Angus2013-07-18Beste Kobus,
Jy kan weer alles lekker verdraai, nè. Sanford (let op die spelling, Dolf) het wonderlike werk gelewer toe hy ateïs was. Hy het sy lewe gewy aan die wetenskap. Toe tree hy af, word seniel, en 'n Christen, in daardie volgo
2013-07-18Hello,
Aangesien dit nou duidelik is dat Dolf en Kobus en ander lede van die teen-evolusie brigade nie enige vakkundige studies gaan lees nie oor hierdie onderwerp en die konteks waarin dit afspeel is ek genoop om die tweede beste te doen e
2013-07-18Hello Jaco,
Die Roomse Kerk werklik afgryslik sonder end?
Die hospitale, die skole, die opheffings werk wat gedoen word, die liefdadigheid wat betoon word?
Die 1,19 miljard katolieke wat gewone goeie mense is?&
2013-07-18Hello Raed-na-Gael
Vir die rekord het ek glad nie in enige gesprekke hier negatief na jou verwys nie. Die reaksies kom van Cornelius Henn en was die besluit dat ek nooit weer in gesprek met Cornelius Henn sal wees en dit bly staande.
2013-07-18Hello,
Dit word maar weer herhaal, die retoriek is goed, beide Dolf en Kobus, daar is geen twyfel daaraan nie maar waarby nie verby kan word is dat die kern is doodgewoon die verwerping van 'n hele vakkundige gebied.
Die deta
2013-07-18Hello,
Naomi is reg om na Steven Pinker te verwys en sou 'n mens graag dit wou reduseer tot 'n brief maar dit is nogal moeilik, wat bly in, wat kan uitgelaat word en nog steeds die idees staande laat bly. Dalk net die hoofstuk waarna Naomi
2013-07-18Wouter,
Ek is nie groot op komplimente ontvang nie … maar hopelik is ’n eenvoudige ‘dankie’ in orde ...
Ek is baie lief vir lees en ek moedig enigeen aan om te lees - dit dra by tot algemene en feitlike kennis. My seun is oo
2013-07-18Hello,
Baie dankie George en verskoning dat jou gesprek elders uitgedraai het soos dit gedoen het....
Perdebytjie baie dankie vir die voorbeeld wat jy ook gelewer het.
Ek plaas hiermee die gedeelte uit die lesing waa
2013-07-18Beste Brianvds,
Jy tik: Vraagstukke in die wetenskap word nie opgelos deur mense se IK te meet, of outoriteite aan te haal of deur debat nie. Hulle word opgelos deur getuienis.
Sekerlik die beste stukkie kommentaar wat ek in 'n baie lang tyd op die werf
2013-07-18Beste FC Boot,
Die kruks van die saak soos Jaco Fourie onder enige hoofde met "Katoliek" daarin, dit self en ruiterlik elders reeds erken het:
"Cornelius gee kort-kort onnodige en ongesubstansieerde steke na Afrikaanse Calvinisme.&
2013-07-18George,
Jy tik: Vir Cornelius was my boodskap ondubbelsinnig - afgesien van die goeie in jou kerk, daar was net te veel verspreide voorvalle, waar kerkhoofde ook probeer het “om skade te beperk” - hulleself of “hulle saak&rdquo
Jaco Fourie2013-07-18Die verskil. Politieke afgryse is gewoonweg gedateer en kom ten einde. Nazi afgryse; Pol Pot afgryse; Tamerlane afgryse; Prins Vlad afgryse; Gengis Khan; Attila die Hun; afgryse; ens het gekom en gegaan.
Die Katolieke Kerk se afgryse strek
2013-07-18Dolf:
Ek is seker jy is ten minste tien keer so intelligent as ek. Dit maak geen verskil nie: jy verstaan nog steeds nie die teorie wat jy kritiseer nie want jy het nie genoeg daaroor gelees nie. Ek het wel.
Vraagstukke in di
Jaco Fourie2013-07-18Raed
Eerstens. Verskoon dat ek vanuit 'n Engelse Bybel gekwoteer het. Dit was op daardie oomblik makliker en vinniger gewees om direk vanaf die internet te kon kwoteer het.
Tensy ek jou misverstaan, glo ek jy het my vraag nie beantwo
2013-07-18Ek voel mens moet die ikoon van Standaard-Afrikaans, NP van Wyk Louw, nie sommer saam met die baba en die badwater uitgooi nie. Daar is munt uit hom te slaan:
Hy het in sy bundel Tristia (1962) gedig:
My hart – of iets
2013-07-18Ek het veral die nabetragting geniet! So 3 jaar gelede is Raka deur Linden Hoërskool se Drama-departement opgevoer. Die drama-regiseur het dit soos 'n Griekse tragedie in Griekse styl en gewaad aangebied. Raka is nogal 'n komplekse "gedig&
Reusedwerg2013-07-18Die Mandela dag staan my ook nie juis aan nie. Ek het in elk geval nie die gerief om 67 minute lank iemand anders se nalatenskap te herdenk nie. Elke dag is Mandela-dag. Ek probeer elke dag iets vir iemand doen, hoekom een dag nou uitsonder en dit aan iem
2013-07-18Ek is nie seker wat jy hiermee wil bereik nie. Dwarsdeur die geskiedenis van die mens is misbruik gemaak van nie net van godsdiens maar ook politieke teorieë soos bv kommunisme. So was Pol Pot verantwoordelik vir die dood van 2000 000 mense in
George2013-07-18Sjoe, wat ‘n kattegeveg. Het nog skaars my bydrae ingestuur toe is daar tien reaksies en afgesien van Trienie is almal aan die byt. Dit lyk darem of ek gaan oorleef en die belangrikste is dat die boodskap weer onder die aandag gekom het. Vir Corneli
2013-07-18Beate Wouter,
Dis nou 'n roerende verhaal van die Sjimpansees en bonobo's. Ons het ook iets soortgelyk waargeneem onder 'n trop olifante in die Sabi-Sand Wildreservaat. Daar was 'n gebreklike kleintjie met swak ontwikkelde agterlyf. Vir sewe jaar
2013-07-18Uit die 19 kommentare dusver is 13 van agnostici en aanhangers van die darwinistiese evolusieleer.
Die klagte teen hulle is dat hulle nie eens hulle eie teorie se beginsels ken en verstaan nie en ook nie sinvolle antwoorde en bewys kan verskaf vir die
2013-07-18Cornelius,
Ja nee ou, ek verwonder my. Dis ongesond om ander se intellektuele vermoëns gering te ag, maar ek sê jou, dis net so nadelig om dit te hoog aan te slaan.
Hierdie twee hierbo se debattering van kwessies en seker van die de
Jaco Fourie2013-07-18Jy sê: "Maar Jaco, genoeg is genoeg .......... dit raak nou erg vervelig"
Maar Neelsie. Ek self is nog ver van verveeld en totdat ek verveeld raak, gaan ek dit nog geniet om jou soos 'n vis aan 'n lyn te speel.
Sterkte maat. Ja
2013-07-18Brianvds,
Dit verbaas my altyd dat wanneer mense (kom ons noem hulle EIV's - "evolusie-illusie-vrinne") hulself ag as outoriteite en dus, kenners, oor ‘n onderwerp wat hulle voorhou as hul vakgebied – nie omdat hulle aktief daaroo
2013-07-18Beste Wouter
Baie dankie vir die insiggwende artikel. Die groepsding is definitief een van die redes hoekom wesens vir mekaar omgee. Dis nie eie aan die mens nie en mens sien dit selfs by insekte, spinnekoppe, voëls en visse. Dit gaan duidel
2013-07-17Repliek op Jaco se kommentaar. Lees weer Joh 5: 28 - 29 in samehang met Hand 17:30 en Rom 2: 14-16
Dis hulle wat 'goed gedoen' het ( Joh 5: 28-29 ) van wie hier gepraat word. Hulle wat in Christus Jesus gesterf het, lê nie hier rond
2013-07-17Hello Dolf,
Ek het jou kommentaar sorgvuldig gelees en komplimenteer jou op jou retoriek. Die is inderdaad baie goed en het jy sonder twyfel 'n slag met woorde en dit is 'n voordeel in debat. Daar is wel 'n probleem in terme van hoe jy
George2013-07-17Wouter, dit is ek wat "baie dankie" moet sê vir 'n uiters interessante saak wat jy weer onder die aandag bring. Hoop jy kan dinge nog mettertyd verder voer. Groetnis. George
George2013-07-17Hans die groot probleem van die Keiser, Nederland, Frankryk, Rusland, ens was dat "Brittania rules the waves". So simpatiek soos hulle almal teenoor die ou president gevoel het, het hulle geen keuse gehad nie as om weg te kyk of verskriklik vern
Leon Retief2013-07-17
Aan Brian: ag ja jong, ek is al gewoond aan hierdie verskynsel: mense wat nog nooit enige tegniese publikasie in 'n vakjoernaal gelees het nie maar wat nou dink dat hulle die vakgebied beter verstaan as diegene wat wel al vir baie jare baie goed ve
2013-07-17Beste Raed na Gael,
Ek dink jy moet jouself sekerlik breek van die lag ...
Ek herhaal die volgende net so uit 'n kommentaar elders rakende die werf se patetieke bleeksiel se eentonige snert oral waar die geringste geleentheid kry:
(begin van aanhaling)
Jaco Fourie2013-07-17Wouter
Gelukkig was jou vriendjie nie 'n jaar jonger as jy gewees nie, anders het Neelsie, bo al sy ander beskuldigings teenoor jou, jou dan ook als pedofiel afgekryt.
Sterkte
Jaco Fourie
2013-07-17Hello,
Wat is meer menslik as om bewus te wees van jou dood wat vir jou wag en dan daarmee tesame die periode waarin jy uiteindelik tot sterwe kom. Hierdie is so 'n goeie artikel en het dit my diep geraak met die eerste lees daarvan en wil
Angus2013-07-17Liewe Naomi,
Jy maak nie reg nie. Hier sit jy al lankal in jou mou en lag vir ons ouens se gespartel, pleks dat jy al ingespring het om ons reg te help. Steven Pinker se boek het ek al twee keer deurgelees; die eerste keer toe ek met 'n gebreekte
2013-07-17Beste George,
Ek hoop dis nou duidelik genoeg hoe die werf se residensiële snotkop Jaco Fourie en sy kruiper, die arme bleeksiel Wouter Ferns (soos hy graag na homself verwys), jou bydrae gekaap het.
Ek neem jou nie kwalik as