Die Mooirivier se kurwes
draai by haar wilger verby
maar sy is min geskeel deur hom
wat speels haar liggaam streel
want al die ander bome
vat presies so sag soos hy
1Die Mooirivier se kurwes
draai by haar wilger verby
maar sy is min geskeel deur hom
wat speels haar liggaam streel
want al die ander bome
vat presies so sag soos hy
1
Kommentaar
Baie goed geskryf. Tasbaar.