2013-07-22Hello Perdebytjie,
Voor ek vergeet, kyk hierdie Walt Disney van 1938, 'n bul, wat as 'n jong bul net wil sit en die blomme wil ruik, waar hy stil en eenkant niemand pla nie. Sy ma verstaan al is sy koei. Tot en met eendag wanneer Ferdinand
Thomas2013-07-22Kobus
Die feit dat woorde in 'n woordeboek staan beteken nie dit bestaan regtig nie. Spook en sinterklaas is in alle woordeboeke te vind.
Spirituele intelligensie is bloot jou verbeelde kruk om jou verbeeldingsvlugte te ondersteun. Miski
Thomas2013-07-22Ai tog Kobus
Ek daag jou weereens uit. Noem vir ons net een gesaghebbende universiteit wat kreasionisme as basis vir die aanbied van sy biologiese wetenskappe.
Jy raak onwetenskaplike snert kwyt en bewys net hoe verlammend godsdiens op l
2013-07-22Kobus skryf:
"Maar dié ‘quotes’ bevat dodelike kritiek ... "
Jy is heeltemal korrek, Kobus, Die kritiek is dodelik. Die probleem is net dat die kritiek dodelik is vir 'n strooiman-weergawe van evolusie
Jaco Fourie2013-07-22Wouter
Heeltemal reg. Daar is die naasbestaandes wat emosioneel benadeel gaan word, maar dit geld vir enige vorm van afsterwe, hetsy ongeluk asook moord, die dat ek die persoon wat ander nie andersins te nagekom, het nie, sal ek nie veroordeel n
2013-07-22Hello Kobus,
Daar was jy al weer die vuil wasgoed van die huismoles in die Darwin-huishouding. Hierdie een gaan ek egter uitsit, net soos met die vorige een in 7 Maart 2012.
Laat hierdie kadawer, Darwinisme wat kunsmatig rego
2013-07-22George en Jaco, het julle 'n ander reaksie verwag van Cornelius as die een hierbo. Julle weet mos dat 'n kefferbrakkie of blaf of tjank, en soms altwee gelyk, maar nooit iets tussenin nie.
2013-07-22Kobus,
Die opskrif van jou artikel verwys na “darwinisme” en jou inleiding na “darwinistiese” evolusie. Hiermee verstaan ek dat ons te doen het met die leer wat vervat word in Darwin se boek “On the Origin of Species b
2013-07-22Hello Perdebytjie,
Ek is bly dat ek gediskwalifiseer is van die oppas van kinders, want aangesien ek nie eers agter 'n dier kan kyk nie, maar het ek 'n reeks honde gehad met die naam, Shuba', in my jeug en kan vandag nog nie verby 'n wolfho
Jaco Fourie2013-07-22"moet ek jou daarop wys dat kerke geen belasting betaal nie. Dus ry jou godsdiens ook op die belastingbetaler se rug."
Skerp!
Jaco Fourie
2013-07-22Hello.
Ek hou van Reusedwerg se oplossing dit maak baie sin. Aangesien dit 'n baie duidelik besluit verg van jou kant af om jou self te dood. Soos byvoorbeeld om behandeling vir 'n siekte te staak, nie meer te eet nie en talle ander maniere. 
2013-07-22Hello Pieter,
Daardie Friedrich Nietzsche aanhaling, "The Christian resolve to find the world evil and ugly, has made the world evil and ugly" is werklik kragtig en is nou al diep in my gemoed. Dit wys sonder enige twyfel die
2013-07-22
Beste Margi,
Ek het heelwat ooreenstemming met jou; selfs dekadente en promiskue narsiste is sulke potensiële selfmoordenaars ... en dis presies soos Jaco Fourie dit stel - "Vir my is selfmoord {....} waar ander onskuldiges in die
2013-07-22Hello Trienie,
Hoekom die steek van die angel?
Laat hy/sy die eerste klip gooi.........
Maar die fotoreeks is mooi sonder twyfel.
Baie dankie
Wouter
2013-07-22Hello Jaco,
Van die probleme by die bank weet ek van en volg dit met belangstelling myself. Ek was egter nie bewus van die debat oor Pous Francis se besoek en sal dit nou ook volg. Dankie vir die deel daarvan.
Baie dankie
&n
2013-07-22
Goed gestel Johnny Boy ... ek so ook nog net "ad nauseam" hier by Kobus de Klerk se berugte en onthutste "Spirituele Intelligensie", so altoos in die logika, wou byvoeg!
2013-07-22Kobus de Klerk, onthou jy hoe jy en jou kruipers my vervloek het toe ek die woordjie "broeders" met medemens vervang het?... ek het elkeen van jou Bybel-versies nagegaan, en nie in 'n enkele een staan die woord "Spitrituele Intelligensie&qu
JvNk2013-07-22Uitstekende vraag. Dit gaan ook verder: Gegewe die diskriminasie wat Jode onder die Nazi's ervaar het, sou dit nie net verdedigbaar gewees het vir 'n Jood om belasting te ontduik nie, maar eintlik eerder 'n morele plig.
Mens kan 'n saak uitmaak dat dit
2013-07-22Johnny Boy se 'kommentaar' is so niksseggend en kleinlik soos sy naampie wat hy vir homself gekies het. Sy koebaai was al koebaai voor hy iets hier kwytgeraak het. Skromelose tweegesigte - al wat hulle kan doen, is om gedurig te papegaai, cut & paste.
JvNk2013-07-22Die Abrahamitiese Midde-Oosterse godsdienste bestaan al iewers tussen 2000 en 5000 jaar lank.
Hoe lank het die Keltiese of Griekse gelowe bly voortbestaan? Is dit blote toeval dat die Christelike kerk vir eeue lank voorbehoeding as sonde beskou het, e
2013-07-22Goddank vir vroue!
Liewe Trienie, dis hoe ek jou op die werf respekteer; sag en met 'n diep gevoel vir die mooi dinge in die lewe ... los gerus die testosteroon vir my en die res... ek wens regtig ek kon jou help om weg te kyk waar ek met die "Broke
2013-07-22Natuurlik George!
Jou verskuilde en perverse bydrae waarin jou opsetlik en onredelik verkeerde voorstelling van kindermolestering as 'n uitsonderlike Katolieke probleem probeer voorhou en kindermisbruik as iets bespotlik aan die Katolieke inbeel
2013-07-22Beste Jaco
'n Artikel oor onwettige orgaanhandel hieronder. Die prentjie sal nie vertoon nie.
Google die webwerf vir dit. http://www.africareview.com/Special-Reports/Organ-trafficking-on-the-rise-in-post-Mubarak-Egypt/-/979182/1303076/-/9asidkz/-/i
Reusedwerg2013-07-22Hi Margi. Ek dink dit is seker een van die moeilikste vrae om te beantwoord. Ek as leek sal my vertolking daarvan probeer verduidelik. Moord en selfmoord loop hand aan hand. Moord is wanneer jy iemand met voorbedagte rade van sy/ haar lewe ontneem.
2013-07-22Beste Trienie
Baie dankie vir die pragreis wat ek saam met jou kon onderneem .As jy my egter ken en al my blogs gelees het, sal jy agterkom dat ek 'n ontsettende liefde vir die natuur het. Ek gaan gereeld met my kamera na besondere plekke en ek h
Jaco Fourie2013-07-22Margi Jarrit
Eenvoudig. Selfmoord is wanneer 'n persoon vrywillig en bewustelik besluit en beplan om self sy lewe tot 'n einde te bring.
Die ander gevalle genoem, drank, rook, dwelms, ens wat oormatig gebruik is en wat uiteindelik tot d
2013-07-22Daar is 'n onderskeid tussen abiogenese en Darwinistiese evolusie. Abiogenese handel oor die ontstaan van lewe, terwyl Darwinistiese evolusie te doen het met die ontwikkeling van lewensvorme en biodiversiteit. Om abiogenese voor te stel as `n
George2013-07-22Cornelius volgens die eerste sin van jou brief: “Die opsetlik en onredelik verkeerde voorstelling van kindermolestering, en om dit as 'n uitsonderlike Katolieke probleem te wil voorhou deur George ...”. Hierdie stelling is onwaar tov George &n
Johnny Boy2013-07-22Cut & Paste. Die kenmerk van iemand wat poog om te debateer van uit 'n intellektuele lugleegte. En dan skryf De Klerk nog oor die ontstaan van intelligensie!
En die sinskonstruksies: ...."dat alles het na hulle bewerings ontstaan
Dr Niel le Roux2013-07-22Ek stel graag aan ouers van gay kinders voor om Dina Joubert se ONLOGIESE LIEFDE - OP PAD MET MY GAY SEUN te lees as 'n boek wat ek al aan verskeie ouers gegee het wat met hul kind se gaywees worstel en daarna nie genoeg hul dankbaarheid kon uiter vir hie
Jaco Fourie2013-07-22Word weer versend. Nie seker of die vorige een deur is nie
Wouter
Net ‘n voorbeeld van die Katolieke se verwagting wat gespandeer moet word vir ‘n besoek deur die pous, asook wat die kerk van ‘n staat of die publiek v
2013-07-22Beste Jaco
Dit is die beste om die verteenwoordigers van die Rooms Katolieke Kerk self aan die woord te stel. Dit sal dan ook misverstande uit die weg ruim. Jy sal sien dat die Pous geag word om die opvolger van Petrus te wees en dan ook deur die opvol
2013-07-22Beste Wouter
Dan dink die mens nog steeds hy is hierdie wonderlike wese wat soveel uitsonderlike eienskappe het en die "kroon van die skepping" is! Dis hierdie verwronge idee wat gemaak het dat mense dwarsdeur die eeue diere misbruik en
2013-07-21Raed
Jy mis die hele punt. Is dit aspris?
Jy sê indien jy doodgaan, gaan jou siel / gees onmiddelike hemel of hel toe. Ek gebruik die voorbeeld van Lazarus om 'n punt rakende die siel / gees te maak, nl volgens jou redenasie (nie
2013-07-21Chris
Dankie vir jou vertroue. My ouboet se tiener-kinders en vriende verkeer deur ons huis asof dit ook hulle s'n is. Hulle asook hulle vriende weet ek en my maat is gay. Dit pla hulle hoegenaamd nie. Hulle is ook nie skaam om