Kommentaar

Vyf mites: Roomse Katolieke Kerk en seksuele wandade

2013-07-13 Hello,    In Vrydag se Times of London:    Pope Francis tightens laws on child sex abuse By Philip Willan- Rome Published at 12:01 AM, July 12 2013 Pope Francis is to make the sexual abuse of children a specific crime un

Breyten Breytenbach Boekefees 2013: Oor Montagu en literêre toerisme

2013-07-13 What an honor to host such an incredible line-up of literary greats! Thank you all for your time and for filling our town with such thrilling culture for the weekend! Here's looking at 2014!  

Jan Rap se vrees vir die Engelse gevaar

2013-07-13 Beste Angus, Dankie vir 'n besondere interessante artikel. Die volgende sin van jou slaan miskien die spyker finaal op die kop: As Afrikaans enige woord uit enige taal gebruik is dit in die haak, solank die woord net nie uit Engels kom nie. Vyftig jaar

Darwin vir Perdebytjie

2013-07-13 Leon: Ná my lang debat met KdK oor die kwessie van Jupiter se mane, wat jy hier kan sien:   https://www.litnet.co.za/Article/oor-jupiter-en-optiese-illusies   het ek besluit dit is net te frustrerend en heeltemal te veel moeite en te

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Melléta Louw 2013-07-12 Pieter, ek ken nie hedendaagse professionele siekundiges en psigiaters wat nie gaywees as volkome normaal op die kontinuum van seksualiteit beskou nie. Diegene van wie jy praat, kom dalk nog uit die ark uit en hul professionaliteit is verdag.  Baie d

Aanvullend tot die weerstand teen homoseksualiteit-brief

2013-07-12 Hello Pieter,    Ek is volkome in akkoord met alles in jou kommentaar en stel jy dit beter as wat ek kon. Met al drie skrywes was daar gepoog om so na as moontlik 'n geheel te bied oor die vraag en dan is dit nog steeds nie eers genoeg nie. Da

Aanvullend tot die weerstand teen homoseksualiteit-brief

2013-07-12 Beste Wouter, Dankie vir n besondere insiggewende artikel basseer grootliks op die bevindinge en uitsprake van die VSA  Academy of Pediatrics, 'n spesialiteit so na aan my eie hart. Jy het regtig baie moeite ondervind en tyd spandeer met jou skrywe,

Vyf mites: Roomse Katolieke Kerk en seksuele wandade

2013-07-12 Hello Pieter,    Daar is mos 'n gesegde. die toesmeer is erger as die misdaad self en indien die rapportering oor hierdie onderwerp korrek is, en ek volg die New York Times daarin, dan is dit korrek en is die 'n klad op die instelling se naam

Aanvullend tot die weerstand teen homoseksualiteit-brief

2013-07-12 Hello PerdebyTjie en Pieter,    Soos ooreengekom die antwoord teen die 10 mites, dit is baie leeswerk maar is die teenpool wat ook aangebied moet word. Verskoning word ook aangebied dat dit nie vertaal en verkort is soos ek met die aanvanklike

Darwin vir Perdebytjie

Leon Retief 2013-07-12 Oor de Klerk se desperate vasklou aan sogenaamde stase in die fossielrekord: ek plaas weer wat geskryf is in ‘n vorige briefwisseling:   De Klerk: “Punctuated equilibrium is deur Gould en Eldredge (as ek reg onthou) ontwikkel om die

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

2013-07-12   Die skrywer hierbo oorreageer op die stelling dat gay-wees vergelykbaar is met Down-sindroom. Die skrywers (Eileen en Geoff Stenekamp) van die boek het waarskynlik dit nooit so bedoel nie maar 'n voorbeeld genoem van 'n moontlike genetie

Daar is mense wat glo …

Leon Retief 2013-07-12 Jan, as jy dink dat die evolusie van parasiete teenstrydig is met termodinamika dan verstaan jy sowel evolusie as termodinamika verkeerd. Wat die leestof betref: Selfish Gene en so aan is OK, maar ek het gepraat van werklike tegniese, professionele litera

Aanvullend tot die weerstand teen homoseksualiteit-brief

2013-07-12 Beste Wouter, Dankie vir jou breedvoerige handeling oor die kwessie van homoseksualiteit uit die oogpunt van die Westerse Joodse-Christelike( Judeo-Christian)  oogpunt, aan die hand van die Ou en Nuwe Testament, die sg "heilige skrifte&quo

Frances Osborne: The Bolter

George 2013-07-12 Ek het groot geword met die idee dat 'n mens nie 'n groot getal fantastiese eienskappe by 'n Engelsman moet soek nie. Johannes se verhale bewys tog dat hulle vermoëns gehad het, meestal wat die Bybel beskryf het as: “hulle eer is in hulle skand

"Bruin werklikheid" vs "bruin konsep"

Johannes Comestor 2013-07-12 Dit is nie net Peter Voges wat die wittes in sy voorgeslagte meer as die nie-wittes waardeer nie. Franklin Sonn het by geleentheid genoem dat hy graag meer oor sy Duitse voorvader sou wou weet. Hy het blykbaar nie in dieselfde mate in sy ander voorsate be

Darwin vir Perdebytjie

2013-07-12 Wouter: Die wetenskaplike studie van die psige is in essensie 'n studie van die brein. Omdat breine nie juis fossiele nalaat nie is dit inderdaad moeilik om in detail te bestudeer, en daar is seker heelwat wat ons nooit sal weet nie. Daar is egter seke

Daar is mense wat glo …

2013-07-12 Jan Rap: The Blind Watchmaker is inderdaad nogal 'n goeie inleiding, so ook twee ander boeke van Dawkins: Climbing Mount Improbable en The Greatest Show on Earth.   Sy striemende ateïsme is plek-plek irriterend, maar hy is werklik heel goed da

Darwin vir Perdebytjie

2013-07-12 Dit is asof Wouter 'n innerlike krisis ervaar - hy het dit nou weer teen Kobus de Klerk hier en Kobus de Klerk daar en Kobus de Klerk bo en Kobus de Klerk onder. Skielik het hy 'n obsessie met 'waarheid' - sy 'waarheid.', bygesê. Dit is asof die Waa

Vyf mites: Roomse Katolieke Kerk en seksuele wandade

2013-07-12 Beste Wouter, Die hele kwessie van kindermolestering wat volgens die Vatikaanse eie argiewe aangaan sedert circa 350 n C is 'n besondere skandvlek op hierdie institusie, en dit is 'n lang storie van ontken, toesmeer en ignoreer. Die morele afsku wa

in die nag is ? kiewiet net ? klank

gjgibson 2013-07-12 baie aan-grypende vers.

A history of violence – and bullfighting

Paul Douglass 2013-07-11 Thank you for your impassioned, thoughtful article.  Pinker's thesis is provocative, possibly encouraging, but (as you show) also deeply disturbing because of the eerie note of complacency that inheres therein.  Pinker seems to personify a resur

Daar is mense wat glo …

2013-07-11 Brianvds Ek het nog nie sover gekom om op die net oor evolusie te lees nie.  Ek het wel jare terug The Selfish Gene en The Blind Watcmaker gelees, geleen by 'n kollega wat intussen Kaap toe getrek het.  Miskien was dit bo my vuurmaakplek, sal m

Nogal eienaardig as mens so daaraan dink …

2013-07-11 Angus As jy die goed neerskryf, uitvermenigvuldig ens kry mens die algemene formule as 0.2√(v/π) waar v die verbruik is (maw nul punt twee maal die wortel van die verbruik gedeel deur pi), dit gee vir jou die deursnee in millimeter van 'n 100km

Daar is mense wat glo …

2013-07-11 Hello,    Die inleiding van Jan Rap se brief verwys.    Dit het as vraag, hoekom sal 'n persoon bevindinge wat teen hulle argumente is verwerp?     Hierdie tendens word genoem "gemotiveerde redenasie", &l

Darwin vir Perdebytjie

2013-07-11 Hello,    Die enigste aspek van Kobus De Klerk se kommentaar wat verder ondersoek kan word is die volgende, maar net omdat dit in eie reg belangrik is en nie omrede Kobus De Klerk dit belangrik gemaak het nie:    'Die darwinisme bi

Darwin vir Perdebytjie

2013-07-11 Hello,    Jan Rap skryf elders op die forum die volgende, met die inleiding wat soos volg is:    Daar is mense wat glo....   in evolusie, onwrikbaar.  Hulle raak ernstig ontstig as hulle iemand teëkom wat nie hierd

Darwin vir Perdebytjie

2013-07-11 Wouter, die gebruiklike agnostiese truuk van persoonlike verdagmakery om sodoende die aandag van die werklike kwelling vir julle te probeer afwend, het nog nooit gewerk nie en sal ook nie nou werk nie. Dit is ook nie die agenda van bespreking nie. Die

Darwin vir Perdebytjie

2013-07-11 Hello,    Vir die wat sou wonder oor hoe die skeptiese persoon met die waarheid omgaan kan daar na die skrywe van Kobus De Klerk verwys word gedateer, 13 Februarie 2012 en kan hier gevind word:   http://litnetstage.gloo.co.za/Article/di

Die drie varkies ... soos jou kind dit nog nooit gelees het nie

Amanda de Villiers 2013-07-11 Dit klink vir my ongelooflik opwindend.  Ons oumas sal beslis ons vaardighede nou moet opskerp!  Baie dankie vir die groot en interessante werk. Amanda de Villiers

Darwin vir Perdebytjie

2013-07-11 Hello,    Baie dankie vir die kommentare gebied deur Brianvds & Leon Fourie maar moet daar ongelukkig saamgestem word met die volgende vanaf Leon Fourie:    Maar nou ja, dit is nou maar eenmaal so dat iemand wat besluit het daa

Daar is mense wat glo …

Leon Retief 2013-07-11 Jan, mens “glo” in die evolusieteorie net so min soos jy glo aan die Stille Oseaan of Tafelberg. Ek dink ook dis heeltemal verkeerd om te beweer dat die aanhangers van die evolusieteorie nie weet wat die bewyse daarvoor is nie – wetenska

V vir Vendetta: Globale protes vandag

2013-07-11 Hello Jaco,    Baie dankie vir jou sinvolle kommentaar en aanbieding van die motiverings vir van die aksies wat  hier plaasvind  en is dit korrek om dit te bevestig vir die euwel wat dit is en die verskynsel van eiebelang wat so ster

Cornucopia I: LS Lowry, Uitverkore volke en nasies, Profete

2013-07-11 Hello Comestor,    Dankie vir die bevestiging van die datum want ek moes soek onder 'Lowry' in die argiewe en was dit soos verwag kon word, daar was nie baie verwysings na Lowry nie en jou brief die enigste wat LS Lowry bespreek het en is ek i

Cornucopia I: LS Lowry, Uitverkore volke en nasies, Profete

Johannes Comestor 2013-07-11 Wouter het 'n merkwaardige geheue. Ek is dankbaar dat hy my bydrae oor LS Lowry (SeNet 2.08.2011) in herinnering geroep het. Ek het meer as R100 vir Leber en Sandling se boek betaal. Vir 'n slapbandboek met 144 bladsye was dit baie geld in 1996, maar

Nogal eienaardig as mens so daaraan dink …

2013-07-11 Jan Rap: Ja, ek verwonder myself ook soms oor hoeveel energie daar in brandstof opgesluit lê. Gestel jy moet jou motor stoot vanaf Johannesburg na Bloemfontein. Teen honder kilometer per uur! Hoeveel borde pap gaan jy moet eet?    Dalk i

Daar is mense wat glo …

Angus 2013-07-11 Beste Jan, Ek dink jy verwar evolusieleer met iets anders. Dis nie 'n geloof nie, want niemand glo daaraan nie. Wetenskaplikes gebruik dit as model waarvolgens hulle werk, want dit werk vir hulle.    Jy maak 'n fout: dit word in niemand se

Daar is mense wat glo …

2013-07-11 Jan Rap: Die bewyse vir evolusie is vrylik op die web beskikbaar vir enigeeen wat belangstel. Ek neem aan jy het deeglik daaroor opgelees. Jy moet maar sê watter aspekte daarvan jou pla.    

Nogal eienaardig as mens so daaraan dink …

Angus 2013-07-11 Beste Jan, Dan is jy net die man om my kar se statistieke uit te werk. My motor se tenk (verafrikaanste tank) hou 105 liters brandstof, en die verbruik is tussen 8 en 9 liters per 100 kilometer. My huis is presies 603 kilometer van Johannesburg af. Ek

V vir Vendetta: Globale protes vandag

Jaco Fourie 2013-07-11 Wouter Hier in SA ondersteun die meerderheid die ANC-regering.  Ontevredenheid is nie ten doel om die regering te wil omvergooi nie.  Daadwerklike protesaksies teen die regering gemik is “far and few between”. Die meerderheid prot

Darwin vir Perdebytjie

2013-07-11 Die praktiese voorbeeld van Perdebytjie is eintlik geen voorbeeld vir die Darwinistiese evolusionis nie. Die oorgang van tienerskap na volwasseneskap is suiwer psigies en emosioneel en die fisiese oorgang, soos bv van voor- na post puberteit, is hoogs
Top