2013-07-31
Chris Dippenaar, lees 'n mens al jou onthutste ergerlikheid, jou oorlogshond aandrang soos om "godsdiens te ondermyn", en al jou neerhalende verwysing na emeritus aartsbiskop Desmond Tutu (iemand wat sy hele lewe opgeoffer het om die lew
Michael le Cordeur2013-07-31Liewe Johannes
Prof Small se gedig vir mnr Mandela is nie in Kaaps nie, maar Standaardafrikaans geskryf. Ironies is jy die een wat met 'n rassistiese bril na SA kyk.
Nie almal wat bruin is, praat Kaaps nie, en nie almal wat Afrikaner is,
2013-07-31Hello Pieter
Ons kan baie gesels oor die euwels van fundamentele godsdiens, maar of ons nou daarvan hou of nie, in Afrika lê die lot homoseksueles in die hande van hierdie mense. Dit kom letterlik neer op die verskil tussen lewe en dood vir homosek
2013-07-30Jy opper mos nou `n baie geldige punt hier, Hans. Ons lees nooit van metaangas in leeupoep nie; dis die koeie wat dit vrystel, en hulle is vegetariërs. Dis dus duidelik dat vegetariërs nie net meer poep nie, maar dat hulle poep ook m
2013-07-30Hello,
Hans, wat het jy teen RSG? Dit is 'n goeie stasie en vergelyk goed met BBC se Radio 4 & Radio 3 wat verskeidenheid betref en die manier waarin die programme versprei word.
Maar die vraag is oor metaanvrystellings.
Reusedwerg2013-07-30Ek deel jou siening betreffende die swak Afrikaans wat op die draadloos gepraat word. Ek het nie genoeg woorde om my misnoë daaroor uit te spreek nie. Dit is ook asof dit op dowe ore val. Niemand luister nie. Dit is asof mense nie meer omgee ni
2013-07-30Hello,
Vir die wat dalk sou belangstel in die perskonferensie is die volgende insetsel met gedeeltes geplaas op die New York Times se webwerf vandag en kan dit hier geluister word:
http://thelede.blogs.nytimes.com/2013/07/29/
2013-07-30Beste Cornelius,
Berus jouself nou in die feit dat: blykbaar jy alleen die enigste gelowige op SêNet is wat gesnap het dat al die gelowe: Joodse-, Christen-, Moslem en Buddhiste, almal tot dieselfde waarhede ("universial truths
2013-07-30Brianvds,
Jou opmerking dat nadelige gene mettertyd uit die populasie verdwyn omdat individue met daardie gene minder nakomelinge het en individue met voordelige gene meer nakomelinge laat, is blote spekulasie en ’n baie wilde ongekontroleerde st
2013-07-30Beste Wouter,
Dankie vir hierdie besonderse, en sinvolle bydrae.
Miskien verbaas dit jou, maar dit wat ek hier lees, voel ek kom uit jou hart - en waarvan die hart van vol is...
En, om met jou hart in iets te leef, is inderdaad so eenvoudig soos d
2013-07-30Jou beste grap nog dusvêr!!
Dankie alweer vir die entertainment.
Die standaard in Suid-Afrika is só laag, só laag, dat volgens PISA opnames (ranking) Suid-Afrika een van die laagste lande in die wêreld is.
2013-07-30Hans: Dit is 'n fout om te wonder oor die doel van enigiets in die natuur, tensy jy KdK se tipe teologie onderskryf.
Dit is dalk meer sinvol om te wonder of die renoster (eintlik renosters, siende daar meer as een spesie is) vir ONS enige n
2013-07-30
... en "sofistiese woordspeletjies", is presies waarmee jy in jou ekstremistiese Protestante ontnugtering en fundamentele ondermyning van godsdiens besig is Chris Dippenaar...
2013-07-30Francois: Ek is heeltemal bewus daarvan dat vele van die probleme waarmee ons sit, gewortel is in ons verlede. Maar om die oorsprong van die probleem te diagnoseer is nie dieselfde ding as om die wêreld se beste skoolstelsel te hê nie.
2013-07-30Chris,
Jy probeer sekerlik maar soos altyd jou verleentheid te ontduik met die volgende: Cornelius, nie "oordeelkundige werklikheid" of "judisieuse realiteit" kan instaan vir "logiese feit" nie. Jy is besig met sofi
2013-07-30Inderdaad is dit beter om De Vos direk te lees.
Maar laat ek dit ook duidelik stel ek is dit eens met Comestor se stelling wat die volgende vereis: persoonlike, intellektuele en morele vooroordele" uit te skakel of ten minst
2013-07-30Angus,
Ek het gehoop jy kan die humor in my skrywe sien. Soms moet mens ‘n grappie sien vir wat dit is: ‘n grappie, en dan slegs daaroor lag - niks meer nie en niks minder nie - siende dat ek dit tong-in-die-kies geskryf het. Maar miskien i
2013-07-30Dankie Naomi
Hello Johann
Briljant daardie kwatryn ... en dan in dit vir spesiale vermelding, vergetelgat en die kersie op die koek, kwantumkat ...
Baie dankie
Wouter
2013-07-30Beste Pieter,
Ek waardeer met vreug jou belangstelling in hierdie onderwerp.
Daar is beslis 'n baie groot verskil tussen Bybelaanbidders, en die eenvoudig, nederige kinders van die HERE. Infernale farisese en meerwaardige ware gelow
2013-07-30En vergeet nie die wonderbaarlikste kat van almal nie, Schrödinger se kwantumkat. In 'n vers oor my gestorwe eerste kat, Gunar, 'n sjokoladebruin Burmees, is dié strofe:
Volgens wette van die wetenskap
verdwyn
2013-07-30Cornelius, nie "oordeelkundige werklikheid" of "judisieuse realiteit" kan instaan vir "logiese feit" nie. Jy is besig met sofistiese woordspeletjies terwyl jy niks doen om jou stelling (Net omdat [iets] in die Bybel staan, is
Johannes Comestor2013-07-30Francois Verster, jou opmerkings oor joernaliste wat deesdae objektiwiteit ontken, regsman De Vos wat regverdigheid voorop moet stel en regsmense wat nie objektiwiteit durf ontken nie, is hoogs tydig en nodig. In vandag se koerant (Die Burg
2013-07-30Hello Angus,
Ek vat jou woord, wiskunde en logika is nie my sterkpunt nie maar verstaan ek sonder twyfel die versigtheid vir 'n klein kat om 'n groot kat aan te vat, skerp naels of nie ...
Hello Pieter,
Baie dankie v
francois williams2013-07-30Brian, die probleme waarvan jy praat is die oorblyfsels van die korrupte Apartheid-regime, toe tienderangse onderwys opgedis was aan kinders wat uitgehonger onder bome moes sit ... waar het al daai geld toe heen gegaan??
As jy dit beantwoord dan beantw
francois williams2013-07-30Mr Hen, hierdie is maw, NIE Afrika skole nie?
Hierdie is maar net enkele van die derduisende puik skole van Afrika.
Die eerste skole en eerste universiteite ter wêreld was in Afrika, ons weet hoe om dit te doen!!
2013-07-30Francois: Mens kan nie Grey Kollege, KES en ander topskole wil voorhou as tipies van Suid-Afrika se skoolstelsel nie. Mens kan net sowel beweer daar is geen armoede hier nie, en dan vir Cyril Ramaphosa voorhou as tipiese Suid-Afrikaner.
Ons
Johannes Comestor2013-07-30Le Cordeur is die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR). Onlangs het hy dit wenslik geag om Nelson Mandela namens die ATR op LitNet met sy verjaardag geluk te wens. Vandag is sy entoesiasme blykbaar nie net deur die "Madiba"-gedig ge
2013-07-30Hans:
Ek weet ook nie eintlik nie. In voerkrale word beeste met meel gevoer eerder as gras, en dalk gee dit meer gas af, maar ek is maar skepties oor die hele ding met vee se metaanvrystellings. Voor daar miljoene beeste en skape was, was daar mi
2013-07-30Beste Chris,
Dankie vir jou terugvoer, en wat jy kwytgeraak het oor sekere aspekte van Tutu onderskryf ek met sekere reservasies. Die tyd het dalk aangebreek dat daar 'n skeiding kom tussen die aardskonserwatiewe Evangeliste wat die Bybel besko
2013-07-30Kobus, as jy nie kan verstaan dat natuurlike seleksie natuurlik is nie, dan het ek nie veel raad vir jou nie, en dit demonstreer dat jy die konseptre wat jy kritiseer nie verstaan nie.
Die nadelige gene verdwyn mettertyd uit die populasie omdat i
2013-07-30Hel François, nie een die skole wat jy hier noem, is eens staatskole nie ... hulle almal volg streng WESTERSE standaarde - een van hulle is selfs KATOLIEK!... en is "Deon Scheepers" nie 'n wit (Afrikaanse) naam nie?... huh, hoe dan n
2013-07-30Chris,
Jy reken ook heel slim: Cornelius, jy kan woordeboek-definisies vir terme gee tot jy blou is in jou gesig en dit gaan nog steeds niks bydra tot jou argument nie. 2 en 3 gaan nooit vir jou 4 gee, selfs al kan ek 'n empiriese bewys gee vir o
Reusedwerg2013-07-30Ek het 'n kat gehad wat kon praat, maar ongelukkig het hy gehakkel. Hy sien eendag die bure se Boel en begin toe met f..f. f ... en voor hy toe kon sê "fokkof" toe eet die Boel hom.
Reusedwerg2013-07-30My beskeie mening is daar is 'n moerse verskil tussen intelligensie en emosionele intelligensie, over gesied seinde "Kennis van verstand"
2013-07-30Chris,
Jy tik : "Vir jou [Pieter Redelinghuys] en vir my [Chris Dippenaar] is die oplossing eenvoudig: godsdiens moet ondermyn word totdat dit geen invloed meer het op die morele standaarde van ons samelewing nie. Homoseksualiteit is 'n groot proble
Hennie Smith2013-07-30Polonius; kom uit agter die gordyn! Netnou kry jy 'n mes so deur die gordyn waaragter jy skuil.
Soveel aanvegbare stellings het ek selde gesien: dit regverdig nie die tyd om dit een vir een te bespreek nie!