Kommentaar

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-30 Hello Pieter Ek en jy weet baie goed dat die regte vir homoseksuele mense die grootste teenkanting kry van godsdiens. Aan die een kant is dit goed om te sien dat Tutu sê die Bybel is verkeerd wanneer dit hierdie leefstyl verdoem, maar aan die ander

Strooipoppe in evolusie

2013-07-30 Perdebytjie, Wouter, Brian & Koos, Dankie vir die komplimente en verdere toeligting. Charl.    

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-30 Chris, Jy doen weereens werklik en baie duidelik moeite om die punt in my bydrae te kaap. Ek het vrede omtrent jou persoonlike  gevoelens jeens enigiemand of onderwerp. Dis tog jou voorreg om te dwaal waar jy wil. Die punt egter is gewoon die

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-30 Cornelius, jy kan woordeboek-definisies vir terme gee tot jy blou is in jou gesig en dit gaan nog steeds niks bydra tot jou argument nie. 2 en 3 gaan nooit vir jou 4 gee, selfs al kan ek 'n impieriese bewys gee vir onderskeidelik 2 en 3.

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-30 Beste Pieter, Nogmaals dankie vir jou bemoediging. Nie een van ons is werklik verteenwoordigend van enigiets behalwe onsself nie, maar, daar is weliswaar ligjare se verskil tussen 'n opgevoede mens soos jy, en die sedelike insinking waarmee iemand soos

Tot nadenke en goeie wenke

2013-07-30 Angus, Nommer 9 is beslis in die kol. Ek kan niks onthou wat ek al alles oor die jare vir jou vertel het nie! Sterkte Dolf 

Indien 'n kat kon praat

2013-07-30 Beste Wouter, Apart van die cheshire cat van Lewis Carroll in Alice in Wonderland, is die swart kat op die poster (nou 'n ikoon) van Theophile-Alexandre Steinlen  om die eerste cabaret, Le Chat Noir,  in Parys te adverteer, 

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-30 Chris, Ek weet vanuit ‘n geloofsoortuigingsoogpunt sit ek en jy nie langs dieselfde vuur nie, maar jou vraag aan Cornelius ten opsigte van sy logika is in die kol. Soos altyd laat sy redenasievermoë veel te wense oor – hy weerspreek ho

Pierre de Vos braak gal teen Annelie Botes

francois verster 2013-07-30 Ek moet met Johannes staamstem oor De Vos se aanval op Botes - in beginsel, nie oor wie betrokke is nie.  Ek het ook nog niks deur Botes gelees nie en "weet" net wat ek oor haar in die media lees. Sodoende kry mens 'n sekere indruk, soos d

Godsdiens die skepper van gay bewustheidsbeweging

Jaco Fourie 2013-07-30 FC Boot Jou tweede voorlegging kan als "rebuttal" gesien word.  Jou eerste stelling suiwer 'n tussenwerpsel.  Ek het meer waardering vir jou "rebuttal" als tussenwerpsel, terwyl eersgenoemde nie objektief voorkom nie.

Kritiek teen die darwinisme herbesoek

2013-07-29 Brianvds, Jy maak die verstommende bewering dat geen intelligensie is nodig om natuurlike seleksie te rig nie; dit vind heeltemal vanself plaas. Seleksie vind gerig en doelmatig plaas om die beste keuse voorrang te laat geniet. Dit is hoekom spe

Tot nadenke en goeie wenke

Jan Rap 2013-07-29 Ek hou veral van nommer 9. Ek kan nie jou brief aan my oor Afrikaans oopmaak nie; die ding spring heeltyd weer na die tuisblad toe. Groetnis Jan Rap Ek het die brief weer geplaas - dis sal nou reg wys. - groete Naomi

Indien 'n kat kon praat

Angus 2013-07-29 Beste Wouter, Ek het so 'n vermoede ek het die wiskundetoets gedruip. Miskien slaag ek die logikatoets.   Geen bont kat is onsosiaal nie. Geen kat sonder stert sal met 'n leeu speel nie. Katte met snorre is altyd bont. Geen sosiale kat het st

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-29 Jaco, as iemand vir my sê dat wat ek nou net gesê het is nie baie slim nie, weet ek dat hy eintlik bedoel dat ek iets doms gesê het; ietwat meer kras gestel: Ek het kak gepraat. Maar die manier waarop die ou dit vir my sê laat dit

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-29 Beste Cornelius, Steur jou nie aan die negatiewe opmerkings nie. Diegene wie jou ken weet dat jy skryf met jou hart, en goedgesindheid, welwillendheid en liefde is vêr verwyder van logika. Groete, Pieter Redelinghuys.

Indien 'n kat kon praat

Angus 2013-07-29 Beste Wouter, Hoe hou jy van my stukkie wiskunde?   No cat has eight tails, One cat has one tail. Adding: one cat has nine tails.   Groete, Angus

Gay magsblok in die Vatikaan?

2013-07-29 Hahahahaha!!!!! ... daar het julle dit!!!!

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-29   Vir enige ander wat sou belangstel; my bedoeling aan "logiese feit", in die sin daarvan dat die Bybel se voorskrifte nie meer so toepaslik op ons lewens vandag is nie, sluit ook nou aan by die gedagte "om konsekwent te wees".

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-29 Chris Dippenaar, spesiaal om nog moontlike verleentheid te spaar: feit, =e. Die werklik bestaande, werklikheid, werklike gebeurde, daad. in feite, werklik, inderdaad; 'n voldonge feit, 'n afgehandelde saak. Skaf vir jou 'n verklarende woordebo

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-29   Wat 'n teleurstelling... hoeveel maal moet 'n mens nog gewoon net taal uitlê vir hierdie gekrenkte slimjannies? logies, =e; =er, =ste. 1. Op redeneerkunde gegrond. 2. Oordeelkundig. 3. Wat tot die logika behoort. logika. 1. Regte manier

Pierre de Vos braak gal teen Annelie Botes

Jaco Fourie 2013-07-29 Johannes De Vos is nie die enigste Afrikaner wat emosioneel, subjektief, ongebalanseerd en eensydig teenoor sy eie volksgenote braak nie.  Ons het ons eie soortgelyke "De Vos" hier op SêNet, en ons almal weet wie dit is. Jaco Fo

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

Jaco Fourie 2013-07-29 Chris Skerp.  Beslis skerp. Jaco Fourie

Kritiek teen die darwinisme herbesoek

2013-07-29 Kobus:   Jou aanhalings van deskundiges is buite konteks, en as sulks is dit onmoontlik om te kan sê of dit hulle werklike idees weerspieël. Ek weet uit lang ondervinding dat kreasioniste sulke aanhalings versigtig buite hulle konteks li

Cornelius, gesprekke op LitNet?

Jaco Fourie 2013-07-29 Daardie Kelt-gesig (met rooi hare en rooi baard, kan net Kelt wees), met saffierblou oë; is my tipe man. A real mans "man".  'n Man wat volgens Aristoteles, 'n ander man reeds geproe het. Jaco Fourie

Gay magsblok in die Vatikaan?

Jaco Fourie 2013-07-29 Wouter Wat jy as waardevol beskou al dan nie, gaan my werklik nie aan nie.  Ek huldig minder as niks agting vir jou insette.  Jou bydraes mbt enige onderwerp hier op die net is meerendeels ander se nagevorste sieninge wat jy copy paste, in di

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-29 Cornelius, jy pas Tutu se woorde aan en skryf: "Net omdat in die Bybel staan, is dit nie noodwendig toepaslik (waar), in ons lewens vandag  nie". Dan noem jy dit "'n logiese feit!" Wat is logies aan dit? Is jy seker jy verstaan wa

Kritiek teen die darwinisme herbesoek

2013-07-29 Brianvds, Moet jou nie verknies oor my vlak van kennis nie. Julle het ons verwyt dat ons iets kritiseer waarvan ons niks weet nie, toe haal ons deskundiges aan en nou word ons daaroor gekritiseer omdat ons nie ons eie kommentaar lewer nie - sien jy die

Indien 'n kat kon praat

2013-07-29 Hello,    Aanvullend to begenoemde moet daar ook respek betoon word aan die beroemde Mr Mistoffelees, sekerlik die slimste en mees magiese kat ooit en het almal vir die truuk geval dat  Mr Mistoffelees kwansuis net besig was om muise

Gay magsblok in die Vatikaan?

2013-07-29 Hello Jaco,    Fyn, indien jy glo die teendeel is nie bewys nie, hoe kan dit dan anders wees. Soos alreeds aangedui is hierdie nie 'n poging om die afgryse na afgryse wat jy hier wil plaas te stop nie en herhaal ek weer ek gaan nie jou huiswer

Indien 'n kat kon praat

2013-07-29 Hello Pieter.    Ek is so lief vir katte en dan die katte wat in my ouerhuis gebly het en het ons nou al twee 'Nikki's' gehad en was ek vir alle praktiese doeleindes betower deur hulle, veral die laaste een en kon ek ook ure na hom sit en kyk.

Kritiek teen die darwinisme herbesoek

2013-07-29 Kobus:   Laat weet ons gerus wanneer jy evolusie goed genoeg verstaan om jou eie insette te lewer eerder as om geleerdes buite konteks aan te haal.   Die kritiek wat wel geplaas is ignoreer die effek van seleksie. Daar is nie 'n evolusion&ec

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-29 Beste Pieter, Nes altyd, baie dankie vir jou insig en belangstelling. Die agtergrond van meeste van my bydraes geskied ongelukkig en met groot hartseer teen 'n agtergrond wat oor baie jare heen deur onder meer hierdie persone waarna ek verwys het, gesk

Indien 'n kat kon praat

2013-07-29 Beste Wouter, Dankie vir jou, en andere se gedagtes, oor die misterie van die kat. In antieke Egipte is hulle soos gode aanbid, en in die Verre-Ooste hoogs geskat. Tydens die Middeleeue, in Europa, het die Kerk hulle as instrumente van die Duiwel be

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

2013-07-29 Beste Cornelius, Baie dankie vir jou skrywe, (jy kon liewer die persoonlike aanvalle op sekere mense  verswyg het), veral vir die interessante gedagtes bevat in die sitaat vanuit "God is not a Christian: And other provo

Cornelius, gesprekke op LitNet?

2013-07-29   Dis baie waar Hans!... 99.99999% + van die "gesprek" hier, word gestry om die mees basiese in alle kommunikasie; soos byvoorbeeld om die betekenis aan woorde te verklaar... wat nog die verstaan van hul eie waardes, norme en standaarde?..

Die Onbeholpenheid van die Witte Weste

francois williams 2013-07-29 Born in Africa ... Dr Alban... Fok julle naaiers - Die Antwoord ... en dis my antwoord ...

Gay magsblok in die Vatikaan?

2013-07-29   Jaco Fourie, jou opsetlik en onredelik verkeerde (perverse) voorstelling  van die Roomses, is reeds tot stof gemaal... net "ware gelowiges" soos Kobus de klerk en sy kruipers, bepaal dat sonde op 'n skaal van groot na klein gemeet k

Tot aan die uithoeke van die aarde ...

2013-07-29 Presies Pieter!... GELD. GELD. GELD. ... dink net; wyl jy die "diens" met jou onderbroek aan en 'n sigaret in die bek volg, jy ook sommer so dan en wan na die rugby kan oorskakel; of anders om... hahaha... en die BORGE!!!... hel, met nagmaal rol

Gay magsblok in die Vatikaan?

2013-07-29   Nogmaals, baie dankie Wouter ... ek het ook vrede met jou stryd om my verwysing na katoliek (met 'n kleinletter), te verstaan ... jy is welkom om my daaroor te vra; ek sal werklik my bes doen om hierdie, en ook 'n paar ander algemene werklikh

Gay magsblok in die Vatikaan?

Jaco Fourie 2013-07-29 Wouter Wanneer jy stellings oor my maak, is die onus op jou om jou stellings te bewys met voorbeelde, nie ek nie.  Die feit dat jy dit nie doen nie,  en selfs soos hierbo sê jy gaan dit nie doen nie, dui aan op twee aspekte, nl jy LIEG
Top