Vir Williams oor sy Afrikanerosaurusse-brief

  • 1

Ek sien jy verkneukel jouself hewig oor die regering rook wil verbied. Weer eens, dankie dat jy ons op die skewe prioriteite wys. Die regering verbied rook maar hulle betaal meisies om swanger te word. Lekker subject pour, of hoe? Verskoon die Engels, miskien moet ek die Afrikaans gebruik; vaktap.

Jan Rap

  • 1

Kommentaar

  • Dit laat my dink aan die familiesaamtrek. Neefs en niggies bymekaar. Die ouma roep hulle om te kom eet, waar is julle? In die skaapkraal ouma. Wat maak julle, O ons vry die meisietjinners, O net solank julle nie rook. Nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top