2013-08-19Lyk my jy is nie 'n meisie vir bietjie opwinding nie, Trienie?
Toemaar, daar is niks om oor te ontplof nie. Ek dink Kerneelsie soek maar net bietjie geleentheid om aandag te trek en ook om sy verspotte opgesmukte taalgebruik soos 'n oorve
2013-08-19Hello Pieter,
Maar jy skryf ook:
Beste Angus,Dankie vir jou bydrae waarvoor ek jou nie wil braai nie, maar die grysselle van my brein is nou hoogs ontsteld oor jou skrywe. Hier volg 'n definisie van ras uit die Chambers Encyc
2013-08-19Hello Angus,
Hierdie is 'n groot blik wurms sonder enige twyfel en 'n gesprek wat gelaai is met rasse-ideologie dat 'n kalm gesprek hieroor vir alle praktiese doeleindes onmoontlik. Ek stel dit onomwonde dat ek aan die kant is van ras as 'n
2013-08-19
Beste Angus,
Baie dankie vir die opoffer van jou vryetyd, en vir die moeite wat jy gedoen het om ons in te lig oor die kwessie van "ras". Nou verwys ek jou graag na die seksie van SêNet, "meeste kommentaar" ( Richard Daw
George2013-08-19Angus net iets oor 'n mindere punt. Jy skryf: "Wanneer twee diere van teenoorgestelde geslag, paar, behoort hulle tot dieselfde spesie; indien nie, dan behoort hulle tot verskillende spesies, alhoewel hulle eenders mag voorkom." Ek dink jy moet
Angus 2013-08-19Nee dankie, Kobus, op geloof vestig ek geen vertroue nie; dit lyk vir my te veel na Walter Mitty-drome. Dit het al te veel boere hier in SA hulle lewe gekos.
Groete,
Angus
isak prins2013-08-19Ek wil maar net 'n druppel in die emmer gooi, ek's nog 'n beginner in die evangelie maar as ek aflei vanaf die teks in hosia 11 vers 9 dan is GOD GEES en nie mens nie en dit bewys dat sy SEUN ook GEES moet wees en hy't net een SEUN nl JESUS die CHRISTUS.
2013-08-19Francois: Jy maak wilde veralgemenings. Al die westerse lande is nie bankrot nie. Afrika het 'n hoë groeikoers gedeeltelik omdat dit van 'n baie lae basis af groei. Westerse banke het bankrot gespeel omdat regerings versuim het om die banke behoorlik
albert2013-08-19@Reusedwerg
Jy sê: Dit is snert die storie ek sal jou vergewe maar nooit vergeet nie. Jy moet albei doen. Dit is bevryding. Daar is ook niks wat jy nie kan vergewe nie. Kry net vrede in jouself, dit sal kom.
Duidelik het jy ook nie vergeet nie!!
2013-08-19
Williams,
jou absolute onvaspasde aanmerking is totaal van koers af en pas hoegenaamd nie by die brief nie.
Jy bly waaragtig LitNet se "Village idiot"
Magtag man, klap jouself wakker.
Duitswester
Angus2013-08-19Beste Cornelius,
Ek het dit ook al agtergekom dat bloeddrukmedikasie rasspesifiek is. Ek het twee bure: die een is Afrikaanssprekend, en die ander een is Engels. Hulle is ewe oud, trouens hulle verjaar albei in September. Hulle gaan albei na dieselfde
Rieks Brand2013-08-19
Janlo Swanepoel, 8 jarige outistiese seuntjie, is Liewe Heksie se grootste bewonderaar. Hy wil graag vir tannie Verna 'n briefie pos, waarheen kan ons dit stuur?
francois williams2013-08-19Die Weste het nog altyd gelei??
Sedert wanneer?
Die geskiedenis van die mensdom kom miljoene jare terug al aan, so uit daai miljoene jare se geskiedenis hier op aarde, sou ek graag wil weet van wanneer af lei die Weste kastig en waarin?
Die int
francois williams2013-08-19Kindermishandeling, hetsy dit vir seks of ander geldelike gewin was nog altyd die nasionale sport van die Wit Weste, dit kom ook uit die Bywwelse dae voort al aan...dis sed but troe...maar hoeveel witmense wil die probleem erken of selfs herken???
francois williams2013-08-19Dis betekenisvol dat dit Elon Musk is wat nou ruimtereise moontlik maak vir iedereen en aan die voorpunt staan in die soort van ontwikkelinge...net nog 'n produk van SA se puik skole...
francoiswilliams2013-08-19Brian en Pietie?
As SA se skole dan kwansuis die swakste is ter wêreld, en die EU skole en Westerse skole die beste is, hoekom is SA se banke dannie bankrot nie, MAAR al die groot Westerse banke is deurie bank bankrot?
Om natuurlik nie v
2013-08-18Cornelius, wat 'n ontstellende en teneerdrukkende prentjie. Wys net weer eens dat die mens nie gereed is vir kernkrag nie. Die voorstanders van kernkrag hamer op hoofsaaklik twee aspekte: Dit is 1) skoon en 2) ekonomies. Risiko wor
2013-08-18Reusedwerg
Baie mooi gedagtes. 'n Nuwe begin of seisoen in jou lewe skop gewoonlik af met vergifnis. Eintlik is daar nie 'n beter geskenk wat jy jouself kan gee as juis dit (oorbegin) nie.
2013-08-18Baie oulike video, Kerneels. Die natuur is altyd 'n tonikum vir die siel.
Maar jou kommentaar...
Jy is, weens jou smetterige gedrag en onophoudelike mistastings en jou publieke manifestasie daarmee, maar met 'n blote ploert, Kerneels en ook 'n bespo
Thomas2013-08-17FC Boot
Tyd het niks met die rotasie van hemelliggame te doen nie. So 'n hipotetiese geval soos jy voorstel mag interessante natuurverskynsels tot gevolg hê maar sal niks aan jou belewing van ruimtetyd verander nie. Vir waarnemers op 'n and
Jaco Fourie2013-08-16Neelsie my Neelsie!!
Ek is nou eers terug na 'n heerlike lyf-maseurings-dekadente week, saam met vyf ander promisku-dekadente plaasboer-kliënte, diep in die Maluti-berge van Lesotho, waar daar geen internetopvangs is nie, en lees noueers jou selfb
2013-08-16kry vandag hierdie email van 'n goeie vriendin:
The U.S. standard railroad gauge (distance between the rails) is 4 feet, 8.5 inches. That's an exceedingly odd number. Why was that gauge used? Because that's the way they built them i
George Redelinghuys2013-08-16
Beste Wouter,
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om al die drade van die gesprek bymekaar te trek, maar Henn se oorspronklike vraag het as volg gelui: of "ras" deel van 'n mens se IDENTITEIT kan wees......en my an
2013-08-16Hello Charl,
Kennis geneem van jou argumente en is daar weereens gedeeltes waarmee ek in akkoord is en het ek ook aangedui dat die studie van 'n enkele teks nie 'n fondasie vir die moderne mens is nie.
Hierdie begin daarom vo
2013-08-16... en dan Chris, sit asseblief daardie pyp neer as jy aan my dink; jy gaan net kopseer kry en dit gaan onnodig langer vat om jou intelligensie te {herwin?} ...
2013-08-16Beste Angus,
Het jy geweet; bloeddrukmedikasie, is byvoorbeeld rasspesifiek? ...
Race and Pharmacogenetics: Ethnicity and race are both concepts used as a way of categorizing people of shared ancestry and physical traits (Sankar et al.
2013-08-16Verskeie aspekte rondom Dawkins se nou welbekende twiet word bevraagteken, veral of dit onsensitief was en aanstoot kon gee. Daar word ook gevra hoekom die Moslems hier uitgesonder word.
Om een twiet in isolasie te evalueer is misleidend. Daw
Angus2013-08-16Beste Cornelius,
As ek verkeerd is in my redenasie, is ek maar alte bly as iemand my daarop wys. Vir woordeboekverklarings het ek die grootste respek, want dit wys op hoe 'n woord deur sprekers gebruik word.
Die woord "ras" 'n
2013-08-16
Beste Jan Rap; gepraat van die mensdom se slawediens aan gevestigde belange en die rigting wat dit aan ontwikkeling gee, deel ek hierdie sekerheid van 'n ander aarde in die nabye toekoms as wat ons vandag ken: http://worldtruth.tv/fukushima-
2013-08-16Chris Dippenaar,
Dis regtig net jy - in jou desperate Protestante ontnugtering - wat die heilige geskrif Rut, tot die versameling heilige skrifte genaamd die Bybel, in jou absolute waansin met iets soos; tot "die verhaal van Rut
karien bard2013-08-16Ai tog, lees asb my brief Voksblad 15 Augustus 2013. Ek hou ook nie van ALLE swart mense nie soos ek ook nie van ALLE wit mense hou nie. HANLIE HET DIT VIR EIE GEWIN GESKRYF, SHAME, BOU TOG LIEWERS AAN DIE BIETJIE WAT NOG IN SUID-AFRIKA OORBLY!
2013-08-16
Beste Angus,
Dankie vir jou terugvoer wat altyd waardeer word.
Ek is beslis nie aan die kant van die Kreasioniste nie, en verlang nog 'n oortuigende uitleg oor die konsep van "ras". Ek is oop vir oortuiging en revisie va
Angus2013-08-16Beste Pieter,
Ek aanvaar jou woordeboek se uitspraak: dit is hoe die woord "ras" in 'n taal gebruik word. HAT sê: Groep mense, diere, plante verbind deur gemeenskaplike afkoms, en gekenmerk deur min of meer vaste erflike eienskappe, deu