Kommentaar

Lincoln's Long Game: The morally painful road to slavery's end

2013-08-13 George, al het jy nie meer die moed om met my te kommunikeer nie, praat jy my darem baie erg na (na die hart) hiermee: "Die ergste is dat jy [Wouter] nie vir ons sê wie dit geskryf het en waar dit vandaan kom nie. Verbeel my dit

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-13 Beste Wouter,   Dankie vir die interessante skryfstuk deur Dawkins. Ek deel hoofsaaklik sy opinie oor die meeste van sy skrywe hoewel ek die deel oor "ras" moeilik verteer. Om te konstateer dat ras 'n sosiologiese kontruksie is, is dare

Lincoln's Long Game: The morally painful road to slavery's end

George 2013-08-13 Hallo Wouter, oor 'n lang tyd lewer jy reeds waardevolle bydraes op hierdie werf. Die jongste wat spesifiek gemeld kan word is; “Richard Dawkins atwitter” - skitterend! Met die bydrae hierbo het ek egter probleme. Goed, ek het dit gelees

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-13 Hello Pieter,    Jy het seker die nou die opdatering vanaf Richard Dawkins gesien en is daar veel mee om in akkoord te wees nou dat die detail beskikbaar is. 'n Voorbeeld is Boko Haram wat sekerlik die ergste mislukking bevestig met 'n naam wa

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-13 Hello Angus,    Dit is net so wat Hitchens betref, wat 'n 'force of nature' was hy nie, en word hy gemis ten spyte van die vraagteken wat ek wyle terug publiseer het, het Hitch definitief sy plek gehad, wie beter om 'n Falwell aan te vat, daar

Rede vir ateïsme

2013-08-13 Hello Thomas et al,    Hier dink ek al die tyd 'n  ateïs is 'n  ateïs is 'n  ateïs maar lees vandag in die Guardian die volgende:    In America, a study has just been published by t

Ateïste of te not

2013-08-13   Dis waar Duitswester, ek beaam; ek wil in vrede gelaat word om my geloof uit te leef, maar die [fanatiese] Moslem asook die fanatiese ateïs wil dit nie aanvaar nie - EN - net so die super-Christene, wat sogenaamd namens G_D septer swaai;

Verna Vels (1933–2014)

Lelanie Schoeman 2013-08-13 My dogtertjie hou haar 8ste Verjaarsdagpartytjie op Saterdag, 31 Augustus 2013. Sy wil so graag vir Karel Kat en Liewe Heksie en kie by haar partytjie hê, maar ons het geen idee waar om sulke karakters te bespreek vir die partytjie nie.  Enig

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

2013-08-13 Dankie vir `n weldeurdagte en inspirerende stuk, Dirk. Ek het onlangs The Age of Reason (1794 – 1807) deur Thomas Paine gelees, waarin `n deïstiese benadering tot religie sterk na vore kom.  Hoewel deïsme nie destyds `n nuwe denkrigt

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

2013-08-13 Dirk, Sjoe, goed gestel! Ek stem, daar hoef nie teenstrydighede tussen wetenskap en geloof te wees nie. Inteendeel ondersteun en verbreed die een die ander. Soos 'n leer-van-kennis wat opgeklim word - na Bo in verwondering. Maw - wetenskaplikes

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

2013-08-13 Beste Dirk Laurie,   Wat 'n wonderlike lafenis!   Laat my asseblief toe om net enkele aanhalings daaruit met my absolute oorgawe daarin, te beaam:   (begin van aanhalings)   Daar is 'n siening onder enkele wetenskap filosowe so

Ateïste of te not

2013-08-13 Dag Reusedwerg, jy het dit erg goed gestel. Omtrent 25% van alle gelowe is "inheems" bv die aanbidding van voorvaders. Dan is daar 5 groot gelowe wêreldwyd. Van die wêreldbevolking is omtrent 33% Christene, 21% Moslems, 14% Hindoe

Ateïste of te not

2013-08-13   Goddank vir welopgevoede Christene soos jy Reusedwerg!   Dis werklik hartseer hoe die werf se super-Christene "namens die HERE", hand met die werf se super-dekadente-promiskue-homoseksuele-ateiste vat, om met hul spoeg-en-plak-bed

Op soek na Moomin

Marelise 2013-08-13 Hi Het jy al reggekom? Ek het al beplan om vir Danie Niehaus direk te kontak, aangesien hy in ons area woon en uit te vind of hy die regte kan koop en dit of dvd's kan verkoop. Hy verkoop sy pa se Jakkals en Wolf-stories wat op radio uitgesaai is.

Pieter Redelinghuys

2013-08-13   Trienie Mahne, is dit nie veel meer beskaafd, welopgevoed en gemanierd om MET iemand in hul teenwoordigheid, as VAN hulle te praat nie? ... hierdie is tog na alles my bydrae ... derhalwe, jou gemene kombersie waaronder jy verbeelding laat, is ewe

Mans verneuk meer …

Angus 2013-08-12 Beste Jan, Dit kan waar wees dat meer mans hulle vrouens verneuk as die omgekeerde. Ek het my vrou al hope kere verneuk, en ek is seker daarvan, sy het my nog nooit verneuk nie. Soos nou die dag. My kollega het 'n losie by Kingspark en hy nooi my toe u

"Richard Dawkins atwitter"

Angus 2013-08-12 Beste Wouter,  Dankie vir daai skerp oë van jou. Praat Dawkins nie die waarheid nie? Sedert die Middeleeue het daar nog niks opspraakwekkends uit Moslemwêreld gekom nie. Dit moet 'n mens mos verwag van lande waar vryheid van van spraak

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-12 Hello Pieter,    Ek lees vanaand die volgende as 'n opdatering vanaf Richard Dawkins na die oorspronklike tweet:    Twitter’s 140 character limit always presents a tough challenge, but I tried to rise to it. Nobel Prizes are

Ontlening vir Jan Rap

Angus 2013-08-12 Beste Brianvds, Dieselfde ook hier, ek wil die piep kry vir sulke taal,  maar besef dat dit maar met alle tale gebeur. Mense wou die stuipe kry oor die taal wat hier aan die suidpunt van Afrika gepraat word, en nou is ons trots op Afrikaans. Ek vo

Mans verneuk meer …

Henk Seymore 2013-08-12 "Dis 'n wiskundige anomalie want vir elke paring waarin 'n man betrokke is moet daar 'n vrou betrokke wees." Jan Rap, Nee. 'n   Wiskundige anomalie  veel meer interessant as die tipe van drog-dink-oraat-saam-sonder-selfstandig-l

Rede vir ateïsme

2013-08-12 Beste Thomas, Dankie vir die noukeurige beskrywing van jou wêreldsiening, en die plek daarin van godsdiens,  veral wat handel oor die hiernamaals.  Interessant om te dink dat 'n spul ongeletterde bokwagters vandag die kre

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-12 Beste Wouter, Dalk het Richard Dawkins dit veral teen Islam aangesien hierdie godsdiens die grootste gevaar inhou vir die sekulêre demokratiese Weste.  Onthou jy dalk die fatwa (doodsvonnis) wat die Ajatolla van Iran in 1989 uitgespreek

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-12 Hello Pieter   Ek neem kennis van wat jy skryf en daarmee ook die oproer rondom Dawkins se opmerking aangesien Dawkins 'n baie duidelike punt probeer maak alhoewel dit vir my onduidelik is of dit teen godsdiens in die algemeen is of dan Islam in is

Vir Williams oor sy Afrikanerosaurusse-brief

Reusedwerg 2013-08-12 Dit laat my dink aan die familiesaamtrek. Neefs en niggies bymekaar. Die ouma roep hulle om te kom eet, waar is julle? In die skaapkraal ouma. Wat maak julle, O ons vry die meisietjinners, O net solank julle nie rook. Nie.

Rede vir ateïsme

2013-08-12 Raed-na-Gael As die aanhaling van Einstein juis is, is ek oortuig daarvan dat hy waarskynlik na die tekortkominge van die wetenskap om die werklikheid volledig te beskryf, verwys het. Ek stem volledig saam dat die werklikheid nog baie verduideliking n

Pieter Redelinghuys

2013-08-12 Ek dink Pieter het 'n punt beet en sien die wysheid in sy skrywe raak. Dalk verstaan ek Henn ook nou beter ... 

Rede vir ateïsme

2013-08-12 Beste fcboot Ek neem aan jy verwys na die model-afhanklike realiteit wat Hawking en Mlodinow beskryf in hoofstuk 3 van hulle boek. Dit is inderdaad die realiteit waarna ek verwys. Solank die model vir my bevredigende antwoorde gee en nie weerspreek wo

Onsigbare mense van die Karoo op reis na identiteit

Kobus Faasen 2013-08-12 En  'n "Boesman" is die dorheid in die pejorativeerder se gewete, of waar dit vroeger was. So stereotipies rassisties.   Kobus Faasen

Die misbruik van kinders

2013-08-12 Beste FC Boot, hartlik dank vir jou kosbare inset hier. Cornelius Henn

Pieter Redelinghuys

2013-08-12 Dankie Pieter...

Die misbruik van kinders

2013-08-12 Mosterd na die maal - dog is George se kommentaar hierbo, ook nogmaals geveinsd!   In die eerste kommentaar onder George se eerste bydrae onder hoofde" Misbruik van kinders" [ https://www.litnet.co.za/Article/misbruik-van-kinders ],

'n Besonderse blik op die werklikheid (vir almal met harte)

2013-08-12 Interessante foto. Dankie Henn!

Michael le Cordeur gesels oor Kaaps

Kobus Faasen 2013-08-12 Die volgende verskyn in Prof Le Cordeur se artikel in Die Burger van 8 Augustus 2013:   "Uit Arabië na die Kaap Arabiese woorde wat hulle in Kaaps tuisgemaak het, sluit in: barakat (kospakkie huis toe ná ’n partytjie), poewa

Groenvystroop (L,P)

2013-08-12 Oester! Ek weetie of ekke gelag of gehuil het nie - maar dit het na so iets geklink ... Reguit geskryf se Moses! (Sies man)

Pieter Redelinghuys

2013-08-12 Beste Cornelius,   Baie dankie vir jou mooi woorde van vertroue, en vir die pragtige foto geneem op die trappe van St George-katedraal in Kaapstad by geleentheid van die doop van julle dogtertjie.   Deur al die jare wat jy hier op S&e

Rede vir ateïsme

2013-08-12 Beste Thomas,   Jou verklaring vir jou ateïsme is so "short and sweet. No bullshit".   My  posisie kan seker teruggevoer word, of liewer vind dit weerklank met Dostoevsky se  "Broers Karamazov&q

Die misbruik van kinders

fcboot 2013-08-12 Die inskrywing verskyn in die Jewish virtual library. Circumcision Circumcision is the removal of the foreskin of the penis. The rite of circumcision (brit milah) is one of the most ancient practices of Judaism

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-12 Beste Wouter,   Die reaksie op Richard Dawkins se opmerking/ waarneming sou tewagte wees, maar die feit dat hy dit verwyder het is onrusbarend om die minste te sê. Hier is 'n voorbeeld van selfsensuur van die ergste graad.   Bin

Rede vir ateïsme

2013-08-12 Jy dwaal ou Thomas.   Hierdie ouens sê die volgende:-   "One thing I have learned in a long life: that all our science measured against reality is primitive and childlike" Albert Einstein   "One day it wil hav
Top