheid daarvan.
Thomas
Angus2013-08-29Beste George,
En dit is die kruks van die hele argument. Ek as wetenskaplike weet nie, daarom ondersoek ek en doen ek navorsing, en noteer my bevindinge, en lê dit bloot aan skrutinering, en staan in gevaar om verkeerd bewys te word (natuurlik de
Jaco Fourie2013-08-29Thomas
Die rede vir die swak voorkoms van die verregse groepering onder Afrikaners, en die rede vir hulle verlore steun is omrede die 20+ groeperinge elkeen 'n afsonderlike siening rakende "volksstaat" het, en elkeen het 'n selfaangestelde le
2013-08-29Die skakel verwys na Pous Johannes Paulus II.
Hoe pas die Rooms Katolieke Kerk dan in by jou 'katolieke'.
Daar is net te veel kontradiksies dat dit ongelukkig 'n hutspot, los en vas bevestig waarvan jy die skepper is.
2013-08-29Mater Henn,
Moet ek help soek vir die 'miljoene katolieke'?
Die vraag is werklik eenvoudig.
Gee die titel van 'n boek wat hierdie beweging bespreek, met 'god die moeder' die 'midrash', die geskiedenis, di
2013-08-29Beste Angus,
Dink jy nie dalk 'n mens moet eerder minder soos 'n mishandelde dier teenoor alles en almal reageer nie?
Ek het geen bedoeling om jou, enige gelowige, of enige ongelowige vir hul harte te minag nie.
2013-08-29Mater Henn,
Die aanhaling uit die woordeboek, 'n wel bekende strooihalm van jou nou, bevestig dat jy nie kan verwys na die 'miljoene katolieke' nie.
Daarmee dan ook nie eers na 'n studie wat die 'katolieke' behandel nie. 
2013-08-29Chris Dippenaar, dit gaan hoegenaamd nie vir my daaroor om reg of verkeerd te wees nie - ek lag bloot in al die ironie. Ek lewe reeds 'n leeftyd met wat ek as algemene kennis aanvaar. My punt is - en ek hoop van harte dat jy dit sal lees - dit 'n erg
George Bekker2013-08-29Die probleem is dalk eerder "te dom" en "te lui" as "te jonk". As jy die betrokke geskiedenis nie beleef het nie en daaroor moet skryf stel dit jou onder die verpligting om dit te bestudeer - harde en wonderlike werk! Om dan
2013-08-29Hello Jaco,
Hoe aangenaam was dit nie om hierdie van jou te lees nie:
So gee kans. Ons demokrasie is maar net 'n karige 20jaar oud, en 'n demokrasie onderhewig aan die beste konstitusie ter wêreld, is dit beslis.
2013-08-29Hello Reusedwerg,
Freedom House is 'n NRO, wat jaarliks 'n globale bestekopname van demokrasie in 197 lande uitvoer, en bepaal hoe vry of nie-vry 'n land is. Hierdie verslag bevestig die stand op globale skaal en is altyd heel leersaam. Die
2013-08-29George,
"dis bewysbaar onskadeliker as tafelsout "
Jy weet, jy maak 'n gek van jouself. Tafelsout (natrium chloried ) is NIE onskadelik NIE!
Veral nie vir mense met hoëbloeddruk nie.
Jou eerste jaar prof sou 'n rooistreep deur jou power
Angus2013-08-29Beste Cornelius,
Ek hoop nie jy beskou dit as 'n aanval op jou as persoon as ek Dawkins se standpunt verdedig nie. As daar iemand anders is wat jou persoonlik skade berokken, moet jy dit net vir my uitwys, dan kan ons mos met hom afreken.
George2013-08-29Al die werk en koste word waardeer. My kommentaar (met die witbrood onder die arm!) is oor SêNet.
Jy klik op die skrywer se naam en sien dis 'n private profiel. Dis in orde as die skrywer dit so verkies, maar wat vir my nie sin maak nie is dat s
2013-08-29Cornelius se idee van homself as God se posman laat my dink aan Paulus in Gal.1:11-12 "Maar ek maak julle bekend, broeders, dat die evangelie wat deur my verkondig is, nie na die mens is nie. Want ek het dit ook nie van 'n mens ontvang of geleer nie,
2013-08-29Jaco
Ek ondersteun jou sentimente volledig.
Die toepassing van ons grondwet en die najaag van sinvolle ekonomiese beleid om ekonomiese groei te bewerkstellig terwyl agterstande (wat nie kleur-gekoppel is nie) aangespreek word, is alles moontlik
2013-08-29(glimlag) ... hiehiehiehie ... nee, ek kry sommer vir Wouter Ferns om hierdie UITERS gesgaghebbende inligting vir ons te spoeg&plak:
(begin van aanhaling)
Hello,
Die lesers word van my [Wouter Ferns] kant af g
2013-08-29Sien nogal uit na die bekendstelling van die nuwe "'n Direkte vertaling" - bybel wat binnekort die lig gaan sien. Hoe suiwerder en getrouer aan die bronteks, hoe beter. Ek het gister my eerste seleksie van tekste ontvang, en is he
Reusedwerg2013-08-29Hi Wouter. Ja oor die beginsels van demokrasie kan ons ook derms ryg en stoom blaas. My ervaring van Afrika, en ek was al 'n paar plekke in Afrika in, selfs al in aanhouding, en uit lande uit gehelp (vergesel), huldig ek maar my beskeie mening oor die kon
2013-08-29
Niel, ek dink nie homoseksualiteiet word nie deur die Steenkamp-ouers, as "mediese gevalle" gesien nie (miskien wel as 'n gesondheidsrisiko) ... ek lees die sin dat medici, wel die moeite gedoen het om dit as 'n afwyking te diagnoseer - s
Jaco Fourie2013-08-29Net 'n regstelling
SA is nie 'n demokrasie nie, wel 'n regsstaat. Die konstitusie kraai koning. Demokrasie word geduld onderhewig aan die konstitusie. Vele wetgewing deur die meerderheid goedgekeur (demokraties), is deur die konstitusionelehof af
2013-08-29Toemaar Angus, ek berus met die volgende copy&paste van Wouter Ferns, elders onderaan een van jou bydraes rakende die onderwerp:
(begin van aanhaling)
Hello,
Die lesers word van my [Wouter Ferns] kant af gelaa
Jaco Fourie2013-08-29Angus
Ek het ook maar die Suid-Afrikaner se eenvoudige tradisionele siening van ras gehuldig as net die fisiese voorkom van die persoon, nl wit of swart. Ek het ongelukking nie die tyd om 'n studie van hierdie heel interessante onderwerp te kan m
Jaco Pearson2013-08-29@ Tanya: "If you go look at the University's "page: then it will state that it is an Afrikaans University, and also a Christian University." Ummm, no, maybe if you can post a link where it says that I'll believe you. PUK hasn't been a exclu
2013-08-29
Wouter Ferns, jou hofwaardige galbraak en minagting vir ander wat jou "skuus ek lewe " identiteitlooshied laat arm lyk, is reeds tot vervelens toe bekend - nes Kobus de Klerk sy gedurige hoon van die "agnostici&qu
2013-08-29Chris Dippenaar ook hierbo iewers aan Wouter Ferns: "Dankie Wouter. Jou bydrae lig die probleme en gevare uit wanneer 'n kulturele antropologiese verskynsel gereduseer word tot biologie..." .... hahahaha ... net nog 'n slimjannie grappie ..
2013-08-29Bwargh ....hahahahahha....!!!!!!! ... die arme "nerd" Wouter Ferns, had toe heel skynbaar en weereens nie die vaagste benul dat hy eintlik juis my punt steun nie - ja, daar is inderdaad oorweldigende bewys dat ras wel biologies de
2013-08-29En tot walgings toe Wouter Ferns,
... selfs in die woordeboek bestaan die woord katoliek met 'n kleinletter, en word daarin as volg verklaar:
katoliek3, (b), =e. Algemeen, allesomvattend; oor die hele wêreld versprei.
2013-08-28Hello,
Die lesers word van my kant af gelaat met 'n Op-Ed van Armand Leroi uit die New York Times van 'n wyle terug as 'n manier om Henn te help om volgens 'bio', genetika maw, 'n argument te begin formuleer vir die bestaan van ras en daarm
Jaco Pearson2013-08-28Incompletely agree with the fact that PUK campus is still some sort of enclave for the last few threads of conservative Afrikaans christian mentality. I was brought up in a conservative christian environment and while I myself do not hold faith, I believe
Tanya2013-08-28You make a good point, but I don't fully agree. I am also a student on the Puk and a fouth year. If you go look at the University's "page: then it will state that it is an Afrikaans University, and also a Christian University. The Puk does accommodat