Kommentaar
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
Jaco Fourie 2013-08-06 Wouter Om die sogenaamde "kerkvaders" te wil kwoteer soos hierbo kan gevaarlik wees. Tertullian bv het voorgegee dat beide Jesus en Paulus eunuchs (gekastreede mans) was. Dit is belangrik om 'n in d
Tao, spiritualiteit , en om in wese te wees ... (vir almal met harte)
2013-08-06 Dolf, Na jare se ervaring met Bybelaanbidders en ander slimjannies se sieklike selfliefde, verstaan ek jou streng voorstaan van dit wat jy as die grondslae van die sogenaamde ware Christelike godsdiens beskou, en daarmee ook jou oordrewe
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
Jaco Fourie 2013-08-06 Pieter Wouter skryf hierbo: "Die woord, ateïs, is na dese vir my so kras, net soos Jaco, se gay Wouter, aanhef van onlangs". Vir my is beide die beskrywing van myself als "ateis" en "gay" (ek so
Gays vs Homoseksueles
Jaco Fourie 2013-08-06 Pieter Hoer het beslis 'n geskiedkundige slegte konotasie. Ek moes liewer die meer aanvaarde "sekswerker" term gebruik het. Dankie vir die geleentheid om dit te kan regstel. En ja. Beide die manlike asook die vroulik
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-06 Baie dankie daarvoor Pieter. Dit word waardeer.
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-06 Beste Wouter, Met jou weersin van etikette slaan jy die spyker op die kop. Etikette reduseer en verminder 'n persoon se menswaardigheid wat altyd kompleks en veelvoudig is. Om persone te etikeer is gewoonlik die eerste stap vir
Tao, spiritualiteit , en om in wese te wees ... (vir almal met harte)
2013-08-06 Cornelius, Ek sien nie Christenskap as aanvullend tot alle godsdienste nie. Ek weet vir ‘n feit dat die hindoes, boediste, jode, muslims, en dies meer, NIE Jesus as die Christus bely NIE. God se genadeversoening in en deur Sy enigste Seun, Jesus
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-06 Wouter, Wat is die kanse dat jy ooit nou in jou "nuutgevonde spiritualiteit", al die ergerlike etikette wat jy so gedurig op VALSHEDE grond (soos ook in jou einste bydrae hierbo), en jy dit dan om ander se nekke hang, sal regstel? &nbs
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-06 Hello Pieter Kennis geneem. Baie dankie Wouter
Tao, spiritualiteit , en om in wese te wees ... (vir almal met harte)
2013-08-06 In 'n tipies eensame "please call me" aan myself hier gerig, deel ek ook die volgende aanhaling uit 'n heel onlangse berig: Last week, Pope Francis received a collection of world religious leaders in his first ecumeni
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-06 Beste Wouter, Hallejula! Laat ons ook in die toekoms weet omtrent jou miraculous epiphany. Beste groete, Pieter Redelinghuys
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-06 Hello Trienie, Baie dankie vir jou ruimhartige kommentaar. Dit word werklik waardeer en daarmee ook besef ek die omvang hiervan. Soos ek dit begin skryf het vanaf Saterdag af met die boek langs my was die verbasing van die ontdekkings gemaa
Tao, spiritualiteit , en om in wese te wees ... (vir almal met harte)
2013-08-06 Cornelius Noudat jy weer hierbo getik het dat die vonke spat, die rook dwarrel en “ge-copy en ge-paste” het op die werf…..wil ek jou graag net vra: Bely hindoes, boediste, jode, moslems, en dies meer, Jesus as die Christus? Siende da
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-06 Beste Wouter, Nou is ek skoon uit die veld geslaan, en gedisorienteerd deur die aard van jou skrywe. Wat het van Wouter, die ateïs, geword? Het Kobus jou bekeer, of het jy net 'n metamorfose ondergaan? Hoe meer da
NZ, een van die mees besoedelde lande ter wêreld ...
2013-08-06 Hello Francois, Ek merk jy alweer beserk raak van jaloesie oor gelukkige Suid-Afrikaners wat hulle in Nieu Zeeland vestig en 'n sukses daarvan maak. En wie terloops is die "ons in Suid-Afrika" waarvan jy praat? Dit is al 10 jaar
Gays vs Homoseksueles
2013-08-06 Beste Jaco, Dankie vir 'n interessante skrywe - maar het die tyd nie dalk aangebreek om aftesien van die neerhalende term "hoer" nie. Dit klink so outyds - só Bybels. Hierdie persone is aan die einde van die dag tog mense, en
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-06 Ag nou ja, en daar ruim die geveinsde Trienie Mahne enige onsekerheid omtrent die behae wat sogenaamde "ware Christengelowiges" (Spiritueel Intelligentes), in hul kamstige verhewendheid bo ander se spiritualiteit (harte) het, uit die
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-06 Wouter, Hierdie is die mees skitterendste skrywe wat ek nog op SêNet gelees het! Jou artikel hier het direk tot my gees gespreek en trane gebring. Ek wonder of jy werklik die dimensies hiervan verstaan? Ekself wou nie hierdie indiept
Notas: London Sunday Times - "Diamonds ensure Mugabe is for ever"
2013-08-06 Ek herhaal die volgende sin deur Jaco Fourie: "Jou [Wouter se] bydraes mbt enige onderwerp hier op die net is meerendeels ander se nagevorste sieninge wat jy copy paste, in die trant van jou copy paste van [Londoan Sunday Times], Der Spiege
Hoekom die blitsige verval van die Weste dan??
francois williams 2013-08-06 Ek HERHAAL, WEEREENS vir Pietie... en vandag nog is die gemiddelde Witte niks meer as 'n mini hitler nie, vol eiewaan, misplaaste eiewaan van die superioriteit, terwyl die res van die wêreld lekka lag, en JULLE teen die spoed van witlig verJulle kan nie ’n egte gemeenskap sonder ons wees nie
2013-08-06 Beste Jaco, Dankie vir jou interessante en insiggewende terugvoer oor die sosiale posisie van gays in die Afrikaner-gemeenskap. Dit is bemoedigend om te hoor dat Afrikaners tredhou met die res van die ontwikkelde wêreld veral in die lig van di
Kobus de Klerk se New Age Spirituele Intelligensie herbesoek
2013-08-06 Presies Jaco Fourie, Kobus de Klerk steur hom ook nie aan God nie ... moet ek dan sleg voel omdat Kobus de Klerk en sy kruipers my kamstig ignoreer? ... dit het my tog laat dink aan: En Ek sê vir julle: Elkeen wat My sal bely voor die mense, ho
Wapentransaksie
Reusedwerg 2013-08-06 Ek seg nou die dag vir iemand die hoogtepunt van eensaamheid is, jy stuur vir jouself 'n "please call me". Ek wil nie op my eie brief 'n relaas lewer nie. Na aanleiding wat Jan geskryf het, herinner dit my aan wat my skoonsus gewoonlik kwytraak.
Antwoord vir Angus (en Rietha)
2013-08-06 Et1, ek dink maar net hy MAAK of hy nie verstaan nie maar ek sal maar aanhou probeer, dis my morele plig. Angus, brief volg. Groetnis
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-05 Ja, net nog 'n roep om wraak deur Wouter met sy eie lafhartige verdagmakery en bedrog uit die hel - siestog - alles jeens sy gekrenkte en patologiese egotjie! Soos enige gereelde belangstellende hier reeds weet, verwys Kobus de Klerk gJulle kan nie ’n egte gemeenskap sonder ons wees nie
Jaco Fourie 2013-08-05 Ek weet nie Pieter of ek heeltemal met jou saamstem nie. Die homo was altyd in Afrikaner-geledere, en als sulks uitgeken en aanvaar, mits hy nie met dit te koop geloop het nie. Ongelukkig is daar geen melding in ons geskiedenis daarvan nie, maar ek
Nieu-Seeland: Land of Love
2013-08-05 die nar williams slaan homself sekerlik disnis met sy nunchak warra warra stokkies as hy hierdie lees, hehehehehehe.
Wapentransaksie
2013-08-05 Vavi, soos Nixon, het 'n groot fout gemaak om te bieg en verskoning te vra; dit gaan hom, soos vir Nixon sink, heelwaarskynlik. Hy moes gemaak het wat Zuma en die Yanks doen - ignoreer en/of ontken. Dit lyk my dit werk.
Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al
2013-08-05 The Book of Disquiet (Penguin Modern Classics eBook) (Fernando Pessoa) Kindle Location. 635-49 | Added on Monday, August 05, 2013, 08:40 PM I was born in a time when the majority of young people had lost faith in God, for the same reason tLitNet Akademies-resensie-essay: Alfabet van die voëls – ’n Intertekstuele labirint
Maree 2013-08-05 Baie interessante resensie!
Kobus de Klerk se New Age Spirituele Intelligensie herbesoek
Jaco Fourie 2013-08-05 Bly om te sien dat Kobus de Klerk hom nie aan die niksseggende Neelsie steur nie. Jaco Fourie
Nieu-Seeland: Land of Love
Thomas 2013-08-05 Reusedwerg Dis belangrik om die bybel reg te lees - sê ons spul ateïste mos nog altyd! Thomas
Gelukkig het die Bulls …
Enjee 2013-08-05 Vir die mense wat dit nie geweet het nie, die Pretorianers kan ook Ingels praat.
Wapentransaksie
enjee 2013-08-05 Beste Reusedwerg Moenie Mosambiek se Pantserregiment vergeet nie! EnjeeJulle kan nie ’n egte gemeenskap sonder ons wees nie
2013-08-05 Beste Laurie, Ongelukkig is Afrikaner-kringe konserwatief van aard - dit is eenvoudig hulle natuur, en hulle geloof gegrond op die Joodse-Christen wêreldsiening só ingeprent dat ek nie sien dat hulle ooit homoseksualiteit
Jors land ’n guppie
2013-08-05 Jors jy sal by my moet kom leer: Net die FOTO van my vis het meer geweeg as die ou se vis wat tweede prys gekry het.
