2013-07-26Hahaha Thomas ... dit kon ook Jaco en Wouter, Chris en George, Trienie en Kobu s... ensovoorts wees; elkeen met hul omgekeerde beurt daarin ... daar is maar min hier wat hul eie kan krap!
2013-07-25Hello daar!
Sorry om weer te pla- maar ek dink dat ek hierdie briljante China-bois van jou se strategie ontleed het, nl, wen die vertroue van die boere deur hulle gratis te leer om 'n sampioenboerdery te begin. Dan word jy hulle agent om
Jan Rap2013-07-25Ag ou Soois, nou dat jy nie meer kan verkondig hoe wonderlik die nuwe regering is nie (hulle self erken al hulle het dit toe nie gemaak nie) soek jy toe 'n ander stok om jou ouers se mense mee te kasty. Jy hap natuurlik weer 'n moerse borrel met jou
2013-07-25Waar die hart van vol is, loop die mond van oor — ’n mens is geneig om baie te praat oor dié dinge waaraan jy baie dink. Die woord 'gay' klink natuurlik baie beter as homoseksueel, net soos 'pre owned cars' beter kli
2013-07-25Hello daar,
Is dit long-time-no-see, of long-time- no- hear?
Dit is wonderlik om te hoor dat Chinese wat gewoonlik só intelligent is, só waagsaam kan wees om hulle te gaan vestig in die Vrystaat veral
2013-07-25Ja, wel, ek weet nou ook nie. In die ou Sowjet-Unie, onder leiding van Kameraad Stalin, was Darwin se evolusieteorie verbode, en vele van Rusland se voorste bioloë is na strafkampe verban. So nou moet mens wonder of die Darwin-mafia nie dalk in daard
2013-07-25Cornelius: Elke fundamentalis wat ek al ooit mee te doen gehad het, dink skynbaar dat hyself, meer as enigiemand anders, God se witbroodjie is. Ek vermoed die rede waarom hulle skynbaar doelbewus andere vervreem is dat hulle juis nie enigeiemand anders se
2013-07-25Hello Jaco.
Volgens ingeligte bronne het die gesprek soos volg gegaan en is Pous Francis aan die woord:
"In the Curia there are holy people, truly, there are holy people. But there's also a current of corruption –
2013-07-25Beste Thomas,
Nou is ek regtig skaam om te erken dat ek vreeslik gethrilled is om te hoor dat daar sg. "wetenskaplikes" uit poste by universiteite uitgeboender word, en dat hulle artikels geboikot word deur die Darwin-mafia, hoewel ek
2013-07-25(ek probeer weer) Beste François, ek wil graag 'n moontlike anagarika aan jou voorstel - die werf se promiskue en dekadente homoseksueel, Jaco Fourie (soos hy graag oor homself daarmee spog)!... ek hoop sy ergerlikheid en onthutstheid onder vele op
Johannes Comestor2013-07-25Naas die gebeure by die St James Kerk, Kenilworth (25.07.1993, 11 mense dood) was daar soortgelyke slagtings, bv in Kerkstraat, Pretoria (20.05.1983, 19 dood), die Amanzimtoti-winkelsentrum (23.12.1985, 5 dood) en die Helderberg Tavern
Reusedwerg2013-07-25Jou briewe laat my aan my "los op die hoewe" dae dink. Dit is darem die eienaardigste ding en my kop is te plat om dit te verstaan. Hoe werk die vroutjiesmense se koppe. Ek was die jongste in ons gesin. Elke keer wanneer ek 'n dame huistoe gebri
2013-07-25
"Hi" Jaco, ek wil graag 'n wel ervare Lama aan jou voorstel - François Williams!... ek dink hy kan beslis jou homo-mojo so 'n hupstootjie gee ... lees hier vir so 'n ligte smakie: https://www.litnet.co.za/Article/die-nuw
2013-07-25Beste Charl (en alle ander belangstellendes),
Kobus de Klerk tik die volgende: 'n Biologiese proses word dus waargeneem, beide deur gelowige en ongelowige. Die ongelowige sê hierdie proses is die resultaat van 'n toevallige ontstaan van 'n e
2013-07-25 (die volgende is bloot net vir die pedagogiese waarde daaraan; om hierdie soort egotistiese dwepery van Trienie onder die mantel van Godsdiens, met 'n proef aan te toon) ... en ai tog Korporaal Mahne, wat sal jy jou kommentaar aan my hier
Johnny Boy2013-07-25Thomas, glo De Klerk homself rêrig? Is hy nie dalk in 'n diepe slaap nie? Droom hy van die maan wat van kaas gemaak is? Wag hy nog op die tandemuis? Of dalk wag hy vir Kersvader. Ongelooflik hoe 'n mens jouself kan verkneg aan 'n dogma wat wat besig
2013-07-25Charl,
Om net aan te sluit by my standpunt oor Darwin se aannames ten aansien van lewe uit 'n eenvoudige organisme, kan ek vir jou uit dieselfde artikel waarna jy hierbo verwys, aanhaal - "it is often said that all the conditions for the first pro
2013-07-25Wouter
Terloops. Hoekom het jy dit nie nodig geag om dit te noem toe jy dit agtergekom of terwyl ek oor Katolieke skryf nie. Die Rapport Kerk-Apartheid geval het jy wel nodig gevoel om te noem buite verband binne verband van die Katolieke onderwe
2013-07-25Dankie vir jou antwoorde, Charl.
Daar is egter nog verskeie ander vrae wat ek vra, waarmee jy nog steeds nie deel nie, maar kom ons kyk na dit waarmee jy wel deel.
Popper se terugtrekking van sy vorige standpunt, geskied nie in isolasie nie. Toe Pop
2013-07-25Reusedwerg
Ek sien in die nuwe JUIG! tydskrif vanoggend dat Ds Dirkie van der Spuy ingeskakel het hierby. Jy is korrek omtrent Moreleta Park. Dit word in elk geval volledig bespreek en glo ek JUIG! sou seker gemaak het van feite.
Jaco Fourie2013-07-25Wouter
Lankal opgetel. Nog voor ek vir jou van die Vatikaan Bank geldwassery debakel genoem het. Ek volg 'n stelselmatige plan indien jy nie reeds agtergekom het nie. Eers oor die pedofiel pouse; toe oor die straight jagse pouse
2013-07-25Ai ai ai Henn (sug) - jy is soos 'n blikkie Coke. Mens kan nie waag om jou te skud of aan te raak ...
Jan Rap - jy het my vreknuuskierig nou ...
Henning2013-07-25Ek sien nie hoekom dit verrassend is dat ’n gemiddelde kyker die fliek sal geniet nie. Geniet is tog nie die oortreffende trap van iets nie. Wat my wel verras, is die volgende stelling: “In Amerika beland tienduisende films in die snippermandj
2013-07-24hahaha ... en meteens sal daar geen kwessie oor die gesag van die bron wees nie, hahaha ... kan Wouter Ferns nie maar die volledige berig hieroor uit THE TIMES vir ons "copy&paste" (spoeg en plak) nie? ... maar wat is die punt?... sover
2013-07-24Trienie Mahne,
......WAT 'N BERG BOLLIE!!!!!!......
(glimlaggie sonder om te knip),
Cornelius Henn
(... ek het 'n legio redes om aan te voer, maar nou ja, ek dink hierdie is genoeg vir die geestesgesteldheid deur Trienie Mahne en die res van
2013-07-24Ag nou ja Korporaal Mahne... dis werklik tragikomies hoe jy my met dieselfde strydlustigheid as die patetieke bleeksiel Wouter Ferns aanspreek; dit wyl jy vir "Perdebytjie en haar makkers", ewe moederlik as jou kleintjies deur die skepping probe
Reusedwerg2013-07-24Hi Trienie. Ek dink die kubersending is reeds sedert 2006, kan vroeër of later wees, aan die gang. Dr Stephan Joubert van die Moreleta-gemeente het dit toe begin. Ek mag verkeerd wees, of hy kon iets anders begin het maar die kubersending lui by my '
2013-07-24Trienie, mis jy nie die dae toe die tannies koeksisters verkoop het om te betaal vir jou pa se kerktent nie?
https://www.litnet.co.za/Article/nostalgiese-geheuekiekie-kinderjare
Solank daar mense soos jy is sal daar mense (soos die ouens van TEN) w
2013-07-24Kobus,
Ek het `n artikel opgespoor wat Darwin se sienings omtrent die ontstaan van lewe bespreek: http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC2745620/
Hieruit blyk dit dat Darwin van mening was dat wetenskap in sy tyd nog nie ontwikkeld genoeg
2013-07-24Dolf,
Die aanhalings van Drr Kirscher en Skell in jou bydrae bevat in hoofsaak menings oor die belang van evolusie in hedendaagse biologiese navorsing eerder as die geldigheid van die leer self. Die boodskap wat ek daaruit kry, is dat die evol
2013-07-24Beste Trienie
Jy kon nie weet dat ek lief is vir die natuur nie en jy het op 'n bedekte wyse 'n steek ingekry na my en my "makkers"! Wouter het dit ook opgelet en jou kommentaar aan hom wys dat jy deeglik bewus was daarvan.
Ek
Celesté Fritze 2013-07-24Die spelling van Hess se naam moet Hoess of Höss wees. Die umlaut-o is per abuis in my speltoets-proses deur 'n -e vervang en ek het dit nie opgetel nie! Rudolf Hoess/Höss en Rudolf Hess is natuurlik nie diese
2013-07-24Ouch!
Eina Perdebytjie, waarom die angel? Het ek iets ge-trigger? Ek's jammer. Sonder dat ek jou avonture gelees het, het ek net geweet dat jy lief is vir die natuur en het ek jou karaktersimbool gebruik om die mooi van insekte te probeer skilder. Jammer