Kommentaar

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-27 Biography Nell Irvin Painter, a leading historian of the United States, is the Edwards Professor of American History, Emerita, Princeton University. In addition to her earned doctorate in history from Harvard University, she has received honorary doctora

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-27 Uiteraard lees die slimjanne nie juis as dit by iets anders buite hul ego kom nie ... ek het reeds my afstand aan die kleur van vel gestel in my redes vir "ras" as deel van die biologie ... derhalwe had nie een van die slimjanne die mo

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-27 Hello Chris,    Wit is slegs waardevol en word as waardevol beskou omrede dit so is in die kultuur, sonder die invloed van kultuur sou wit waardeloos gewees het en is ek jou dit volkome eens. Nell Irvin Painter in haar The History of Whit

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-27 Dankie Wouter. Jou bydrae lig die probleme en gevare uit wanneer 'n kulturele antropologiese verskynsel gereduseer word tot biologie. Daar is oneindig baie faktore wat "ras"/identiteit bepaal en velkleur is maar slegs 'n enkele faktor.

Polities korrek is nie korrek nie!

ben van bruggen 2013-08-27 Ignoreer dogmatiese sotte se reëls. Praat soos jy wil met mense wat jy ken en vertrou, maar tel jou woorde in die wyer gemeenskap. Dikwels is politieke korrekheid net goeie maniere. Dit kos werk om buite ons taalgroep of ander rasse werklik te leer

Is almal dan helde?

Rentia 2013-08-27 Hallo Henk, Jy lees my gedagtes. Volgende week se rubriek gaan juis oor die anti-held. Dit was egter te veel om in één rubriek saam met die mite van die held te publiseer. Baie dankie vir jou insette en dat jy getrou bly lees en saam help

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-27 Nee wat Henn - jy is die kluts kwyt en kan ek nie my tyd met jou mors nie......Daar is NIKS van waarde wat jy bied nie. Hoe lekker moet dit nie vir jou wees om reg oor alles te wees nie. Chris het jou korrek beskryf met die google soek deur hom geplaas.&n

Wit en gesondheid!

2013-08-27 'n Mens moet stress wanneer goedbedoelende sênetters hulself in die medikamente begeef.   So wees versigtig.   Daar is ander versoeters op die mark ook wat vry is aspartaam en siklamaat ( cyclamate ) soos bv. Suganon, Dit ook aans

Wat doen jý daaromtrent?

2013-08-27 Jy verstaan nie Charl, as Jan Rap in engels tik, beteken dit hy is woedend!

"Die Prinses" deur Rene Kruger

2013-08-27 Very nice!

"Die Soen" deur Gerad Franzsen

2013-08-27 Dis baie oulik ;)

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-27 Die patetieke bleeksiel Wouter Ferns, kerm die volgende aanvaarbaarheid tussen die kruipers onder mekaar op die werf: Die voorreg van Henn om die enigste persoon te wees wat nie gebreinspoel is kan net met bewondering gade geslaan word.    &nb

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

2013-08-27 "Kobus de Klerk se verlore kommentaar" ...  hel, wie't iets gemis? ...

Is almal dan helde?

Henk Seymore 2013-08-27 Hallo Rentia Die held/heldin  is nie die enigste tipe karaker in storie vertel nie.  Daar is ook die sogenaamde "anti-hero". Sien onderstaande knipsel oor hierdie tipe karakters '" wat in Wikipedia verskyn. Interessant verskyn&

Skoenlappers op straat

2013-08-27 Ai-toggie. So hartseer.

Wit en gesondheid!

2013-08-27 Wees gewaarsku dat Joseph Mercola se mediese opinies verdag is.  Die webwerf Quackwatch stel dit as volg: “Baie van Mercola se artikels maak ongegronde bewerings en bots met dié van leidende mediese opinies en openbare gesondheidsorganis

Boereverguising

George 2013-08-27 Dankie Reusedwerg, jy het ons deels ingelig oor die Afrikaner – nooit by die goeie punte uitgekom nie! Jy vertel ons ook: “Ongelukkig word die Boer of Afrikaner oor die algemeen as platvloers en agterlik afgemaak, dit is te danke aan die l

Wat doen jý daaromtrent?

2013-08-27 Charl, dis 'n fokkop.

Vanaf straat-slet tot keiserin

2013-08-27 Die werf se knaap Jaco Fourie, bly nou eenmaal 'n verleentheid; struikelend in algemene taal, maar beskou homself as die werf se gesag as dit by "moffie sleng" kom ... jammerlik ...     Hy dweep die volgende oor homself: In

Vanaf straat-slet tot keiserin

2013-08-27 Neelsie Die feit dat jy so hewig oorreageer hierbo en elders is bewys dat ek 'n ware teersnaar by jou geraak het en jy raak dienooreenkomstig histeries rasend. Ek sien jou lys om my te beskryf word al hoe langer. HeHe!  Jy doen my 'n moerse gro

Wat doen jý daaromtrent?

2013-08-27 Jan Rap,  Wat is `n four corp?  Ek verstaan nie jou geradbraakte Afrikaans nie.

Polities korrek is nie korrek nie!

J. Dippenaar 2013-08-27 Hanna, wat is die funksie van  taal? Dit is tog kommunikasie. Hoe duideliker en omvattender jou woorde dit wat jy bedoel omskryf, hoe minder is daar 'n kans vir misverstaan. Dit is  tog die hele doel van taal. Kyk bv  hoe dieselfde woorde

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

Kobus de Klerk 2013-08-27 Dirk Laurie se kommentaar is in reaksie op Kobus de Klerk se onderstaande kommentaar wat weens tegniese probleme verlore gegaan het - Webvoet Dirk Laurie se artikel is baie goed geskrywe, behalwe dat hy ook die term 'fundamentaliste' ten aansien van se

Vanaf straat-slet tot keiserin

Jaco Fourie 2013-08-27 Raed-na-Gael Soos die Bybel se:  "Niks is nuut onder die son nie" Jan Rap Fundamentalistiese Moeslem vrouens is so deur hulle godsdiens gebreinspoel, hulle soek nie meer regte vir hulself nie. Uitsonderings kry jy wel in Moeslem la

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-27 Bemoedigend om te sien dat Chris Dippenaar minstens sy stryd op die Internet kan nalees ... my waarneming omtrent Richard Dawkins en Chris Dippenaar, is dat hulle almal hulself in hul staat van begoël te wees, obsessief met die seuntjie in die kaal k

Polities korrek is nie korrek nie!

2013-08-27 Annelise, Joe - iets aan jou briefie het gemaak dat ek dit vroeg vanoggend weer wou lees. Alhoewel jy dit nie in verhewe begrippe geskryf het, het dit getref. My laat dink. Iewers bring dit balans in my pendulum. Ek wil dit ondersoek

Vanaf straat-slet tot keiserin

2013-08-27 Baie interessant Jaco.  Een van my kinders moes 'n Latyntaak doen en die onderwerp was vroueregte gedurende die Romeinse tyd en dis nes jy sê, daar was omtrent nie regte nie.  Dit was lank gelede en dis erg om te dink dat daar vandag steed

Polities korrek is nie korrek nie!

Hanna 2013-08-26 Hier is 'n argument vir die gebruik van polities korrekte taal.   'n Mens se taal beïnvloed jou denke en jou houdings. Elke keer wanneer jy wan 'n polisieman praat, versterk jy die konneksie in jou brein tussen polisie en die manlike gesl

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-26 Hello,    Hierdie is 'n nota uit Keywords: A vocabulary of culture and society van Raymond Williams. Die oogmerk van hierdie boek is om die belangrikste terme en mees problematiese woorde soos dit in die kultuur en samelewing ervaar word

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-26 https://www.google.co.za/#fp=b9e55bd8b1c2efe7&q=help+for+delusional+people

Vanaf straat-slet tot keiserin

2013-08-26 My moer...   "Geese peck from her lower torso" ... hel nê, daar is niks nuut nie.   Ek meen te sê, in die onlangse verlede het ons gehoor van 'n ge-sushi -etery en 'n gesnuiwery vanaf  'lower torso's !   

Vanaf straat-slet tot keiserin

Jaco Fourie 2013-08-26 Neelsie Indien enigiemand moffie sleng ken, is dit ek, en "maatjie" is beslis nie moffie sleng nie, maar suiwer Afrikaans wat beteken vriendskap met kinders. Don't try and squirm out of this one mate.  Vir 'n sogenaamde "straight

Vanaf straat-slet tot keiserin

2013-08-26   ... en soos altyd maar met Jaco Fourie; net nog 'n slimjanne wat sy "Spirituele Intelligensie" aka die eerste meester daarin op die werf, Kobus de Klerk, tot algemene taal probeer verhef... nee Jaco Fourie, ek het nie 'n benul wat jy in

Kiani Satu

2013-08-26 bwahahahahahaha......!!!! ek het geen verdere kommentaar nie, ou grote. geniet die hoere.

Vanaf straat-slet tot keiserin

2013-08-26   ... en o ja Jaco Fourie, soos reeds tot vervelens aan jou gestel; jy is 'n verleentheid - jou hele agtergrond as promiskue, dekadente en godslasterlike homoseksueel getuig daarvan - en dis duidelik iets wat geen end gaan kry nie ... die res o

Vanaf straat-slet tot keiserin

2013-08-26 Jaco Fourie, my verwysing na "maatjie", is moffie sleng soos ek dit by my gay-maatjies geleer het -  jy oortuig my egter dat dit 'n BAIE slegte idee is om met gays te assosieer en selfs hul idioom in die openbaar te herhaal - ongeag di

Vanaf straat-slet tot keiserin

Jaco Fourie 2013-08-26 Ons Warra Warra Neelsie sit alweer sy voet in sy mond alvorens hy enige huiswerk eers gedoen het met die volgende: "Jaco Fourie, jou hele bydrae plaas die konteks in die antieke tye toe "hoer", alles behalwe "straat-slet"

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-26 ... en wyl selfverhewe slimjannies gedurig die Internet verdag maak (wyl hulle dit met oorgawe vir hul eie propaganda gebruik) - in hierdie geval dat daar kamstig geen definisie vir ras in die biologie bestaan nie - of te wel, ras, glo nie biologies

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-26 ... en o ja, ek gee nie voor dat dit Dawkins is wat 'n onderhoud met Mohammed Ali voer nie - lees weer - ek het getik: in antwoord op 'n tipiese "geldmaak Richard Dawkins" - let asseblief op die leestekens en woorde daarin soos "'n tipiese

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

2013-08-26 Beste Angus,     Met respek; as jy iets vlugtig lees en jou kommentaar lewer asof jy 'n punt het, gaan ek regtig nie my tyd mors om jou wanopvattinge verder te neem nie ... indien jy tyd vind, lees asseblief my bydrae sorgvuldig en hersien jo
Top