2013-07-29Brianvds,
Jy het die kritiek gesien - dit staan duidelik uitgestippel. Wys nou die sogenaamde strooipoppe uit en gee dan daarnaas die 'werklike' posisie - dan sal almal ten minste kan sien dat jou beskuldigings soos die hierbo, nie so ontsettend leeg i
2013-07-28Hello,
Die volgende program van 'n paar jaar gelede van BBC Radio 4 word gebied vir die wat belangstel en kan hier geluister word:
http://www.bbc.co.uk/radio/player/b014qndd
Understanding Suicide - Families, Secrets
2013-07-28Hello Jaco,
In nominale terme is Cornelius 'n Anglikaan indien sy bywoning in St George gebruik sou word net soos Cornelius aangedui het hy is nie 'n Christen nie. Daarom word dit weer herhaal jou skoolgrond swartsmeer van die Roomse Katoli
Jan Rap2013-07-27Soois, jy vra watter regering beter as SA s'n is?
Luister nou mooi: AL die regerings
1) waarvan die geldeenheid nie so val soos ons s'n nie
2) waarvan die slaggate per kilometer minder as ons s'n is
3) waarvan die regeringshoofde minder aankla
Angus2013-07-27Beste Thomas,
Die verkrampte Kreasioniste spog verniet met dr Sanford. Hy het sy goeie werk gelewer toe hy nog 'n ateïs was. In 1997 het hy afgetree, en dis eers ongeveer 2005 dat hy Intelligente Ontwerp probeer propageer het. Sy boek Genetic Entrop
2013-07-27Evolusie gaan oor die feit dat lewe evoleer en steeds evoluleer. En dat spesiasie plaasgevind het en steeds plaasvind. En die prosesse daaragter.
So Kobus de Klerk en Dolf watter deel van die evoluleer het julle 'n probleem mee?
Het lewe n
2013-07-27Daar is sowat 445 000 wetenskaplike artikels in die planeet se voorste wetenkapjoernale wat die evolusieleer bewys en bevestig - kumulatief en konsekwent - en dit strek oor sowat 150 jaar. Nou dit: tot op datum is daar nie een artikel of greintjie bewyse
2013-07-27Goeie plasing. Kan byvoeg dat seksuele seleksie (naas natuurlike seleksie) 'n baie kragtige agent is in die evolusie van lewe.
Dis na bewering die belangrikste drywer vir die onstaan vir menslike intelligensie.
http://en.wikipedia.
2013-07-27Beste Trienie,
Verskoon asb my onkunde aangaande die presiese Bybelteks met betrekking tot jou stelling dat: die groot en deurlugtige dag van God (sal) aanbreek. Nêrens staan hierdie teks in die Bybel nie. Wat daar wel staan han
2013-07-27Charl: 'n Goeie opsomming. Die verbasende ding omtrent Darwin is hoe eenvoudig sy teorie eintlik is - die meeste navorsing wat in die 150 jaar ná die publikasie van Origin of Species gedoen is, was op 'n manier eintlik blote voetnota's tot Dar
2013-07-27Kobus:
Soos ek vantevore genoem het, dit help nie eintlik om jou eie strooiman-weergawe van evolusie aan te val nie. Jy sal Darwin self moet aanvat, nie die karikatuur van hom wat kreasioniste geskep het nie. Die enigste mense wat jy flous, is di
francois williams2013-07-27Pietie ... jy beantwoord nie my vraag nie?
NZ en OZ die beste lande ter wêreld?
Hoe weet jy dit, en waarom is jy dannie reeds daarna nie?
Ek WEET SA is die beste land ter wêreld, ek was nou net weer daar en het myself gate uitgeniet.
My in
Jaco Fourie2013-07-27Wouter
Jy skryf: "Die slotsom van my kant af, aangesien so versoek deur Jaco. Ek glo in hierdie man en wens hom absoluut net die beste toe hy kom eg oor en mag hy suksesvol wees."
In al twee lywige persaanhalings van jou, wat
2013-07-27Godsdiens die skepper van gay bewustheidsbeweging
Onder die onderwerp pos ek die volgende: “Waar die hart van vol is, loop die mond van oor — ’n mens is geneig om baie te praat oor dié dinge waaraan jy baie dink. Die w
2013-07-26Brianvds,
Dit is juis van hierdie soort van stomme aan- en opmerkings wat julle maak, wat meer vernietigend vir julle evolusieteorie is as enige ander kritiek op die meriete.
Al wat dit aandui, is dat jy totaal oorbluf is en niks te sê het om
2013-07-26Hello,
So ook uit Der Spiegel die volgende temas soos gepubliseer 23 Julie 2013:
Fisher of Men
The New World of Pope Francis
By Fiona Ehlers
Openness, modesty, change: Pope Francis has launched a revolution in
2013-07-26Hello,
Uit vandag se Financial Times: (26 Julie 2013)
‘People’s Pope’ connects with Brazil’s poor
By John Paul Rathbone
By shunning Church opulence, Francis is walking the walk...
Two unus
2013-07-26Hello Francois,
Dankie vir die entertainment wat jy alweer vir ons verskaf.
Ek luister na jou lofsang oor Suid-Afrika: Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, oor ons ewige gebergtes...
Ek is gelukkig dat jy op die
Jaco Fourie2013-07-26Wouter
Jy skryf: "want jou swartsmeer van die Rooms Katolieke Kerk is so eensysdig dat dit geen toets van volledigheid sal slaag nie"
Staaf bogenoemde stelling met voorbeelde
Jaco Fourie.
francois williams2013-07-26Mr Hen, my woorde is soos sonstrale dit val op alles en almal, sonder enige uitsondering, maak van hulle wat jy wil...
Mr Onredelinghuis, as jy glo dat OZ en NZ het die hoogste en beste lewenswyse ter wêreld dan neem ek aan jy is al lankal 'n geluk
francois williams2013-07-26Pieter, jy het het slegs paar jaar terug vir my gevra wat is dan kwansuis goed aan Afrika, wel, nou kan ek die vragie lekker omswaai en jou vraag wat is dan kwansuis goed aan die Weste?
Die Westerlinge vlug in hul miljoen talle nou wêreldwyd, na Ch
2013-07-26Hello Jaco,
Nuanse, nuanse, probeer nuanse want jou swartsmeer van die Rooms Katolieke Kerk is so eensysdig dat dit geen toets van volledigheid sal slaag nie. Hierdie fiksasie op die Rooms Katolieke Kerk is net omdat jy Cornelius Henn as 'n
2013-07-26Hello Jaco.
Kennis geneem van wat jou antwoord is alhoewel daar geen poging was om jou in te perk nie en is dit verstommend dat jy dit nou so aanbied. Daar word dan gewag vir die volgende afgryse waarmee jy gaan kom.
Baie dan
Jaco Fourie2013-07-26FC Boots
Pleks van tussenwerpsels, probeer hierdie en ander onderwerpe logiese redeneer indien jy voel jy is daartoe opgewasse, of bly liewer stil om sodoende nie jou onkunde ten toon te stel nie. Jy het nou net 'n onvolwasse vooroordeel aan jou
Jaco Fourie2013-07-26Wouter
Vergeet om verder te sê: Jy lees deeglik, maar jy vergeet selektief.
Jy het my redes hierbo in vorige skrywes reeds gelees, dan vra jy my asof jy nie reeds weet nie. ''n Ander voorbeeld is waar jy my vasvat omrede ek niks o
Reusedwerg2013-07-26Jy wakker die nostalgie in my. Ek is in soverre dit musiek betref 'n puris. Die musiek van die sestigs en selfs tot in die tagtigs bly maar my gunstelinge. Daar is die wat my as uit de oude doos beskou maar my smaak is my smaak. Ek is nie een wat gr
2013-07-26Cornelius,
Ek het na jou geplaasde foto gekyk en dadelik geweet dit is ‘n foto van Corrie en Thommie. Jy sien, Corrie en Thommie is ewe onnosel, maar verbeel hulself hulle is nie. Corrie, wat aan ‘n minderwaardigheidskompleks ly, hou daarva
Jaco Fourie2013-07-26Wouter
Die vraag oor meeste van jou skrywes kan ook gevra word: "wat is jou doel daarmee en die uiteinde"
Beide van hulle los jy mense in die lug daarmee, sonder om self 'n finale voor te stel nie.
Ek het my doel voorheen gestel. 1.
2013-07-26Hello Charl,
Jy verdien 'n kompliment en hiermee dan die kompliment vir die geduld waarmee jy Kobus en Dolf se strooipoppe hanteer het en die ou spel van selektiewe aanhalings wat instaan vir 'n deurdagte en volledige kritiek teen evolusie.
Ben Jordaan2013-07-26Ek het opgehou om Rugby te kyk agv skeidsregters wat doodeenvoudig nie op 'n veld hoort nie. Ek het al gewonder of daar nie iewers 'n vet tjekboek is wat die gang van 'n wedstryd bepaal nie, bv drie vorentoe aangee wat uitloop op 'n drie onder die pale en
Reusedwerg2013-07-26Pieter ek sien jy en Jan Rap verwerdig julle wragtig om op die persoon se onbenullighede kommentaar te lewer. Ek is nie die slimste mens op die aarde nie, ek gee ook nie voor ek is nie. Wat ek in my menslike bestaan geleer het is om jou bek te hou as jy n
2013-07-26Ag ou Francois,
Jou afguns en jaloesie vir persone wat in Wes- Europa, Noord-Amerika, Australië en Nieu Seeland woon neem nou al demoniese afmetings aan. Miljoene Afrikane wil nou op hierdie lande afsak en intrek.
Verander die band op jou speler, e
2013-07-26Wouter,
Ek respekteer die moedigheid waarmee jy Jaco Fourie se eentonige perversie omtrent die Katolieke, in die oë kyk.
Jaco Fourie, het egter reeds sy bedoeling as volg regverdig: "Cornelius gee kort-kort onnodige en ongesu
2013-07-26Brianvds,
Dit sal juis op 'n tragiese dag, soos wat jy beskrywe, wees dat jy sal besef dat ons 'fundamentaliste' juis vir jou reguit, sonder skroom, gewaarsku het oor al die dinge wat jy doen wat jou laat beland waar jy dan heen op pad is en jy s