francois williams2013-08-23Perverse dade met kinners word ongetwyfeld goedgepraat en selfs voorgeskryf deur die Bywwel, maar beteken dit dus dat God onbewus is wat in sy woord staan?
Salomie2013-08-23
Dit is so jammer dat Christene tot op 'n webblad mekaar so kan aanvat. MAG ons Vader julle almal help om te besef ons het 'n God van liefde. Dit maak nie saak hoe jy GLO nie. God ken ons harte of wat die een uit laat en nie. Sê net xxx
2013-08-23Beste Angus,
Dankie vir jou simpatieke antwoorde.
My grootste blydskap is egter die hoflikheid wat jy daarmee saamvoer. Persoonlik voel ek dis genoeg kwalifikasie om aan ENIGE gesprek op aarde deel te neem.  
2013-08-20Francois: Jy maak al weer wilde veralgemenings.
'n Stelling soos "Westerse mense het geen morele waardes nie" klink vir my maar baie soos "Swart mense het geen morele waardes nie" of "Alle Jode is geldgierig."
Johannes Comestor2013-08-20Dit gaan hier om die vindingryke en soms eiesoortige gebruik van Afrikaans. Hierdie inisiatief kan verwelkom word. Dit verryk Afrikaans en onderskei ons taal duidelik van Engels.
Johannes Comestor
2013-08-20Jan Rap
Die irriterendste woord wat ek gedurig op KykNet hoor, is die "waak" wat hulle saans tydens die weerberig uitreik. Dis tog 'n "waarskuwing". Van wanneer af is "waak" 'n selfstandige naamwoord? Dit k
2013-08-20Berdine
Kosbare diep woorde. Die diamant is voorwaar 'n uitsonderlike simbool wat God gebruik om ons voorhoof (gedagtes, optredes, besluite) mee te vergelyk. Interessant dat die diamant se kaleidoskoop van kleure ontstaan vanuit die kern van di
Johannes Comestor2013-08-20Uitstekend, Henk! My HAT (2000) onderskei tussen vertaal (ww) en vertaling (snw) en tussen tolk (snw & ww) en getolk (ww). Dit lyk asof die agteruitgang van Afrikaans op die US-kampus nou ook sy department Afrikaans binnegedring het.
Johannes
2013-08-20Beste Cornelius
Hierdie soort van gesprek raak nou baie kinderagtig en dit het ontaard in 'n moddergooiery van persoonlike omvang. Niemand baat hierby nie en niemand leer iets hieruit nie.
Wat het geword van jou sinvolle bydraes van die verlede? Alles w
2013-08-20Beste Jan Rap
Ek het die eerste episode deurgeworstel en besluit ek gaan nie verder kyk nie. Ek is nou al so moeg vir die ou geykte tema van die tawwe boerseun in Afrika en die onnosele Engelsman wat die "lig" wil versprei. Deon Opperman se pla
Angus2013-08-20Beste Cornelius,
Antwoorde op jou vrae:
1. Nee, die mens is een van ? aantal aapspesies. Ek is nie ? Christen wat noodwendig moet glo dat die mens die kroon van die skepping is nie.
2. Die woord “ras” i
2013-08-20Beste Wouter en Angus,
Gun my asb die geleentheid om Wouter se instelling oor die konsep van "ras", as bloot 'n "social construct", tot sy logiese gevolge te neem. Dit is seker, vanuit die historiese perspekt
2013-08-20Hello Angus et al,
George indien jy hier lees verskoning vir die volgende aangesien ek geen poging aangewend het om dit in my eie woorde om te sit nie maar het hierdie as oogmerk om sekere aspekte oor ras op die tafel te sit met spoed.
2013-08-20Kerneels, jy weet nie eens wat die woord 'vergewe' beteken nie - net nog 'n woord wat jy met jou kettertong verslind vir jou eie doeleindes as jy nie meer weet wat om te sê nie. Jy weet duidelik niks van vergewe nie - dit blyk baie duidelik uit die
2013-08-20Beste Angus,
Ter ere van jou wetenskaplike agtergrond het ek die moeite gedoen om my eksemplaar van Harrison´s "Principles of Internal Medicine ( 12th Edition) van my boekrak afgehaal en begin naslaan oor genetiese siektes meer teen
francois williams2013-08-20Brian, so die Weste se banke vou agv regulering of gebrek daaraan deur die hoogsgeleerde regeerders van daai lande?
Waar het die wonderlike regeerders dan skool gegaan??
So, as ek jou reg verstaan vou Afrika-banke nie, want ons het goeie regeerders,
Angus2013-08-20Beste Pieter,
Ek het Cornelius se vraag gesien, maar nie verstaan waarom hy nou juis van identiteit praat nie. Die debat, soos ek dit ken, duur al baie jare. Die vraag is juis of "ras" 'n biologiese grondslag het of nie.
Beste George
2013-08-19Hello Angus,
Jou storie oor die verskillende bloeddrukmedikasie is nie juis oortuigend nie. Almal weet dat daar verskillende, trouens honderde verskillende generiese bloeddrukmedikasie is. 'n Sinlike argument moet demonstreer dat sekere generie
2013-08-19Korreksie op die volgende:
Met dit skep dit die indruk dat sonder teenstand moet dit aanvaar word dat ras onlosmaakbaar deel is van identiteit en dat wat jou en Henn se menings oor die onderwerp aanvaar in die dwaal van ontekenning is.
&nb
2013-08-19Beste Angus,
Jy het reeds en elders ook 'n hele paar aanvegbare redes oor die onderwerp aangevoer.
Ek hoop jy vind dit om die volgende vrae te beantwoord, ten einde sin aan jou gedagtes omtrent "ras" te maak.
Eers
2013-08-19
Beste Angus, ek aanvaar die einde van enige rede hier, en volg die res van die gedagtewisseling onder jou volledige bydrae elders: https://www.litnet.co.za/Article/brief-die-rassegeskil Opregte groete, Cornelius Henn
2013-08-19
... en dan is daar die katolieke en Hebreeuse (Joodse) lering omtrent midrash, of te wel herinterpretasie ... dis werklik hartseer om die kognitiewe dissonansie van "slim" gegriefde en ontnugterde Protestante (Calviniste), so klokslag hi
2013-08-19
Trienie Mahne, ek vergewe jou geesdriftige arglistigheid in die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE. Ook jou broeder in Adam, Cornelius Henn
2013-08-19Hello Jaco,
Hierdie was 'n leersame brief en vestig die aandag op 'n onderwerp wat belangrik is, die ontwikkeling van gay-regte in Suid-Afrika, 'n nuttige studie.
Baie dankie
Wouter
2013-08-19Beste Wouter,
Dankie vir jou "erudite" kritiek aangaande my opvattings omtrent "ras". Ek erken dat my stelling oor "new speak" 'n ongelukkige uitdrukking was in die konteks van hierdie debat, en gun my asb die geleentheid om
2013-08-19Hello Angus et al,
Hierdie kwessie of nie oor die bestaan van ras is 'n debat wat 'n harde neut is om te kraak. Wat onduidelik is, hoe sou die skeppingsverhaal hier inpas? In hierdie verband word slegs verwys na die algemeen aanvaarde
2013-08-19Beste Jaco,
Dankie vir hierdie stukkie interessante geskiedenis oor "Gaywees", of liewer, homoseksualieit, in die Suid-Afrikaanse konteks. Dit lyk vir my dat die wetlike posisie en hantering van homoseksuele in Suid-Afrika nie
Angus2013-08-19Beste Jan,
Jy verstaan nie die linguistiese beginsels waarop my argumente berus nie, daarom moet ek hulle aan jou verduidelik. Dis nie diepgaande verhandeling nie,
Ek verstaan nie jou argumente nie, want waarop dit berus, weet nugter. Wa
2013-08-19Daar is 'n baie groot verskil tussen drome en geloof, Angus. Geloof in God is 'n rasionele, nugtere bewustheid en 'n besonder kragtige riglyn vir die lewe, gebaseer op eie en ander se ervaring en ook 'n nugter, gesonde en vaste toekomsgerighteid.
Drome
2013-08-19Twak.....beide die inleidende brief en storietjie oor die horse's ass.....maar oester was nog een vir feite nie, onthou die Mandela Kinderfonds.......
Twak vir die volgende redes:
Geen werklike nuttige argumente oor eksplorasi